Boerevryheid2010

Werfskrop

Go to content

Main menu:


22/09/2006

Stoffel Sê

22/09/2006
BAKENS langs die Vryheidspad van die Boerevolk

Ons is tans besig om baie groot Volksprotesoptog te reel op die 18de November 2006.

1. Die opttog gaan begin by die Skou terrein en sal eindig by die Uniegebou.
2. Voor aan die optog sal die Perdekommando met 100 perde beweeg.
3. Agter die perde wil ons elke man wat met n motorfiets ry inpas. Daar word vir meer as 1000 fietse beplan. Diegene wat aan n klub behoort, moet asb reel dat julle in massas daar sal wees.
4. Agter die fietse beplan ons trekkers met sleepwaens.
5. Daarna volg die "voetsoldate". Lede van die publiek wat nie fiks is nie of wat sukkel om te loop kan n stoel saambring wat agterop die sleepwaens geplaas kan word.
6. Elkeen wat n vlag het moet dit saambring. Veral historiese vlae.
7. Elke instansie of individu wat 'n beswaar het om in te dien, kan by die geleentheid n beswaarskruif by die Uniegebou indien. dit sluit besware soos misdaad grondonteienings, plaasmoorde, bedrog en korrupsie in.
8. Maak asb ook u eie slagspreuk plakkaat of banier.
9. Die Volksekretaris sal dit koordineer.
Skakel hom by 083 7 545 545 of by volksekretaris@boerevryheid.co.za
Hier kom n ding!!

Boeregroete,
Stoffel

------------

Tuisblad | Wie Is Ons | BKBS | Redaksie | Stoffel Sê | Die Seepkis | Wit Armoede | Video Blad | Zunft | Site Map


Back to content | Back to main menu