Bladsy 56 van 76 EersteEerste ... 64652535455565758596066 ... LaasteLaaste
Wys resultate 826 tot 840 van 1138

Draad: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

  1. #826
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,816

    Verstek Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    Is dit jou bewering dat boosheid slegs van julle satan af kom?
    As ons kyk na Jesaja 14, dan weet ons Satan is gevalle...

    How art thou fallen from heaven, O Lucifer, son of the morning! how art thou cut down to the ground, which didst weaken the nations!

    Wat my pla hier is die naam Lucifer. Die woord, H1966, kom een keer in die Bybel voor. Jesaja 14...

    Lucifer = "light-bearer"
    shining one, morning star, Lucifer
    of the king of Babylon and Satan (fig.)
    (TWOT) 'Helel' describing the king of Babylon


    Die woord satan, vertaal as satan en nie adversary nie, kom ongeveer 19 keer voor in die OT.

    Nou die vraag...is satan die wortel van ALLE boosheid. Ek het nie 'n idee nie....Is God die wortel van alle goed? Kan jy goed doen sonder God....Ek het dit al gesien en beleef. Ek het vriende en kennise en kollegas wat glad nie glo inGod nie, maar hulle kapasiteit om goed te doen is meer as baie ander "gelowiges". Ek skryf dit so want dit strek oor 'n menigde geloofs oortuigings...nie net Christenskap nie.

    Die vraag wat my pla is die van die Tuin....as daar absoluut GEEN kwaad of boosheid was voor die slang nie....beteken dit nie dat hy wel die wortel van alle boosheid is nie???

    Maar dan die vlees.....ai tog die vlees....

    Mattheus skryf "Watch and pray so that you will not fall into temptation. The spirit is willing, but the flesh is weak."

    Leo, eerlikwaar, ek kan jou nie antwoord nie. Ek is in two minds....waarlik. Ek weet die vlees is weak...maar ek weet die duiwel sal dit gebruik. Ek weer daar is sleg in die wereld...maar is dit alles van die duiwel af? Ek kan nie s nie...Nog nie. hierdie gaan baie dieper studie neem....Te veel word ou sloefies blameer vir alles...maar waar is die lyn?

    Laat ek terug kom na jou toe op hierdie een.

  2. #827
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,816

    Verstek Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    Tekens van die spot in ons land:
    1. Wat is meer bespotlik as 750 000 mense wat in bewondering na n stofwolkie van die Vrystaat kyk en glo dat dit die heilige gees is?
    Kom ons kyk bietjie na hierdie bespootlikheid....nie rerig behoorlik beantwoord nie.

    In 2 Sam kom daar 'n "klank" uit die bo kant van 'n boom....en dit is die "teken" dat die Israeliete moet aanval. Lol...

    In 1 Konings sit Elijah by die brook en vols voer hom brood en vleis??? Lol...'n vol bring vir Elijah brood en vleis in die oggend EN in die aand?? Lol, was die ou op dagga wat dit geskryf het....??? Het hy boom gerook....want waaragtag....dis mos nou 'n bespotting...

    In 2 Konings bid Elisha dat die hele weermag blind word...en hulle doen!!! HAHAHAHA!!! Are you kidding me? Miskien was dit donker....die manne konnie lekker sien nie en toe embelish Elisha bietjie....lol...

    Ek wonder...Daniel in die Leeu se den....hehehe...miskien was dit net 'n paar katjies. Miskien was hulle gevoer net voor die tyd....miskien was dit mak leeus...Lol...weereens, malligheid as jy dink dit het waarlik gebeur.

    Nou in lig van 4 voorbeelde hierbo....Miskien was die stof wolkie nie sulke groot bespotting nie. Lol....


    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    Tekens van die spot in ons land:
    2. Wat is meer bespotlik as 750 000 mense bid vir misdaad en dit ONTPLOF?

    Nou wonder ek....soos jy s, bespotting.....wat is meer van 'n bespotting as God wat die Israeliete 'n "beloofde land" beloof en in plek daarvan word hulle werk net harder en harder en harder...? Ek meen, hoekom het pharoah nie na Moses en Aaron geluister nie???? Hoekom het hy die arme arme Israeliete MEER werk laat doen net omdat God iets ges het....??

    Lol.....Baie snaaks.


    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    3. Wat is meer bespotlik as duisende christene wat langs paaie bid, met wit kruise rondloop, en glo dat plaasmoorde sal ophou want JESUS , THE LORD, IS is a GREAT GOD- en plaasmoorde verdubbel in een week?

    Nou wonder ek....wat gebeur met die Israeliete toe hulle aan God kla en kla....o Ja, sy anger is kindled en hy BRAND die mense om die kamp!! Lol....watter tipe God dien jy? Hier kla die arme Israeliete en wat doen jou God??? BRAND HULLE OP!!! Lol!!!!

    Maar hey, jy is sekerlik baie meer reg....750,000 mense wat iewers bid is baie meer van 'n bespotting....lol....

  3. #828

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur PeetB Bekyk pos
    Kom ons kyk bietjie na hierdie bespootlikheid....nie rerig behoorlik beantwoord nie.

    In 2 Sam kom daar 'n "klank" uit die bo kant van 'n boom....en dit is die "teken" dat die Israeliete moet aanval. Lol...

    In 1 Konings sit Elijah by die brook en vols voer hom brood en vleis??? Lol...'n vol bring vir Elijah brood en vleis in die oggend EN in die aand?? Lol, was die ou op dagga wat dit geskryf het....??? Het hy boom gerook....want waaragtag....dis mos nou 'n bespotting...

    In 2 Konings bid Elisha dat die hele weermag blind word...en hulle doen!!! HAHAHAHA!!! Are you kidding me? Miskien was dit donker....die manne konnie lekker sien nie en toe embelish Elisha bietjie....lol...

    Ek wonder...Daniel in die Leeu se den....hehehe...miskien was dit net 'n paar katjies. Miskien was hulle gevoer net voor die tyd....miskien was dit mak leeus...Lol...weereens, malligheid as jy dink dit het waarlik gebeur.

    Nou in lig van 4 voorbeelde hierbo....Miskien was die stof wolkie nie sulke groot bespotting nie. Lol....

    Nou wonder ek....soos jy s, bespotting.....wat is meer van 'n bespotting as God wat die Israeliete 'n "beloofde land" beloof en in plek daarvan word hulle werk net harder en harder en harder...? Ek meen, hoekom het pharoah nie na Moses en Aaron geluister nie???? Hoekom het hy die arme arme Israeliete MEER werk laat doen net omdat God iets ges het....??

    Lol.....Baie snaaks.

    Nou wonder ek....wat gebeur met die Israeliete toe hulle aan God kla en kla....o Ja, sy anger is kindled en hy BRAND die mense om die kamp!! Lol....watter tipe God dien jy? Hier kla die arme Israeliete en wat doen jou God??? BRAND HULLE OP!!! Lol!!!!

    Maar hey, jy is sekerlik baie meer reg....750,000 mense wat iewers bid is baie meer van 'n bespotting....lol....
    Nou kom ons uiteindelik uit wat ek van die begin af wou h. Jy het alles uit die OT geneem en heerlik daaroor gelag.

    En toe vat jy dit so mooi saam: WATTER TIPE GOD dien jy?

    Peetb, die een vir wie jy nou so lekker lag oor. Sy Naam is Yahweh en mag Hy jou vergewe vir jou laster.

    So ERKEN DAN NOU- Yahweh die GOD van die OT is NIE JULLE 3kopGOD VAN LIEFDE NIE.

  4. #829

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Nou Leo, ek is geen genius nie. Maar as God s jy gaan dood en die slang s jy sal nie dood gaan nie, dan lieg een van die twee
    Jy kan maar weer vra:
    WATTER TIPE GOD dien jy?


    Gen 3:22
    As hy nou maar nie sy hand uitsteek en ook van die boom van die lewe neem en eet EN LEWE IN EWIGHEID NIE!

    Wat dink jy beteken die vers, Peetb. Maw, kon hulle selfs NA hulle ongehoorsaamheid vir ewig lewe?

    Wel, dis wat Yahweh s. So wat het gesterf? Hulle siele maar hulle vlees het vir 900 jaar geleef.
    En daarom het ek gevra; Het die wilde dier van die veld waarlik gelieg? Of het hy hulle bedrieg, met helfte van die kennis, tot in ongehoorsaamheid.

    Nog ‘n slapelose nag vir jou;
    Yahweh weet alles- Yahweh is God.
    Hier is Sy woorde.

    Hy verlei:
    Eseg 14
    En as die profeet HOM LAAT VERLEI om 'n woord te spreek—Ek, Yahweh, het di profeet verlei, en Ek sal My hand teen hom uitstrek en hom verdelg uit die midde van My volk Israel.

    Hier laat Yahweh toe dat ‘n profeet verlei word en dan straf hy hom.

    Jer 20
    O LORD, thou hast deceived me, and I was deceived: thou art stronger than I, and hast prevailed: I am in derision daily, every one mocketh

    Jer 4:10
    Then said I, Ah, Lord GOD! surely thou hast greatly deceived this people and Jerusalem, saying, Ye shall have peace; whereas the sword reacheth unto the soul.

    Nog ‘n voorbeeld
    1 Kon 13
    9 Want so het Yahweh my bevel gegee deur sy woord en ges: Jy mag geen brood eet of water drink nie, en jy mag nie terugkeer met die pad waarmee jy gegaan het nie.
    En daar het ‘n sekere ou profeet in Bet-el gewoon;
    Toe s hy vir hom: Gaan met my saam huis toe en eet brood.
    16 Maar hy antwoord: Ek kan nie met jou saam omdraai of met jou saam ingaan nie; ek mag ook nie brood eet of met jou saam water in hierdie plek drink nie;
    17want aan my is ges deur die woord van Yahweh: Jy mag daar geen brood eet of water drink nie; jy mag nie terugkeer met die pad waarmee jy gegaan het nie.
    18Maar hy s vir hom: Ek is ook ‘n profeet net soos jy, en ‘n engel het met my gespreek deur die woord van Yahweh en ges:
    Maar terwyl hulle aan tafel sit, kom die woord van Yahweh tot die(ou) profeet wat hom laat omdraai het;
    21en hy het die man van God wat uit Juda gekom het, toegeroep en ges: So spreek Yahweh: Omdat jy wederstrewig was teen die mond van Yahweh deur nie die gebod te hou wat Yahweh jou God jou beveel het nie,

    Nou wie is dood in die verhaal?
    1. die profeet wat verlei het?
    2. die profeet wat verlei is?

    Die adam en die vrou het ‘n gebod oortree en hulle het gesterf en hulle heerskappy verloor. As jy teen Yaweh se bevele gaan is jy nog ‘n adam, jou siel sterf.

    Nou Peetb, jy glo mos in jou NT – staan daar nie:
    Rom 3:0
    want deur die wet is die kennis van sonde.
    Rom 7:7
    Wat sal ons dan s? Is die wet sonde? Nee, stellig nie! Inteendeel, ek sou die sonde nie anders as deur die wet geken het nie; want ek sou ook die begeerlikheid nie geken het nie as die wet nie ges het: Jy mag nie begeer nie.

    ‘n WET is deur Yahweh AAN die adam gegee en dis oortree.

    DIE OOMBLIK toe Yahweh hulle Sy wet gegee het- daardie oomblik was dit die kans vir die mens om te sondig.
    Die kans het gekom in die vorm van die wilde dier van die veld.
    Die een wat listiger was al al die ANDER wilde diere van die veld. Wie hulle ookal was.
    Yahweh het hom laat s presies wat hy moes s.


    Wie was die dier?- ‘n verderwer, maar ‘n wese en nie een of ander evil god nie. WAT ook al Yahweh het hom geskape.
    En die vers wat die christen NOOIT kan verduidelik nie is die vervloeking van die dier. Weer s ek julle maak Yahweh die Skepper klein want volgens julle:
    1. Het Yahweh hom nie verwag nie
    2. NOG MINDER HERKEN vir wat julle beweer hy was – die duiwel
    3. EN daarom maak julle Yahweh clueless sodat hy die DIER VERVLOEK onder ANDER WILDE DIERE van die veld?????

    Hoekom het Yahweh nie die slang vervloek tot in die diepste put van julle hel nie.
    Nee, stof sal jy eet- maw kruipend sal jy wees , onder ander se voete, ‘n laagheid.
    Wie is julle slang se nageslag Peetb en wie is die vrou se nageslag?
    Wat vir altyd so interssant is, is die christen se BEHEPTHEID met Gen 3.
    Yahweh verwys EEN keer na die adam .
    Jes 43
    27Jou eerste vader het gesondig,

    Job verwys een keer daarna.
    as ek, soos Adam, MY OORTREDINGE bedek het deur my ongeregtigheid in my boesem weg te steek.

    And that is it.

    NOOIT waarsku Yahweh Sy volk teen julle satan nie. Wonder hoekom? Maar julle hele dogma wat gebou op Gen 3, maagde, slange duiwels erfsondes ens ens foeitog.

  5. #830

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    So laat ek dit reg kry....Die vrou eet van die boom waarvan hulle beveel is om nie te eet nie. Die vrou gee vir die man en hy eet. Die man is verlei deur die vrou omdat sy vir hom gegee het en hy het geet?

    Die vrou eet van die boom. Sy eet van die boom want die slang s vir haar sy kan van die boom eet en nie doodgaan nie...en lieg dus vir haar, want dit is in direkte teenstelling met die woord van God. Maar sy is NIE verlei NIE?
    Ja, Peetb jy is reg. Sy is bedrieg/ mislei en die man is definitief verlei en die wilde dier was die verleier.

  6. #831

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Weereens, jy skryf dinge wat jy nie glo nie. Hoekom is dit so maklik vir jou om hierdie sinnetjie te skryf wanneer dit jou pas, maar verwerp hierdie sin geheel en al wanneer dit jou nie pas nie?????

    Vertel my asseblief weer hoe dit onmoontlik is vir God om 'n vrou te bevrug en vir haar 'n seun te gee? As jy sukkel, hier is vir jou 'n antwoord.
    Peetb, jy verstaan nie. Dit gaan of dit MOONTLIK is nie, dit gaan oor wat Yahweh NIE onderrig nie.
    Hy het NOOIT ges dat Hy ‘n seun gaan maak by ‘n vrou nie. Jammer al julle verse kan dit nie s nie.
    NOG minder dat Hy MENS gaan word. Gandalf en sy ‘buite konteks’ aanmerking
    Hos 11
    Hoe kan Ek jou oorgee, o Efraim, jou prysgee, o Israel? Hoe kan Ek jou maak soos Adma, jou gelykstel met Sebom: my hart is omgekeer in My, tegelykertyd is my medelyde opgewek.
    9 Ek sal my toorngloed nie laat geld nie, Ek sal Efraim nie weer te gronde rig nie; WANT EK IS GOD En Nie ‘N Mens Nie, Die Heilige In Jou Midde. En Ek Sal Nie Kom In Grimmigheid Nie.
    10 Hulle sal agter Yahweh aan trek; Hy sal brul soos ‘n leeu. Want Hy sal brul, en die kinders sal met siddering van die seekant aankom.

    Wat word nie verstaan: Ek is GOD, Ek is nie mens nie.

    Die christen het so baie gode, geeste opgewekte liggame vader seun dat die konsep van die Almagtige God is bietjie beyond hulle is . Sodra die TIPE God van die OT aanbid word raak hulle verward en gryp na die EVIL god satan om alles te verduidelik en die liefdevolle vader wat alles vergewe.

  7. #832

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Vertel my asseblief weer hoe dit onmoontlik is vir Johannes om visioene te sien in Openbaring, waarvan 30 Daniel en Esegiel se visioene bevestig? As jy sukkel, kom ek gee vir jou nog 'n clue....
    Verstaan tog, dat ek nie julle -dit staan in Openbaring omdat dit is Eseg staan nie – verstaan nie.

    Het 'n storie soek net die verse wat pas of laat ek 'n storie skryf oor verse of laat ek sommer net my eie storie skryf. Gaan nie eers begin skryf ooral die nonsens wat daar staan nie

    Openbaring is mitologie.

  8. #833

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Weereens, dis lekker om hierdie kaart te speel wanneer dit by jou pas....maar nie so lekker as dit nie by jou pas nie.

    Dink jy vir een oomblik God het nie geweet ons gaan vandag hier sit e weg tik op 'n rekenaar nie? Dat jy Sy woorde sal verwerp? Lol....dink jy vir een oomblik die slang was net dit gewees....'n slang?

    Verder, dink jy rerig vir een oomblik die Crown of God's creation, man, can be deceived by a stupid animal????

    Ons maak Yahweh klein????? ONS???? Jy is die een wat s God kon nie eens keer dat 'n hele vervalsde testament in Sy Woord insluip nie en sodoende miljarde Christene van die pad af lei nie???? Seriously?

    Jy sit daar voor jou rekenaar en speel god. Jy, Leo, speel god. Jy dink 'n goeie Bybel studie of in diepte ondersoek gaan die Bybel verkeerd bewys...en dit is nie meer duidelik as jy wat oor 2 jaar die hele NT afmaak as vals....want jy het bietjie gaan studeer. lol....

    Daar is niemand wat God kleiner maak as jy nie.
    Die NT is fiksie. Julle beheptheid met julle satanGOD is heidens. Julle dogma is so deurmekaar soos julle 3kopgod.
    Die seun is ‘n ewige vader, die vader is ‘n prins, hy is ewiglewend maar gaan dood, hy God maar mens, Die vader is gees maar die seun het ‘n liggaam maar hulle is een. Die NT skryf die grootste twak wat hoort in die bygelowige middeleeue en by die bose kerk wat hierdie nonsens uitgedink het.

    Maar JUIS is die NT ingebring EN behoue gebly my liewe Peetb omdat Yahweh die soek wat Hom soek en die onderrig wat deur Hom onderrig wil word en die ken wat Hom ken en die BELANGRIKSTE om te sorg vir die wat na SY Stem alleen luister en nie na Paulus of ‘n fiktiewe verlosser nie.

    Lees weer van die ou profeet.

  9. #834

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    EK dink nie "verlei" is die regte woord nie Leo. Volgens Skrif, OT en NT, toets God mense. Dit is duidelik reg deur die Bybel....

    O let the evil of the wicked come to an end, but establish the righteous; For the righteous God tries the hearts and minds. Psalms

    each man's work will become evident; for the day will show it because it is to be revealed with fire, and the fire itself will test the quality of each man's work. Korintiers

    En so aan en so aan....God toets mense....Nerens staan daar God deceives nie. Daar is kontroversie oor 'n sekere NT skrif, maar hey, gelukkig vir jou glo jy nie in die NT nie.
    Weer ‘n bewys dat jy Yahweh GLAD nie KEN nie.
    Jer 18 – dit sal jou help oorboosheid van die mens sommer ook

    In een oomblik sal Ek spreek oor ‘n nasie en oor ‘n koninkryk om dit uit te ruk en om te gooi en te vernietig;
    8 maar as di nasie waaroor Ek gespreek het, hulle bekeer van hul boosheid, sal Ek berou h oor die EVIL , 7451 wat Ek van plan was om hulle aan te doen.
    9 En in ‘n ander oomblik sal Ek spreek oor ‘n nasie en oor ‘n koninkryk om dit te bou en te plant;
    10 maar as hulle doen wat verkeerd is in My o DEUR NA MY STEM NIE TE LUISTER NIE, dan sal Ek berou h oor die goeie waarmee Ek ges het dat Ek aan hulle goed sal doen.
    11 S dan nou tog aan die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem dit: So spreek Yahweh:
    Kyk, Ek maak EVIL , 7451 gereed teen julle, EN EK DINK ‘N PLAN UIT TEEN JULLE; bekeer julle tog, elkeen van sy verkeerde weg, en maak julle we en julle handelinge goed.
    12 Maar hulle s: Dit is tevergeefs; WANT ONS SAL NA ONS GEDAGTES WANDEL, EN ONS SAL ELKEEN VOLGENS DIE VERHARDHEID VAN SY BOSE HART HANDEL.

  10. #835

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Jes 53 DIE stuk vir die christen, klou daaraan vas dat die naels wit word. Maar toe nie.

    Nie Jesaja lieg nie- hy praat net nie oor julle jesusgod nie. Julle GLO so en dan DIE MAGIC HOOFLETTERS. Begin lees in Jes 52

    Maar jy los die uit.
    Maar dit het Yahweh behaag om hom te verbrysel; Hy het hom krank gemaak; as sy siel ‘n skuldoffer aangebied het, SAL HY ‘N NAKROOS SIEN; Hy sal die dae verleng, en die welbehae van Yahweh sal deur sy hand voorspoedig wees.
    11 Weens die moeitevolle lyde van sy siel sal hy dit sien en versadig word; deur sy kennis sal my kneg, die regverdige, baie regverdig maak; en hy sal hulle skuld dra.
    12 Daarom sal Ek hom ‘n deel gee onder die grotes, en met magtiges sal hy buit verdeel; omdat hy sy siel uitgestort het in die dood en saam met die oortreders getel was, terwyl hy tog die sonde van baie gedra en vir die oortreders gebid het.

    SAL HY ‘N NAKROOS SIEN;

    seed, 2233
    1) seed, sowing, offspring
    1a) a sowing
    1b) seed
    1c) semen virile
    1d) offspring, descendants, posterity, children
    1e) of moral quality

    Kan jy dit verduidelik? Het julle Jesus 'n vrou en kinders gehad wat hy weer gaan sien met sy terugkoms?

    Was sy dae verleng? Is hy nie volgens julle vroeg dood nie?

    In elkeen van julle sg profesiee, is daar atyd iets wat nie so lekker werk nie.

  11. #836

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    NB:Onthou nog om MOOI te verduidelik HOE het die hele ritueel, jy weet die Passion of christ deel, volgens Yahweh se voorskrifte gedoen is. Volgens die wet van die sondoffer.
    Wat jy vir my oor en oor vertel het - 'n EWIGE INSETTING WAS.

    En jy moet mooi antwoord Peetb, want as jy nie kan verduidelik nie, dan KON julle jesusgod NOOIT 'n sondoffer wees nie.

    Dan het die God van die OT wat die WET gegee het - daardie OFFER verwerp.

    So oortuig ons, net omdat jy so 'n expert is oor die EWIGE INSETTINGE en die WET van die sondoffer, dat alles, hoe se die jode - kosher was.

  12. #837

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Satan

    Ek gaan nie debateer oor julle satangod nie.

    Al julle dogma kom uit die NT met valse woorde en blatante leuens.

    1. Yahweh onderrig SY UITVERKOSE VOLK vir EEUE nie oor julle satan nie. PUNT
    2. Yahweh het GEEN TESTANDER nie. PUNT.
    3. Daar bestaan nie ‘n NAAM soos satan in die OT nie. PUNT.
    4. ELF keer is teestander ONVERTAALD gelaat in Job – maar nie EEN KEER BLAMEER JOB die SATAN NIE. NIE EENKEER NIE. PUNT.

    Maar beskuldig Yahweh dat HY sy TEESTANDER is, sy vyand

    Job ( TWAALF VOORKOMSTE)
    Ek s tot God: Veroordeel my nie; laat my weet waarom U met my twis.
    3 IS DIT VOORDEEL VIR U DAT U VERDRUK; dat U die arbeid van u hande verwerp, TERWYL U OOR DIE PLANNE VAN DIE GODDELOSE LIG LAAT SKYN?
    4 Het U vleeslike o? Of sien U soos ‘n mens sien?
    5 Is u dae soos die dae van ‘n mens, of u jare soos die dae van ‘n man?
    Ag, as U my maar in die doderyk wou wegsteek, MY WOU VERBERG TOTDAT U TOORN BEDAAR HET, my ‘n bepaalde tyd wou stel en dan aan my wou dink!
    Waarom verberg U u Aangesig en hou my vir ‘N VYAND VAN U?

    Julle satan is MIA- hoekom? Want hy bestaan nie. Julle ken net die satan verse en het seker nog nooit Job gelees nie.

    Om die kerk se dogma te steun, vertaal hulle partykeer die Hebreeuse woord en ander kere NIE.

    #7854 שָׂטָן satan {saw-tawn'}
    ARIKAANS – TESTANDER. PUNT.

    Maar HIER word dit VERTAAL, dit MOET vertaal word anders werk dit dan nie so lekker vir die kerk se dogma nie.

    Num 22:32

    En die Engel van Yahweh vra hom: Waarom het jy jou esel nou al drie maal geslaan? Kyk, Ek self het uitgegaan as ‘n teparty, want jou weg loop gevaarlik steil in my oog!

    waYomer lyw mal'akh' y'hwh al-mh hiKiyt et-ton'kh zeh shlsh r'gliym hiNh nokhiy ytztiyL'S†N Kiy-yra† haDerekh' l'neg'Diy

    2 Sam 19:22
    Maar Dawid s: Wat het ek met julle te doen, seuns van Serja, dat julle vandag my testanders word? Sou iemand vandag in Israel gedood word? Want weet ek dan nie dat ek vandag koning oor Israel is nie?

    waYomer Dwid mah-Liy w'lkhem B'ny tz'ryh Kiy-tih'y-liy haYm l'S†N haYm ymat iysh B'yis'rl Kiy hl yda'Tiy Kiy haYm niy-melekh' al-yis'rl

    Num 22:22
    And God's anger was kindled because he went: and the angel of the LORD stood in the way for an adversary against him. Now he was riding upon his ass, and his two servants [were] with him.

    waYichar-af lohiym Kiy-hlkh' h waYit'yaTZv mal'akh' y'hwh BaDerekh' l'S†N l w'h rokhv al-ton sh'ny n'ryw iM

    En dan die twee verse wat alles opklaar: Daar is net Yahweh- geen satan van die christen nie.

    1 Kron 21
    TOE HET SATAN TEEN ISRAEL OPGETREE EN DAWID AANGEHITS OM ISRAEL TE TEL.
    2 En Dawid het aan Joab en die owerstes van die volk ges: Gaan tel Israel van Bersba tot Dan, en bring vir my berig, dat ek hulle getal kan weet.

    2 Samuel 24
    En die toorn van Yahweh het weer teen Israel ontvlam, en Hy ( Yahweh)het Dawid TEEN HULLE AANGEHITS en ges: Gaan tel Israel en Juda.
    2 Toe s die koning vir Joab, die lerowerste, wat by hom was: Trek tog rond onder al die stamme van Israel, van Dan tot Bersba, en tel julle die volk, sodat ek die getal van die volk kan weet.

    GEEN satan – Yahweh is in beheer van alles. En die mens bedink sy eie boosheid. Dit kom uit die hart en verstand van mense sommer self.
    GEEN satan nodig vir EVIL nie, man is quite capable to do evil by himself.

  13. #838
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,816

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    Nou kom ons uiteindelik uit wat ek van die begin af wou h. Jy het alles uit die OT geneem en heerlik daaroor gelag.

    En toe vat jy dit so mooi saam: WATTER TIPE GOD dien jy?

    Peetb, die een vir wie jy nou so lekker lag oor. Sy Naam is Yahweh en mag Hy jou vergewe vir jou laster.

    So ERKEN DAN NOU- Yahweh die GOD van die OT is NIE JULLE 3kopGOD VAN LIEFDE NIE.

    Weet jy wat sarkasme is Leo? Want man oh man het jy daai pos geheel en al verkeerd gelees....maar gelukkig kon jy goed voel daaroor.

    Leo, Die God van die hemel en aarde kan doen net wat Hy wil. Soos Hy wil.

    Ek het vir jou al daai Skrifte gegee uit die OT uit want dit is die God wat ons dien. Al daardie gebeurtenisse in die OT BEWYS dat God Homself kan voorgee as 'n stof wolkie en meer....net soos wat HY WIL.

    Wat meer is Leo, jy wil Angus se bymekaar kom afbreek....maar doen dit net uit jou eie menslike wysheid uit....want jy is sooooooo slim.

    As God Homself vir voordoen as 'n stof wolkie, 'n brandende bos of enige ding dan KAN Hy.

    Jy Leo, probeer vir God voors wat Hy mag en nie mag doen nie....en meer, wat Hy kan en nie kan doen nie.

  14. #839

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Nou wonder ek....wat gebeur met die Israeliete toe hulle aan God kla en kla....o Ja, sy anger is kindled en hy BRAND die mense om die kamp!! Lol....watter tipe God dien jy? Hier kla die arme Israeliete en wat doen jou God??? BRAND HULLE OP!!! Lol!!!!
    Hoe het ek dit verkeerd gelees? Vertel.

  15. #840
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,816

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    Verstaan tog, dat ek nie julle -dit staan in Openbaring omdat dit is Eseg staan nie – verstaan nie.

    Het 'n storie soek net die verse wat pas of laat ek 'n storie skryf oor verse of laat ek sommer net my eie storie skryf. Gaan nie eers begin skryf ooral die nonsens wat daar staan nie

    Openbaring is mitologie.
    Lol....dan is Daniel en Esegil ook Mitologie.

    Want ou Leo, as dit wat in Openbaring geskryf staan bevestig word in Esegil en in Daniel, dan is Openbaring ook waar.

    So, as jy s Openbaring is mitologie want daar is skrywes van Esegiel en Daniel daar.....dan maak jy beide Esegiel en Daniel ook af as leuenaars.

    Miskien is dit weer tyd dat jy "wakker" word?

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::