Boerevryheid2010

Werfskrop

Go to content

Main menu:


Gerhard Smith

Die Seepkis

Bekendstelling

Gerhard Smith


Gebore inklein dorpie Reits in Oos Vrystaat in 1946
Matrikuleer aan Hoër Handelskool Bethlehem in 1964

Doen militere dienplig in 1965 aab die Lugmag Gimnasium Pretoria.
Doen leerkontrak as Geoktrooieerde Rekenmeester in Bloemfontein en studeer deeltyds aan UOVS.
Slaag kwalifiserende eksamen as Geoktooieerde Rekenmeester in 1972.
Praktiseer as vennootin Vereeniging en daarna in Vanderbijlpark ad Geoktrooieerde Rekenmeester en Ouditeur.
Tree 1987 uit die praktyk en betree sakewêreld.Word verkies as Raadlid in 1988 in Vanderbijlpark Stadsraad en in 1989 verkies tot voorsitter van Bestuurskomitee.Beklee die amp tot Desmber 1994 tot swartes stadrade oorneem.
In die tyd verkies as lid van die bestuur van Tranvaalse Munisipale Vereniging en beklee die anp tot 1994.Tree ook op as Voorsitter van die Werkgewers Organisasie vir Plaaslike Owerhede.
Steeds betrokke as sakeman in die finansiële dienste segment van die sakewêreld in eie besigheid.

______________________________________________________________________________________________________________________________

OPE BRIEF - TERRORIS AANVALLE DEUR SWARTES OP LEDE VAN DIE BLANKE BOEREVOLK

Media Berig Oor Aanval Op Dr Marius Pretorius Klik Hier
Bespreking op Boerevryheid Forum
Klik HierU sal nou na die forum gaan.
JJG SMITH

POSBUS 14666
ZUURFONTEIN
1912

Tel: 082 925 9228
Faks: 086 670 9249

27 Desember 2009

Mnr JH [Koos] van der Merwe
Lid van die Parlement in Nuwe Suid Afrika

Pretoria

PER EPOS

Mnr van der Merwe


OPE BRIEF - TERRORIS AANVALLE DEUR SWARTES OP LEDE VAN DIE BLANKE BOEREVOLK


Hierdie is ‘n ope brief uit die gemeenskap.

U, as voormalige parlementslid vir Overvaal in die Volksraad, is deeglik bekend met die gebied Vereeniging en Vanderbijlpark en het sekerlik reeds in die pers gelees van die brutale aanval deur ‘n spul barbaarse swart terroriste op Dr Maruis Pretorius, in sy privaat woning in Vereeniging.
Nogtans heg ek hierby vir u ‘n afskrif aan van een van die nuusberigte.


Marius Pretorius is wêreld bekend in sy beroep as oogarts, maar ook in die gemeenskap van Vereeniging en Vanderbijlpark.
Hy was ook een van u ondersteuners in die ou bedeling, ‘n kandidaat in 1988 munisipale verkiesing vir die destydse KP, voor die land vrywillig deur ‘n klompie ruggraatlose volksraadslede oorgegee is aan die ‘comrades’ van die ANC en hulle alliansie vennote.

U het destyds besluit, om u aan te sluit by die IVP en deel te word van die sogenaamde liberale demokrasie in ‘n Nuwe Suid Afrika onder leiding ‘Comrade’ Mandela van die ANC , wat niks anders as ‘n groot mislukking blyk te wees, na 15 jaar. ‘n Nuwe Suid Afrika van totale verval op alle terreine van die samelewing - fisiese, sedelik sowel as geestelike verval. ‘n Nuwe Suid Afrika van moord, roof, geweld, bedrog en korrupsie op alle terreine van die samelewing gelei deur die sogenaamde leiers in hoogste poste tot op voetsoolvlak.

Plaaslike owerhede is totaal onbevoeg, dienslewering is pateties en stort in duie, bedrog en korrupsie is aan die orde van die dag, blankes word tot oor sy ore belas, terwyl die meeste swartes niks betaal nie. Selfs baie van die sogenaamde raadslede betaal nie eers hulle dienstegelde nie.

Provinsiale regerings is nie veel beter nie, omdat die swartes bloot eenvoudig nie bekwaam is vir alle bestuursfunksies nie. Dit is ‘n bewese feit dat swartes se lewensfilosofie, lewenswyse, ontwikkelingspeil en lewensstyl, is ver verwyderd van die van ‘n beskaafde westerse samelewing.

Blankes in hierdie land word sedert die ontbanning van die terroristiese organisasie, die ANC en sy alliansies, geteister deur swart terroristiese aanvalle op die blanke bevolking in die land en meer blankes is nou daagliks blootgestel aan moord, roof, geweld, bedrog en korrupsie, as ooit voorheen in die geskiedenis van hierdie land.

U en die klompie blankes wat in die parlement sit, [spesifiek ingesluit u voormalige kollegas, die Mulder broers en hulle kollegas], wat vrylik deelneem en meedoen aan die bedrywighede van die Nuwe Suid-Afrika, moet mede verantwoordelikheid aanvaar ten opsigte van die terrorsitiese aanslag van swart op wit, wat bykans daagliks plaasvind. Dit is duidelik dat die revolusie van voor 1993, nou feller is as ooit voorheen, in die geskiedenis van die land. Dit is duidelik dat die terroristiese aanslag verskuif het van die landsgrense na u en my voordeur.

Hierteenoor is die veiligheidsmagte, onderbeman, onbekwaam en geensins in staat om wet en orde te handhaaf nie. Daarby is korrupsie in die polisie een van die grootste enkele probleme waarmee die land mee worstel en gekonfroteer word.

U en u blanke kollegas, as deelnemers aan die liberale demorasie, moet nou

mede-verantwoordelikheid aanvaar, vir die situasie in die land, uit die aard van die posisies as lede van die parlement wat u beklee. Uit die aard van die finansiële voordele wat u uit belastingbetaler geld ontvang, word u tot verantwoording geroep.

Dit noop die plaaslike blanke gemeenskap om van u en u mede blanke kollegas te eis:-
Wat gaan julle aan die situasie doen?
En dit sal geensins help om te verklaar dat u uself distansieer van geweld as oplossing vir die situasie in die land nie. Die oorgrote meerderheid blankes distansieer hulle van geweld as ‘n opsie. Maar nie die swart terrroriste en ‘comrades nie. Die tyd het aangebreek dat blanke parlementslede hulle plan van aksie op die tafel plaas en dit moet nou gedoen word.

Alternatiewlik sal blankes in die land verplig word en opgeroep word;

  • om hulle eie veiligheid te verseker
  • in die proses moontlik belasting te weerhou vir die finansiering van hulle eie veiligheid en/of
  • om wapens en ammunissie, wettig of onwettig te bekom, sodat blankes hulleself kan beveilig.


Dit sal ‘n onuithoudbare situasie veroorsaak. Dit sal veroorsaak dat hierdie land sal brand van die Kaap tot bo in Transvaal.

Maar aangesien die veiligheid van blankes in die land nie ‘n prioriteit vir die parlement en wetgewers is nie; dit by praat bly en afkeur daaroor uitgespreek word; aangesien daar geen daadwerklike poging is om geweld van swart op wit hok te slaan nie; en aangesien die rewolusie in sy volle glorie voortwoed; het die tyd aangebreek dat die blanke gemeenskap uitroep “hiertoe en nie verder nie” .

Die uwe

JJG Smith

Media Berig Oor Aanval Op Dr Marius Pretorius
Klik Hier
Bespreking op Boerevryheid Forum
Klik Hier U sal nou na die forum gaan.

Tuisblad | Wie Is Ons | BKBS | Redaksie | Stoffel Sê | Die Seepkis | Wit Armoede | Video Blad | Zunft | Site Map


Sub-Menu:


Back to content | Back to main menu