Bladsy 1 van 2 12 LaasteLaaste
Wys resultate 1 tot 15 van 23

Draad: London Olympics or sacrifice alter to illuminati

  1. #1
    Bittereinder Volksregister Henry's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Nov-Wed
    Plek
    Pretoria
    Poste
    9,637

    Verstek London Olympics or sacrifice alter to illuminati

    Judgment Day Perspectives Newsletter
    Tuesday, July 10, 2012

    Flash! Obama guilty of identity theft!

    http://www.youtube.com/watch?v=k7ev1...ature=youtu.be

    Lady Michelle Renouf on the Zionist Dictatorship; 2012 - "ZION"

    http://www.youtube.com/watch?v=D59gd...e_gdata_player

    9/11/2001, 7/7/2005, 7/25/2012

    http://www.thetruthbehindthescenes.org/2012/05/22/london-olympics-2012-games-rumors-false- flag-operation/

    some links to prove something is not well.

    http://www.youtube.com/watch?v=OORy-KRl6OM&feature=related-SECRET SYMBOL OLYMPIC 2012

    http://www.youtube.com/watch?v=2Sw4XUNAqZU&feature=related-Rockefeller Foundation Predicts 13000 To Die From Bombing During London's 2012 Olympics

    http://www.youtube.com/watch?v=IwQhVdFvB-M&feature=related-Creepy Rockefeller Foundation Document Foretelling 2012 London Olympic Bomb Attack and More

    http://www.youtube.com/watch?v=Kr3mbpnnJJQ&feature=related-London Olympics or sacrifice alter to illuminati gods ?

    http://www.youtube.com/watch?v=MRcED0OsZN0&feature=related-TERRORIST Attack Olympic Games in london 2012 Illuminati,NEW WORLD ORDER
    http://www.youtube.com/watch?v=WOFlC...eature=related-WORLD LEADERS NOT ATTENDING LONDON 2012 OLYMPICS?

  2. #2
    Staatmaker Juda leeu's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Oct-Tue
    Plek
    Piesang republiek
    Poste
    1,014

    Verstek Re: London Olympics or sacrifice alter to illuminati

    Ja Henry ,dit is baie interesant ,die tyd raak nou min en die NWO is besig om die skroef nou vas te draai.Ek het familie wat na die spele toegaan,en ek is seker hul sal my nie glo as ek hierdie info aan hulle gee nie.Maar nou ja moet maar my plig doen
    Knegte van die ALLERHOOGSTE teen die hele wereld vry

  3. #3
    Bittereinder Volksregister voortrekker's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Sep-Fri
    Plek
    Konfederale Boererepubliek
    Poste
    3,777

    Verstek Re: London Olympics or sacrifice alter to illuminati

    Dis altyd lekker om te sien daar is mense wie se oe oop is .

    Die Spele is een groot son aanbidding kyk maar hoe hulle die vlam direk met die son aansteek die krag kom dus van die son god
    DIE WAT WEET TEL VIR TWEE

  4. #4
    Staatmaker Juda leeu's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Oct-Tue
    Plek
    Piesang republiek
    Poste
    1,014

    Verstek Re: London Olympics or sacrifice alter to illuminati

    Sien daar was betogers gister by die spele en hul het betoog teen "coperate london",daar is nog mense se oe wat oop is.Coperate London is natuurlik niemand anders as die uliminte nie.Bankiers(Jode) wat die geld beheer ,wat saam met die united nations(Weermag) en die pous(Godsdiens) werk
    Knegte van die ALLERHOOGSTE teen die hele wereld vry

  5. #5
    Boere Pelgrim
    Besoeker

    Verstek Ant: London Olympics or sacrifice alter to illuminati

    Helene Cillie
    Vandag is 27/7 (27 Julie) die opening van die Olimpiese spele. Gaan lees asb Matt 27:7 in die Engelse Bybel of Google die Skirf: Dit vetrtel in Engels hoe Judas die 30 silwer gelstukkie voor die priester neergegooi het en homself toe gaan hang het... die priester het besef dis "bloedgeld" en wou dit nie in die skatkis van die tempel gooi nie - na beraadslaging met die ander, het die priester besluit om 'n stuk land te koop waar VREEMDELING WAT STERF IN DIE STAD begrawe kan word ".... and he bought the piece of land called the POTTERS FIELD"....... die Olimpiese spele is vandag in Londen op die stuk grond genoemd "the potter's field" ge-open!!!! Toevallig - NEE!!!!!

  6. #6
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,197

    Verstek Re: Ant: London Olympics or sacrifice alter to illuminati

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Barend Pienaar Bekyk pos

    Net so vir interesantheid...die Olimpiese spele is ge-open op Potters field so veel soos wat die Loftus game ge-open is met 'n bier by die huis. Of die Wimbledon tennis ge-open is by my huis deur stawberries en cream. Dit is 'n stuk veld naby Tower Bridge waar hulle iets gedoen het vir die Olimpiese spele opening. Die egte opening het plaasgevind in die Olimpic Park, East London.

    Hierdie is net weer 'n gesoek vir 'n duiwel wat daar nie is nie. Of, miskien, is hierdie die Potter's Field waar hulle die 200 000 4-man kiste gaan begrawe....

  7. #7
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,197

    Verstek Re: London Olympics or sacrifice alter to illuminati

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Juda leeu Bekyk pos
    Sien daar was betogers gister by die spele en hul het betoog teen "coperate london",daar is nog mense se oe wat oop is.Coperate London is natuurlik niemand anders as die uliminte nie.Bankiers(Jode) wat die geld beheer ,wat saam met die united nations(Weermag) en die pous(Godsdiens) werk
    Ek werk in die stad van London....weet jy teen wie protesteer hierdie mense? Mense soos ek...wat dag in en dag uit moet werk toe gaan en belasting betaal. Een van die hierdie groepe wat protesteer is 'Occupy London'. Weet jy wat doen hulle terwyl ek my gat af werk vir 'n salaris? Niks. Hulle kamp uit. Dag in en dag uit. Hulle sit op hulle gatte en hoop dat die lewe vir hulle beter sal raak. En hulle kerm en kla oor almal wat geld het en hulle het nie geld nie. Ag shame. Hulle kan in die blerrie dam gaan spring vir al wat ek omgee.

    Ek moet my gat af werk sodat daai klomp benefits kan kleim en op hulle gatte sit en protesteer teen 'Corporate London'.

  8. #8
    Staatmaker Juda leeu's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Oct-Tue
    Plek
    Piesang republiek
    Poste
    1,014

    Verstek Re: London Olympics or sacrifice alter to illuminati

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur PeetB Bekyk pos

    Perfekte antwoord van n Liberalis,julle moet maar lekker leef in julle kama kama land,gaan irreteer eerder daai klomp in London met jou K@kpraatery ons stel lankal nie meer belang in jou opinie of liberale siening nie ,jy bewys maar net weereens jou onkunde op die Forum.
    Knegte van die ALLERHOOGSTE teen die hele wereld vry

  9. #9
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,197

    Verstek Re: London Olympics or sacrifice alter to illuminati

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Juda leeu Bekyk pos
    Perfekte antwoord van n Liberalis,julle moet maar lekker leef in julle kama kama land,gaan irreteer eerder daai klomp in London met jou K@kpraatery ons stel lankal nie meer belang in jou opinie of liberale siening nie ,jy bewys maar net weereens jou onkunde op die Forum.
    Ag shamepies....weet jy nie wat om te sÍ nie, nou soek jy net skoor? Nou as jy dan so groot daarop is, vat jou tentjie en gaan sit op jou gat en wag vir beter dae....o nee, wag, jy doen dit mos alreeds?

    Onkunde sÍ jy??? Dit van 'n man wat nie eens waar die Olimpiese spele ge-open is nie. Nog minder oor flippen 'occupy london' wat protesteer....en hulle is almal op benefits wat betaal word deur CORPORATE LONDON.

    As jy nie weet waarvan jy praat nie, bly stil.

  10. #10
    Staatmaker Juda leeu's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Oct-Tue
    Plek
    Piesang republiek
    Poste
    1,014

    Verstek Re: London Olympics or sacrifice alter to illuminati

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur PeetB Bekyk pos
    Ag shamepies....weet jy nie wat om te sÍ nie, nou soek jy net skoor? Nou as jy dan so groot daarop is, vat jou tentjie en gaan sit op jou gat en wag vir beter dae....o nee, wag, jy doen dit mos alreeds?

    Onkunde sÍ jy??? Dit van 'n man wat nie eens waar die Olimpiese spele ge-open is nie. Nog minder oor flippen 'occupy london' wat protesteer....en hulle is almal op benefits wat betaal word deur CORPORATE LONDON.

    As jy nie weet waarvan jy praat nie, bly stil.
    Peet Brit,jy is deurmekaar ek was nie die een wat gepraat het oor waar die spele geopen was nie,gaan maak jou ou Britse brilletjies skoon en gaan kyk weer.En nee ek sit nie op my gat en wag vir beter dae nie,ek werk vir my geld.Dis jy wat moet eerder stil bly ,want jy weet glad nie waaroor Corporate London gaan nie,net soos wat jy nie n clue het wat hier in Suid Afrika aangaan nie.Hou jou maar eerder by jou Godsdiens drade ,jys mos die ekspert daarin.Geniet maar jou tydjie daar in kakieland,jul het dit nodig vir wat gaan kom.
    Knegte van die ALLERHOOGSTE teen die hele wereld vry

  11. #11
    Bittereinder Volksregister Henry's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Nov-Wed
    Plek
    Pretoria
    Poste
    9,637

    Verstek Ant: London Olympics or sacrifice alter to illuminati

    .

    P...eet, so kom die waarheid uit.
    Nie net die Boere op hierdie forum het deur jou gekyk nie.
    Selfs die gemiddelde Brit beskou jou al, volgens jou eie stellings hierbo, as die vyand.
    ...en protesteer nou al teen jou. Geen wonder nie.

    En heel duidelik is jy totaal onbewus van wat "Corporate London" eintlik is, wat die verskil is tussen die verskillende dele van die stad, aan wie die binneste dele van die stad behoort, waar die "citadel" is, ens, en waarom die Kwien nie daar mag ingaan sonder toestemming nie, en as Britse staatshoof AGTER die Beefeater wat die sleutel hou moet aanloop in hierdie deel van Londen wat NIE aan Engeland behoort nie. Jy het GEEN IDEE waaroor die "occupy"-beweging protesteer nie.

    Maar jy wil eiertjies le sonder om uit te vind.

    Netso sal jy nie verstaan waarom daar gerugte loop van dreigemente van 'n vals-vlag operasie met 'n atoombom nie, en waarom die eienaars van Corporate London daarby betrokke kan wees nie, en op wie hulle die blaam kan plaas.

    Lees 'n bietjie op oor hierdie dinge, en kry die feite.
    Last edited by Henry; 1 Aug 2012 at 09:48.

  12. #12
    Staatmaker Juda leeu's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Oct-Tue
    Plek
    Piesang republiek
    Poste
    1,014

    Verstek Re: Ant: London Olympics or sacrifice alter to illuminati

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Henry Bekyk pos
    .

    P...eet, so kom die waarheid uit.
    Nie net die Boere op hierdie forum het deur jou gekyk nie.
    Selfs die gemiddelde Brit beskou jou al, volgens jou eie stellings hierbo, as die vyand.
    ...en protesteer nou al teen jou. Geen wonder nie.

    En heel duidelik is jy totaal onbewus van wat "Corporate London" eintlik is, wat die verskil is tussen die verskillende dele van die stad, aan wie die binneste dele van die stad behoort, waar die "citadel" is, ens, en waarom die Kwien nie daar mag ingaan sonder toestemming nie, en as Britse staatshoof AGTER die Beefeater wat die sleutel hou moet aanloop in hierdie deel van Londen wat NIE aan Engeland behoort nie. Jy het GEEN IDEE waaroor die "occupy"-beweging protesteer nie.

    Maar jy wil eiertjies le sonder om uit te vind.

    Netso sal jy nie verstaan waarom daar gerugte loop van dreigemente van 'n vals-vlag operasie met 'n atoombom nie, en waarom die eienaars van Corporate London daarby betrokke kan wees nie, en op wie hulle die blaam kan plaas.

    Lees 'n bietjie op oor hierdie dinge, en kry die feite.
    Dankie Henry vir jou kommentaar,stem 100% saam met jou.Ek dink egter nie dat Peet n poging gaan aanwend om meer uit te vind oor dinge.
    Party mense sal nooit bietjie dieper kyk na dinge nie,dis eintlik "sad".
    Knegte van die ALLERHOOGSTE teen die hele wereld vry

  13. #13
    Bittereinder Volksregister Henry's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Nov-Wed
    Plek
    Pretoria
    Poste
    9,637

    Verstek Ant: London Olympics or sacrifice alter to illuminati

    Ongelukkig vir die arme ou is dit juis die rede waarom hy ongeloofwaardig is.
    As hy wil oorleef sal hy iets aan sy onkunde moet begin doen.

  14. #14

    Verstek Re: London Olympics or sacrifice alter to illuminati

    Party mense sal nooit bietjie dieper kyk na dinge nie,dis eintlik "sad".
    En so sal elkeen van hulle, hulself hang, nes die mannetjie

  15. #15
    Bittereinder Volksregister Henry's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Nov-Wed
    Plek
    Pretoria
    Poste
    9,637

    Verstek Ant: London Olympics or sacrifice alter to illuminati

Bladsy 1 van 2 12 LaasteLaaste

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::