Boerevryheid2010

Werfskrop

Go to content

Main menu:


Redaksionele Kommentaar Indeks

Redaksie

05/02/2010
Tim Du Plessis, Redakteur van die Beeld


Tim Du Plessis, Redakteur van die Beeld skryf op 14 Januarie 2010 dat baie wit mense en Afrikaners, ontnugter is oor die Nuwe Suid Afrika: Stille wit verskuiwing - Beeld

“En oor hoe wit mense en Afrikaners voel oor die land waarin hulle leef en moet oorleef. Hulle is kwaad, ongelukkig en selfs verbitterd. Ek is al effe moeg vir die woord, maar ja, hulle is gatvol. Ander waarnemers sien dit ook raak.”

Dan meld hy ook dat regs en links, verkramp en verlig uitfaseer:

“Indien wel, moet dit maar so wees. “Links” en “regs” het hul gewone betekenis verloor.

“Verlig” en “verkramp”, een van die mees omlynde verdelings van vroeër, is vinnig aan die vervaag. En na buite is die reaksie van verligtes en verkramptes op hul omgewing al hoe meer dieselfde.”

Nou kom hy en raak die volgende snert kwyt op 4 Februarie: Saluut van die redelikes - Beeld

[ Lees Verder ] [ Volg Die Bespreking Op Boerevryheid Forum ]

13/12/2009
EK RUIK N ROT

Waarskynlik 'n rotnes??

Daar is vandag in die Rapport (van 13 Desember 2009) aangekondig dat 'n “Katnes van regses” oopgekrap is.

[ Lees Verder ]

10/10/2009
Ons basis vir selfbeskikking moet volledig gelê word
Dis belangrik om te verstaan dat n Volk nie onafhanklik word met die swaai van n towerstaf nie. Daarvan kan die Baske, die Tamil tiere en die Iere (om maar drie te noem), getuig.

[ Lees Verder ]

18/12/2009
Die GELOFTEFEES op Kafferskraal bring 'n waterskeiding
Dit is nie van vandag af dat daar teen die Boerevolk gediskrimineer word nie. Met die stigtings dae van die HNP het georganiseerde Nasionale Party bendes, die vergaderings ontwrig en die sprekers met eiers en tamaties bestook. Toe die prentjie begin omdraai, kan baie van ons onthou hoe die Nasionale Party se politieke vergaderings, soos die van PW Botha en FW de Klerk, vir ons taboe was; rolle doringdraad wat met spesiale voertuie uitgeskiet was, Caspers en tot die tande toe gewapende wit Polisie, het ons weggehou, uitgehou en verdryf met traangas, haelgewere en honde.

[ Lees Verder ]

13 Maart 2009
Redaksionele Kommentaar vir Vrydag
Vandag, Vrydag die 13de Maart, is n groot dag in die lewe van die Boerevolk. (selfs vir diegene wat ly aan Paraskevidekatriaphobia) Vandag rol die nuwe voorblad van die Plaaswerf uit. Voorwaar weereens iets waarop die Boerevolk met reg, trots kan wees.
Op 27 Februarie 2005, verskyn n skugter en beskeie “Frontpage” voorblad met n prentjie van Stoffel wat n vierkleur vashou en n paar notas onder die “nuwe webblad” www.boerevryheid.co.za

[ Lees Verder ]

05/01/2009
2009 Nuwejaarsboodskap aan die Boerevolk
Die nuwejaarsboodskap is op 1 Januarie 2009 op Radio Pretoria gelewer.
GEEN BOER SAL WEER 'n NORMALE LEWE KAN LEI, VOORDAT DIE BOEREVOLK NIE WEER VRY IS NIE.
'n Opsomming van die negatiewe situasie waarin die Boerevolk verkeer word uiteengesit, daarna word 'n boodskap van hoop vir die Boerevolk weergegee, waarna elke Boere se verantwoordelikheid om deel van die oplossing waarin ons verkeer, uitgespel word.

[ Lees Verder ]

12/01/2009
GODSDIENS: 'n verdelende- of verenigende faktor?
Baie persone het al "bedank" oor die argument wat op die Godsdienslaer gevoer word. Aan die ander kant is daar al miljoene mense deur die verloop van die Geskiedenis vermoor, verbrand of in oorlog gedood oor Godsdiens!!!

Vanaf die ontstaan van die webwerf, was dit n kontraversiele saak. Gaan lees hier onder en besluit self hoe u daaroor voel.

[ Lees Verder ]

19/10/2008
Die Sprinhbok embleem, braking en politiek
Die debakel rondom Luke (Puke) Watson, die Springbokembleem en die binnepolitiek in die Springbok-Rugby arena, word deur Witleeu onder die loep geneem....

[ Lees Verder ]

27/09/2008
Mbeki se bedanking
Mbeki se bedanking kom nie as 'n verrassing nie. Direk na die Turfloop (Polokwane) verkiesing, het sekere “segsmanne?? uitlatings begin maak.

[ Lees Verder ]

04/08/2008
Die Boerevolk begin saamwerk
Op 2 Augustus 2008 op Ventersdorp, het die AWB onder die inisiatief van Mnr Eugene Terre Blanche, die Suidlanders en die BVR, n gesamentlike vergadering gehou.
Die onderwerpe, en tema, sonder dat daaroor ooreengekom is, was versoening en samewerking tussen Volksorganisasies..
Dit was voorwaar n blye dag en die begin van n nuwe era op die Vryheidspad van die Boerevolk.
Lees in die onderstaande artikel, die Boodskap deur dr. Lets Pretorius oor die verskillende roetes asook die plan van samewerking wat aan die vergadering voorgele is.

[ Lees Verder ]

23/06/2008
“WE WILL DIE AND MURDER FOR ZUMA??
Die onlangse uitlatings van sommige ANC lede, plaas die klem weer op die moontlikheid van 'n revolusie op hande, in SA. n Kort ontleding van die geskiedenis asook voorsorgmaatreëls wat elkeen behoort te tref, word hier onder die loep geneem.

[ Lees Verder ]

31/05/2008
Dawie en xenofobie

Vandag gaan ek slegs n verhaal aan u vertel, waarna u self u eie opinie moet vorm. Dit gaan oor n jong man wat verlede week deur 'n (waarskynlik) demonies besete barbaar, voor sy vrou en kinders doodgeskiet is.

[ Lees Verder ]

13/04/2008
Die KERK en Dogma, is 'n verdelende faktor

n Lewendige debat het op die Godsdienslaer ontstaan. Dit gaan oor "Die Kerk"(in die Algemeen) van die dag, Sommige mense verdedig die bestaansreg van die Kerk, terwyl ander weer die Kerk beskuldig van verskeie misdrywe deur die eeue.
Die rol wat DOGMA speel, word ook onder die loep geneem.

[ Lees Verder ]

10/04/2008
Grawe Ou Koeie uit die sloot

Dis van tyd tot tyd nodig om ou koeie uit die sloot te gaan haal. Veral op so 'n besige webwerf soos wat die boerevryheid se Plaaswerf tans is. Die poste vlieg soos bome by 'n treinvenster verby!!!
Onsekerheid van sommige nuwer deelnemers t.o.v. die BVR se houding, gesindheid en beleid t.o.v ander Volksorganisasies, maak dit nodig om n klompie ou Koeie uit die sloot te grawe, sodat meer duidelikheid hieroor kan verkry word.

[ Lees Verder ]

01/01/2008
Nuwejaarsboodskap 2008
Judasloon ten spyt…
Op Nuwejaarsdag 1 Januarie 1901, verskyn die volgende berig in die War Reporter :
“In the veld in the Eastern Transvaal, 31 December- one of the most disturbing developments for the republican cause in this war is the activities of traitors.??''

[ Lees Verder ]

25/12/2007
Kersboodskap 2007
Vir eeue lank, (van omtrent 400 N.C.), word Kersfees oor die hele wêreld gevier. In elke land word dit by die kultuur en tradisie van die volkere aangepas. Kersfees vind tradisioneel op 25 Desember, die draaipunt van die son in die Suidelike halfrond (by die Steenbokskeerkring) en daarom in die middel van die Winter in die Noordelike halfrond plaas. Vandaar die sneeu, slee, takbokke en ’n Kersvader wat met ’n warm jas en mus, teen die Winter koue gepantser, tydens Kersfees, die rondte doen.

[ Lees Verder ]

23/07/2007
Die Boerevolk-Afrikaner debat

Suid Afrikaner?? Blanke?? Afrikaner?? Boere Afrikaner??? Boerevolk???
Aan watter Volk behoort ek? Wie is ek en waar pas ek in? Dis die vrae wat elke Blanke Afrikaanssprekende in die wêreld vandag aan homself moet vra EN beantwoord. Dis ook ’n debat wat oral tussen Afrikaanssprekendes plaasvind. Die een beskuldig die ander dat hy “verdeel’, die ander dat hy verraad pleeg, en so gaan die onderlinge verskil voort. Dis tyd dat die feit van hierdie verskil deur alle rolspelers erken moet word. So baie wil dit toe smeer. Sommige ontken dit. Ander is agressief daaroor. Kom ons ontleed dit koud klinies. Onthou, jy moet self besluit waar pas jy in....

[ Lees verder ]

21/12/2007
Amnestie aansoek vir die Boerekrygsgevangenes
Na aanleiding van Mbeki se toespraak in die parlement waar hy geleentheid gee vir amnestie aansoeke vir politieke gevangenes, het die BVR tydens die Vlagseremonie op die 8ste Desember byeengekom en besluit om die volgende brief aan Chikane (wat die aansoeke en die komitee moet fasiliteer) geskryf.

[ Lees Verder ]

--------

Tuisblad | Wie Is Ons | BKBS | Redaksie | Stoffel Sê | Die Seepkis | Wit Armoede | Video Blad | Zunft | Site Map


Back to content | Back to main menu