Wys resultate 1 tot 4 van 4

Draad: Cosatu en AgriSA is teen vigilante TLU boere

  1. #1
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Rooi Jan's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Jul-Mon
    Plek
    Pretoria, ZAR
    Poste
    16,487
    Blog inskrywings
    8

    Verstek Cosatu en AgriSA is teen vigilante TLU boere

    Kan jy dit glo? Beide Cosatu en AgriSA veroordeel die TLU omdat hulle die polisie se werk doen!

    Ek wonder wat AgriSA se plan/idee is. Hulle het hul sekuriteit opgeskerp. Wat dit ook al mag beteken. Moet tog net nie die Zimkane se menseregte aantas deur hulle te boei nie.

    Weereens is daar mense wat hul eie volk uitverkoop om in die regime se guns te bly.
    No place for vigilante farmers, says union
    August 13 2007 at 11:23PM

    The Congress of South African Trade Unions (Cosatu) on Monday demanded action against Limpopo farmers who arrest Zimbabwean border-crossers, but the farmers said they were merely protecting private property.

    The rounding up of Zimbabwean migrants by farm patrols were reminiscent of apartheid-era white farm commandos, Cosatu said.

    The Transvaal Agricultural Union (TAU) said members were protecting their farms, insisting that the influx of fleeing Zimbabweans posed agricultural and veterinary risks.

    "Our attitude is to arrest people who are trespassing on private property and then hand them over to the police to be processed," said TAU safety and security manager Chris van Zyl.

    "The farmers haven't got an axe to grind with undocumented foreigners, but if the farm is your business, your livelihood, the least you can do is take measures to protect it."

    Last week, the BBC reported on patrolling farmers who rounded up Zimbabweans and bound their wrists in order to hand them to police.

    "There is no place for such behaviour in the new South Africa," said Cosatu spokesperson Patrick Craven.

    Estimates of daily illegal border-crossers vary but 100 000 Zimbabweans were officially deported between January and the end of July, according to figures compiled by the department of home affairs.

    "We are purely doing what the president had asked us to do and that is take care of the security of our own environment," said Van Zyl.

    Not only TAU members were involved in the "arrests", he said.

    "My question would be what would the provincial commissioner (of police) do if a couple of farmers jumped over his fence in his own house and walked around his garden. Would he tolerate that? I don't think so."

    The farmers union Agri SA said it did not support the action.

    "Our members are definitely not involved with the sort-of arresting of people and taking them to the police stations," said Gert Rall, of Agri-Limpopo.

    "You don't correct one crime by committing another. We don't agree with it."


    Rall said the union's members had boosted security and that broken fences, disruptions to farming, and damage to water equipment and empty housing had been reported.

    The numbers of border-crossers were impossible to estimate but one farmer had reported 60 people from "toddlers to stone-age" crossing his farm.

    Both the TAU and Agri SA said the solution needed to be political.

    "Whichever way you look at it, South Africa is stuck with thousands of people and they are going to stay here for many years," said Gall.

    Control should come from leaders and not citizens, he said.

    "The problem is that there is no constructive policy or decision on how its going to be handled. There is no co-ordinated effort at this stage."

    Van Zyl said the government needed to "realise that there is a problem".

    "The problem is getting so big that government needs to take a decision on this. Whether they support the president of Zimbabwe is immaterial," he said.

    "There is some type of human tragedy playing off there - famine is running rife unless you are fortunate enough to be part of the political elite."
    http://www.iol.co.za/index.php?set_i...3034658C378807

  2. #2
    Op verlof Volksregister Hektor's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Oct-Sat
    Plek
    Transvaal
    Poste
    4,364

    Verstek Re: Cosatu en AgriSA is teen vigilante TLU boere

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Rooi Jan Bekyk pos
    Kan jy dit glo? Beide Cosatu en AgriSA veroordeel die TLU omdat hulle die polisie se werk doen!
    Huigelaars.

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Rooi Jan Bekyk pos
    Ek wonder wat AgriSA se plan/idee is. Hulle het hul sekuriteit opgeskerp. Wat dit ook al mag beteken. Moet tog net nie die Zimkane se menseregte aantas deur hulle te boei nie.
    Menseregte?! Dan mag die SAPD vir seker ook nie meer mense se tyd steel deur om hulle te stop nie.

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Rooi Jan Bekyk pos
    Weereens is daar mense wat hul eie volk uitverkoop om in die regime se guns te bly.
    Jy praat nou vir seker van AgriSA hier:
    http://www.agriinfo.co.za/
    Daar word ook kontak besonderhede gegee op die werf:
    http://www.agriinfo.co.za/agrisa_afr.htm
    Ons moet hierdie onder die mense se aandag bring.

  3. #3
    Steunpilaar Volksregister Boere Staatsman's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Oct-Thu
    Plek
    Ons Geskiedenis moet voortleef
    Poste
    2,679

    Verstek Re: Cosatu en AgriSA is teen vigilante TLU boere

    Die blanke boere van Suid-Afrika moet onmiddelik hulle rug draai op AgriSA as dit is hoe hulle teen hulle eie mense wil optree.

    AgriSA hoort nie onder ons boere nie - hulle hoort onder die verraaiers laer saam met FW en kie.

    Boere van Suid-Afrika dit het tyd geword dat AgriSA en alle ander organisasies wat teen die boere en blanke Suid-Afrikaners kant kies geboikot word want met sulke optredes en uitsprake is dit duidelik dat hulle die kant van die kommunitiese regime gekies het. Daar is nie vir hulle en ander soortgelyke organisasies plek in ons geledere nie.

    Weg met AgriSA en weg met elke organisasie wat teen ons as Boerevolk gekant is.

  4. #4

Soortgelyke drade

  1. Die Britte teen die Boere
    By Boere in forum Geskiedenislaer
    Antwoorde: 0
    Laaste Pos: 2 Oct 2008, 16:16
  2. Boere ruk op teen wet
    By Michelle Mans in forum Menseregte Skendings - Boerevolk
    Antwoorde: 22
    Laaste Pos: 15 Jun 2008, 14:51
  3. Cosatu maak beswaar teen blanke Rooimiere
    By Rooi Jan in forum Arbeidslaer
    Antwoorde: 2
    Laaste Pos: 5 Jun 2008, 20:45
  4. Die haat teen die Boere
    By Kaapstad in forum Kletshoekie
    Antwoorde: 1
    Laaste Pos: 30 Apr 2008, 10:48
  5. ‘Sameswering teen wit boere’
    By Arend in forum Grondreg, Landbou en Eiendom Laer
    Antwoorde: 12
    Laaste Pos: 6 Mar 2008, 07:29

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::