Boerevryheid2010

Werfskrop

Go to content

Main menu:


Volksregister Inskrywingsvorm

Wie Is Ons

DIE BOEREVOLK VOLKSREGISTER

Hierdie registrasie stel jou in staat om meer informasie/drade te sien as Registrasie A.
Indien daar verkies sou word om nie betrokke te raak by gesprekke op die forum nie,
los dan net vir Stap Een uit.

Stap Een is om hierdie vorm te voltooi.
Inligting wat op hierdie vorm ingevul word sal vertroulik hanteer word.
'n Wa-Leier in jou omgewing sal so gou moontlik met u in verbinding tree.


Stap Twee is om te registreer op die Boerevryheid Forum.
Voltooi die Forum registrasie deur op die onderstaande skakel te klik:
Registreer Op Die Boerevryheid Forum

Kies dan net onder die Volksregister afdeling,
dat u alreeds opgeneem is op die Volksregister.

Vul asb die vorm so volledig as moonlik in. Die velde met 'n ( * ) is verpligtend.
Registreer eers op die Forum indien u aan die gesprekke op Forum sou wou deelneem,
en dan hierdie registrasie.



Stap Een: Volksregister Registrasie

Voltooi asb vir die optekening van u naam op die Volksregister

Verkorte Tien Beginsels van n ware Boer

Ek vereenselwig my met die Boerevolk.

Ook met sy vryheidstrewe en sy verkryging van onafhanklikheid binne ‘n Vrye en Onafhanklike Volkstaat,

  • waar ons tot eer van ons Hemelse Vader, Die Skepper van hemel en aarde, sy wette, soos in sy Woord opgeteken, soos deur sy Seun, ons Verlosser, uitgeleef en deur sy Gees in ons harte bevestig is, kan onderhou.
  • Waar ons, ons eiesoortige kultuur, simbole, waardes, norme, selfrespek, en karakter van die Boerevolk, kan uitleef.
  • Dit sluit in, die vereenselwiging en onderhouding van die Gelofte van Bloedrivier.


----

Tuisblad | Wie Is Ons | BKBS | Redaksie | Stoffel Sê | Die Seepkis | Wit Armoede | Video Blad | Zunft | Site Map


Back to content | Back to main menu