Main menu:
Stoffel Sê
15/11/2006
Raak betrokke (In 'n Neutedop)
Dis NOU tyd om te besluit:
Siener van Rensburg het gese: ONS SAL WEER LAER TREK SOOS BY BLOEDRIVIER!!!
My vraag is: "Is jy in die laer?"
n BAKSTEEN spel mens 1+7
1. Jy is EEN (1): Druk die Tien Beginsels van 'n Boer uit en vul dit in.
2. Vul die Registrasievorm in.
3. Kry nog 7 persone wat jy ken (hoef nie geografies te wees nie) en laat hulle ook stappe 1. en 2. volg.
4. Druk die Walaer Pamflet bl2 uit..
5. Besluit wie van julle gaan voorloop en vul sy naam in.
6. Besluit oor 'n naam vir julle Wa-laer en NOU HET JULLE "N WA-LAER gevorm.
7. Pos die vorms na posbus 15772, Sinoville 0129.
EN NIE NA DIE ADRES WAT OP DIE VORM VERSKYN NIE.
Of stuur per Vonkpos na possak@boerevryheid.co.za Of faks dit na 012 567 5375
8. Nou het julle ''n BAKSTEEN gevorm waarmee die volksmuur gebou kan word. Ons noem dit 'n WA-Laer. So lyk dit grafies: KLIK HIER
Navrae: skakel 084 834 4503 of 012 567 5375 (Na ure)
9. Die Wa-leier sal deur die kantoor geskakel word vir verdere reelings.
Registrasie Volksregister231106f.pdf
Walaer(Kort) pamflet.doc
Walaer(Kort) pamflet naamlys.doc
------------
Sub-Menu: