Main menu:
Toebroodjie Vir Die Pad
Ons kan net met Jesus deel in sy erfenis as ons saam met Hom ly. Daarom is ons dankbaar om waardig geag te word om vir Hom te kan ly. Ons roem in die verdrukkinge en ag dit loutere vreugde as ons in allerhande versoekinge val.
Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is; en as ons kinders is, dan ook erfgename, erfgename van God en mede erfgename van Christus, as ons naamlik saam met Hom ly, sodat ons ook saam met Hom verheerlik kan word. (Rom. 8:16-17; Hand. 5:41; Rom. 5:3-5; Jak. 1:2,3)
Boanérges
Besoekers
Hierdie is die aantal besoekers aan die blad sedert 13 Maart 2009
Die Seepkis - Toekomsvisie (baie beperk) vir die Geloftevolk. Dr Ronnie van der Merwe
Die Geloftevolk sal weer 'n soewereine vrye volk word.
Die versperring tussen ons en ons vryheid, is ongeloof (gebrek aan geloofsoptrede) en ons ontrouheid aan ons Hemelse Vader. Daarom is ons Volk tans nie die minste voorbereid om ons vryheid uit Sy hand te ontvang nie.
Die onderliggende redes hiervoor moet eers uit die weg geruim word. Daar moet eers herstel plaasvind op alle terreine waar die verwoesting in ons volkslewe plaasgevind het nl.:
a)Geestelik
b)Sielkundig
c)Organisatories
Ons moet deeglik begryp dat daar sedert Adam nog nooit in die geskiedenis van die mensdom 'n aanslag op enige volk ter wêreld op die vlak van die massa psigose gemaak is op die wyse en die intensiteit soos wat met ons volk die geval was (en is) nie. Lees Verder
Ek sien die Afrikaanse koerant wat na die Matriek uitslae in Pretoria verskyn het, is erg rassisties!Kan julle glo, hulle plaas nie eers een ou foto'tjie van 'n swart matrikulant wat baie onderskeidings gekry het nie. Net wittes?? Almal met nege en agt onderskeidings sonder om plek vir EEN swart foto'tjie te maak?
Dis nie reg nie, hoe kan die redakteur dit toelaat? Sies! Rassiste! Apartheid in die ergste graad! Diskriminasie!!
Sal met die redakteur moet praat oor hierdie nuwe beleid. Tensy daar dalk nie 'n swart kandidaat was wat kwalifiseer vir 'n foto’tjie nie. As dit so is wonder mens hoekom? Dalk regtig nog apartheid se skuld? Kan net nie verstaan nie, die matrikulante is voluit bevoordeel met die wonderlike nuwe Suid Afrika se regstellende en bevoordelende stelsels. Almal is “post-1994 se regstellende skoolaksies” – omtrent in 1991 gebore? Hulle het selfs in die ou, “ voorheen slegs vir wittes” skole skool gegaan! Lees Verder
Genocide South Africa
Plaasaanvalle in Suid-Afrika vanaf Januarie 1993 tot Junie 2009
Die volledige lys name wat op 17/09/09 oor Solidariteit Radio uitgesaai is.
Plaasaanvalle in Suid-Afrika vanaf Januarie 1993 tot Junie 2009
Besoek asseblief ons Video en PDF bronne om nog meer omtrent die ware Nuwe Suid Afrika uit te vind.
Skakels Na Volksgerigte Organisasies
Boerevolk Krisis Beheer Sentrum
Die Boere Krisis Beheer Sentrum is in Pretoria gesetel en die doel daarvan is om die veiligheid asook die sekuriteit van lede van ons kosbare Boerevolk te verbeter.
Sluit aan om uself op die unieke sms stelsel te laat opneem wat behulpsaam is mbt die veiligheid van ons lede.
Kontak ons 0861 777 373-- Lees meer
Kontak Die Plaaswerf Bestuur
Die bestuur van die Plaaswerf bestaan uit die Hoof Administreerder, bygestaan deur die Hoof Moderators.Hulle word op hulle beurt weer bygestaan deur die Moderators,wat die verskillende laers beheer.
Hulle kan gekontak word oor sake wat verband hou met die Plaaswerf.-- Lees Meer
WWW Skakels
Warm Besprekings Op Boerevryheid Forum - Redaksionele Kommentaar 05/02/2010
Tim Du Plessis, Redakteur van die Beeld skryf op 14 Januarie 2010 dat baie wit mense en Afrikaners, ontnugter is oor die Nuwe Suid Afrika:
http://www.beeld.com/Content/Rubrieke/TimduPlessis/2145/7edc4a87ab1d43879b1b79a2c84c4c65/14-01-2010-10-16/%E2%80%99n_Stille_wit_verskuiwing_
“En oor hoe wit mense en Afrikaners voel oor die land waarin hulle leef en moet oorleef. Hulle is kwaad, ongelukkig en selfs verbitterd. Ek is al effe moeg vir die woord, maar ja, hulle is gatvol. Ander waarnemers sien dit ook raak.”
Dan meld hy ook dat regs en links, verkramp en verlig uitfaseer:
“Indien wel, moet dit maar so wees. “Links” en “regs” het hul gewone betekenis verloor.
“Verlig” en “verkramp”, een van die mees omlynde verdelings van vroeër, is vinnig aan die vervaag. En na buite is die reaksie van verligtes en verkramptes op hul omgewing al hoe meer dieselfde.”
Nou kom hy en raak die volgende snert kwyt op 4 Februarie:
(http://www.beeld.com/Content/Rubrieke/TimduPlessis/2145/cad77be608984a24817a06ca1eca8fcb/04-02-2010-09-15/Saluut_van_die_redelikes_)
Hy probeer FW De Klerk as held ophef. Hy beweer dat almal, behalwe ’n klompie suur, wit regses en die ANC-jeugliga dink dat de Klerk reg was.
Op grond hiervan, het ek aan hom 'n brief geskryf:
Geagte Mnr. Du Plessis
U hemel Mnr. De Klerk op as held en in kontras verdoem u steeds die sg. “regses”
Ten spyte van die feit dat u onlangs self gestel het dat daar nie meer regses en linkses, verkramptes en verligtes bestaan nie. As mens na u onlangse hoof-artikels kyk en u oor RSG Sondae hoor praat, is dit duidelik dat u tot so 'n mate ontnugter oor die Nuwe Suid Afrika is, dat u amper as 'n regse geklassifiseer kan word.
Lees Verder Of Neem Deel Aan Die Debat Op Boerevryheid Forum
WEES KINDERS: Die Arendsnes is 'n woonplek waar kinders bly wat deur die howe van hulle ouers weggeneem is, watter redes ook al. Ons probeer hierdie plek met sy 7-10 kinders soveel as moontlik te ondersteun met kos pakkies, klere, ens. Hier probeer ons ook om elke maand 'n kruidenierspakkie uit te gee. Klere word elke ses maande nagegaan en vervang.
U kan Doulos Armoedebediening se kontak en ander besonderhede HIER verkry.
Hierdie Webtuiste Is Ontwerp En Word Onderhou Deur PixJob ------ www.pixjob.co.za----- info@pixjob.co.za