Main menu:
Wie Is Ons
Aanvanklik het meer as twintig mense aan die oorspronklike Tien beginsels van die Boerevolk se vorming deel gehad.
Die BVR het intussen, om verskillende redes, ook omdat die oorspronklike Tien Beginsels van die Boerevolk, te lank was om by die Volksregister se registrasievorm ingevoeg te word, besluit om ’n verkorte weergawe daar te stel.
Dit is verpligtend om die Verkorte Tien Beginsels te onderskryf om in die Volksregister opgeneem te word. Die Ou en oorspronklike Tien Beginsels word egter bewaar.
Verkorte Tien Beginsels van n ware Boer
Ek vereenselwig my met die Boerevolk.
Ook met sy vryheidstrewe en sy verkryging van onafhanklikheid binne ‘n Vrye en Onafhanklike Volkstaat,
----
Sub-Menu: