Main menu:
Wie Is Ons
Reëls en Riglyne
Reëls en Riglyne vir die gebruik van die Forums:
Die plaaswerf (Boerevryheid Webwerf) is 'n kommunikasie-medium vir die Boerevolk, wat hulleself beywer vir onafhanklikheid. As jy van hierdie strewe verskil, sal jy vind dat ander lede jou onwelkom gaan laat voel.
Alle nuwe gebruikers se eerste 10 poste verskyn nie onmiddellik nie, maar eers wanneer dit goedgekeur is deur een van die moderators. Hierdie maatreël is ingestel om te voorkom dat die forum oorval word deur adverteerders ("spam").
Op die plaaswerf is gebruikers met 'n wye, uiteenlopende reeks van opinies oor onderwerpe soos politiek, Godsdiens en nog meer. Op die plaaswerf probeer ons gesonde debat bevorder, en persoonlike aanvalle minimaliseer. Ons het soms sukses.
Kontak die bestuur vir meer inligting: Plaaswerf Bestuur
'n (Nie noodwendig volledige) lysie van oortredings wat negatiewe gevolge kan uitlok:
----
Sub-Menu: