Main menu:
Wie Is Ons
DIE MAJUBA DEKLARASIE
OPSOMMING VAN DIE EIS:
1. Verteenwoordigers van die Boerevolk EIS deur middel van die MAJUBA DEKLARASIE namens die BOEREVOLK haar ONAFHANKLIKHEID op sterkte van afsonderlike en gesamentlike gronde, van toepassing en ter sprake op die volgende terreine:
1.1 GODSDIENSTIG
1.2 HISTORIESE
1.3 ERNSTIGE SKENDING VAN MENSEREGTE (op verskillende terreine) volgens die Verenigde Nasies se handves.
1.4 Die INTERNASIONALE VOLKEREG.
1.5 Die sg. “ACCORD ON AFRIKANER SELF-DETERMINATION??.
1.6 Die verslag van die VOLKSTAATRAAD.
1.7 Die TUSSENTYDSE GRONDWET
1.8 Die FINALE GRONDWET.
1.9 Gegrond op 'n Uitspraak van die KONSTITUSIONELE HOF
1.10 AFDWINGING van selfbeskikking GEGROND OP EIERIGTING.
2. Hierdie eis is reeds geplaas voor:
2.1 Mnr Mandela (op grond van sy onafgehandelde taak)
2.2 Mnr Mbeki (op grond van sy posisie as Staatspresident van Suid Afrika.)
2.3 Voor die Speaker van die Parlement
2.4 Aan die Kommissie van Mense Regte in Suid Afrika,
2.5 Aan die Spesiale verteenwoordiger vir minderheidsgroepe en volkere wat onderhewig is aan menseregteskendings, (van die VN) Mnr Stavenhagen
2.6 Aan verskeie ambassades (reeds aan meer as twintig)
2.7 Aan verskeie internasionale pers agentskappe.
2.8 Verskeie Internasionale Webblaaie
2.9 Indien nodig voor die GRONDWETLIKE HOF
2.10 Indien nodig voor die INTERNASIONALE HOF
----