Main menu:
Stoffel Sê
08/08/2006
Boerevolk op pad na selfbeskikking
Amptelike skrywe is vandag van die kantoor van die Speaker ontvang wat verreikende gevolge vir die Boerevolk kan he:
MOMENTUM OP DIE VRYHEIDSPAD
Nuusvrystelling:
Die Speaker van die Parlement Me. Mbete het vandag (7 Augustus) bekend gemaak dat die memorandum van die gesprekke wat afgevaardigdes, Dr Johan (lets) Pretorius en Mnr Riaan Smith van die Boerevolk Vryheidstigting, namens die Boerevolk , op 25 Mei 2006 met die Hoof van haar kantoor, Adv Cetwayo, asook met die hoof politieke raadgewer Mnr Mapholoba gevoer het, amptelik goedgekeur is.
Dit behels dat daar indringend gekyk sal word na :
1. Die Boerevolk se eis om selfbeskikking
2. Die moontlikheid van Staats befondsing vir die verkiesing en institusionalisering van die Boerevolk se Verteenwoordigende Raad, wat tydens ’n byeenkoms op 9 Desember sal plaasvind.
3. Befondsing in terme van artikel 23(5) van die grondwet.
Hierdie nuusvrystelling het as aanloop die volgende gebeure:
1. Vroue Optog:
http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?t=3215
1.1 Foto's van Optog: (NB: Dit neem lank om te laai!)
http://s36.photobucket.com/albums/e45/Dirkie_Uys/
2. Oorhandig Majuba Deklarasie aan Mbeki
http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?t=3217&highlight=optog
3. Mbeki verwys (warm patat) na die Speaker.
4. Afvaardiging sien verteenwoordigers van die speaker.
5. Die gesprek wat plaasvind word bekend gemaak tydens die Perskonferensie op 31 Mei by die Voortrekkermonument:
i) Die Regering neem AMPTELIK kennis op 25 Mei 2006.
ii) Tydens die perskonferensie ontvang die Volk ‘’n boodskap van HOOP !!
iii) Die wêreld neem kennis:
The Right Perspective: Saterdagoggend 3 Junie 05h30.
Kyk en luister gerus by:
http://www.therightperspectivepodcastblog.blogspot.com/
http://209.245.59.251/
Gaan kyk gerus na die volledige verklaring:
http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?p=35633#post35633
Kyk ook wat sê die Engelse SABC:
http://www.sabcnews.com/south_africa/general/0,2172,128584,00.html
http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?t=3161
6. Vandag, 7 Augustus 2006, het ons amptelik terugvoering van die Speaker ontvang:
Sy keur die aanbevelings wat voortgespruit het uit die samesprekings van 25 Mei goed. Dit behels onder andere die volgende opsomming en aanbevelings(uittreksel van die memo) deur die Administratiewe hoof en raadgewer van die Speaker, Adv Cetwayo soos aan die Speaker per memo deurgegee: (Verbatum en presies aangehaal)
In a nutshell they would like government to establishment of a forum made up of people with decision making authority in government and their representatives to discuss following:
• Their claim for self defermination.
• The possibility of government funding their meeting taklng place in December to institutionalise themseives.
• The fundinq request is made in terms of Section 235 of the Constitution. RECOMMENDATIONS
* The Presiding Offficers consider the issue.
* Presiding Offioers also refer it to Justice and Constitutional
Development, Safety and Security and Land affairs Portfolio Committees as well as the Constitutional Review Committee.
7. Die aanbevelings soos hierbo vervat is, het verreikende gevolge vir die toekoms van die Boerevolk. Die volksekretaris, Mnr Johann Pienaar, sal waarskynlik vroeg in volgende week die werkwyse en totstandkoming van die forum asook die finansiering van en vir die Boerevolk, met die betrokke amptenare in die Parlement vasmaak. Sodra hierdie inligting bekend is, sal dit weer per Stoffel bekend gemaak word.
Boeregroete,
Stoffel
------------
Sub-Menu: