+ Reply to Thread
Results 1 to 3 of 3

Thread: Volkslied (die gruwel van die Ja stem)

  1. #1

    Default Volkslied (die gruwel van die Ja stem)

    En hoor jy die magtige dreuning.
    Ja! Ja! Ja!
    Oor ons rugbyvelde kom dit wyd gesweef.
    Die lied van ons volk se ondergang.
    Wat gestorwe vaders in hul grafte laat sidder en beef.
    Vanaf Shark, Cheetah en Bloubul lui dawerend die akoorde.
    Dit is die lied van `n Rainbow nation.
    Ja dit is die lied van `n sterwende jong Suid-Afrika.


    En hoor jy die magtige dreuning.
    Ja! Ja! Ja!
    Oor die Effekte beurs kom dit wyd gesweef.
    Ons Rand word deur ander uitgeleef.
    Die lied van ons Boervolk se ondergang.
    Wat gestorwe Moeders oor kleinkinders laat ween.
    Vanaf Rusland, China en Amerika, lag dawerend die akoorde.
    Dit is die lied van `n witvolk se ondergang.
    Met `n JA STEM is al sy trots darmee heen.
    Ek is die ALEF en die TAW, die EERSTE en die LAASTE!!

  2. #2
    Staatmaker Volksregister Dertignulses is op die regte pad Dertignulses's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Durbanville
    Posts
    1,257

    Default Re: Volkslied (die gruwel van die Ja stem)

    Is die Stormers dan so sleg, dat hulle nie eens in die lied genoem word nie?
    NoRainbowNation
    Steal it, it is hea!

  3. #3

    Talking Ant: Re: Volkslied (die gruwel van die Ja stem)

    Quote Originally Posted by Dertignulses
    Is die Stormers dan so sleg, dat hulle nie eens in die lied genoem word nie?

    Oeps, Sorry! Ek het nie geweet daar is so `n span nie. Kan daarom seker nie so belangrik wees nie.
    Ek is die ALEF en die TAW, die EERSTE en die LAASTE!!

+ Reply to Thread

Similar Threads

  1. Die Stem
    By SAF-Scorpion in forum Kletshoekie
    Replies: 4
    Last Post: 18th September 2008, 07:44
  2. Beeld stem weer oor die lands vlag -- kom ons gaan stem!!!!!!
    By christiaanoosthuizen in forum Die Posklip
    Replies: 14
    Last Post: 2nd February 2007, 14:36
  3. Die Stem
    By WillieW in forum Kletshoekie
    Replies: 8
    Last Post: 23rd December 2006, 09:55
  4. Volkslied vir die nuwe suid afrika
    By Rooi Jan in forum Volkshumor
    Replies: 8
    Last Post: 11th September 2006, 01:39
  5. Die Nuwe Volkslied
    By Genl Danie Theron in forum Volkshumor
    Replies: 12
    Last Post: 28th February 2006, 09:17

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::