![]() |
|
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
|
#1 |
|
Kennis
Join Date: Jan 2007
Posts: 268
![]() |
En hoor jy die magtige dreuning.
Ja! Ja! Ja! Oor ons rugbyvelde kom dit wyd gesweef. Die lied van ons volk se ondergang. Wat gestorwe vaders in hul grafte laat sidder en beef. Vanaf Shark, Cheetah en Bloubul lui dawerend die akoorde. Dit is die lied van `n Rainbow nation. Ja dit is die lied van `n sterwende jong Suid-Afrika. En hoor jy die magtige dreuning. Ja! Ja! Ja! Oor die Effekte beurs kom dit wyd gesweef. Ons Rand word deur ander uitgeleef. Die lied van ons Boervolk se ondergang. Wat gestorwe Moeders oor kleinkinders laat ween. Vanaf Rusland, China en Amerika, lag dawerend die akoorde. Dit is die lied van `n witvolk se ondergang. Met `n JA STEM is al sy trots darmee heen.
__________________
Ek is die ALEF en die TAW, die EERSTE en die LAASTE!! |
|
|
|
|
|
#2 |
|
Staatmaker
Volksregister
Join Date: Jan 2007
Location: Durbanville
Posts: 1,173
![]() |
Is die Stormers dan so sleg, dat hulle nie eens in die lied genoem word nie?
__________________
NoRainbowNation
|
|
|
|
|
|
#3 | |
|
Kennis
Join Date: Jan 2007
Posts: 268
![]() |
Quote:
Oeps, Sorry! Ek het nie geweet daar is so `n span nie. Kan daarom seker nie so belangrik wees nie.
__________________
Ek is die ALEF en die TAW, die EERSTE en die LAASTE!! |
|
|
|
|
![]() |
| Thread Tools | |
| Display Modes | |
|
|
Similar Threads
|
||||
| Thread | Thread Starter | Forum | Replies | Last Post |
| Die Stem | SAF-Scorpion | Kletshoekie | 4 | 18th September 2008 08:44 |
| Beeld stem weer oor die lands vlag -- kom ons gaan stem!!!!!! | christiaanoosthuizen | Die Posklip | 14 | 2nd February 2007 15:36 |
| Die Stem | WillieW | Kletshoekie | 8 | 23rd December 2006 10:55 |
| Volkslied vir die nuwe suid afrika | Rooi Jan | Volkshumor | 8 | 11th September 2006 02:39 |
| Die Nuwe Volkslied | Genl Danie Theron | Volkshumor | 12 | 28th February 2006 10:17 |
| SA Top Sites | |
![]() |
|
| Snuffelgids | |
![]() |
|