Bladsy 1 van 27 1234511 ... LaasteLaaste
Wys resultate 1 tot 15 van 402

Draad: Nibiru is sigbaar met die blote oog. Jippie!

  1. #1

    Verstek Nibiru is sigbaar met die blote oog. Jippie!

    Nibiru is sigbaar met die blote oog. ek het dit laas week gesien net met sonsondergang toe ek van cullinan afgekom het. geen wolke nie, maar wel die sigbaarheid van 'n dun silwer strepie wat skuins hang in die lug. dit het my onmiddelik opgeval teen die rooi skemerte van die nag. Dit lyk soos die foto's wat al in die verlede gesien is (2003) toe hy baie naby ons verby gekom het op pad na die son. Vandag het ek dit baie duidelik gesien in stormvoŽlweg. Ek was oppad eeersterust toe waar ek skoolhou. Net voor die son opkom, bokant die bultjie van Eersterust, waar die torings staan, kon ek die silwer strepie sien teen die rooi agtergrond. Die son verlig die planeet van onder af. Dit het wel die voorkoms van 'n plat disk. Soos 'n piering van die kant af gesien.
    Di maak die voorspellings dat die eerste meteoriet wat die Yukatan peninsula, meksikaanse golf, tref op 24 sept (you tube is vol daarvan), baie moontlik. Volgens my berekeninge (bybels) 'n baie goeie kans, of baie naby aan daardie datum. September is die groot maand. Alles begin min of meer dan. die kraampyne sal dan vinnig en opmekaar wees. My datum vir Nibiru se koms is 21 Maart, 18 April, soos wat dit maar gewoonlik by ons verby kom. Maar ek het al begin dink 21 desember lyk nie so sleg nie. Pretoria word vernietig deur astroides, dit is nou die tyd om die huis in die mark te sit.

    ek het heelwat inluigting op hard drive oor oorlewing etc, baie interessant dokumentÍre waarvan NG so vol is van deesdae, Alaska , nebiry etc, ek is bereid om aan enige iemand oor te dra wat sou belang stel. gratis.

    groete

    Deborah de Richter

    NB : Assur se "party" is oor!!!! ek sien so uit, al het ek nie 'n sent op my naam nie, ek sien steeds uit na die verwoesting. vir my is dit die koms van totale vryheid.
    Deut 32 : 39 - " Aanskou nou dat dit Ek is en dat daar geen god naas My is nie; Ek maak dood en maak lewend, Ek verbrysel en Ek genees; en daar is niemand wat uit my hand red nie."

  2. #2
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Die Ou Man's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Sep-Tue
    Plek
    Boerland
    Poste
    6,060
    Blog inskrywings
    4

    Verstek Ant: Nibiru is sigbaar met die blote oog. Jippie!

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Deborah de Richter Bekyk pos
    Pretoria word vernietig deur astroides, dit is nou die tyd om die huis in die mark te sit.
    Is dit net Pretoria wat vernietig gaan word?

    NB : Assur se "party" is oor!!!! ek sien so uit, al het ek nie 'n sent op my naam nie, ek sien steeds uit na die verwoesting. vir my is dit die koms van totale vryheid.
    Jy klink opgewonde.

    "Eenmaal sal daar wel 'n wiel oor ons wÍreld rol wat vir u en vir my onkeerbaar is"
    Andries Pretorius. 1848

  3. #3

    Verstek Ant: Nibiru is sigbaar met die blote oog. Jippie!

    "Egipte" oftewel Afrika (kyk jes 19 vir'n aanduiding van geografie) kry die grootste deel van die ruimteklippe. Ons kry 'n splinternuwe kontinent minus Assur. En die beste van alles is, dis nou nie meer jare nie (ek wag al van 1992) - die jaar al 46 jr, (so my kragte om "dinge te doen en deel te neem" is nie meer wat dit was 20 jaar terug nie) dis nou net maande wat ons moet aftel. Groete Deborah de Richter.

    So terloops siener noem dit die groot besem.
    Deut 32 : 39 - " Aanskou nou dat dit Ek is en dat daar geen god naas My is nie; Ek maak dood en maak lewend, Ek verbrysel en Ek genees; en daar is niemand wat uit my hand red nie."

  4. #4
    Staatmaker Ad Astra's Avatar
    Aansluit Datum
    2012-Apr-Mon
    Plek
    Suid Vrystaat
    Poste
    1,286

    Verstek Ant: Nibiru is sigbaar met die blote oog. Jippie!

    Verskoon my gebrek aan kennis, maar is Assur nie in Irak, maw Asie nie?

  5. #5

    Verstek Ant: Nibiru is sigbaar met die blote oog. Jippie!

    Kyk ek moet dit vir jou eintlik verduidelik met die skrif by my en jou voor my met jou skrif. Maar as jy e sword het kan dit jou baie help. so kyk vir sleutelwoorde.
    Jes 19 die groot waterplas is in egipte. Victoria meer voed die nyl.
    Deut 28 - hier teen die einde van die hoofstuk. Gepraat van israel wat op SKEPE sal terug keer na egipte. daar sal hulle aan hulle vyande verkoop word maar daar sal geen koper wees nie. 1652 op skepe. 1994 uitverkoop maar nie verkoop nie. hulle het ons present gekry.
    Nou na jesaja. soek die sleutelwoorde : "Vroeer het my volk afgetrek na egipte en Assur het hom sonder rede verdruk." En "assur lig sy staf op teen sion op die manier van egipte". (afrika hospitale, staatsdiens, tyd etc.) Eintlik gaan die hele jesaja oor SA. En God sÍ Hy sal vir die "vliee fluit wat op einde van egipte is ... koning van Assur.... en hulle sal kom sit op elke doringbos en elke drinkplek." 1994 - die hele afrika trek af hierheen. En dan praat hy spesifiek van plakkerskampe...."wee die wat huis aan huis trek tot elke akker beset is en julle alleen grondeienaars is". Maar die Almagtige gaan sy skeermes haal (nebiru) van anderkant die Eufraat (jes 13) van 'n ver land en afskeer van Assur sy hoof en die hare van sy voete etc....."
    Hoop dit help.
    deborah de richter

    is daar nie iemand met 'n oulike kamera wat die silwer strepie een oggend net voor sonsopkoms vir ons wil afneem en hier kom plaas nie. groot seblief.
    Deut 32 : 39 - " Aanskou nou dat dit Ek is en dat daar geen god naas My is nie; Ek maak dood en maak lewend, Ek verbrysel en Ek genees; en daar is niemand wat uit my hand red nie."

  6. #6

    Maar altyd skrikkerig om datums en goeters aan die Skrif te koppel. 'n Kollega van my is 'n astro statistikus en nie dat ek hom spesifiek gevra het nie maar waarlik uit al ons gesprekke het hy nog nooit laat blyk dat daar 'n ster of planeet of komeet in of naby ons sonnestelsel is nie en wat verwoesting sal kom saai nie. En dit met die agtergrond dat hy meer as 4 maande in 'n jaar in Sutherland by die sterrewag is. En ek weet hy is nie deel van wat ookal wat goed sal wegsteek nie.

    Weet nie- maar Nibiru of Planeet X het vir my te veel hype. Yahweh sal doen wat Hy moet doen en op Sy tyd.

    Jammer Deborah maar ek glo nie aan hierdie misterieuse hemelligaam nie- sal dalk van plan verander maar daar is na 'n kort soektog nie vir my genoeg wetenskaplike feite wat die bestaan daarvan bevestig nie.

  7. #7

    Wil net by se- ek sal 'n punt daarvan maak om hom uit te vra en ook sy kennis daaroor te pols en sal terug rapporteer.

  8. #8

    Dankie Deborah. Stem nie saam met jou vertolking tov plekke nie, maar verstaan waar jou idee vandaan kom.

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    Maar altyd skrikkerig om datums en goeters aan die Skrif te koppel. 'n Kollega van my is 'n astro statistikus en nie dat ek hom spesifiek gevra het nie maar waarlik uit al ons gesprekke het hy nog nooit laat blyk dat daar 'n ster of planeet of komeet in of naby ons sonnestelsel is nie en wat verwoesting sal kom saai nie. En dit met die agtergrond dat hy meer as 4 maande in 'n jaar in Sutherland by die sterrewag is. En ek weet hy is nie deel van wat ookal wat goed sal wegsteek nie.

    Weet nie- maar Nibiru of Planeet X het vir my te veel hype. Yahweh sal doen wat Hy moet doen en op Sy tyd.

    Jammer Deborah maar ek glo nie aan hierdie misterieuse hemelligaam nie- sal dalk van plan verander maar daar is na 'n kort soektog nie vir my genoeg wetenskaplike feite wat die bestaan daarvan bevestig nie.
    Ja-nee, darem te gevaarlik om datums te Koppel, want dan kom die bedrog te gou uit. Moet liewer hierdie idee nog 'n jaar of twaalf kan voorhou. Kom egter agter dat Deborah vas oortuig is van haar oortuigings en ek respekteer dit. Nietemin sou ek ook nie datums koppel nie, te veel sogenaamde "Bybelkenners", "wiskundiges" en "profete" wat hulle vingers en geloofwaardigheid heerlik vernietig het met die een. Planeet x is egter wel al sigbaar en bestaan beslis. Die kenners meen egter dat Nibiru vanaf Des 2015 tot Apr 2016 naaste aan die aarde gaan wees. Dit is nou wat die slimmes se, nie ek nie. Dalk is Deborah meer in die kol.
    Last edited by Ad Astra; 24 Jun 2015 at 17:42.

  9. #9

    Verstek Ant: Nibiru is sigbaar met die blote oog. Jippie!

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Ad Astra Bekyk pos
    Ja-nee, darem te gevaarlik om datums te Koppel, want dan kom die bedrog te gou uit. Moet liewer hierdie idee nog 'n jaar of twaalf kan voorhou. Kom egter agter dat Deborah vas oortuig is van haar oortuigings en ek respekteer dit. Nietemin sou ek ook nie datums koppel nie, te veel sogenaamde "Bybelkenners", "wiskundiges" en "profete" wat hulle vingers en geloofwaardigheid heerlik vernietig het met die een. Planeet x is egter wel al sigbaar en bestaan beslis. Die kenners meen egter dat Nibiru vanaf Des 2015 tot Apr 2016 naaste aan die aarde gaan wees. Dit is nou wat die slimmes se, nie ek nie. Dalk is Deborah meer in die kol.
    Ad Astra, snaaks dat jy 'ander' se oortuigings nie respekteer nie maar disrespekteer met snedige aanmerkings wat van jou tong af gly. En as jy gelees het, het die "Bybelkenners", "wiskundiges" en "profete" nie die bestaan daarvan summier afgemaak nie, maar net dat die "Bybelkenners", "wiskundiges" en "profete" meer feite wil he as wat You Tube en New Age Teologie, Doomsday Preppers en Survival Groups aanbied op die internet. O, en moenie Beforeitnews vergeet nie.

    En wie is die sg "kenners" en die "Slimmes"? Bronne? Artikels?

    http://sservi.nasa.gov/articles/truth-about-nibiru/

    Jou afgelope paar aanmerkings staan my nie aan nie- so daar hang 'n groot bord om jou nek: IGNORE!

  10. #10
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Die Ou Man's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Sep-Tue
    Plek
    Boerland
    Poste
    6,060
    Blog inskrywings
    4

    Verstek Ant: Nibiru is sigbaar met die blote oog. Jippie!

    DdR.

    Ek het nie 'n probleem met 'n aktiewe regterbrein nie, maar ek is van nature versigtig skepties wanneer mense die uitwissing van die mensdom verkondig.

    Op hierdie forum kan ons 'n kerkhof oprig vir sodanige oproepe en aansprake.

    Wat maak jy in 2017 as jou voorspellings nie realiseer nie? Gaan jy erken dat jy verkeerd was, of soos Adriaan Snyman en die Suidlanders bloot herdefiniŽer en met nuwe verdraaiings kom?

    As jy reg was verval my vraag, maar ek twyfel sterk.

    "Eenmaal sal daar wel 'n wiel oor ons wÍreld rol wat vir u en vir my onkeerbaar is"
    Andries Pretorius. 1848

  11. #11

    Verstek Ant: Nibiru is sigbaar met die blote oog. Jippie!

    Volksgenote nebiru is skriftuurlik. Gaan soek hom maar , hy is daar. Natuurlik n verborgenheid van die Almagtige. Sal ons maar se sy troefkaart.toe ek in 2011 al begin waarsku het van nebiru wat oppad is en die aardbewings wat kom vir pta , soos ek gedroom het, toe is ek uitgemaak as n valse profeet. Dis nou 4 jaar verder en hy hang lewensgroot in die lug. Soos ek gewaarsku het. En ek het julle nou weer gewaarsku van die groot klippe wat kom, ook vir afrika, veral vir ons. En ek het gese kom uit die stede uit, verkoop die huis bedank jou werk kry vroee pensioen. Praat met die Almagtige da Hy jou waarsku waarheen in n droom. Kom tot bekering. 6,5 biljoen gaan sterf. Volgende jaar die tyd hang die stank van lyke oor die aarde. Kom gedoop in Jesus naam. Jou tyd loopuit. En vir die wat nie glo in nebiru nie staan bietjie vroeer op en kry vir jou n hoe punt en kyk hoe sit nebiru net duskant die son, elke oggend en aand. Kyk hoe word hy al hoe duideliker. Voel die aarde skud onder jou voete. Oja daar is videovan Yowusa op you tube. Update on nebiru part 2 va 2015. Daar wys hulledie stuk vann tv stasie in sacramento ca, usa watse helikopter wat die verkeer dophou die groot planeet afneem en hoe hule i d ateljee sukkel om te verstan wathule sien.
    Deut 32 : 39 - " Aanskou nou dat dit Ek is en dat daar geen god naas My is nie; Ek maak dood en maak lewend, Ek verbrysel en Ek genees; en daar is niemand wat uit my hand red nie."

  12. #12
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Die Ou Man's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Sep-Tue
    Plek
    Boerland
    Poste
    6,060
    Blog inskrywings
    4

    Verstek Ant: Nibiru is sigbaar met die blote oog. Jippie!

    The idea was first put forward in 1995 by Nancy Lieder, founder of the website ZetaTalk. Lieder describes herself as a contactee with the ability to receive messages from extraterrestrials from the Zeta Reticuli star system through an implant in her brain.

    She states that she was chosen to warn mankind that the object would sweep through the inner Solar System in May 2003 (though that date was later postponed) causing Earth to undergo a physical pole shift that would destroy most of humanity. The prediction has subsequently spread beyond Lieder's website and has been embraced by numerous Internet doomsday groups, most of which linked the event to the 2012 phenomenon.

    The name "Nibiru" is derived from the works of the ancient astronaut writer Zecharia Sitchin and his interpretations of Babylonian and Sumerian mythology; he denied any connection between his work and various claims of a coming apocalypse.

    Bron

    "Eenmaal sal daar wel 'n wiel oor ons wÍreld rol wat vir u en vir my onkeerbaar is"
    Andries Pretorius. 1848

  13. #13
    Staatmaker Ad Astra's Avatar
    Aansluit Datum
    2012-Apr-Mon
    Plek
    Suid Vrystaat
    Poste
    1,286

    Verstek Ant: Nibiru is sigbaar met die blote oog. Jippie!

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    Ad Astra, snaaks dat jy 'ander' se oortuigings nie respekteer nie maar disrespekteer met snedige aanmerkings wat van jou tong af gly. En as jy gelees het, het die "Bybelkenners", "wiskundiges" en "profete" nie die bestaan daarvan summier afgemaak nie, maar net dat die "Bybelkenners", "wiskundiges" en "profete" meer feite wil he as wat You Tube en New Age Teologie, Doomsday Preppers en Survival Groups aanbied op die internet. O, en moenie Beforeitnews vergeet nie.

    En wie is die sg "kenners" en die "Slimmes"? Bronne? Artikels?

    http://sservi.nasa.gov/articles/truth-about-nibiru/

    Jou afgelope paar aanmerkings staan my nie aan nie- so daar hang 'n groot bord om jou nek: IGNORE!
    Leo, gaan lees weer mooi wat ek geskryf het. Ek verwys nie na mense wat meer kennis gaan opsoek het nie, ek verwys na mense wat WEL datums en tye voorspel het soos in 2011 en toe 2012, wat op die ou-end nie gebeur het nie. Maw in mooi Afrikaans, hulle het reeds in die verlede die eindtye voorspel en daardie eindtye het gekom en gegaan sonder dat iets gebeur het. As ek se ek respekteer Deborah vir haar oortuigings is dit omdat ek kan sien sy steek haar nek uit met datums en tye, maw sy IS OORTUIG van wat sy hier se, terwyl ander maar versigtig is, nie so oortuig van wat hulle graag WIL glo nie. Daar was niks snedigs rondom my opmerking nie, behalwe 'n opmerking gemaak uit wat ek hier lees.

  14. #14
    Staatmaker Ad Astra's Avatar
    Aansluit Datum
    2012-Apr-Mon
    Plek
    Suid Vrystaat
    Poste
    1,286

    Verstek Ant: Nibiru is sigbaar met die blote oog. Jippie!

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Deborah de Richter Bekyk pos
    Volksgenote nebiru is skriftuurlik. Gaan soek hom maar , hy is daar. Natuurlik n verborgenheid van die Almagtige. Sal ons maar se sy troefkaart.toe ek in 2011 al begin waarsku het van nebiru wat oppad is en die aardbewings wat kom vir pta , soos ek gedroom het, toe is ek uitgemaak as n valse profeet. Dis nou 4 jaar verder en hy hang lewensgroot in die lug. Soos ek gewaarsku het. En ek het julle nou weer gewaarsku van die groot klippe wat kom, ook vir afrika, veral vir ons. En ek het gese kom uit die stede uit, verkoop die huis bedank jou werk kry vroee pensioen. Praat met die Almagtige da Hy jou waarsku waarheen in n droom. Kom tot bekering. 6,5 biljoen gaan sterf. Volgende jaar die tyd hang die stank van lyke oor die aarde. Kom gedoop in Jesus naam. Jou tyd loopuit. En vir die wat nie glo in nebiru nie staan bietjie vroeer op en kry vir jou n hoe punt en kyk hoe sit nebiru net duskant die son, elke oggend en aand. Kyk hoe word hy al hoe duideliker. Voel die aarde skud onder jou voete. Oja daar is videovan Yowusa op you tube. Update on nebiru part 2 va 2015. Daar wys hulledie stuk vann tv stasie in sacramento ca, usa watse helikopter wat die verkeer dophou die groot planeet afneem en hoe hule i d ateljee sukkel om te verstan wathule sien.
    Deborah, al is ek nie oortuig rondom die plekke en tye wat dinge gaan gebeur nie, moet ek se ek deel jou opgewondenheid dat dit dalk so is. Gelukkig is ek 'n Christen en is my saak met die Skepper reg, dus moet maar gebeur wat gebeur. Terselfdertyd moet ek ook se dat ek jou skrywe wel met belangstelling lees, want profete het bestaan en bestaan steeds. Net die verloop van tyd en dinge sal op die ou-end die toets slaag. Selfs Oom Siener wat gereeld akkuraat was, het nog visioene of profesiee wat nog nie volbring is nie. Groete.

  15. #15
    Staatmaker Ad Astra's Avatar
    Aansluit Datum
    2012-Apr-Mon
    Plek
    Suid Vrystaat
    Poste
    1,286

    Verstek Ant: Nibiru is sigbaar met die blote oog. Jippie!

    Op Facebook gekry:

    Worst ever Tsunami on its way for South Africa (also world)

    From numerous Visions and Dreams

    +++++++
    Durban

    My wife had a dream at primary school about the first Tsunami which hit Durban Bluff beaches. The exact damage happened, as in this dream as kid. The sand banks torn away at her favorite hang out spots and the damages to a specific and tall rock formation

    Again my wife received another warning on the morning of 20130922.

    Another tsunami is going to hit Durban

    This time much much worst

    Also other Heavenly Warnings from other people in short

    +++++++
    Whites Mostly Afrikaners in Cape Town
    Dreams and Visions in Short
    +++++++

    Saw Jamaica Island disappear under the sea

    'n Man 'n duidelike visioen gesien van Tafelberg gesien.
    Groot massas water het oor Tafelberg gespuit.

    Stellenbosch + Bottelary Road whole area was flooded with water and bodies open field was covered with water and floating bodies.

    Brackenfell. There was no life on the ground, Everybody had to start over.
    Brackenfell. We have about 10 min before masses of water will be upon us

    DREAM: Huge earthquake; 1st one light shaking and then huge off the scale. Me and a lot of people is swimming in water masses.

    Dream: Citrusdal valley completely flooded. There were so many bodies floating. The stench was awful.

    ++++++++

    Meters above sea level in brackets eg. (175 m)

    IT'S GOING TO BE WORST than what is mentioned here

    Remember these maps are showing the SETTLED level of 175 m Above Sea Levels
    When the Tsunami comes in a RUSH
    It can be 4 Times Worst, because speed of the water makes it worst

    +++++++++++++
    Photos follow according to the towns mentioned in the Visions
    or
    To find your town according to tsunami

    Go to
    http://floodmap.net/

    Type your town name
    Press locate
    Water level = 175 m (According to Visions)
    Set

Bladsy 1 van 27 1234511 ... LaasteLaaste

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::