Boerevryheid2010

Werfskrop

Go to content

Main menu:


Indeks

Die Seepkis

Die Seepkis bied geleentheid vir bydraers om belangrike punte aan te raak en 'n akkurate weergawe van omstandighede bloot te lê.

DIE DOOD VAN CHRIS LOUW - Piet Rudolph

Dood is vir die meeste van ons altyd ‘n tragiese gebeurtenis en dit is Boere­beskaafd­heid wat ons dikwels weerhou om met disrespek van die dooies te praat.
Met openbare figure, soos Chris Louw en dikwels nog omstrede daarby is dit ‘n perd van ‘n ander kleur.
Dan beoordeel ‘n mens so iemand op grond van dit wat hy bygedra het of nagelaat het om by te dra tot die algemene openbare gemeen­skaplikheid. In daardie lig sal ons Chris Louw wil beoordeel, veral gesien in die lig dat daar mense is wat sy afsterwe wil vergelyk met die van wyle dr Hendrik Verwoerd s’n.
[ Lees Verder ]

TERRORIS AANVALLE DEUR SWARTES OP LEDE VAN DIE BLANKE BOEREVOLK - Gerhard Smith

U, as voormalige parlementslid vir Overvaal in die Volksraad, is deeglik bekend met die gebied Vereeniging en Vanderbijlpark en het sekerlik reeds in die pers gelees van die brutale aanval deur ‘n spul barbaarse swart terroriste op Dr Maruis Pretorius, in sy privaat woning in Vereeniging.
Nogtans heg ek hierby vir u ‘n afskrif aan van een van die nuusberigte.
Marius Pretorius is wêreld bekend in sy beroep as oogarts, maar ook in die gemeenskap van Vereeniging en Vanderbijlpark. Hy was ook een van u ondersteuners in die ou bedeling, ‘n kandidaat in 1988 munisipale verkiesing vir die destydse KP, voor die land vrywillig deur ‘n klompie ruggraatlose volksraadslede oorgegee is aan die ‘comrades’ van die ANC en hulle alliansie vennote. [
Lees Verder ]

Toekomsvisie (baie beperk) vir die Geloftevolk. - Dr Ronnie vd Merwe

Die Geloftevolk sal weer 'n soewereine vrye volk word.
Die versperring tussen ons en ons vryheid, is ongeloof (gebrek aan geloofsoptrede) en ons ontrouheid aan ons Hemelse Vader. Daarom is ons Volk tans nie die minste voorbereid om ons vryheid uit Sy hand te ontvang nie.
Die onderliggende redes hiervoor moet eers uit die weg geruim word. Daar moet eers herstel plaasvind op alle terreine waar die verwoesting in ons volkslewe plaasgevind het nl.:
a)Geestelik
b)Sielkundig
c)Organisatories
Ons moet deeglik begryp dat daar sedert Adam nog nooit in die geskiedenis van die mensdom 'n aanslag op enige volk ter wêreld op die vlak van die massa psigose gemaak is op die wyse en die intensiteit soos wat met ons volk die geval was (en is) nie.
By Harvard is 'n deeglike studie gemaak van ons volk se denke en sy verwagte reaksies tydens die beplande oorgawe proses. Hierdie beplanning was bedoel om vir ons volk letale gevolge te hê – totale verswelging en uitwissing.
[ Lees Verder ]

Tuisblad | Wie Is Ons | BKBS | Redaksie | Stoffel Sê | Die Seepkis | Wit Armoede | Video Blad | Zunft | Site Map


Back to content | Back to main menu