Bladsy 1 van 2 12 LaasteLaaste
Wys resultate 1 tot 15 van 17

Draad: Maak jou eie???

  1. #1
    Kennis Kemp Boer's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Feb-Sat
    Plek
    Secunda, maar my hart is in die bosveld
    Poste
    199

    Verstek Maak jou eie???

    Wat is die wetlike implikasie in suid-afrika aangaande tuis vervaardigde wapens. Nie dat ek wil wapens maak nie die was net baie interesant.

    http://www.patriotpublications.com/title1.htm


    “The Workbench AR15 Project”
    - published by Paladin Press







    Click cover for greater detail This 80-page book will guide you through all the step-by-step processes necessary to finish an 80% complete AR15 casting or forging*, into a complete rifle that requires no Government paperwork! Loaded with almost 80 photographs, and clear and concise instructions, D.A. Hänks shows all the details and tools required to finish one of these partially complete lowers into a working firearm. With practice, you can complete one in only a little over 8 hours!
    Price - $19.00



    OVERVIEW:

    The AR15 rifle is one of the most versatile firearms ever made. The basic design of a barreled upper receiver separate from the lower receiver allows the shooter to have one lower receiver and several uppers to suit a variety of needs, essentially creating several rifles from one. Upper receivers are available in calibers ranging from .22 LR to .50 BMG, meaning one AR15 can be configured into a rifle that can plink tin cans off a fence, or hit targets at fifteen hundred yards out.

    Now home builders have a way to create their own multipurpose AR15 with common tools at a fraction of the cost of buying each rifle separately. By purchasing a partially completed lower receiver (available from a number of outlets) and following the step-by-step instructions in this book, anyone with a small workshop can make his own AR15 for target shooting, hunting, collecting, or self defense. Because the resulting rifle is classified as a homebuilt firearm by the BATF, there is no legal requirement to register it with the Government, making it the ultimate expression of a free, law-abiding citizen's right to keep and bear arms.

    The Workbench AR15 contains the easiest, most straightforward method to complete the job, as well as a number of improvised techniques, advice on substitute parts, and simple ways to fix mistakes as you go.

    Author D.A. Hänks walks you through the entire process- staying legal, finishing the lower receiver, assembling all the parts, and test firing your completed rifle- with clear text and detailed photos.

    These photographs show actual home-built rifles being fired! See full-size photos for more detail, and additional pictures of other rifles built on these receivers, including .50 BMG!


    Other future titles will include a book for the advanced home firearms builder, to create the solid brass AR15 lower receiver pictured here. It will require no machining, as a unique method for building the difficult areas normally machined out is explained in detail.

  2. #2
    Genl Manie Maritz
    Besoeker

    Verstek Re: Maak jou eie???

    Die Vuurwapen Wet is baie uitdruklik hieroor.

    So, as jy daardie roete wil volg, moenie adverteer nie.

    Veral nie aan jou beste vriende nie...!!
    Aangehegde lêers Aangehegde lêers
    Last edited by Genl Manie Maritz; 13 Apr 2007 at 21:00.

  3. #3

    Verstek Re: Maak jou eie???

    En onthou volgens die wet kan jou maatjie 'n R65000 beloning ontvang om jou in te gee, so wees bedag.....

  4. #4
    Kennis Kemp Boer's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Feb-Sat
    Plek
    Secunda, maar my hart is in die bosveld
    Poste
    199

    Verstek Ant: Maak jou eie???

    Het nie enige planne nie. Was net intressant dat jy so iets op die internet kon kry.

  5. #5
    Genl Manie Maritz
    Besoeker

    Verstek Re: Ant: Maak jou eie???

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Kemp Boer
    Het nie enige planne nie. Was net intressant dat jy so iets op die internet kon kry.
    Jy kan alles op die internet kry buiten verantwoordelikheid...

    Maar, dit is goed om kennis te neem van wat beskikbaar is.

    Kennis is mos mag, so bemagtig jouself...!!

  6. #6
    Genl Manie Maritz
    Besoeker

    Verstek Re: Ant: Re: Maak jou eie???

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Xboers
    Sjoe! Ek kan doen met 2000 x R65000!! Miskien moet ek net 2000 springkane in 'n BEE fabriek opsit en hulle "pimp" sodra hulle oorhandig....
    Net twee tegniese probleempies, sprinkane en 'n BEE fabriek is nie wit Boere nie...

  7. #7

    Verstek Maak jou eie???

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Kemp Boer
    Het nie enige planne nie. Was net intressant dat jy so iets op die internet kon kry.
    Kempboer. Hier is so ietsie, die ander wat ek het is bietjie groot en kan net direk gestuur word as jy belang stel?
    Aangehegde lêers Aangehegde lêers
    Die Boer Volk Sal weer Opstaan!! Dit moet julle weet!!

  8. #8
    Op verlof Volksregister Hektor's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Oct-Sat
    Plek
    Transvaal
    Poste
    4,364

    Verstek Re: Ant: Maak jou eie???

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Kemp Boer
    Het nie enige planne nie. Was net intressant dat jy so iets op die internet kon kry.
    Jy kan baie van daardie inligting op die internet kry. En dit is nie beperk tot wapens nie:
    http://www.thedisease.net

    Dit is wettig om hierdie inligting te besit. Daar is egter 'n risiko aan verbonde as hulle dit in 'n klag van terrorisme wil omskep. Jy gaan nie veroordeel word nie, maar hulle kan dit gebruik om borg te weier.

  9. #9
    Genl Manie Maritz
    Besoeker

    Verstek Re: Maak jou eie???

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Duiker
    Kempboer. Hier is so ietsie, die ander wat ek het is bietjie groot en kan net direk gestuur word as jy belang stel?
    Baie interesant, hy lyk reg vir my...

  10. #10
    keelvolwitvrou
    Besoeker

    Verstek Re: Maak jou eie???

    Maak hom self, dan lyk hy so:

    Click image for larger version. 

Name:	afi_noobgun.jpg 
Views:	37 
Size:	21.0 KB 
ID:	1761

  11. #11

    Verstek Maak jou eie???

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Genl Manie Maritz
    Baie interesant, hy lyk reg vir my...
    Saar is nog 'n 9mm semi auto en 'n silenced .22 pistool ook
    Die Boer Volk Sal weer Opstaan!! Dit moet julle weet!!

  12. #12
    Kennis HOEKSTEEN's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Feb-Sun
    Plek
    MIDDELBURG TRANSVAAL
    Poste
    369

    Verstek Re: Maak jou eie???

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Kemp Boer
    Wat is die wetlike implikasie in suid-afrika aangaande tuis vervaardigde wapens. Nie dat ek wil wapens maak nie die was net baie interesant.

    http://www.patriotpublications.com/title1.htm


    “The Workbench AR15 Project”
    - published by Paladin Press







    Click cover for greater detail This 80-page book will guide you through all the step-by-step processes necessary to finish an 80% complete AR15 casting or forging*, into a complete rifle that requires no Government paperwork! Loaded with almost 80 photographs, and clear and concise instructions, D.A. Hänks shows all the details and tools required to finish one of these partially complete lowers into a working firearm. With practice, you can complete one in only a little over 8 hours!
    Price - $19.00



    OVERVIEW:

    The AR15 rifle is one of the most versatile firearms ever made. The basic design of a barreled upper receiver separate from the lower receiver allows the shooter to have one lower receiver and several uppers to suit a variety of needs, essentially creating several rifles from one. Upper receivers are available in calibers ranging from .22 LR to .50 BMG, meaning one AR15 can be configured into a rifle that can plink tin cans off a fence, or hit targets at fifteen hundred yards out.

    Now home builders have a way to create their own multipurpose AR15 with common tools at a fraction of the cost of buying each rifle separately. By purchasing a partially completed lower receiver (available from a number of outlets) and following the step-by-step instructions in this book, anyone with a small workshop can make his own AR15 for target shooting, hunting, collecting, or self defense. Because the resulting rifle is classified as a homebuilt firearm by the BATF, there is no legal requirement to register it with the Government, making it the ultimate expression of a free, law-abiding citizen's right to keep and bear arms.

    The Workbench AR15 contains the easiest, most straightforward method to complete the job, as well as a number of improvised techniques, advice on substitute parts, and simple ways to fix mistakes as you go.

    Author D.A. Hänks walks you through the entire process- staying legal, finishing the lower receiver, assembling all the parts, and test firing your completed rifle- with clear text and detailed photos.

    These photographs show actual home-built rifles being fired! See full-size photos for more detail, and additional pictures of other rifles built on these receivers, including .50 BMG!


    Other future titles will include a book for the advanced home firearms builder, to create the solid brass AR15 lower receiver pictured here. It will require no machining, as a unique method for building the difficult areas normally machined out is explained in detail.
    Boek kan ook bestel word by ABE Books vir ongeveer R136.Hul is betroubaar en ek het al baie boeke by hul bestel en ontvang.

  13. #13

    Verstek Ant: Maak jou eie???

    Is daar enige iemand wa my kan help? Ek wil weet wat sal ek nodig he om my "paint ball pellet casings" te kan maak by my huis? Ek weet dat dit van Gelatine gemaak maar wil weet of dit by die huis gemaak kan word en nie te veel masjinerie hoef aan te skaf vir dit nie?
    Die Boer Volk Sal weer Opstaan!! Dit moet julle weet!!

  14. #14
    Chaplain
    Besoeker

    Verstek Re: Maak jou eie???

    BVS is nie 'n politieke party of instansie nie. BVS is 'n verteenwoordiger vir die Boerevolk, wat die belange van die Boerevolk op hart dra, en daardeur met verskeie partye onderhandel om die Boerevolk se saak beide nasionaal en internasionaal te bevorder. BVS distansieer hulleself in enige mate van enige onwettige optredes of aktiwiteite, so ook van enige onwettige organisasie wat hulleself koppel aan die Boerevolk. BVS het deur die stigting van wa-laers die Boerevolk begin verenig en hou gereeld vergaderings en verkiesings sodat die bestuursraad BVR altyd die belange van die Boerevolk op hulle hart dra.

  15. #15
    Kennis Kemp Boer's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Feb-Sat
    Plek
    Secunda, maar my hart is in die bosveld
    Poste
    199

    Verstek Ant: Re: Maak jou eie???

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Chaplain
    BVS distansieer hulleself in enige mate van enige onwettige optredes of aktiwiteite, so ook van enige onwettige organisasie wat hulleself koppel aan die Boerevolk.
    Ek distansieer myself ook van alle geweld, ek wil ook net my volk en my trots behou sodat my kinders ook eendag in ons erfenis kan deel, ek verkies vrede.
    Die gaan maar net oor dat kennis is mag, en net omdat ek die kennis het beteken dit nie ek moet dit gebruik nie.

Bladsy 1 van 2 12 LaasteLaaste

Soortgelyke drade

  1. Sou die ANC vir MY die SP maak, dan sal ek ....
    By Xboers in forum Kletshoekie
    Antwoorde: 11
    Laaste Pos: 22 Sep 2008, 00:33
  2. Wat maak ons?
    By Reitz in forum Kletshoekie
    Antwoorde: 30
    Laaste Pos: 10 Jan 2006, 20:53
  3. Maak my dag!!!
    By luther1 in forum Kletshoekie
    Antwoorde: 37
    Laaste Pos: 3 Dec 2005, 20:10

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::