Main menu:
BKBS
“Die BKBS is die Boerevolk Krisis Beheer Sentrum. Vanuit hierdie kantoor word die rugsteun van die Boerevolk geadministreer en organiseer. Alle bemarking, krisis ondersteuning en beplanning word vanuit hierdie kantoor behartig.
Ondersteun gerus die BKBS deur by van een van die wonderlike ondersteunings pakkette te registreer. Alle fondse word aangewend om ons doelwit te bereik.
Is dit jou droom om weer normaal te kan voortbestaan?
Hoekom dan nie deelneem aan die stryd nie??”
Klik Op Die Foto's Om Te Vergroot






-----
Sub-Menu: