Boerevryheid2010

Werfskrop

Go to content

Main menu:


04/11/2006

Stoffel Sê

04/11/2006
OPSAAL BOERE, OPSAAL BOERE!!

Dis die oproep wat gereeld weerggalm het oor die randte en vlaktes van transvaal en die Vrystaat, tydens die Anglo-Boere oorlog.
Lees hoekom dit jou en jou kinders vandag raak...

"KOM BOERE dis tyd om OP TE SAAL" dis die woorde wat telkens weerklink het oor die kaal en koue randte van ons Transvaalse ho'eveld en oral op die wye Vrystaatse vlaktes. Hierdie woorde was dikwels die "aankondiging" van n Boer se dood, want opsaal was n oproep tot aksie, die oproep tot die slagveld, of die vlug voor die engelse kolonne. Vandag is die Boerevolk weer in 'n "oorlog" gedompel. Hierdie keer, soos Oom Siener voorspel het, is dit anders. Ons word ontwapen, die Komandostrukture word opgebreek, die reg en die gereg is die Boerevolk uiters vyandig gesind. Die lede van die Boerevolk word verkrag verguis en vermoor, op die plase in die dorpe, op die paaie by die vakansieplekke en deesdae sommer op die golfbaan of in die winkelsentrum. die rassisme teen die boerevolk vind plaas op elke lewensterrein;van die werkplek, tot die skoolbank, van die kontrak tot die uitvoerende pos. Kom ons saal op en gaan oor tot aksie. En as ek praat van aksie is dit WETTIGE AKSIE. Lees die uitnodigingsbrief aan alle organisasies noukeurig en word deel van die oplossing. Kom net vir n klein oomblik weg van jou gemaksone waar jy uiteindelik uitgehaal sal word as jy nie pro-aktief iets omtrent die pot wat geleidelik om jou warmer, doen nie. Kom wend tenminste n poging aan om aan jou kind te toon dat jy bereid is om terwille van sy of haar toekoms, "op te saal"

------------

Tuisblad | Wie Is Ons | BKBS | Redaksie | Stoffel Sê | Die Seepkis | Wit Armoede | Video Blad | Zunft | Site Map


Back to content | Back to main menu