Main menu:
BKBS
Waar is die Boerevolk Krisis Beheer Sentrum?
Die Sentrum is geleë in Mayville in Pretoria. Ry van Oom Paul af Noord, met Paul Kruger straat. Na die duikweg split die pad, Mansfield gaan reguit aan (dubbelpad) en PK draai links-by die Willie Marais sentrum verby) Hou aan met PK tot by Louis Trichardtstraat en draai na regs en dadelik links by Maders Slaghuis se hek in. (Net naby die poort waar die Apies rivier tussen die Magaliseberg deurgaan)
[ Druk Die Kaart ]
Sub-Menu: