Main menu:
Wit Armoede
WEES KINDERS: Die Arendsnes is 'n woonplek waar kinders bly wat deur die howe van hulle ouers weggeneem is, watter redes ook al. Ons probeer hierdie plek met sy 7-10 kinders soveel as moontlik te ondersteun met kos pakkies, klere, ens. Hier probeer ons ook om elke maand 'n kruidenierspakkie uit te gee. Klere word elke ses maande nagegaan en vervang.