Ek bring hierdie net weer onder almal se aandag en vra dat elke lid 'n afskrif gestuur moet word deur die Admin van die forum as dit moontlik is asseblief.

As daar byvoegings is wat gemaak word sal die bestuur dit vir ons dan vooraf wysig.

Dankie.