Bladsy 1 van 2 12 LaasteLaaste
Wys resultate 1 tot 15 van 21

Draad: Is die forum nou regtig, egtig morsdood???

  1. #1
    Steunpilaar Volksregister boerseun3's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Jun-Sun
    Plek
    Vosloorus Ext.
    Poste
    2,750

    Exclamation Is die forum nou regtig, egtig morsdood???

    Is die forum nou regtig, egtig morsdood???
    Slegs Geloof en Toewyding aan ons Enigste God sal ons deurbring!!!

  2. #2

    Verstek Ant: Is die forum nou regtig, egtig morsdood???

    Nooit...hier kom nuwe lewe..
    Wees Trots Op Jou Identiteit As Boer Status. http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/

  3. #3
    Steunpilaar
    Aansluit Datum
    2011-Jun-Sun
    Plek
    Pretoria, Transvaal
    Poste
    2,229

    Verstek Ant: Is die forum nou regtig, egtig morsdood???

    Nee wat. Al waarvoor die Afrikaner nuwe lewe wil aanblaas is sodat hy sy volgende boeremag saak kan begin.

    Gaan lees maar in hierdie boekie van Emily Hobhouse wat het die Afrikanker gedoen in sy Britse Uniform (as Britte) wanneer hulle die Boere se huise geplunder het tydens die "scorched earth" uitvoering - dat tot die Engelse hulle daaroor uitgespreek het.

    Vir die' wat nie weet nie, die Cape Dutch Afrikaner het vrywillig by die Britte aangesluit om teen die Boervolk te veg, hulle was die Royal Scouts, en het saam met die Britte deelgeneem aan die misdade en vergrype op die Boere se kinders en vroue in die konsentrasie kampe.

    https://archive.org/details/DieSmarteVanOorlog (The Brunt of War in Engels)

    Terwyl die Afrikaner gedurig besig is om 'n verwronge profiel van "die Boer" probeer opdis, dalk moet ons 'n profiel van die Afrikanker opstel, gegrond op geskiedkundige bewyse.

    Die Afrikaners wat meer as die Boere hier is kan dan deelneem en sien of dit wat hy is / geword het iets is om op trots te wees.

    Hoe vorder die Afrikaner met sy Koi-San koning en hulle "United State of Good Hope" waardeur hulle sommer die Vrystaat ook wil inlyf onder hulle ewige koning ?
    Die koningin van Engeland nou nie meer goed genoeg nie ? Sal graag wil hoor. Of is dit net omdat daar goud in die Vrystaat gekry is ?

    Onder hierdie korrupte Brits Afrikaner bestel l lappe grond en lande mos sommer ledig rond vir enige een om te beset en te plunder...
    Groente !
    Fanie

  4. #4

    Verstek Ant: Is die forum nou regtig, egtig morsdood???

    'n Boer is dankbaar dat hy nie deur iemand geleer of onderrig hoef te word nie. Boer is dankbaar wat weet hoe diep sy wortels l in sy voorgeslagte en dankbaar dat hy lesse geleer het deur die moeilike tye van persing teen die Boer. Daarom is daar niks...ja, niks nuut vir die ware Boer omdat alles voorheen al so was, wat vandag net ingekleur word om dit anders te laat vertoon op slinkse maniere. Die ware Boer het wysheid wat jy nie kan vergelyk met dwaasheid al wil mense voorgee die dwaasheid l by die Boere.
    Wees Trots Op Jou Identiteit As Boer Status. http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/

  5. #5
    Steunpilaar
    Aansluit Datum
    2011-Jun-Sun
    Plek
    Pretoria, Transvaal
    Poste
    2,229

    Verstek Ant: Is die forum nou regtig, egtig morsdood???

    Ja nee Boertjie Phillip, daar was vroeer vannand 'n swaap op TV wat vertel het hoe dankbaar hy is dat "die here" die storm gestuur het om die verwoesting te kom saai.

    Ek kon nie help om kliphard van die lag uit te bars nie. Ek dink nie hulle weet self eers wat se kaf hulle kwytraak nie.

    Net soos die ander swape dankbaar is dat "die here" die aanvallers gestuur het om hulle aan te val om hulle uit te moor. Alles gebeur mos onder hierdie god se hand waaroor julle so dankbaar is.

    Wat van iets om bietjie insig te bring ? Dit gaan in elk geval uitkom een of ander tyd.

    https://www.youtube.com/watch?v=471DzdJfpeA David Icke September 15, 2017 - The Promised Land!!! Part1

    https://www.youtube.com/watch?v=JR2OtnmOdn8 David Icke September 15, 2017 - The Promised Land!!! Part2

    https://www.youtube.com/watch?v=qhEvbWD5U1Q THE CONSPIRACY AND HIDDEN IDENTITY OF BLACKS IN THE BIBLE {Full Documentary}

    In Youtube soek "the conspiracy and hidden identity of blacks in the bible" en sien hoeveel dit nou al uitwys.

    Ek weet jy sal dit nie glo as ek dit vir jou se nie, maar dalk as hulle dit vir jou self se.

    En hier is nog 'n oulike een

    https://www.youtube.com/watch?v=kmlSDqPbcGM The Book: Hebrews to Negros Chapter 1 Preview

    https://www.youtube.com/watch?v=xy4kVg9RwaQ The Book: Hebrews to Negros Chapter 2 Preview

    Gee 'n ander betekenis daaraan om "Israeliet" te wil wees, nie waar nie ?
    Groente !
    Fanie

  6. #6

    Verstek Ant: Is die forum nou regtig, egtig morsdood???

    Fanie, niks gaan uitkom...baie weet dit al lankal. Al wat jy hoef te doen maak 'n draad oop en plaas dit wat op jou hart is oor die onderwerp. Dink soveel mense is al moeg vir al die "drek "wat mense vooruit hardloop met leuens. Paar jaar gelede was die Forum so te se nommer een en bedrywig. Sommige het uitgebrand ander het mekaar bendruk en al die gevegte op die Forum het mense tot laat in die nagte besig gehou. Die grootste gevegte het gegaan oor gelowe en het meer skade gedoen deur onkunde terwyl sommige dink hulle het die wreld se kennis en diepte. Ek dink daar is niks nuut vir die Boer wat alreeds op die Forum was.
    Wees Trots Op Jou Identiteit As Boer Status. http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/

  7. #7
    Steunpilaar
    Aansluit Datum
    2011-Jun-Sun
    Plek
    Pretoria, Transvaal
    Poste
    2,229

    Verstek Ant: Is die forum nou regtig, egtig morsdood???

    Ek kan nie 'n draad oopmaak nie, die "Boere" moderators laat dit nie toe nie.

    In elk geval die klomp Afrikaners het die gelowige Boere almal na privaat whatsapp groepies geskuif waar hulle die klomp met hulle eie agenda's kan onderhou.
    Groente !
    Fanie

  8. #8

    Verstek Ant: Is die forum nou regtig, egtig morsdood???

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur F a n i e Bekyk pos

    Hulle het iets reggekry wat baie nie kon...so daar l nog baie werk voor.
    Wees Trots Op Jou Identiteit As Boer Status. http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/

  9. #9
    Registrasie B Lid Volksregister
    Aansluit Datum
    2007-Dec-Thu
    Plek
    Brakpan
    Poste
    4,571

    Verstek Ant: Is die forum nou regtig, egtig morsdood???

    Ja....wat sal ek se....so het baie van ons verdwyn van die forum af. Maar wie weet, eendag kom ons dalk weer by mekaar as die geloof kwessies op sy geskuif word en ons almal besef, daar is maar net een GROOT GOD.
    God sy met julle

  10. #10
    Steunpilaar Volksregister boerseun3's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Jun-Sun
    Plek
    Vosloorus Ext.
    Poste
    2,750

    Verstek Re: Ant: Is die forum nou regtig, egtig morsdood???

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Scrooge Bekyk pos
    Ja....wat sal ek se....so het baie van ons verdwyn van die forum af. Maar wie weet, eendag kom ons dalk weer by mekaar as die geloof kwessies op sy geskuif word en ons almal besef, daar is maar net een GROOT GOD.
    Verseker...
    Slegs Geloof en Toewyding aan ons Enigste God sal ons deurbring!!!

  11. #11
    Steunpilaar
    Aansluit Datum
    2011-Jun-Sun
    Plek
    Pretoria, Transvaal
    Poste
    2,229

    Verstek Ant: Is die forum nou regtig, egtig morsdood???

    Wel, ek kan maar net weer se dat GELOOF 'n KONSEP is wat op geen waarheid geskoei is nie.

    GELOOF bestaan net as jy dit GLO - anders bestaan dit nie.

    Ek het voorheen uit die Boere se geskiedenis gewys dat die Boere nie GELOWIGES was nie - om die waarheid te se was dit verban in die 1855 se konstitusie van Transvaal !

    Die Boere se voorouers het van hierdie GELOOF se aanhangers uit Europa GEVLUG, en weer uit die Kaap om weg te kom daarvan, maar nou skielik het dit ons GELOOF geword ? Dis in teenstryd met die GESKIEDENIS wat op WAARHEID geskoei is.

    As jy gedrog WIL glo en nie die waarheid WIL weet nie, kan niemand iets daaraan doen nie.

    Die WAARHEID hieroor is ongelukkig dat dit GELOWIGES is wat die ondergang van die Boervolk help plaasvind. Theuns Cloete en Oom Jan praat nou al vir jare daaroor op Boervolkradio, maar niemand in GELOOF wil die bedrog GLO nie want anders gaan jy nie na die "hemel" toe nie, of jy verbeur jou "saligmaking" - waarvoor daar GEEN maar GEEN bewys van is nie.

    Die enigste rede waarom mense dit WIL GLO - teen wil en dank - ongeag hoe dit die Boervolk vernietig - is omdat dit vals beloftes inhou.

    Die ENIGSTE produk wat hierdie geloof het is GEMOEDSRUS. Die (vals) belofte dat daar na jou omgesien word as jy doodgaan. Dis die enigste beroep ooit wat nog nooit sy GELD moes terug betaal omdat dit bedrog is nie.
    Groente !
    Fanie

  12. #12

    Verstek Ant: Is die forum nou regtig, egtig morsdood???

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Scrooge Bekyk pos
    Ja....wat sal ek se....so het baie van ons verdwyn van die forum af. Maar wie weet, eendag kom ons dalk weer by mekaar as die geloof kwessies op sy geskuif word en ons almal besef, daar is maar net een GROOT GOD.
    Wees Trots Op Jou Identiteit As Boer Status. http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/

  13. #13
    Steunpilaar Volksregister boerseun3's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Jun-Sun
    Plek
    Vosloorus Ext.
    Poste
    2,750

    Verstek Re: Ant: Is die forum nou regtig, egtig morsdood???

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur F a n i e Bekyk pos
    Ek kan nie 'n draad oopmaak nie, die "Boere" moderators laat dit nie toe nie.

    In elk geval die klomp Afrikaners het die gelowige Boere almal na privaat whatsapp groepies geskuif waar hulle die klomp met hulle eie agenda's kan onderhou.
    Ek het nie eers n 'rep' knoppie nie!
    Slegs Geloof en Toewyding aan ons Enigste God sal ons deurbring!!!

  14. #14

    Verstek Ant: Is die forum nou regtig, egtig morsdood???

    Die dag as die swartes in dorpe in massas inbeweeg (ek meen nie dat dit gaan gebeur nie...niks is onmoontlik) en hulle begin ons eie wittes te vermoor ongeag waar en in watter dorpe. Dan is daar nie nog tyd om eers 'n Israeliet of Pinkster of Geformeerde of enige ander denominasie mense eers te gaan soek waar jy nou sal gaan inpas. Mense moet eens en vir altyd verstaan die swartes haat die Boer...wit mense en vra nie wie en wat jy is, en as hulle die dag begin om mense te moor sal jy jou rug teen my rug moet veg tot die dood, ongeag watter geloof of kerk of enige sekte jy in glo of in is. Jy doen dit omdat dit jou mense is en jou Boerevolk. Hoe vinniger mense besig raak met die regte saak en tot die besef kom waaroor Boerevryheid werklik gaan...Daai dag sal mense saamstaan omdat daar nie keuses gaan wees nie...behalwe as dit jou eie keuse is om te vlug om nie deel te wees van die Boerevolk......LANK LEWE DIE BOEREVOLK.
    Wees Trots Op Jou Identiteit As Boer Status. http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/

  15. #15

    Verstek Ant: Is die forum nou regtig, egtig morsdood???

    BOER se gat man. Die paar van ons wat DINK ons is 'boere' is so vol eie waan en selfregverdiging dat die paar klein groepies wat weier om selfs mekaar te sien en te ondersteun geen kans het op oorlewing nie.

    Bo en behalwe dit staan nie eers die boere in die groepies saam nie. Daar is altyd een of meer in die' klein groepies wat dink die ander is daar om sy agterent in te stop omdat hy een of ander vehewe status aan sy eie mens wees toege-eien het.

    Die boer staan by niemand anders nie, tot die inboorlinge staan bymekaar, indieers, kleurlinge en alle ander rasse staan by mekaar, net nie die boer nie. Hy sal net by homself staan.

    Die boer is die enigste iemand wat geen ander boer iets gun nie. Ja nee f die ander. Die boer sal eerder sy eie gat toesteek as om 'n ander boer iets te laat kry.

    Die boer weet altyd wat vout is met ander Boere maar nie met hom self nie. Tot net hy' weet hoe om in die Here te glo en die Bybel reg te lees en die ander boere gaan almal hel toe. Dit gaan f alleen wees daar want net JY gaan alleen in die Hemel sit.

    Die boer is altyd reg, behalwe alle ander boere is altyd verkeerd. Die boer is die enigste een wat se opinie reg is al is dit hoe f stupid en ondeurdag.

    Ja nee, mens kan begin verstaan waarom niemand respek vir die klein groepie het nie. Ook geen wonder hulle word so uitgemoor nie. Die boer sal eerder sy gat af kla, eerder vermoor word maar saam iets daaraan doen - nee f, nie 'n manier nie.

    Laat ek sommer nou al iets voorspel, Noem my sommer Siener II. As hierdie klomp hardegatte wat hulleself die 'boer' noem die dag die emmer skop dan is die 'boervolk' in sy mo3r. Julle kindertjies gaan verbaster en identiteit loos wees want hulle get geen voorbeeld van hulle ouers gehad van wat dit is om 'n 'volk' te wees nie. Monkey see monkey do. Daar gaan nie na ons generasie iemand opstaan wat die boerevolk gaan wees nie ok, ons is die laastes.
    Nou vra ek jou ou Fanie...was dit die Afrikaners wat so saamgestaan het deur die land of was dit die Boere... Onthou jy nog jou skrewe.
    Wees Trots Op Jou Identiteit As Boer Status. http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/

Bladsy 1 van 2 12 LaasteLaaste

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::