Boerevryheid2010

Werfskrop

Go to content

Main menu:


Donasies

BKBS

Donasies

Daar is twee rekeninge

Albei is in die naam van die BVS maar die rek no 2 = die BKBS se rekening en word aangewend spesifiek vir aksies wat deur die BKBS bedryf word.
Die BVS se hoof rekening is vir groot skenkings en Internasionale ondersteuning asook die dryf en finansiering van aksies en organisasies wat buite die BKBS gedryf word.

Die stryd om die onafhanklikheid van die Boerevolk is gedoem sonder die nodige fondse.
Om hierdie fondse te bekom is een van die primêre verantwoordelikhede van die Boerevolk Vryheidstigting (BVS). Met hierdie doel het die BVS 'n bankrekening waarin enige skenkings betaal kan word.

Die Plaaswerf bedryf ook 'n Plaaswinkel, en die inkomste wat hierdeur gegenereer word, word weer na die BVS gekanaliseer vanwaar projekte (soos die Plaaswerf) beplan en geloods kan word.

Die BVS bankrekening detail is soos volg:
Naam van rekening: Die Boerevolk Vryheidstigting
Bank: Standard Bank
Tipe rekening: Besigheids lopende rekening (tjekrekening)
Tak: Gezina
Rekeningnommer: 01 337 031 6

BKBS Rekeningbesonderhede
Rekening nommer: 0202166929
Tak kode: 014845
Bank: STD bank


----

Tuisblad | Wie Is Ons | BKBS | Redaksie | Stoffel Sê | Die Seepkis | Wit Armoede | Video Blad | Zunft | Site Map


Back to content | Back to main menu