Bladsy 5 van 5 EersteEerste 12345
Wys resultate 61 tot 70 van 70

Draad: Kom ons lag saam...die lewe is interessant.

  1. #61

    Verstek Ant: Kom ons lag saam...die lewe is interessant.



    Het 'n robbe dag gehad by werk maar die lewe gaan aan en ons lag weer more.....
    Wees Trots Op Jou Identiteit As Boer Status. http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/

  2. #62

    Verstek Ant: Kom ons lag saam...die lewe is interessant.



    Nee...nee, ek het weer 'n perdfekte dag gehad vandag.... geen klagtes.



    Stem..stem...stem...saam met jou ou perd.
    Wees Trots Op Jou Identiteit As Boer Status. http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/

  3. #63

    Verstek Ant: Kom ons lag saam...die lewe is interessant.



    Ek het weer 'n uiltjie geknip by die werk...




    Hi byna uitgevang by die werk toe ek dit probeer het.......haaahaaa..
    Wees Trots Op Jou Identiteit As Boer Status. http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/

  4. #64

    Verstek Ant: Kom ons lag saam...die lewe is interessant.



    Wat 'n katastrofies dag op kantoor bly die dag is amper om...
    Wees Trots Op Jou Identiteit As Boer Status. http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/

  5. #65

    Verstek Ant: Kom ons lag saam...die lewe is interessant.

    Wees Trots Op Jou Identiteit As Boer Status. http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/

  6. #66

    Verstek Ant: Kom ons lag saam...die lewe is interessant.

    Wil my voorkom dat iemand het in my Photobucket ingegaan en alles deur mekaar gemaak....ek het dit oopgestel vir die Publiek. Jammer oor die groot ongerief, as ek toegang gehad het op elke pos sal ek dit verwyder het.
    Wees Trots Op Jou Identiteit As Boer Status. http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/

  7. #67
    Steunpilaar
    Aansluit Datum
    2011-Jun-Sun
    Plek
    Pretoria, Transvaal
    Poste
    2,170

    Verstek Ant: Kom ons lag saam...die lewe is interessant.

    Ja nee liewer jy laai die portrette hier op. Daai skakel het net Israeliet portrette daarop en ek het al 'n oordosis van om in die' goed vas te kyk.

    As jy/julle nie weet waarvan ek praat nie, kyk gerus hierdie paar video'tjies. Uiteindelik kom dit uit. Ons lewe mos in die tyd van verligting, wanneer die zodiac van die visse na die waterdraer oorgaan.

    https://www.youtube.com/watch?v=471DzdJfpeA David Icke September 15, 2017 - The Promised Land!!! Part1
    https://www.youtube.com/watch?v=JR2OtnmOdn8 David Icke September 15, 2017 - The Promised Land!!! Part2
    https://www.youtube.com/watch?v=qhEvbWD5U1Q THE CONSPIRACY AND HIDDEN IDENTITY OF BLACKS IN THE BIBLE {Full Documentary}

    Komaan !!! Kyk die goed. Dit sal jou insig gee !

    As jy twyfel of dit 'n storie is, in Youtube se soek sit " the conspiracy and hidden identity of blacks in the bible " daarin. Jy behoort verstom te wees wat jy gaan sien.

    Ek het ook so spesmaas dat die hare letterlik nog daaroor gaan waai. Gelukkig niks met die Boervolk uit te waai nie. Die jode en die Afrikaners en die Israeliete moet mekaar maar aanvat daaroor.
    Groente !
    Fanie

  8. #68

    Verstek Ant: Kom ons lag saam...die lewe is interessant.

    'n Boer is dankbaar dat hy nie deur iemand geleer of onderrig hoef te word nie. Boer is dankbaar wat weet hoe diep sy wortels lÍ in sy voorgeslagte en dankbaar dat hy lesse geleer het deur die moeilike tye van persing teen die Boer. Daarom is daar niks...ja, niks nuut vir die ware Boer omdat alles voorheen al so was, wat vandag net ingekleur word om dit anders te laat vertoon op slinkse maniere. Die ware Boer het wysheid wat jy nie kan vergelyk met dwaasheid al wil mense voorgee die dwaasheid lÍ by die Boere.
    Wees Trots Op Jou Identiteit As Boer Status. http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/

  9. #69

    Verstek Re: Kom ons lag saam...die lewe is interessant.

    Toets vir varkgriep....
    Sit jou hand op 'n warm stoofplaat...
    As jy bacon ruik....het jy varkgriep.....
    Ek gaan liewer nie myself vir voŽlgriep toets nie!

  10. #70

    Verstek Ant: Re: Kom ons lag saam...die lewe is interessant.

    Ja - nee...
    Wees Trots Op Jou Identiteit As Boer Status. http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/

Bladsy 5 van 5 EersteEerste 12345

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::