Wys resultate 1 tot 2 van 2

Draad: Verf en kleure: Die simboliek

  1. #1
    Staatmaker boertjie3's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Oct-Tue
    Plek
     rens in die wye wÍreld
    Poste
    1,573

    Verstek Verf en kleure: Die simboliek

    DagsÍ almal. Ek wil gou iets meer sÍ oor verf en kleure en 'n voorbeeld noem.

    Kleure is een van die pimÍre maniere om jou identiteit uit te druk. Dit word in 'n vlag vergestalt.

    Griekeland is vir baie jare deur Turkye oorheers. Die Grieke het egter begin om hulle huise blou en wit te verf in die nasionale griekse kleure. Dit het hulle verset gewys en hulle solidariteit gewys vir die Griekse vryheidstryd.

    Vandag nog verf baie Grieke hulle huise nog wit en blou, dit is nie net baie mooi nie maar dra ook by tot hulle volkseenheidsgevoel.

    Ek raai ons nie aan om ons huise Oranje, blanje, blou te verf nie.

    Ek kan egter aan 'n ander stilstaande opjek dink wat heel pragtig gelyk het met 'n onderlaag...

  2. #2
    Genl Manie Maritz
    Besoeker

    Verstek Re: Verf en kleure: Die simboliek

    Goeie idee. En as jy jou bure kan oortuig om dieselfde te doen sal dit voorwaar goed lyk. Ek sal net nie in die Oranje huis wil bly nie.

Soortgelyke drade

  1. Die ATKV wys sy ware kleure
    By Rooi Jan in forum Kultuur Laer
    Antwoorde: 16
    Laaste Pos: 10 Oct 2008, 17:23
  2. McBride wys sy ware kleure
    By Arend in forum Kletshoekie
    Antwoorde: 0
    Laaste Pos: 9 Jul 2007, 18:30
  3. Die Koning se nuwe kleure
    By Vegter in forum Politieke Laer
    Antwoorde: 32
    Laaste Pos: 29 Dec 2005, 06:59

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::