Bladsy 1 van 2 12 LaasteLaaste
Wys resultate 1 tot 15 van 23

Draad: Die Tweede Oorgang: oordrag van Ekonomiese MAG na die swart elite?

  1. #1

    Verstek Die Tweede Oorgang: oordrag van Ekonomiese MAG na die swart elite?

    Lees maar tussen die lyne. Hier kom stront. Zimbabwe.

    Johannesburg - In terms of the Constitution, the state has to ensure that citizens are able to obtain land rights, President Jacob Zuma said at the ANC's policy conference on Tuesday.

    "Our position is that the current willing buyer, willing seller model must be reviewed," Zuma, who is also the ANC's president, told delegates at Gallagher Estate in Midrand.

    "It tends to distort the land market through inflating the prices of land earmarked for restitution."

    Zuma said the model made land reform expensive and delayed land restitution to the poor. A wide range of proposals had been submitted to the conference.

    "[This will] enable faster movement on this matter, within the confines of the Constitution and the law," Zuma said.

    The ANC Youth League wants expropriation without compensation, and said it would push for a policy change at the conference. This has caused tensions between the ANCYL and opposition parties.

    The youth league also wants the nationalisation of mines.

    On Tuesday, Zuma said ANC delegates had to deliberate on how the state could obtain an equitable share from mineral resources.

    "The state exercises sovereignty over the entire mineral and petroleum resources within the republic," he said.

    "In the same vein, Article (2)(1) of the United Nations Charter of Economic Rights and Duties of States, grants states full permanent sovereignty, including possession and disposal over all their natural resources."

    Zuma said the country needed to go "back to the basics" and take difficult decisions that it could not take in 1994. The structure of the apartheid economy had remained largely intact, and had not allowed for higher or inclusive growth.

    "We must create a thriving mixed economy, where the state, private capital, co-operative and other forms of social ownership complement each other in an integrated way to eliminate poverty and foster shared economic growth," he said.

    "To achieve inclusive and labour absorbing growth, the state must play an active role in the economy, driving development especially in neglected areas."
    - SAPA
    Die trekboer kom weer

  2. #2
    Staatmaker Juda leeu's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Oct-Tue
    Plek
    Piesang republiek
    Poste
    1,014

    Verstek Re: State must ensure people have land: Zuma (wit mense se land ja)

    Hul wil dit nou wettig maak,sodat die Buitewereld niks kan doen as die grondgryp begin ,nes in Zimbobwe
    Knegte van die ALLERHOOGSTE teen die hele wereld vry

  3. #3

    Verstek Re: State must ensure people have land: Zuma (wit mense se land ja)

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Juda leeu Bekyk pos
    Hul wil dit nou wettig maak,sodat die Buitewereld niks kan doen as die grondgryp begin ,nes in Zimbobwe
    Ja dis sommer stront. Ek hoop mense baklei terug wat plase en grond het.
    Die trekboer kom weer

  4. #4
    Staatmaker Juda leeu's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Oct-Tue
    Plek
    Piesang republiek
    Poste
    1,014

    Verstek Re: State must ensure people have land: Zuma (wit mense se land ja)

    Ek vir een gaan nie stilstaan nie,sal baklei vir wat myne is
    Knegte van die ALLERHOOGSTE teen die hele wereld vry

  5. #5

    Verstek Ant: State must ensure people have land: Zuma (wit mense se land ja)

    Ek gaan terug baklei, waarskynlik alleen, maar nou ja...

  6. #6
    Kennis Volksregister vanAswegen's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Sep-Tue
    Plek
    Germiston, ZAR
    Poste
    386
    Blog inskrywings
    9

    Verstek Die Tweede Transformasie: die oordrag van Blanke Ekonomiese MAG na die swart elite

    Min blankes besef wat die ANC by die Tweede Demokratiese Rewolusie bedoel. Die eerste het natuurlik met betreking tot die Eerste Rewolusie wat behaal is: die politieke oorwinning wat die ANC behaal het in 1994 om die POLITIEKE MAG te bekom van die oorgawe van die destydse NP-Regering.
    Die Tweede Demokratiese Rewolusie het met die verkryging en oordrag van die Ekonomiese mag van die Blankes se eiendom, besigheid, belegging, bates en rykdom te doen. M.a.w die Ekonomiese transformasie van blanke rykdom oorgedra na die swart elite.

    Hoe die ANC-Regering presies te werke wil gaan met die transformasie is tot dusfer faag, maar wat duidelik is is dat hierdie nagmerrie binne die volgende dekade 'n MASSIEWE werklikheid gaan word. Hierdie drag van sake gaan die blankes net al hoe meer finansieel verarm en die swart elite finansieel versterk totdat die blankes van die nuwe Suid Afrika net met basies zero bates oor gaan los.

    Om met hierdie kranksinnige terroriste op enige manier te onderhandel is 'n absolute mors van tyd. Die ANC sal op hierdie roete met volle mag voortgaan totdat daar net niks meer in die land oorbly nie en alle rykdom in hulle besit is.
    Om nou met enige samesprekings in die bestel met die ANC in te tree is 'n verdere mors van kosbare tyd net soos die verandering van straatname is in die laaste 18 jaar van valse demokrasie bewys is. 'N Oorgroote aantal straatname het verander met hoeveel ander toegewings wat nou in die elite se hande is. Die ANC/ ANC-Jeugliga het klaar bevestig dat hulle die transformasie van die blankes se rykdom na die swart gemeenskap, eerder swart elite, gaan versnel met 'n verbuistende tempo. Sterkte aan die wat hierdie onderduimse regering wil stuit: daar is geen manier onder hierdie son dat daar enigsins die ANC van hulle plan van aksie gaan verander nie.
    In Desember stel die ANC hulle finale plan van aksie in hulle nasionale konvensie voor.
    Hier volg die berig wat onlangs in die media verskyn het:

    'Parys – Suid-Afrika benodig ‘n tweede oorgang, anders sal dit stagneer soos verskeie ander Afrika-lande ná onafhanklikheid, het Jacob Zuma, ANC-leier, Sondag gesê.

    “Ons het ‘n tweede oorgang nodig, ons kan nie hier bly nie,” het hy aan honderde afgevaardigdes by die Vrystaat-verkiesingskonferensie gesê.

    Zuma het gesê verskeie Afrika-lande het nooit vorentoe beweeg ná onafhanklikheid nie.

    “As ons nie die tweede oorgang bespreek nie, weet ek nie hoe ons die probleme gaan hanteer wat ons nou het nie.”

    Hy het gesê die ANC sal altyd ‘n gedissiplineerde mag wees wat aan die kant van die armes en die werkersklas is.

    Die ANC-leier het gesê die tweede oorgang moet die nalatenskap van apartheid aanspreek.

    Die ANC moet ‘n verskil maak vir sy mense en die party hoef nie geliefd te wees om te doen wat hy dink reg is nie.

    “Die tyd het gekom om te doen wat ons dink reg is om die meerderheid gelukkig te maak. Die tweede oorgang is die regte ding.”

    Zuma het dié wat teen dit gekant is, gevra wat die alternatief is.

    Die tweede oorgang hou verband met ‘n belangrike besprekingsdokument vir die ANC se nasionale beleidskonferensie, wat na verwagting Dinsdag sal begin.

    “Die Tweede Oorgang: Om te bou op ‘n nasionale demokratiese samelewing en die balans van magte in 2012” stel voor dat die ANC nou ‘n tweede era van demokrasie moet betree.

    Volgens die dokument het die ANC in die afgelope 18 jaar deur ‘n eerste oorgang na demokrasie gegaan, waartydens die party gefokus het op politieke bevryding.

    Nou moet die party ‘n “tweede oorgang” bekendstel wat sal fokus op die sosiale en ekonomiese transformasie van Suid-Afrika oor die volgende 30 tot 50 jaar.

    In ‘n blykbare reaksie op senior lede van die ANC se NUK wat twyfel oor die dokument, het Zuma gesê dit is onmoontlik vir enige NUK-lid om nie te weet van die “tweede oorgang” nie.

    “Dit is nie moontlik nie,” het hy gesê.

    Hy het gesê die NUK het die dokument reeds drie maal bespreek.

    Die ANC moet ook kyk na waarheen hy wil gaan.

    “Mangaung moet help om ‘n hernieude ANC te skep.”

    Zuma het gesê ‘n tien-jaar-program om die ANC te hernu is nodig en moet goedgekeur word.'

    Bron: Nuus 24
    Last edited by vanAswegen; 27 Jun 2012 at 00:40.
    EENDRAG MAAK MAG:

    Een doel: Soewereine Onafhanklikheid in 'n eie Soewereine blanke Boererepubliek.
    Een metode: Spanwerk.
    Een strewe: Blanke, volkseie arbeid alleen.
    Een ekonomiese stelsel: Nasionaal Sosialisme en Blanke Ekonomiese Bemagtiging.

    [Boerevryheid Jeugleier - Germiston]

  7. #7
    Bittereinder Volksregister Henry's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Nov-Wed
    Plek
    Pretoria
    Poste
    9,637

    Verstek Ant: Die tweede oordrag: die oordrag van. blamEkonom

    .


    Dankie Van Aswegen. Leersame pos.

    Ja, die meeste blankes verstaan nie "newspeak" of die kommunistiese dialek nie.

  8. #8
    Kennis Volksregister vanAswegen's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Sep-Tue
    Plek
    Germiston, ZAR
    Poste
    386
    Blog inskrywings
    9

    Verstek Re: Die Tweede Transformasie: die oordrag van Blanke Ekonomiese MAG na die swart elit

    In die krisis tyd wat die Blankes en veral die Boerevolk soos nog nooit in die geskiedenis van Suid Afrika ondervind nie is daar net nog een oplossing wat beskikbaar is: SOEWEREINE onafhanklikheid in 'n soeweriene BLANKE grondgebied waar die Boerevolk oor homself kan regeer. Dit is die enigste duidelike alternatief wat daar oorbly wat die uitwissing van die blankes kan keer. Terloops, net Blanke arbeid sal geduld word. Soos bewys word in die verlede daar waar daar gemengde arbeid bestaan daar neem die meerderheid oor, stroom in vir beter werksgeleenthede en stem net die regering van die dag uit. Dit sal nooit weer geduld word nie!
    EENDRAG MAAK MAG:

    Een doel: Soewereine Onafhanklikheid in 'n eie Soewereine blanke Boererepubliek.
    Een metode: Spanwerk.
    Een strewe: Blanke, volkseie arbeid alleen.
    Een ekonomiese stelsel: Nasionaal Sosialisme en Blanke Ekonomiese Bemagtiging.

    [Boerevryheid Jeugleier - Germiston]

  9. #9
    Kennis Volksregister vanAswegen's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Sep-Tue
    Plek
    Germiston, ZAR
    Poste
    386
    Blog inskrywings
    9

    Verstek Re: Ant: Die tweede oordrag: die oordrag van. blamEkonom

    Dankie Henry.
    Waardeer!
    EENDRAG MAAK MAG:

    Een doel: Soewereine Onafhanklikheid in 'n eie Soewereine blanke Boererepubliek.
    Een metode: Spanwerk.
    Een strewe: Blanke, volkseie arbeid alleen.
    Een ekonomiese stelsel: Nasionaal Sosialisme en Blanke Ekonomiese Bemagtiging.

    [Boerevryheid Jeugleier - Germiston]

  10. #10
    Steunpilaar Volksregister boerseun3's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Jun-Sun
    Plek
    Vosloorus Ext.
    Poste
    2,726

    Verstek Re: Ant: State must ensure people have land: Zuma (wit mense se land ja)

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Ad Astra Bekyk pos
    Ek gaan terug baklei, waarskynlik alleen, maar nou ja...
    Waneer die bloed al goed aant' lope is, dan eers gaan baie, skielik wakker skrik. Die bloed loop alreeds.
    Slegs Geloof en Toewyding aan ons Enigste God sal ons deurbring!!!

  11. #11

    Verstek Re: Ant: State must ensure people have land: Zuma (wit mense se land ja)

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Ad Astra Bekyk pos
    Ek gaan terug baklei, waarskynlik alleen, maar nou ja...
    Nee wat, daar is heelwat mense wat gereed is vir enige iets. Ek hoop so.
    Die trekboer kom weer

  12. #12
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Rooi Jan's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Jul-Mon
    Plek
    Pretoria, ZAR
    Poste
    16,336
    Blog inskrywings
    8

    Verstek Ant: Re: Ant: State must ensure people have land: Zuma (wit mense se land ja)

    Wat die media jou nie vertel oor die Tweede Oorgang nie
    WOENSDAG, 27 JUNIE 2012 07:31 PRAAG
    Die ANC se beleidskonferensie by Gallagher Estate in Midrand het 'n paar interessanthede opgelewer waaroor die media nie berig nie.

    Die suiwer kommunistiese retoriek uit Mogoro 1969, val ten eerste nie een van die joernaliste op nie, maar dit daar gelaat. Dit sal seker eers 'n verskroeide aarde vat om hulle te laat wakker skrik.

    Die streng reëls wat neergelê is vir die konferensie om die Jeugliga daarvan te weerhou om Zuma in 'n negatiewe lig te stel, geld blykbaar nie as dit by Tokyo Sexwale of Trevor Manuel kom nie.

    Sexwale het gister met president Jacob Zuma se verbete ondersteuners kennis gemaak toe hy probeer het om afgevaardigdes te kry om op te hou om gewraakte liedere te sing.

    Sekere liedere ter ondersteuning van ANC-leiers oor masjiengewere en derglike gaan natuurlik nie goed af in die buiteland nie en saam met die retoriek van rewolusie, kan dit net die ANC se beeld verder aftakel. Daarmee het konferensiegangers nie 'n saak nie.

    Sexwale, 'n ANC se nasionale uitvoerende komitee-lid, wou 'n inset oor die reëls en prosedures van die verhoog af maak. Hy is egter deur die skare uitgejou.

    'n Afgevaardigde van Limpopo het opgespring en na die podium gestorm om Sexwale se beswaar uit die weg te ruim.

    "Kameraad Tokyo is 'n lid van die NUK. Hy was veronderstel om hierdie probleem by die NUK te opper," het die afgevaardigde gekla onder luide toejuiging van die skare. Sexwale het die punt van orde aanvaar en druipstert teruggekeer na sy sitplek.

    Toe Trevor Manuel probeer om die meriete van nasionalisering te bespreek, is hy deur Jeugligalede uitgejou om stil te bly.

    Volgens die "konferensie se kode van gedrag", bykomend tot die reëls en die ANC-grondwet, moes sulke afgevaardigdes wat versuim om te voldoen aan die kode vir dissiplinêre optrede uitgesonder word en moontlik onbevoegdheid om te staan ​​vir enige posisie in die ANC.

    Maar aangesien die twee ongewilde figure nie die president self is nie, is die "reëls" blykbaar buigsaam.

    Kameraad Marthinus van Schalkwyk, die wit manlike ANC-minister van toerisme, was nêrens te siene nie, terloops. Nie-rassigheid moes 'n stille dood gesterf het voor die beleidskonferensie en van die Suid-Afrikaanse reënboog het net die belofte van die pot goud oorgebly.

    Die beloftes van die Tweede Oorgang het trouens aan die befaamde digter Yeats se pragtige gedig herinner.

    Turning and turning in the widening gyre
    The falcon cannot hear the falconer;
    Things fall apart; the centre cannot hold;
    Mere anarchy is loosed upon the world,
    The blood-dimmed tide is loosed, and everywhere
    The ceremony of innocence is drowned;
    The best lack all conviction, while the worst
    Are full of passionate intensity.
    - The Second Coming, WB Yeats

    Die mislukking van grondhervorming en ekonomiese vooruitgang is kennelik die mislukking van die regering self. Sexwale en Manuel, die deurwagters vir wit sakebelange in die ANC, se ongewildheid voorspel niks goeds vir die rigting waarin die party na swart rasseharmonie en grondgryp voortsnel nie. Dit beteken waarskynlik dat die ANC nie binnekort tot orde geroep sal word nie.

    Wat die boere betref, sal die DA ongelukkig ook nie die knoop vir eiendomsreg deurhaak nie.

    Dit is doodeenvoudig 'n wanopvatting van die Grondwet dat die gewillige koper, gewillige verkoper beginsel daarin vervat is. Die onderhandelde dokument van 1994 vereis nie 'n gewillige verkoper en gewillige koper vir die doeleindes van vergoeding by onteiening nie.

    Dit is dus vrugteloos om te probeer om 'n vereiste wat nie teenwoordig is nie in artikel 25 van die Handves van Regte te "hersien" soos Zuma aan die media verklaar het. Dis 'n oefening in warm lug, wat meer met opsweping te make het as met die werklike grondwetlike kwessie.

    Volgens die Grondwet kan eiendom reeds onteien word kragtens 'n wet van algemene toepassing in die openbare belang onderworpe aan vergoeding wat tussen diegene wat geraak word of deur 'n hof bepaal of goedgekeur is. Die openbare belang sluit grondhervorming in.

    Wanneer 'n hof die bedrag van die vergoeding en die tyd en wyse van betaling bepaal, moet dit 'n billike balans tussen die openbare belang en die belange van diegene wat geraak word handhaaf. Die billike balans word nie bepaal deur die markwaarde alleen nie, maar ook deur ander faktore, insluitend die doel van die onteiening, die geskiedenis van die verkryging en gebruik van die eiendom, en sy huidige gebruik.

    Dié stukkie sotlikheid het ons aan Roelf Meyer se onderhandelingsvaardighede te danke.

    Dit beteken dus in eenvoudige taal dat die Grondwet die swart regering reeds in staat stel om die plase te vat. Reken dus maar op die DA om die Grondwet te "beskerm" om swart steun te jaag en op die ANC om sy swart kiesers gelukkig te hou.
    http://praag.co.za/menings-magazine-...rgang-nie.html
    "Laat die leerstellige hansie-my-knegte uit ons midde padgee en hul slaafse wil en rampsalige vrese met hulle saamneem. Ons volk is niemand se kneg nie en is sy eie baas. Ons strewe daarna om in vrede met ander volke en nasies te lewe, maar ons sien met trots neer op die domastrantes rondom ons. Ons weier om smekend voor enigiemand te kruip in die waan om so ons vryheid as ’n geskenk te ontvang. Laat dit vir eens en vir altyd duidelik wees: ons volk sal nie langer ’n volgeling wees op die voetpaadjies van diegene met valse harte nie.”

  13. #13
    Kennis Volksregister vanAswegen's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Sep-Tue
    Plek
    Germiston, ZAR
    Poste
    386
    Blog inskrywings
    9

    Verstek Re: Die Tweede Transformasie: die oordrag van Blanke Ekonomiese MAG na die swart elit

    Zuma slaan die trom

    By: Politieke redaksie
    2012-06-26 22:57
    Ekonomiese ongelykheid moet gepak word en die rassesamestelling van die land se ekonomiese mag moet verander.

    En dit is die ANC wat Suid-Afrika moet help om dit te vermag.

    So het pres. Jacob Zuma gister in sy openingsrede op die ANC se beleidskongres in Midrand gesê.

    Hy het in ’n sterk toespraak kritiek dat sy regering koersloos is, probeer besweer en getoon dat enigeen wat hom binne die ANC wil uitdaag met ’n ystervuis te doen gaan kry.

    Van sy teenstanders se planne om hom te ontwrig het dadels van gekom. Hy was selfversekerd en Tokyo Sexwale, sy enigste openlike teenstander vir die ANC-leierskap, het gou in die stof gebyt.

    Nietemin het sommige wat hom in Desember vervang wil sien onmiddellik ná sy toespraak aangevoer dit was mooiklinkende retoriek sonder inhoud.

    “Ons moes tydens die demokratiese oorgang noodsaaklike kompromieë in nasionale belang aangaan om stabiliteit te verseker,” het Zuma gesê.

    “So, byvoorbeeld, het ons die herstrukturering van die ekonomie agterweë gelaat en apartheid se magstrukture behou.”

    Zuma het dus toegegee die ANC het misluk in sy 1994-doelstelling om ’n beter lewe vir almal te verseker.

    Tog het hy die oplossing gesoek by die aanpassing van die land se ekonomiese struktuur sodat wit mans nie meer die ekonomie beheer nie, eerder as om die fout by korrupsie of onbeholpe regering te soek.

    Zuma het die konsep van ’n tweede oorgang vir homself toegeëien. So ’n tweede oorgang moet veral op die lot van “armes, vroue, swart mense en ander weerloses” fokus, het hy gesê.

    Hy was later, toe hy op ’n mediakonferensie oor besonderhede gepols is, veel skugterder en het gesê die beleidskonferensie moet die inhoud van die begrip “tweede oorgang” bepaal.

    Zuma wil hê die beleidskonferensie moet ’n tienjaarplan vir maatskaplike transformasie saamstel om werkloosheid, armoede en ongelykheid te oorkom.

    Hy het gematigde en taamlik ondefinitiewe uitsprake oor die verdelende kwessies van nasionalisering en grondhervorming gemaak.

    Oor laasgenoemde het hy gesê die beginsel van gewillige koper/verkoper moet “hersien” (eerder as die radikale voorstel “geskrap”) word.

    Hy het mense gevra om “verder te dink as bloot die vraag van nasionaliseer of nie”, maar was te versigtig om ’n voorkeur te formuleer.

    Oor swart ekonomiese bemagtiging meen hy die bemagtigdes moet minder aandele kry en meer regstreeks betrokke raak by die produktiewe deel van die ekonomie, maar hy het ook nie daaroor uitgewei nie.

    Binne die ANC het Zuma onverbiddelik op dissipline aangedring en spesifiek harde woorde teenoor die jeugliga en die veterane-liga geuiter.

    “Grootouers, ek is halfpad soos julle en halfpad modern,” het hy die pilletjie vir die veterane versoet. “Ons sal sterk optree teen enigeen wat die lyn oorsteek,” het hy met klaarblyklike verwysing na Julius Malema, uitgeskopte jeugleier, gesê.

    “Ons sal die jeugliga ondersteun, versterk – en lei,” het die president voorgeneem.

    BRON: Beeld
    EENDRAG MAAK MAG:

    Een doel: Soewereine Onafhanklikheid in 'n eie Soewereine blanke Boererepubliek.
    Een metode: Spanwerk.
    Een strewe: Blanke, volkseie arbeid alleen.
    Een ekonomiese stelsel: Nasionaal Sosialisme en Blanke Ekonomiese Bemagtiging.

    [Boerevryheid Jeugleier - Germiston]

  14. #14
    Kennis Volksregister vanAswegen's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Sep-Tue
    Plek
    Germiston, ZAR
    Poste
    386
    Blog inskrywings
    9

    Verstek Re: Die Tweede Transformasie: die oordrag van Blanke Ekonomiese MAG na die swart elit

    Zuma's call for second transition gets strong public support
    Xinhua | June 27, 2012 19:41
    By Agencies
    *E-mail** Print
    As the African National Congress (ANC) Policy Conference entered into its second day on Wednesday, public reaction poured in over President Jacob Zuma's call for "a second transition" that would empower blacks economically.

    Speaking at the official opening of the conference on Tuesday, Zuma said the key document titled "The Second Transition: Building a national democratic society and the balance of forces in 2012" was necessary for South Africa to readdress the wrongs of the past.

    The document, also known as the ANC Strategy and Tactics, seeks to push for radical shift in economic policies to address social ills such as poverty, inequality and unemployment.

    As the document has drawn mixed feelings and reactions among ANC leagues and members, the public showed support for Zuma's call.

    "The party is now coming to the people," Talent Maphosa, a job seeker, told Xinhua. "I see this idea taking us very far. I see this idea changing the South African societies as it will redirect the government to look on the people's needs," the 27-year-old man said.

    Advocating for the ideology Zuma, also ANC president, said South Africa's economy is still controlled by minority whites and "this needed to be addressed soon."

    The president emphasized that the document put forward by the ANC's National Executive Committee (NEC) will enable the government to focus on social and economic transformation in the next 30 to 50 years.

    "South Africa is rich but the majority of its population is poor, this clear shows that there is something wrong up there. The ANC is right for coming up with this document," Faith Maseko, a University of Johannesburg (UJ) Political Science student, said.

    It looked as if South Africa was divided into two countries -- the rich and the poor as inequality has created too many societies in this country, Maseko said.

    "All this must be corrected and this policy conference must come up with better policy ideas on this matter," Maseko told Xinhua.

    The ongoing four-day policy conference at Gallagher Estate in Midrand, north of Johannesburg, is not only crucial to ANC and the country's future, but also to Africa as a whole because South Africa is an economic power in the continent, she said.

    Some people interviewed by Xinhua are calling on participants at the conference to come up with policies that accommodate all South Africans. They said it's high time that South Africans stop advocating for laws that threaten to divide the country but laws that foster one goal of fighting poverty and inequality.

    "It's high time that we move to another phase that will turn the tables down, not in a way to harm our country and economy but help in the distribution of wealth fairly and equally," Thsepo Mkubela from Alexandra township said.

    "South Africans, both blacks and whites, must know that it's all our responsibility to fight poverty in this country. This is all what this document is about. I support it... lets go for it," 36-year-old Thumi Ngobeni from Soweto said, expressing hope that delegates at the policy conference would unanimously endorse the second transition document.

    The ongoing conference is debating 13 policy discussion documents, three of them about organizational renewal, the second transition and state intervention in mining.

    Policy decisions taken at this conference will be review and possible adopted at the party's national elective conference in Mangaung in December.

    Skakel: http://www.globaltimes.cn/NEWS/tabid...c-support.aspx
    EENDRAG MAAK MAG:

    Een doel: Soewereine Onafhanklikheid in 'n eie Soewereine blanke Boererepubliek.
    Een metode: Spanwerk.
    Een strewe: Blanke, volkseie arbeid alleen.
    Een ekonomiese stelsel: Nasionaal Sosialisme en Blanke Ekonomiese Bemagtiging.

    [Boerevryheid Jeugleier - Germiston]

  15. #15
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Rooi Jan's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Jul-Mon
    Plek
    Pretoria, ZAR
    Poste
    16,336
    Blog inskrywings
    8

    Verstek Ant: Die Tweede Oorgang: oordrag van Ekonomiese MAG na die swart elite?

    Zuma says South Africa must push more whites out of economy
    Posted by Robert Morley at 9:33 pm on June 26, 2012

    South African President Jacob Zuma said on Tuesday that his country’s economy is still largely under the control of whites. He said South Africa needs a “second transition” to put the wealth balance in favor of the black majority.

    South Africa has now swung to the opposite extreme of the pendulum from apartheid. Its leaders are now pushing policies that persecute people simply because their skin color is white.

    Jacob Zuma is facing a challenge to his leadership and wants to shore up support from young voters. It’s a situation reminiscent of Robert Mugabe’s Zimbabwe: Zuma’s African National Congress youth wing is now pushing the government to nationalize mines and seize white-owned farmland.

    Yet try as he might to blame something that disappeared almost two decades ago, Zuma cannot escape the truth. Eighteen years after the end of apartheid, black leaders have failed to address the poverty, unemployment and health issues that are rampantly afflicting the poor black majority.

    Last year, black bishop Desmond Tutu attacked the South African leaders as being worse than the former apartheid government. But the bigger worry for Zuma is that the common voter on the street is starting to feel that way too. Last year, the left-leaning bbc reported, “Some things were better under apartheid”:

    Statistics South Africa says 29 percent of blacks are unemployed, compared with 5.9 percent of whites. Whites are also said to have an average income nearly seven times that of blacks. Instead of viewing this in light of the vast differences in educational and family structures or as a failure of the current government, the anc views the employment divide as proof of racism. Therefore, instead of repudiating failed economic policies, South Africa’s leaders are becoming even more radical.

    “The structure of the apartheid-era economy has remained largely intact,” Zuma insisted as he addressed a crowd of several thousand anc delegates. “The ownership of the economy is still primarily in the hands of white males, as it has always been.”

    Zuma’s solution is to get more whites out of the economy. The country’s mineral and land ownership wealth needs to be redistributed more equitably, he said.

    The president said that “certain compromises” over the economy and ownership had been negotiated in 1994 in order to ensure a smooth transition from white to black rule at the end of apartheid. Zuma says it’s time for a “second transition.” He highlighted the current “willing buyer-willing seller” policy as being too slow in transferring ownership and wealth from whites to blacks. More forceful steps need to be taken, he said, but did not specify details. Zuma did say black empowerment policy should be strengthened. However, critics say the current black empowerment policy only serves to benefit a few rich black political backers.

    Zuma’s trouble is that South Africa does not have the money to legitimately buy out white-owned businesses and land and grant them to blacks. That means that some form of race-based nationalization—state-sponsored theft—is his only real option. But if he goes down that route, South Africa will soon be looking a lot more like Zimbabwe. As many South Africans have pointed out, their economic condition went from bad under apartheid to worse under the anc. What will it be under Zuma’s “second transition”? •
    https://www.thetrumpet.com/?page=blog#9551
    "Laat die leerstellige hansie-my-knegte uit ons midde padgee en hul slaafse wil en rampsalige vrese met hulle saamneem. Ons volk is niemand se kneg nie en is sy eie baas. Ons strewe daarna om in vrede met ander volke en nasies te lewe, maar ons sien met trots neer op die domastrantes rondom ons. Ons weier om smekend voor enigiemand te kruip in die waan om so ons vryheid as ’n geskenk te ontvang. Laat dit vir eens en vir altyd duidelik wees: ons volk sal nie langer ’n volgeling wees op die voetpaadjies van diegene met valse harte nie.”

Bladsy 1 van 2 12 LaasteLaaste

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::