DIE VOORBLAD IS OP DIE OOMBLIK ONDER KONSTRUKSIE.
+ Reply to Thread
Results 1 to 9 of 9

Thread: Volkslied vir die nuwe suid afrika

Hybrid View

  1. #1
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Rooi Jan begin al 'n figuur word Rooi Jan begin al 'n figuur word Rooi Jan's Avatar
    Join Date
    Jul 2006
    Location
    Pretoria
    Posts
    12,060
    Blog Entries
    4

    Default Volkslied vir die nuwe suid afrika

    Dit lyk my Koos Kombuis gaan terug na sy wortels - die van protessanger. Hier is 'n MP3 van sy nuutste komposisie:

    http://www.mweb.co.za/hubs/entertain...eNbr=1&genre=k

    Wees gewaarsku - die liedjie bevat kru taal! Ek gaan nie eers die titel hier noem nie. Ek wil nie die argwaan van die moderators ontketen nie. Die webbladsy bevat 'n hele paar liedjies, maar julle sal dadelik weet van watter een ek praat as julle gaan kyk.
    "As jy rykdom liewer het as vryheid en die gerustheid van onderdaanskap liewer het as die besielende stryd om vryheid, keer dan huiswaarts en laat ons in vrede. Ons soek nie jou raad of jou hulp nie. Buk omlaag en lek die hand wat jou voer. Mag die nageslag vergeet dat jy ooit ons volksgenoot was.”

  2. #2
    Oudstryder Oudstryder Vicky is 'n rowwe juweel Vicky is 'n rowwe juweel Vicky is 'n rowwe juweel Vicky is 'n rowwe juweel Vicky's Avatar
    Join Date
    Dec 2005
    Location
    Bloemfontein
    Posts
    5,060

    Default Re: Volkslied vir die nuwe suid afrika

    Quote Originally Posted by Rooi Jan

    Rooi Jan, toe ek dit probeer download vries dit sommer my rekenaar! Ek het seker maar iets verkeerd gedoen. Elk geval - dis daai liedjie met die naam wat 'n ander woord vir "niks" is, nę? Ek het dit hier gehoor - en daar is nogal 'n video ook by. Scroll net 'n bietjie af - dit is al op die 25ste geplaas en is so 'n entjie onder halfpad op die bladsy. Heel beskrywend van ons land, al moet mens partymaal jou ore toedruk - veral by die laaste versie!

  3. #3
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Rooi Jan begin al 'n figuur word Rooi Jan begin al 'n figuur word Rooi Jan's Avatar
    Join Date
    Jul 2006
    Location
    Pretoria
    Posts
    12,060
    Blog Entries
    4

    Default Re: Volkslied vir die nuwe suid afrika

    Ek het die liedjie by dieselfde skakel as jy ontdek, en het toe die MP3 d.m.v. Google ontdek.

    Probeer die regs-kliek en "Save Target As" ding. Jy behoort dit dan te kan speel as dit klaar afgelaai het. En dan soos ek op 'n CD te skryf om oor en oor te luister in die kar (weg van my kinderse se brose oortjies af). Ek het 'n traantjie of wat weggepik, beide van lag en van die ontsettende hartseer oor die waarhede wat in die liedjie opgesluit is.

    Die gebruik van musiek as protes is nie 'n nuwe ding nie. Luister gerus na Klopjag se lidjie Nie Langer, dis by dieselfde webwerf as Koos Kombuis. Ek hou so baie daarvan, ek sit sommer af winkels toe om die CD te gaan koop.

    Vir satire oor Zimbabwe, probeer Canaan's Banana se Bob's Your Uncle by
    http://www.samp3.com/artistsC.html
    of D.A.D. (Duck And Dive) se Who Put The Bob In Zimbobwe by
    http://www.mweb.co.za/hubs/entertain...eNbr=0&genre=d
    'n Mens kan die wanhopigheid aanvoel.
    "As jy rykdom liewer het as vryheid en die gerustheid van onderdaanskap liewer het as die besielende stryd om vryheid, keer dan huiswaarts en laat ons in vrede. Ons soek nie jou raad of jou hulp nie. Buk omlaag en lek die hand wat jou voer. Mag die nageslag vergeet dat jy ooit ons volksgenoot was.”

  4. #4
    Oudstryder Oudstryder Vicky is 'n rowwe juweel Vicky is 'n rowwe juweel Vicky is 'n rowwe juweel Vicky is 'n rowwe juweel Vicky's Avatar
    Join Date
    Dec 2005
    Location
    Bloemfontein
    Posts
    5,060

    Default Re: Volkslied vir die nuwe suid afrika

    Ek soek ook na die liedjie van Jeremy (is dit Mansfield?) - Mugabe took my farm.... of so iets.

  5. #5
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Rooi Jan begin al 'n figuur word Rooi Jan begin al 'n figuur word Rooi Jan's Avatar
    Join Date
    Jul 2006
    Location
    Pretoria
    Posts
    12,060
    Blog Entries
    4

    Default Jeremy Mansfield

    Hier is Jeremy Mansfield se liedjie "Mugabe Repossessed my Farm"
    http://www.hollowplanets.com/afc/ZimFarmSong.zip

    Ek het die skakel ontdek by
    http://www.africancrisis.org/Radio.asp

    Terloops, africancrisis.org is 'n besoek werd vir die wat dit nog nie ken nie.
    "As jy rykdom liewer het as vryheid en die gerustheid van onderdaanskap liewer het as die besielende stryd om vryheid, keer dan huiswaarts en laat ons in vrede. Ons soek nie jou raad of jou hulp nie. Buk omlaag en lek die hand wat jou voer. Mag die nageslag vergeet dat jy ooit ons volksgenoot was.”

  6. #6
    Oudstryder Oudstryder Vicky is 'n rowwe juweel Vicky is 'n rowwe juweel Vicky is 'n rowwe juweel Vicky is 'n rowwe juweel Vicky's Avatar
    Join Date
    Dec 2005
    Location
    Bloemfontein
    Posts
    5,060

    Default Re: Jeremy Mansfield

    Quote Originally Posted by Rooi Jan
    Hier is Jeremy Mansfield se liedjie "Mugabe Repossessed my Farm"
    http://www.hollowplanets.com/afc/ZimFarmSong.zip

    Ek het die skakel ontdek by
    http://www.africancrisis.org/Radio.asp

    Terloops, africancrisis.org is 'n besoek werd vir die wat dit nog nie ken nie.
    Sjoe Rooi Jan, dankie hoor! Nou weet ek wie om te vra as ek weer iets soek!

  7. #7
    Ek het n reel oortree en dien my straf uit Koelkas Bewoner Mike. is op die regte pad Mike.'s Avatar
    Join Date
    Jun 2006
    Location
    Pretoria
    Posts
    692

    Default Ant: Volkslied vir die nuwe suid afrika

    Theuns

    Kan ons miskien 'n plan maak om sekere liedjies permanent te vestig op die plaaswerf?

    Vicky

    Is daar dalk 'n "host"- of gasheer webwerf wat musiek kan akkommodeer soos die paddatjie webblad met prente doen?

  8. #8

    Default Re: Volkslied vir die nuwe suid afrika

    kyk na die fotos veral heel onderste een aan blad

    http://www.africancrisis.org/Photos45.asp

    dit is Skokkend

  9. #9
    Burger KIMAREN is op die regte pad KIMAREN's Avatar
    Join Date
    Nov 2005
    Location
    Durban, S.A.
    Posts
    716

    Default Re: Volkslied vir die nuwe suid afrika

    Dan is daar nog mense wat beweer dat "hulle" ons gelyke is; dat ons almal dieselfde onder die vel is, daar dit net die velkleur is wat verskil...

    TWAK!

    Hoe gouer ons Blankes ons onderlinge geskille vergeet en 'n verenigde front teen die vyand vorm, hoe gouer sal ons daarin slaag om ons land terug te vat.
    WATTER SOORT WAARHEID IS DIT WAT DIE VRYHEID ONDERDRUK OM DIE WAARHEID TE SOEK?

+ Reply to Thread

Similar Threads

  1. Die DA se visie van 'n nuwe Nuwe Suid Afrika
    By Rooi Jan in forum Politieke Besprekings
    Replies: 8
    Last Post: 30th July 2008, 23:16
  2. Dis lekker in die nuwe Suid-Afrika
    By Haas Das in forum Politieke Besprekings
    Replies: 1
    Last Post: 15th May 2008, 14:07
  3. Die nuwe Suid Afrika
    By Genl C R de Wet in forum Volkshumor
    Replies: 2
    Last Post: 21st April 2008, 21:28
  4. Vliegtuie van die nuwe Suid Afrika
    By Bosperd in forum Kletshoekie
    Replies: 4
    Last Post: 22nd November 2007, 17:00
  5. Mej Nuwe Suid Afrika
    By Hektor in forum Volkshumor
    Replies: 14
    Last Post: 22nd February 2006, 10:48

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::