Boerevryheid2010

Werfskrop

Go to content

Main menu:


Pretoria Wes

Wit Armoede

10 GESINNE: Pretoria Wes: 10 Gesinne word maandeliks van kruidenierspakkies voorsien. Die gesinne sal so gou moontlik geevalueer word waarna 'n profiel van elke gesin saamgestel kan word. Klere en ander hulp soos opleiding en werkskepping sal gedoen word. 11de Laan: Hier werk ons op 'n meer tydelike basis. Persone gebruik hierdie plek as 'n sogenaamde deurgangshuis. Drie vlugtelinggesinne uit Zimbabwe is reeds gehelp. Sommige van die mense het hierdie skuiling gebruik om te genees van hulle wonde wat opgedoen was tydens plaas- en huisbesettings in Zimbabwe.

Tuisblad | Wie Is Ons | BKBS | Redaksie | Stoffel Sê | Die Seepkis | Wit Armoede | Video Blad | Zunft | Site Map


Back to content | Back to main menu