Boerevolk Nood-bystand krisis & trauma pakket teen R75 per maand per gesin:
'n Volle krisis en nood bystand pakket waarvan u die volgende dienste kan geniet:
- ‘n Unieke nommer ter identifisering as ‘n Krisis Sentrum kliënt aangedui op u BV kaart wat vir u die volgende dienste verleen:
- afslag by goedgekeurde volks-eie besighede gee;
- afslag en spesiale aanbiedinge by vakansie plekke
- U bure en lede van u Walaer word ‘n ondersteuningstelsel wat onmiddellik reageer in geval van enige krisis.
- U ontvang n plakker met ‘n vierkleur asook ons webadres daarop gedruk, wat u op u voertuig kan plak vir identifisering.
- U ontvang ? 100% boer keps.
- U ontvang ‘n gratis eksemplaar van die Koerier.
- U word lid van Crisis on Call wat die volgende dienste aanbied:
- ‘n naambandjie wat vir u praat in geval u nie self kan nie (ingeval van bv. ‘n ongeluk) met ‘n unieke nommer gekoppel aan alle lewensnoodsaaklike besonderhede;
- ‘n Nasionale noodnommer vir bystand in geval van nood of trauma
0861 777 373
- Reismonitering;
- Voertuigkaping ondersteuning;
- Telefoniese koppeling met alle nooddienste;
- Telefoniese trauma berading;
- Telefoniese mediese advies;
- Telefoniese regsadvies;
- Vermiste persone dienste;
- Standaard regs dokumente soos testament, koopkontrakte ens;
- Eise bystand lyn;
- Padbystand;
- Padkaart inligting;
- Aller daagse “krisis” ondersteuning. (soos om ‘n nood-loodgieter of motorwerktuigkundige)