Wys resultate 1 tot 11 van 11

Draad: Dringend Gesoek: BEET EN KNOFFEL

  1. #1
    Steunpilaar BVR
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Stoffel's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Sep-Thu
    Plek
    Pretoria
    Poste
    2,174

    Verstek Dringend Gesoek: BEET EN KNOFFEL

    EK HET DIE VOLGENDE VONKPOS ONTVANG:

    URGENT - Please Donate Beetroot & Garlic!


    Manto to spend the weekend at Jo'burg hospital

    Health Minister Manto Tshabalala-Msimang was in a stable condition after contracting a lung infection, but would spend the rest of the weekend in hospital, her spokesperson said on Saturday.

    "She is taking her medication, she is stable, but we are not expecting her to be discharged this weekend," said Sibani Mngadi.

    "She will probably remain at the hospital for a few days still."

    Tshabalala-Msimang was admitted to the Johannesburg hospital on Thursday with a lung infection.

    Mngadi said the minister had chosen the Johannesburg hospital as she "always prefers public hospitals" and had used the hospital a few times before.

    Enige iets om haar te red, per slot van sake het ek en Vicky nog laas gestem dat sy moet aanbly as Minister!!
    Last edited by Stoffel; 9 Oct 2006 at 00:18.

  2. #2
    Bittereinder Oudstryder Vicky's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Dec-Thu
    Plek
    Bloemfontein
    Poste
    5,035

    Verstek Re: Dringend Gesoek: BEET EN KNOFFEL

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Stoffel
    EK HET DIE VOLGENDE VONKPOS ONTVANG:

    URGENT - Please Donate Beetroot & Garlic!


    Manto to spend the weekend at Jo'burg hospital

    Health Minister Manto Tshabalala-Msimang was in a stable condition after contracting a lung infection, but would spend the rest of the weekend in hospital, her spokesperson said on Saturday.

    "She is taking her medication, she is stable, but we are not expecting her to be discharged this weekend," said Sibani Mngadi.

    "She will probably remain at the hospital for a few days still."

    Tshabalala-Msimang was admitted to the Johannesburg hospital on Thursday with a lung infection.

    Mngadi said the minister had chosen the Johannesburg hospital as she "always prefers public hospitals" and had used the hospital a few times before.

    Enige iets om haar te red, per slot van sake het ek en Vicky nog laas gestem dat sy moet aanbly as Minister!!
    Stoffel, ek sal gaan kyk wat ons in die tuin het en so gou as moontlik 'n bydrae maak!

  3. #3

    Verstek Re: Dringend Gesoek: BEET EN KNOFFEL

    Ja ek wil ook graag hartlik bydrae maak met die beet en knoffel. Ek is oortuig dat dit n "positiewe" bydrae sal maak en glo dat die knoffel en beet sy ding sal doen. Ek het geen twyfel in my hart hieroor nie
    Matt 15:24 Jesus se, Ek is slegs gestuur vir die 12 STAMME VAN ISRAEL wat in VERSTROOIING is

  4. #4
    Steunpilaar BVR
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Stoffel's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Sep-Thu
    Plek
    Pretoria
    Poste
    2,174

    Verstek Ant: Dringend Gesoek: BEET EN KNOFFEL

    Ek het verdere korrespondensie in die verband ontvang en plaas dit graag. dit lyk my sy het gesorg dat sy in n privaatsaal slaap waar beet en knoffel EN olyfolie waarskynlik deel van die spyskaart sal wees.
    baie dankie vir diegene wat bereid was om by te dra.
    Boeregroete,
    Stoffel
    _____________________________________________
    This was sent to me in response to the article that I sent out yesterday.
    This patriot is associated with the Johannesburg hospital. This goes to show how this corrupt government and "Mrs Beetroot and Garlic" shamelessly lie to the people. This government are masters of lies and deceit! They don't look for the truth, the truth must look for them!
    Can you expect anything else from them?
    Fred


    Kindly note that Johannesburg Hospital has a private ward, ‘Folateng’.
    These wards are now in a few of the Government hospitals viz. Helen Joseph, Pretoria West and Sebokeng.
    They are fully private with all the latest equipment and facilities.
    She is not living cheek by jowl with the masses, does not have to bring her own linen or food and enjoys 5 star meals instead of the pap and stew (more pap than stew) that everyone else gets.
    So she can bleat about how she has faith in the public system but she is enjoying the private system within the public system.
    Hope her beetroot and garlic can cure her lung infection…thousands can claim that it did not help theirs!!

  5. #5
    walter
    Besoeker

    Verstek Re: Dringend Gesoek: BEET EN KNOFFEL

    sy kry niks van my nie!

  6. #6

    Verstek Re: Dringend Gesoek: BEET EN KNOFFEL

    Sy moet ook tog net onthou om elke dag te stort sodat sy nie "ander virise" optel nie !

  7. #7
    piett
    Besoeker

    Verstek Re: Dringend Gesoek: BEET EN KNOFFEL

    Sy is op die verkeerde medikasie.......se vir haar sy moet RED HOT CHILLIES eet, 3 maar per dag, dit sal werk..............Ek kan getuig daarvoor.

  8. #8
    Kennis kiepersol's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Dec-Tue
    Plek
    Tshwane, Hoofstad van Gauteng, Naby Tlokwe in Noord-Wes en Polokwane in Limpopo
    Poste
    221

    Verstek Re: Dringend Gesoek: BEET EN KNOFFEL

    Ek kry die volgende in Rapport se argiewe:

    Boetman gaan nou beet en knoffel plant
    JAMES KEMP, PRETORIA:

    Ek praat gister weer met Boetman oor die foon. Boetman is nie meer die bliksem in nie, maar ek kan hoor hy's nog nie lekker nie. Hy sê die enigste nat goedjies wat die laaste paar jaar oppie plaas geval het, is Ma se trane en Pa se . . . ja toemaar.

    Ek vra nie meer uit oor die boerdery nie. Oom Joop is ook mos nou die dag afgemaai. Eers vasgebind en toe met sy eie wapen uit die lewe gehelp. Sy vrou en kind leef nog, maar moenie dink die helsems het tan' Marie en klein Hannie ongedeerd van die storie laat afkom nie.

    Boetman praat nie meer oor die kommando's nie. Hy't laas gesê selfs al wil hulle weer 'n eenheid op die been bring, is daar niemand oor soos die boere nou uitgemoor word nie. Hy't hoeka vir my gesê ek moet net hier in Jo'burg bly. Hy sê daar's g'n manier dat die stad gevaarliker as die plaas kan wees nie. Oom Neels, Pale se buurman, het darem betyds geskiet. Net jammer hy't te betyds geskiet, want toe bêre hulle hom en vat sy wapens. Nou slaap tan' Kotie-hulle maar by Ma'le tôlat oom Neels borgtog kry.

    Die prokureur, 'n slim mannetjie soos Boetman my vertel, sê hy staan 'n goeie kans omdat die ander ou darem ook 'n wapen gehad het. Boetman sê hy het weer met Pa gepraat oor die grondeis. Hy sê miskien is dit 'n blessieng ien diskaais. Laat hulle die grond kom vat en dan kom bly hulle hier by my in Jo'burg.

    Boetman sê mos die enigste reën wat hulle in elk geval op die plaas kry, is koeëlreën. Maar nou ja, Pa hou mos vol dis familiegrond en daar wil hy begrawe word. Boetman is net bang dit gebeur vinniger as wat hy dink. Pa wil hoeka mos nou die dag, op s)375 ouderdom, gaan lewensversekering uitneem. Boetman gaan toe saam, dog toe dis 'n goeie ding dat hy vir hom ook uitvat. Eers praat die makelaar met Boetman. En Boetman speel oop kaarte oor sy stokperdjies, die rekspronge en valskermspring en alles.

    Selfs Pa se hoë bloeddruk en hartprobleme was nie 'n probleem nie. Maar toe die meneer hoor hulle bóér, wou hy niks weet van lewensversekering gee nie. Wou toe net begrafnisskemas aan hulle smous.

    Maar Boetman se hy's darem nie heeltemal moedeloos nie. Die ministertjie van gesondheid skryf mos nou sulke mooi voorskrifte voor wat beet en knoffel insluit. Sê hy gaan die boerdery daarop toespits sodra die reëns kom.
    Eigen Volk Eerst !!!

  9. #9

    Verstek Re: Ant: Dringend Gesoek: BEET EN KNOFFEL

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Stoffel
    Hope her beetroot and garlic can cure her lung infection…thousands can claim that it did not help theirs!!
    He he, ek hoop hulle kry haar spoedig gesond sodat sy verder die woord kan versprei dat beet en knoffel die wonder kuur is (moet ook nie die Afrika aartappel vergeet nie - snuif 'n A-Aartappel en vat 'n vinnige stort), solank die massas die geloof het in die tipe medisyne het gaan hulle getalle spoedig krimp.

    "A person who does not have the courage to doubt may not acquire the wisdom to believe"

    Laat dan die hele huis van Israel sekerlik weet dat God Hom Here en Christus gemaak het, hierdie Jesus wat julle gekruisig het.


  10. #10

    Verstek Re: Dringend Gesoek: BEET EN KNOFFEL

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur kiepersol
    Ek kry die volgende in Rapport se argiewe:

    Boetman gaan nou beet en knoffel plant
    JAMES KEMP, PRETORIA:


    Maar Boetman se hy's darem nie heeltemal moedeloos nie. Die ministertjie van gesondheid skryf mos nou sulke mooi voorskrifte voor wat beet en knoffel insluit. Sê hy gaan die boerdery daarop toespits sodra die reëns kom.
    Nou daar le die sleutel, knoffel en beet boerdery - look on the bright side people
    Matt 15:24 Jesus se, Ek is slegs gestuur vir die 12 STAMME VAN ISRAEL wat in VERSTROOIING is

  11. #11

    Verstek Ant: Re: Dringend Gesoek: BEET EN KNOFFEL

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur VierKleur Kavalier
    Sy moet ook tog net onthou om elke dag te stort sodat sy nie "ander virise" optel nie !
    Sy kan dit maar eet vir vigs ek is seker dit gaan nie help nie
    JY KAN NIE N AREND HOKSLAAN NIE !!

Soortgelyke drade

  1. Dringend Plaasboere By Dwaalboom
    By jjgsmith in forum Plaaswerf Aktiwiteite & Nuus
    Antwoorde: 5
    Laaste Pos: 6 Nov 2008, 07:51
  2. Bloedgroep B Negatief Dringend Gesoek
    By Michelle Mans in forum Gesondheidslaer
    Antwoorde: 0
    Laaste Pos: 6 Mar 2008, 08:56
  3. Knoffel vir Manto
    By witbrood1 in forum Kletshoekie
    Antwoorde: 72
    Laaste Pos: 4 Apr 2007, 16:02
  4. Dr Beet en die lewer....
    By TugelaRider in forum Kletshoekie
    Antwoorde: 9
    Laaste Pos: 17 Mar 2007, 15:35
  5. Dr Beet praat Russies op perskonferensie
    By Rooi Jan in forum Uhuru
    Antwoorde: 10
    Laaste Pos: 18 Feb 2007, 00:05

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::