Main menu:
Stoffel Sê
08/01/2010
Ek sien die Afrikaanse koerant wat na die Matriek uitslae in Pretoria verskyn het, is erg rassisties!
Kan julle glo, hulle plaas nie eers een ou foto'tjie van 'n swart matrikulant wat baie onderskeidings gekry het nie.
Net wittes?? Almal met nege en agt onderskeidings sonder om plek vir EEN swart foto'tjie te maak?
Dis nie reg nie, hoe kan die redakteur dit toelaat?Sies! Rassiste! Apartheid in die ergste graad! Diskriminasie!!
Sal met die redakteur moet praat oor hierdie nuwe beleid. Tensy daar dalk nie 'n swart kandidaat was wat kwalifiseer vir 'n foto’tjie nie.As dit so is wonder mens hoekom? Dalk regtig nog apartheid se skuld? Kan net nie verstaan nie, die matrikulante is voluit bevoordeel met die wonderlike nuwe Suid Afrika se regstellende en bevoordelende stelsels. Almal is “post-1994 se regstellende skoolaksies” – omtrent in 1991 gebore?
Hulle het selfs in die ou, “ voorheen slegs vir wittes” skole skool gegaan!
Dit kan dus NIE meer apartheid se skuld wees nie. Mens sou nou nie graag wou beweer dat daar 'n genetiese faktor 'n rol speel nie? Dit sou ook rassisties wees.
Dalk is dit maar die vreemde “Taal van die Antichris”? Dit klink sagter op die oor.
Dalk is die “uitdaging” te groot?
Dalk is die kulturele aanpassing te groot?
Dalk was die skool en die “standerds” in die Apartheidsera meer akkommoderend vir swart leerlinge (dis nou die moderne “leerders” in die “grade” waarvan ek praat)
Ek moet sê dit bly moeilik om te verklaar hoekom die gebrek aan swart foto’tjies.
Kan iemand dalk help met 'n antwoord?
Ek sê maar net.......
Stoffel
[ Neem deel aan die bespreking op Boerevryheid Forum ]
13/03/09
Kom drink 'n bietjie koffie!
Julle sal wel wonder waar ek vandaan kom!
Ek is in 1967 gebore en het in die Perdeby (Tukkies se koerant) my debuut gemaak. Ek het intussen, met die oog op die Boeremag saak, ’n SC (veronderstel om Snr Advokaat te beteken)-toekenning ontvang. Ek bestaan natuurlik nie regtig nie en mens hoef jou ook nie aan my te steur nie (alhoewel ek gewoonlik die enigste een in die hof is wat die waarheid praat). [ Lees Verder ]
17/06/2007
Die Rewolusie eet sy eie kinders
Revolutions eat their children by Albert Brenner
Revolutions eat their children; ask Robespierre, Trotsky and Liberia's Charles Taylor. And South Africa is certainly no exception. The lust for more power and money brings even the most self-righteous to a fall. Yesterday's terrorist is today's freedom fighter, and tomorrow’s dictator. It was never really about democracy and human rights….just unadulterated power! All the handshakes applauded and accolades bestowed on the lawns of the White House - all in vain. Alas, just another sorry saga in Jimmy Carter and Bill Clinton’s feel-good biographies. [ Lees Verder ]
20/05/2007
Verklaring deur Dr Johan(Lets)Pretorius
Dit is duidelik dat daar n beroering op die Plaaswerf aan die gang is. Party mense het geldige en baie goeie vrae wat hulle stel. Ander is duidelik negatief ingestel en poog heeltyd om te "bewys" dat die Plaaswerf n mislukking is deur aanhoudend te insinueer dat dit n komplot is, dat daar n verskuilde agenda is, ens. Vir n nuwe verbruiker sal dit verseker n slegte indruk skep. Dis presies wat baie van hierdie persone wil bewerkstellig. [ Lees Verder ]
22/04/2007
Die GROOT naweek: 21 April
Op 21 April vind die volgende plaas: Die naweek-kamp vir alle "Plaaswerfbewoners".
2. Die opvolg vergadering van die VVV(Verteenwoordigende Volksvergadering)
3. Die uitbreiding en her-aanwysing van die BVR (Boerevolk Verteenwoordigende Raad)
Die naweek vind plaas by NKWE: Met Lynnwood uit na die Ooste, ongeveer 12 Km vanaf Hans Strydom.
Daar is 8 Staande karavane, en 'n aantal Chalets beskikbaar.
Daar is baie kampplek en ons kan verskeie tente reel indien betyds gevra word.
Diegene wat eerste vra sal natuurlik eerste gehelp word. [ Neem deel aan die bespreking op Boerevryheid Forum ]
31/03/2007
Die BOEREVOLK se amptelike VERTEENWOORDIGING: Die BVR
Die GROOT naweek: 21 April
Op 21 April vind die volgende plaas:
1. Die naweek-kamp vir alle Plaasbewoners.
2. Die opvolg vergadering van die VVV(Verteenwoordigende Volksvergadering)
3. Die uitbreiding en her-aanwysing van die BVR (Boerevolk Verteenwoordigende Raad)
Die gebeure vind plaas by NKWE: Met Lynnwood uit na die Ooste, ongeveer 12 Km vanaf Hans Strydom.
Daar is 8 Staande karavane, en 'n aantal Chalets beskikbaar.
Daar is baie kampplek en ons kan verskeie tente reel indien betyds gevra word.
Diegene wat eerste vra sal natuurlik eerste gehelp word.
Skakel asb met Pierre Wilsenach. Tel: 082 925 6565 Hy sal as Kampkommandant optree.
Ons bestaande komitee moet asb met hom skakel vir verdere ko-ordinering en inligting. [ Lees Verder ]
08/04/2007
Taalgebruik op die Plaaswerf
Van die begin van hierdie Plaaswerf se bestaan, is dit beleid dat ons nie "kragwoorde" op die openbare forum gaan gebruik nie.
Ons is nie net n "Chatroom" oftewel geselsplek nie, maar het n baie breer doelwit, naamlik om die Boerevolk weer bymekeer te maak, ons waardestelsel en norme weer te vorm sodat ons per definisie as VOLK weer n staanplek kan verkry.
Een van die onderafdelings is die Geselsplek.
In die verlede is baie mense al aangespreek deur al die moderators oor taalgebruik.
Ons weet dat mens party keer BAIE kwaad is en dan vir jou vriende sommer maklik, se jy is die d***** in. [ Lees Verder ]
05/03/2007
Majuba Verslag
Die eerste MAJUBA fees wat plaasgevind het onder die naam van die BOEREVOLK het pas afgeloop.
Ek was by verskeie Majuba geleenthede maar kan onomwonde getuig dat hierdie byeenkoms in alle opsigte die aangenaamste en m.i. die mees geslaagde byeenkoms was wat ek bygewoon het.
Hoekom se ek dit?
Die gees onder die mense was een van samehorigheid, die gesindheid van die mense was een van wedersydse liefde en respek, daar was GEEN wantroue teenoor volksgenote nie, daar is nie ondernemings by die hek geteken nie, ons het nie nodig gehad om duisende rande te betaal om onsself te beskerm nie, die program was baie goed beplan en almal het dit terdeë geniet. [ Lees Verder ]
21/02/2007
Vandag is 'n groot dag in die boerevolk se geskiedenis
Boerevriende,
Die goeie nuus is dat die Koerier vandag ter perse gaan!!!
Ek wil julle verseker dat elke Boer trots sal wees om dit as n Boerepublikasie in sy hand te hou.
Jy sal nie een maand se uitgawe wil misloop nie, glo my. [ Lees Verder ]
27/02/2007
Majuba Finale Reelings
Volksgenote en Vriende,
Die suiwering is dieper as wat baie besef.
Die suiwering is nodiger as wat baie besef.
Dit gaan oor die "smeltkroes" waarvan Siener gepraat het.
Moenie bang wees vir "verdeeldheid nie. [ Lees Verder ]
10/01/2007
MAJUBA 24 Februarie, die volgende datum om na uit te sien!!!
Op 9 Desember het die eerste VVV (Volksverteenwoordigende Vergadering) plaasgevind. Die VVV word gevorm deur alle Walaerleiers, asook geregistreerde lede (op die Volksregister) van die Boerevolk. [ Lees verder ]
14/01/2007
Volksekretaris het bedank...
Die Volksekretaris het bedank weens siekte en ook ander redes.
Baie dankie vir jou uitmuntende dienste gelewer Oom Abie!!! [ Lees Verder ]
06/02/2007
Medewerkers vir die Plaaswerf gesoek
Geliefde vriende en Volksgenote,
Die Plaaswerf is deesdae so besig dat ons dringend sal moet orde skep.
Ons het die dienste van n baie kundige medeBOER in die Kaap verkry.
Hy sal as koordineerder optree en almal wat rekenaarfundis, -kundiges en -nerds is moet asb help!!! [ Lees Verder ]
09/12/2006
Die Baba is toe gebore...
NOTULE VAN VOLKSVERTEENWOORDIGENDE VERGADERING
(Gehou Op Saterdag 9 Desember 2006, Te Willem Prinsloo Landbou Museum) [ Lees Verder ]
28/11/2006
Rip Van Winkel se 100 jaar
Nuusberig , Nuusberig , Nuusberig , Nuusberig , Nuusberig , Nuusberig , Nuusberig , Nuusberig , Moderne Rip Van Winkel!!!
“Die Boerevolk is besig om uit ’n 100 jaar lange slaap te ontwaak??.
Dis die siening van Dr. Johan (Lets) Pretorius, die Voorsitter van die Boerevolk Vryheidstigting (BVS). Die Boerevolk is meer as ’n 100 jaar,en wel in 1902 tydens die sg. “Vrede van Vereniging?? laas amptelik verteenwoordig. Om as ’n Volk aanspraak te maak op onafhanklikheid, moet daar bewese steun sowel as ’n Verteenwoordigende Liggaam wees wat namens die volk kan aanspraak maak op onafhanklikheid. [ Lees Verder ]
02/01/2007
Die verhaal van die skipbreukelinge
Hier volg die verhaal van die Skipbreukelinge (SB).
Ek het dit vandag ten midde van die verkeer van Pretoria "ontvang".
n Skip strand naby 'n verlate eiland in die Stille Oseaan. die gebruiklike pogings van bottels met boodskappe, 'n hooge vuur stapel en die bou van n vlot word beplan te midde van vele getwis. [ Lees Verder ]
04/11/2006
OPSAAL BOERE, OPSAAL BOERE!!
Dis die oproep wat gereeld weerggalm het oor die randte en vlaktes van transvaal en die Vrystaat, tydens die Anglo-Boere oorlog.
Lees hoekom dit jou en jou kinders vandag raak... [ Lees Verder ]
22/09/2006
BAKENS langs die Vryheidspad van die Boerevolk
Ons is tans besig om baie groot Volksprotesoptog te reel op die 18de November 2006. [ Lees Verder ]
15/11/2006
Raak betrokke (In 'n Neutedop)
Dis NOU tyd om te besluit:
Siener van Rensburg het gese: ONS SAL WEER LAER TREK SOOS BY BLOEDRIVIER!!!
My vraag is: "Is jy in die laer?" [ Lees verder ]
04/11/2006
OPSAAL BOERE, OPSAAL BOERE!!
Dis die oproep wat gereeld weerggalm het oor die randte en vlaktes van transvaal en die Vrystaat, tydens die Anglo-Boere oorlog.
Lees hoekom dit jou en jou kinders vandag raak... [ Lees Verder ]
24/08/2006
Dis lekker om 'n Boer te wees!!!!
Een van die belangrikste BOODSKAPPE wat ek tot nou toe gebring het volg hiernabesluit of jou nageslag bestaansreg het in hierdie land. MAAK n KEUSE!!! [ Lees Verder ]
13/09/2006
Die brief aan Mbeki
Wat elke BOER moet lees...
Die President van die RSA
Unie gebou
Pretoria. (Per hand)
Meneer,
Sonder benadeling van regte
Soos u bewus is, is die MAJUBA DEKLARASIE die Boerevolk se EIS OM ONAFHANKLIKHEID.
Die MAJUBA DEKLARASIE is amptelik deur u kantoor ontvang en na die Speaker van die Parlement gedelegeer om verder namens u te hanteer, waar dit tans op die tafel is. Die dringendheid en die spoedige implementering van die Majuba Deklarasie, word vanuit die hoofde van hierdie skrywe, weereens beklemtoon en dringend onder u aandag gebring.
[ Lees Verder ]
25/09/2006
Opsomming van die Adamah (Rooigrond) Aanspraak
Adamah, het GEEN verband of verwysing met ENIGE Israelgroepering of enige sg. Israel Waarheidskerk nie.
Adamah is ’n Hebreeuse woord (waaruit ons Bybel vertaal is) wat beteken GROND en dui ook volgens kenners op die kleur ROOI. Adam (die blosende) is uit die Adamah van die Aarde geskape. Die Aanspraak het spesifiek betrekking op die GROND van die BOEREVOLK. Ons kan ook sonder twyfel aanspraak maak dat ons deel is van die “blosende”nageslag van ADAM. Die simboliek spreek vanself. (Terloops, Rooigrond was toevallig ook die hoofstad van Stellaland)
Die BOEREVOLK VRYHEIDSTIGTING (BVS) is ’n Organisasie uit die Boerevolk wat opdrag ontvang het om die onafhanklikheidstrewe van die Boerevolk op elke terrein en forum uit te dra en uit te bou en is die dryf agter die aksies.
[ Lees Verder ]
30/07/2006
Boerevolk Identiteit: Vervelig of Suiwering?
Geliefde Volksgenote en Vriende,
Dis vir my mooi dat die Plaasbewoners ernstig is oor die Volk en onafhanklikheid vir die Volk. Daar is tans n debat aan die gang op hierdie draad, wat waarskynlik die kern van die meeste verskille frustrasies en vrae rondom samewerking aanraak.
Kom lees gerus of nog beter kom neem deel!!! [ Lees Verder ]
28/06/2006
As lid van die Boerevolk het jy verantwoordelikheid
Ek bring graag die volgende gedagtes onder almal se aandag: ( dis op niemand persoonlik gemik nie maar ek weet daar gaan mense wees wat die skoen gaan aantrek. Doen dit maar gerus en wys vir almal as jy skuldig voel)
[ Lees Verder ]
[ Neem deel aan die bespreking op Boerevryheid Forum ]
11/09/2006
Die ADAMAH (Rooigrond) Aanspraak van die Boerevolk
Geliefde Vriende, Volksgenote, Meelopers, nuuskieriges en Skeptici,
Die Boerevolk is hier om te bly!!! Diegene wat nog daaroor twyfel
(en die wat dit glo) kan in die volgende draad
die bakens langs die Vryheidspad duidelik sien
en die Boerevolk se ROOSKNOP van onafhanklikheid, sien ontvou.... [ Lees Verder ]
08/08/2006
Boerevolk op pad na selfbeskikking
Amptelike skrywe is vandag van die kantoor van die Speaker ontvang wat verreikende gevolge vir die Boerevolk kan hê:
MOMENTUM OP DIE VRYHEIDSPAD
Nuusvrystelling:
Die Speaker van die Parlement Me. Mbete het vandag (7 Augustus) bekend gemaak dat die memorandum van die gesprekke wat afgevaardigdes, Dr Johan (lets) Pretorius en Mnr Riaan Smith van die Boerevolk Vryheidstigting, namens die Boerevolk , op 25 Mei 2006 met die Hoof van haar kantoor, Adv Cetwayo, asook met die hoof politieke raadgewer Mnr Mapholoba gevoer het, amptelik goedgekeur is
[ Lees Verder ]
[ Neem deel aan die bespreking op Boerevryheid Forum ]
23/05/2006
Die Majuba Deklarasie by die Parlement
Die MAJUBA DEKLARASIE word amptelik op die tafel geplaas en die Boerevolk Vryheidstigting word ge-institusionaliseer.
Die BOEREVOLK se eis tot onafhanklikheid word verder gedryf.
Die 10 beginsels van die BOEREVOLK is ook reeds beskikbaar. [ Lees Verder ]
30/07/2006
Boerevolk Identiteit: Vervelig of Suiwering?
Geliefde Volksgenote en Vriende,
Dis vir my mooi dat die Plaasbewoners ernstig is oor die Volk en onafhanklikheid vir die Volk. Daar is tans n debat aan die gang op hierdie draad, wat waarskynlik die kern van die meeste verskille frustrasies en vrae rondom samewerking aanraak.
Kom lees gerus of nog beter kom neem deel!!! [ Lees Verder ]
04/03/2006
Vroue Optog van 4 Maart 2006
Opsomming van die gebeure tydens die Vroue optog van 4 Maart 2006 asook die inhoud van die aankondiging wat gemaak is.
Tydens Saterdag 4 Maart 2006 se optog is die volgende aankondiging gemaak:
Op 9 Desember gaan ’n Volksverteenwoordigende Raad gekies word op ’n plek wat later aangekondig gaan word. Dit korreleer met die eerste dag waarop die gelofte afgelê is by Wasbank en dit val die jaar op ’n Saterdag. [ Lees Verder ]
29/07/2006
Wanneer is GENOEG, GENOEG?
Die weersinswekkende en afgryslike moorde, martelings en verkragtings wat uitgeoefen word op lede van die Boerevolk, is besig om endemiese afmetings aan te neem. Almal voel dat daar NOU iets aan gedoen moet word.
[ Neem deel aan die bespreking op Boerevryheid Forum ]
12/07/2006
Bakens langs die Vryheidspad
Geliefde vriende, Volksgenote en belangstellendes,
Die afgelope twee jaar vandat ek uit die gevangenis op borg uit is, het ek met elke persoon in ’n leiersposisie met wie ek kon kontak maak, ’n gesprek gevoer.
Almal het met my saamgestem dat ons as volk ernstige bedreigings in die oë staar.
Die aanslag is op elke lewensterrein is geweldig.
Ons kulturele- en Volkseie word meedoënloos vernietig en ons situasie is reeds op die vlak van VOLKSMOORD.
[ Lees Verder ]
02/06/2006
Wat is my rol in die BOEREVOLK se TOEKOMS?
Tydens Saterdag 4 Maart 2006 se optog is die volgende aankondiging gemaak:
Op 9 Desember gaan ’n Volksverteenwoordigende Raad gekies word op ’n plek wat later aangekondig gaan word. Dit korreleer met die eerste dag waarop die gelofte afgelê is by Wasbank en dit val die jaar op ’n Saterdag. [ Lees Verder ]
31/05/2006
Ons hoor die hartklop van die Baba
Tydens die Vroue optog is aangekondig dat die Boerevolk se baba op 9 De 2006 gebore gaan word. Wat het intussen gebeur? [ Lees Verder ]
Sub-Menu: