Bladsy 22 van 23 EersteEerste ... 12181920212223 LaasteLaaste
Wys resultate 316 tot 330 van 338

Draad: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

  1. #316
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Die Ou Man's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Sep-Tue
    Plek
    Boerland
    Poste
    6,083
    Blog inskrywings
    4

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Ad Astra Bekyk pos
    Negatief. Hy is gestuur om die wet te volbring vir die Jode, maar omdat die Jode gefaal het, het Hy ook vir ander gesterf sodat hulle ook gered kan wees.
    Wat 'n belaglike argument.

    Jesus kom om teen sy wil te sterf vir sy volksgenote, wat sy "wonderlike gebaar" verwerp.

    Dan besluit hy om in elk geval teen sy wil te sterf vir 'n mensdom wat uitgesluit is van dit waarvoor hy teen sy sin vir hulle gaan sterf.

    Idioties verby.

    "Eenmaal sal daar wel 'n wiel oor ons wreld rol wat vir u en vir my onkeerbaar is"
    Andries Pretorius. 1848

  2. #317
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Die Ou Man's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Sep-Tue
    Plek
    Boerland
    Poste
    6,083
    Blog inskrywings
    4

    Verstek Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Ad Astra Bekyk pos
    Hy het geweet dat Judas en die soldate oppad was, maar het nogtand nie gevlug nie. Wys my 'n gewone mens wat dit sou doen.
    Almal wat die honorus crux verdien het en duisende meer in die Grens Oorlog. En hulle het nie kleinkoppie getrek en gebid vir die beker wat verby moet gaan nie.

    Nee wat. As dit jou maatstaf vir goddelikheid is, het jy eerder 'n maatstaf vir lafhartigheid.

    "Eenmaal sal daar wel 'n wiel oor ons wreld rol wat vir u en vir my onkeerbaar is"
    Andries Pretorius. 1848

  3. #318

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Boertjie Phillip Bekyk pos
    Die Ou Man...en Christo, ek lees wat julle skrywe: Hier bo staan geskrywe: Voorwaar Ek s vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur het nie.

    Nou al daardie dinge waarvan gepraat word het nog nie gebeur, dit moet nog gebeur: Dit was ongeveer meer as 2000 jaar gelede vertel en daardie geslag (mense) is lankal nie meer maar hulle kinders was wel....Beteken dit hierdie geslag dit sluit hulle kinders se kinders en se kinders in, tot vandag wat alreeds 2000 jaar verby is...... Kom dit nie daar op neer dat niemand ken en weet waarlik die uur....dat hierdie geslag sekerlik nie verby sal gaan.

    Ou Man ... onthou dat die tydgenote wat nog gelewe het...dat hulle nie die dinge waaroor gepraat wat deelagtig geword het nie...dit moet nog gebeur en kom. As daar gepraat word hierdie geslag, moet dit verwys na hulle asook in die vere toekoms ..... hulle kinders se kinders. Het daardie geslag se kinders al die eeue se oorlo en vervolging oorleef???
    Goeie pos Boertjie!

    Die Ou Man: [Dan laat dit ons met die enigste logiese antwoord waarom almal draai loop. Die voorspelling het toe nie gerealiseer nie.]

    Nee DOM; die is nog besig om te realiseer!!

    Kom ek gee vir julle n leidraad.

    Openbaring 7:1-8

    Die volledige antwoord verwysend na die Bybelse aanhaling - "hierdie geslag" is vervat in Openbaring 7:1-8

    Doen gerus n bietjie navorsing, en julle sal die regte antwoorde kry - ek se weer, dit het hier te doen met die "verborge kennis" en die skrif se, "laat hy wie die kennis het dit ontsyfer", maar om dit te doen sal ek voorstel dat jy n dringende afspraak met die "Heilige Gees" bele deur middel van gebed.
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  4. #319

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Die volledige antwoord verwysend na die Bybelse aanhaling - "hierdie geslag" is vervat in Openbaring 7:1-8
    Klop glad nie ... maar sal graag baie diep oortuiging wil hoor van enige.
    Wees Trots Op Jou Identiteit As Boer Status. http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/

  5. #320

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Boertjie Phillip Bekyk pos
    Klop glad nie ... maar sal graag baie diep oortuiging wil hoor van enige.
    Ek haal my pos 280 hier aan - onthou ons praat hier van "tyd" [Pos 280 MATTHS 24:34

    Voorwaar Ek s vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur het nie.

    Wat is die tydperk waarna hier verwys word as "hierdie geslag" - n 100jaar, 1000jaar 100000jr, n miljoen of meer?]

    Lees nou weer Openbaring 7:

    1) EN n hierdie dinge het ek vier engele op die vier hoeke van die aarde sien staan, en hulle het die vier winde van die aarde vasgehou, sodat geen wind sou waai op die aarde of op die see of teen enige boom nie.

    TYD VERLOOP

    2) En ek het n ander engel sien opkom van die opgang van die son, met die sel van die lewende God; en hy het met n groot stem geroep na die vier engele aan wie dit gegee is om die aarde en die see te beskadig

    TYD VERLOOP 3) en ges: Moenie die aarde of die see of die bome beskadig "voordat" ons die diensknegte van onse God op hulle voorhoofde versel het nie.

    Wat is die tydperk wat hierbo betrokke is?
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  6. #321

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur christo heinz Bekyk pos
    Ek haal my pos 280 hier aan - onthou ons praat hier van "tyd" [Pos 280 MATTHS 24:34

    Voorwaar Ek s vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur het nie.

    Wat is die tydperk waarna hier verwys word as "hierdie geslag" - n 100jaar, 1000jaar 100000jr, n miljoen of meer?]

    Lees nou weer Openbaring 7:

    1) EN n hierdie dinge het ek vier engele op die vier hoeke van die aarde sien staan, en hulle het die vier winde van die aarde vasgehou, sodat geen wind sou waai op die aarde of op die see of teen enige boom nie.

    TYD VERLOOP

    2) En ek het n ander engel sien opkom van die opgang van die son, met die sel van die lewende God; en hy het met n groot stem geroep na die vier engele aan wie dit gegee is om die aarde en die see te beskadig

    TYD VERLOOP

    3) en ges: Moenie die aarde of die see of die bome beskadig "voordat" ons die diensknegte van onse God op hulle voorhoofde versel het nie.

    Wat is die tydperk wat hierbo betrokke is?
    LUKAS 11:29 EN toe die skare saamstroom, begin Hy te s: Hierdie geslag is boos; dit soek na n teken, en geen teken sal aan hom gegee word nie, behalwe die teken van die profeet Jona.

    24. LUKAS 11:30 Want soos Jona n teken was vir die Nineviete, so sal die Seun van die mens ook wees vir hierdie geslag.

    25. LUKAS 11:32 Die manne van Ninev sal in die oordeel opstaan saam met hierdie geslag en dit veroordeel; want hulle het hul op die prediking van Jona bekeer, en meer as Jona is hier!
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  7. #322
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Die Ou Man's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Sep-Tue
    Plek
    Boerland
    Poste
    6,083
    Blog inskrywings
    4

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur christo heinz Bekyk pos
    ek se weer, dit het hier te doen met die "verborge kennis" en die skrif se, "laat hy wie die kennis het dit ontsyfer",
    Ek het die sogenaamde verborge kennis al self snuif getrap. Dit is maar net 'n verskoning om iets wat totaal onlogies en onaanvaarbaar is te regverdig.

    Praat in raaisels (verborge kennis) en niemand kan jou liegstories uitwys nie. Dit is 'n ou truuk van waarsers.

    Maak nie saak hoe daar gerasionaliseer word nie. Jesus was verkeerd. Die dinge waaroor hy voorspel het, het toe nie in daardie geslag gebeur nie. Ook nie in opeenvolgende geslagte nie.

    "Eenmaal sal daar wel 'n wiel oor ons wreld rol wat vir u en vir my onkeerbaar is"
    Andries Pretorius. 1848

  8. #323

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Die Ou Man Bekyk pos

    Dan sal jy seker maar nog n bietjie moet gaan trap D.O.M want ek dink jy is verkeerd.

    MATTHS 24:30
    En dan sal die teken van die Seun van die mens in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde rou bedryf en die Seun van die mens sien kom op die wolke van die hemel met groot krag en heerlikheid.

    MATTHS 26:64
    Jesus antwoord hom: U het dit ges. Maar Ek s vir u almal: Van nou af sal u die Seun van die mens sien sit aan die regterhand van die krag van God en kom op die wolke van die hemel.
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  9. #324

    Openbaring 7:3
    en ges: Moenie die aarde of die see of die bome beskadig "voordat" ons die diensknegte van onse God op hulle voorhoofde versel het nie.

    Openbaring 7:4
    En ek het die getal van die verseldes gehoor: honderd-vier-en-veertigduisend verseldes uit al die stamme van die kinders van Israel
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  10. #325
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Die Ou Man's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Sep-Tue
    Plek
    Boerland
    Poste
    6,083
    Blog inskrywings
    4

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur christo heinz Bekyk pos
    Openbaring 7:3
    en ges: Moenie die aarde of die see of die bome beskadig "voordat" ons die diensknegte van onse God op hulle voorhoofde versel het nie.
    Beteken dit dat almal met hout meubels in hul huise met ongeselde voorkoppe gaan rondloop?

    "Eenmaal sal daar wel 'n wiel oor ons wreld rol wat vir u en vir my onkeerbaar is"
    Andries Pretorius. 1848

  11. #326

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Die Ou Man Bekyk pos
    Beteken dit dat almal met hout meubels in hul huise met ongeselde voorkoppe gaan rondloop?
    Nee virseker nie, dit meen net dat jy moet oplet in die klas want ek gaan dalk vrae vra agterna en ek wil nie he jy moet n g@t van jouself hier voor almal maak nie!
    Last edited by christo heinz; 5 Dec 2017 at 01:13.
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  12. #327
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Die Ou Man's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Sep-Tue
    Plek
    Boerland
    Poste
    6,083
    Blog inskrywings
    4

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Dit is wonderlik hoe daar elke nou en dan iemand is wat 'n helder oomblik beleef en dan ewe hoofvaardig begin om ander te onderwys in die nuutgevonde "ewige waarheid".

    En natuurlik is die grootse vyand van hierdie "grootse nuwe ontdekking", enige logika en rasionele denke.

    "Eenmaal sal daar wel 'n wiel oor ons wreld rol wat vir u en vir my onkeerbaar is"
    Andries Pretorius. 1848

  13. #328

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Die Ou Man Bekyk pos
    Dit is wonderlik hoe daar elke nou en dan iemand is wat 'n helder oomblik beleef en dan ewe hoofvaardig begin om ander te onderwys in die nuutgevonde "ewige waarheid".

    En natuurlik is die grootse vyand van hierdie "grootse nuwe ontdekking", enige logika en rasionele denke.
    Dit kan dalk so wees, net soos die grootste nuwe ontdekking wat jy aangevoer het na my vraag aan jou n paar jaar gelde.

    [Is God skepper, of is die die skepping God?]

    Jou antwoord: [ek het het deur die jare lank daaroor na-gedink en het tot die gevolgtrekking gekom dat God wel skepper is] sou jy dan enige "logika en rasionele denke" kan toevoeg tot jou stellings soos bo gemaak, of was dit jou eie denke sonder n helder oomblik??

    Ek sal dit waardeer as jy nie hierdie draad verder ontwrig nie, tensy jy jou helder oomblik beleef en dan konstruktief kan bydra tot die gesprek op hierdie forum.
    Last edited by christo heinz; 5 Dec 2017 at 12:44.
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  14. #329

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Die Ou Man; in die verlede het ek al gesien en gehoor dat daar gespekuleer word oor n dertiende stam - kan jy asb jou mening hieroor gee, ek het nog altyd jou kennis tot die skrif ge-respekteer, dit se egter nie dat enige van ons alwetend is nie!

    Ek sal jou opinie ivm my vraag soos bo gestel waardeer, en ek glo as jy dieselfde gehoor of gelees het, jy dit sou naslaan - ek het egter nie self naslaan werk idv gedoen nie.
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  15. #330
    Staatmaker Ad Astra's Avatar
    Aansluit Datum
    2012-Apr-Mon
    Plek
    Suid Vrystaat
    Poste
    1,306

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Die Ou Man Bekyk pos
    Die "ons" waarna verwys word in die eerste skeppings verhaal, is die Elohim. Dit is El en sy familie. Jahweh word eers van Gnesis 2:4 ingeskryf.

    Jahweh is uitdruklik daaroor dat hy 'n "Enige HERE" is. Lieg hy as hy dit s?
    Dom, lieg jy as jy sou beweer dat jy een is en tog ook 3? Die mens is liggaam (verganklike vlees), siel (lewe) en gees (onsterflike gees wat bly). God is Gees (toe Hy ons na "Sy beeld" geskape het, was dit die liggaamsvorm soos Hy dit wou - Net soos ek my houtwerk na "my beeld" doen, die beeld soos ek dit wil he) Hy is ook lewe (het dus 'n siel) en het vlees geword toe Hy as Jesus die aarde vir meer as 30 jaar bewandel het.

    Hy is egter God, anders sou Hy net n gewone mens wees, daarom kan Hy as 3 afsonderlik funksioneer, God die Vader (God as siel of bonatuurlike wese), God die Seun (God wat mens geword het ter wille van ons sondes) en God die Heilige Gees (waar Hy as Gees altyd by ons teenwoordig is). Daarom praat die Bybel van God wat Sy Gees getuur het, maar elders praat Jesus van Sy Gees wat aan ons geskenk is (een en dieselfde Gees).

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::