Bladsy 1 van 4 1234 LaasteLaaste
Wys resultate 1 tot 15 van 58

Draad: Is hierdie forum nou dood?

  1. #1
    Steunpilaar Oom Henry's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Jan-Fri
    Plek
    Die Hoofstad, Apie
    Poste
    2,450

    Unhappy Is hierdie forum nou dood?

    Destyds was hier so baie aktiwiteit. Nou gaan hier niks aan nie. Wat het gebeur?
    “Ons is in Afrika. Enigiets kan gebeur.” - Dr Pieter Mulder.

  2. #2
    Steunpilaar
    Aansluit Datum
    2011-Jun-Sun
    Plek
    Pretoria, Transvaal
    Poste
    2,162

    Verstek Ant: Is hierdie forum nou dood?

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Oom Henry Bekyk pos
    Destyds was hier so baie aktiwiteit. Nou gaan hier niks aan nie. Wat het gebeur?
    Die Boere begin hulle van die Afrikaner af te skei.
    Groente !
    Fanie

  3. #3
    Steunpilaar Oom Henry's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Jan-Fri
    Plek
    Die Hoofstad, Apie
    Poste
    2,450

    Verstek Ant: Is hierdie forum nou dood?

    Die Boere begin hulle van die Afrikaner af te skei.

    Wie trek waarheen en hoe verklaar dit hoekom die forum dood is?
    Last edited by Oom Henry; 21 Feb 2016 at 18:30.
    “Ons is in Afrika. Enigiets kan gebeur.” - Dr Pieter Mulder.

  4. #4

    Verstek Re: Ant: Is hierdie forum nou dood?

    Dit is seker dood omdat, soos jy, ander ook padgegee het ? Nou is jy terug ....
    Help die Boervolk om sy eie Radio, Koerant en TV Media op te bou.

    Boervolk Radio, Tel Nommers
    Pretoria, Suid Afrika Tel: 012-743-5486
    Johannesburg, Suid Afrika. Tel: 011 083 5485
    Kaapstad, Suid Afrika. Tel: 021 813 6653
    Auckland, New Zeeland Tel: 09 889 2832
    Sydney, Australia Tel: 02 8003 4418
    New York, Amerika. Tel: 646 797 2983
    London, UK Tel: 020 8123 6579

  5. #5
    Steunpilaar Oom Henry's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Jan-Fri
    Plek
    Die Hoofstad, Apie
    Poste
    2,450

    Verstek Ant: Re: Ant: Is hierdie forum nou dood?

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Theuns Bekyk pos
    Dit is seker dood omdat, soos jy, ander ook padgegee het ? Nou is jy terug ....
    Auk dit was seer!!
    “Ons is in Afrika. Enigiets kan gebeur.” - Dr Pieter Mulder.

  6. #6

    Verstek Ant: Is hierdie forum nou dood?

    ..........
    Last edited by jdekok; 10 Mar 2016 at 20:27.

  7. #7

    Verstek Ant: Is hierdie forum nou dood?

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Oom Henry Bekyk pos
    Destyds was hier so baie aktiwiteit. Nou gaan hier niks aan nie. Wat het gebeur?
    Ek het destyds die forum en ander gereeld gevolg, en toe bars alle hel hier los met manne soos Barend en Visman wat toe weg is na 'n struweling met Scalk (SWJ). Ek het hulle weer op Stormfront raakgeloop waar Visman as Die Swerwer geskryf het, en hy en DOM mekaar so bietjie aan die hare rond gesleep het. Beide weet ek is nou op Facebook besig.

    https://www.facebook.com/opsaalmijnboervolk/
    (Boerevryheid)

    Dalk 'n goeie idee om hulle, Scrooge en andere weer terug te bring om lewe in die forum te blaas?

    Net 'n gedagte, op is die verwydering so groot dat dit heeltemal onherstelbaar is?

  8. #8

    Verstek Ant: Is hierdie forum nou dood?

    Dit is julle almal se taak om hierdie Forum lewendig te hou!!!

    Asseblief!!!

    Debora
    Die LIED van DEBORA

  9. #9

    Verstek Re: Ant: Is hierdie forum nou dood?

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Debora Bekyk pos
    Dit is julle almal se taak om hierdie Forum lewendig te hou!!!

    Asseblief!!!

    Debora
    Debora, en ander.

    Eendag sal die Boervolk besef wie hy is ! Daai dag sal hul bymejaar begin staan in Eendrag.
    Help die Boervolk om sy eie Radio, Koerant en TV Media op te bou.

    Boervolk Radio, Tel Nommers
    Pretoria, Suid Afrika Tel: 012-743-5486
    Johannesburg, Suid Afrika. Tel: 011 083 5485
    Kaapstad, Suid Afrika. Tel: 021 813 6653
    Auckland, New Zeeland Tel: 09 889 2832
    Sydney, Australia Tel: 02 8003 4418
    New York, Amerika. Tel: 646 797 2983
    London, UK Tel: 020 8123 6579

  10. #10

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Is hierdie forum nou dood?

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Oom Henry Bekyk pos
    Auk dit was seer!!
    Skuus maar waar .....
    Help die Boervolk om sy eie Radio, Koerant en TV Media op te bou.

    Boervolk Radio, Tel Nommers
    Pretoria, Suid Afrika Tel: 012-743-5486
    Johannesburg, Suid Afrika. Tel: 011 083 5485
    Kaapstad, Suid Afrika. Tel: 021 813 6653
    Auckland, New Zeeland Tel: 09 889 2832
    Sydney, Australia Tel: 02 8003 4418
    New York, Amerika. Tel: 646 797 2983
    London, UK Tel: 020 8123 6579

  11. #11
    Steunpilaar
    Aansluit Datum
    2011-Jun-Sun
    Plek
    Pretoria, Transvaal
    Poste
    2,162

    Verstek Ant: Is hierdie forum nou dood?

    Die forum is dood totdat die gelowges van hulle ego ontslae raak wat deur geloof van hulle ontneem is en hulle siele terugvind.
    Groente !
    Fanie

  12. #12
    Staatmaker Ad Astra's Avatar
    Aansluit Datum
    2012-Apr-Mon
    Plek
    Suid Vrystaat
    Poste
    1,279

    Verstek Ant: Is hierdie forum nou dood?

    Nie geweet dat ongelowiges in "siele" glo nie. Boonop is die "boer-ego" van sommiges die oorheersende rede hoekom baie die blad deesdae ignoreer.

  13. #13
    Bittereinder Volksregister Ben Kruger's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Nov-Sat
    Plek
    Transvaal
    Poste
    7,765
    Blog inskrywings
    9

    Verstek Re: Is hierdie forum nou dood?

    Dr. Lets het stil begin raak op die forum en die forum het soos 'n skip sonder kaptein geraak. Die see het rof geword en so paar het besluit om eerder af te klim want alles wat jy probeer doen om die BVR se gesag te bewaar en ook sy geldigheid was vir niemand blykbaar meer belangrik nie. Mense het mekaar probeer vang met slim raatjies Vader alleen weet waarom. Toe ons laer moes trek besef ons daar is nie genoeg touleiers nie en niemand kon nog volgens die BVR en BVS grondwette handel om nuwe mense in plek te bring of te plaas nie.

    Alles wat mens probeer het volgens hoe mens geleer was en gesien het was kritiseer sonder ondersteuning en verdediging. Mens het begin doelloos voel en dan natuurlik het meeste van ons ook voltydse werk wat moeilikker en besiger moet raak namate alles duurder raak en dinge moeilikker verkoop.

    Ek sal enige tyd hier kom bydra en help Modereer maar slegs as ek in ere herstel word tot Hoofkommandant en Jeugleier. Sal graag die BVS ook wil oorneem en weer die Volksregister aan die gang kry. Sal maar ander maniere moet vind omrede Bravo die Volksregister sagteware gevat het en nou besit en nie vir my of enige iemand wil gee nie...

    Oom Schalk Jacobs is ook nie die rede dat BP hier weg is nie. Oom Schalk is oorlede en die Boervolk ID boekies en databasis le by sy vrou. Dit moet terugkom sodat dit saam met die Volksregister beman kan word en ID boekies uitgegee kan word aan reeds registreerde lede.

    Sal maar sien wat gebeur en hoe mense oor wat ek hier geskryf het reageer.
    The correct term is "Boer nationalists" and not "right-wingers", as the Institute for Security Studies labels them. Boers are not an (extremist) element on the spectrum of the South African professional party-political comedy. Boers do not wish to be part of this "rainbow spectrum", nor do they consider themselves bound in conscience by a constitution, laws, rules and statutes made on their behalf without any form of consultation with them or consent by them. If and when they do obey these oppressive laws, they do it out of a higher conscience, and out of respect for the semblance of the order of things. The Boers have a right to resist an oppressive constitution and oppressive laws, as they believe that actions borne from coercion can never be interpreted as the giving of consent!

    "Crime expands according to our willingness to put up with it." - Farber, Barry J.

  14. #14

    Verstek Re: Is hierdie forum nou dood?

    Het fenomeen actieve forums is jarenlang al een probleem. Als Nederlander ervaar ik dit problem ook op Nederlandse forums. Sociale media zoals Twitter en Facebook zijn de hoofdschuldigen dat forums minder actief zijn geworden.

  15. #15
    Steunpilaar
    Aansluit Datum
    2011-Jun-Sun
    Plek
    Pretoria, Transvaal
    Poste
    2,162

    Verstek Ant: Is hierdie forum nou dood?

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Ad Astra Bekyk pos
    Nie geweet dat ongelowiges in "siele" glo nie. Boonop is die "boer-ego" van sommiges die oorheersende rede hoekom baie die blad deesdae ignoreer.
    Ad, alles word deur gelowiges na iets wat "geglo" word herlei. "GLO" is om iets te aanvaar sonder dat dit bestaan of bewyse voor het.

    'n Mens, (afgeskei van aliens) het 'n siel, jou wese, dit wat en wie jy werklik is. 'n "Siel" is nie iets wat uit jou spring en na "die hemel" toe vertek as jy dooi nie.

    As 'n mens geprogrameer is, dan sal daardie program oor en oor op dieselfde manier loop.

    Om ander insigte te kry, moet die ou program eers "uninstall" word, en dan die nuwe program laai, dan eers werk dit reg.

    Wanneer jy jou hele verstand, jou hele hart, en jou hele siel aan "geloof" oorgegee het, wat bly oor ? !

    'n Lee dop. 'n Alien. Die enigste wat outomaties dan as beskerming in jou fungeer is ego, 'n Natuurlike reaksie waaroor die lee dop geen beheer het nie, en dan dikteer ego vir jou.

    Ego is die spook wat uit die graf van die Self verrys. Dis soos 'n prentjie van jou, maar dit is nie jy nie.

    Wanneer jy jou hart en jou verstand en jou siel terug in besit neem, dan word jy weer heel. Jy verander terug van 'n alien na 'n Mens.

    Die Skepper verwag dat 'n mens homself onderhou binne sy vemoee en daarvoor het jy REDE nodig, nie geloof nie.

    Wanneer jy nie jou verantwoordelikhede self onderhou en uitleef soos jy daarvoor geskep en bedoel is nie, dan pleeg jy mos 'n misdaad teenoor jou Skepper, of hoe ?

    Nou hoe kan jy jou Wese weggee aan iets wat op fiksie gebasseer is ?

    Die begrip van 'n Skepper is op waarheid, realiteit, en feite geskoei. Jy kan die Natuur om jou waarneem - en alles kom uit die Natuur uit, jy kan dit sien, voel en beleef. Jy is saamgestel daaruit, jy lewe daaruit, en net so is biologie, astrologie, elektronika, fisika, meganika en waaraan jy kan dink, deel van hierdie realiteit.

    AL wat jy hoef te doen is om dit waar te neem, en die wonder daarvan te besef, om te verstaan dat daar 'n Wese is wat hierdie ongelooflike Skepping bewillig het.

    Nou hoe kan "gelowiges" hierdie Wonder verkleineer deur dit "SY persoonlike god" te maak ? Gedurig bid waardeur hy eise stel en goed afbedel ? Hoe kan jy hierdie Wonder, in 'n boek vol immorele strnt stories instop, en eis dat DIT nou jou god MOET wees ? En dan nog aan demoniese rituele deelneem soos die eet van iemand se vleis en die drink van sy bloed simboliseer ? Wat anders as demonies is dit ?

    Dis mos onsinnig !

    "Geloof" het sy plek. Soos wanneer ek vra jy moet weer lees wat ek hier bo se, dan glo ek jy sal dit doen, maar omdat dit onseker is of jy sal, en ek geen bewyse het dat jy sal nie, daarom het ek geloof in jou, maw ek openbaar 'n onseker verwagting van jou waaroor ek geen beheer het nie.

    Ego, is wat die EK belangrik maak, daarom eis EGO 'n persoonlike god, NET vir JOU. JY gaan "hemel" toe want JY "glo" uit jou EGOsentriese program dit kom JOU toe. Alles gaan oor JOU en JY en JOUNE. Dis waarom die Israel visie so 'n treffer is vir gelowiges, want "uitverkorene" pas een honderd persent in ego in.

    Dit is waarom as jy vir 'n geloofsgevangene die bedrog uitwys dan word hy woedend, want dit is sy EGO wat hom probeer beskerm teen die besef dat hy bedrieg was. Dis mos baie makliker om iemand te bedrieg as om iemand te wys hy is bedrieg, want dan is dit 'n klad teen sy EGO.
    Last edited by F a n i e; 23 Dec 2016 at 12:36.
    Groente !
    Fanie

Bladsy 1 van 4 1234 LaasteLaaste

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::