Bladsy 55 van 76 EersteEerste ... 54551525354555657585965 ... LaasteLaaste
Wys resultate 811 tot 825 van 1138

Draad: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

  1. #811
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,816

    Verstek Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Ek het bietjie verder ondersoek gaan instel op ou poste van ons Leo....en toe kom ek af op hierdie een...eish, talk about going around in circles...


    Kwoteer Oorspronklik gepos deur PeetB Bekyk pos
    Ek moet sÍ Leo, hierdie pos van jou het jou na nuwe laagtes toe geneem. Jy en Fanie gaan amper van die dieselfde bladsy af lees...

    Eerstens, jy verwerp nie net vir Paulus nie. Jy verwerp enige iemand wat iets te doen gehad het met Paulus en iets gespreek het oor Paulus. Dit sluit Petrus in. Dit sluit Lukas in. Jy sal enige boek van die Bybel verwerp solank as wat dit jou pas.

    Dan kom ons by die geloof en glo ding. Jy glo in die vlees. Jy glo, sonder enige bewyse hoegenaamd, dat jy van Abraham afstam. As jy aangevat word daaroor dan raak jy heeltemal "high en mighty" want jy glo so. Jy glo in die woord van mens.....jy glo enige iets wat uit die katolieke se boeke uitkom....As iemand vir jou sÍ en jy doen genoeg navorsing dan weet jy wie is en wie is nie vals in die Woord nie. Net jy. Want jy en jou sogenaamde "kennis" weet beter as wat God self weet. Dink jy rerig God het nie gesien wat gaan gebeur vandag nie? Glo jy soos baie dat die jode God se plan omver gegooi het met Jesus? Sonder die jode sou Jesus nooit gekruisig word nie? Jy kerm so oor die mense met hul dogmatiese brille aan en tog is jy die ergste oortreder. Die Israeliet geloof is baie baie baie jonger as enige Christen geloof. Vir amper twee duisend jaar was daar nie sulke twak nie....En toe bring hulle die nuwe dogma in. En nou is mense soos jy vasgevang in hierdie dogma.

    Die grootste verskil tussen ons twee Leo, is dat ek glo die Woord van God en jy glo die woord van mens. Jou hele geloof het sy fondasie in wat mense sÍ, hoe hulle die Woord vertolk en wat hulle dink is waar of nie. Selfs die OT maak melding van hierdie tipe geloof....

    And you will, even of yourself, let go of your inheritance That I gave you; And I will make you serve your enemies In the land which you do not know; For you have kindled a fire in My anger Which will burn forever. 5Thus says the LORD, "Cursed is the man who trusts in mankind And makes flesh his strength, And whose heart turns away from the LORD.6"For he will be like a bush in the desert And will not see when prosperity comes, But will live in stony wastes in the wilderness, A land of salt without inhabitant.…

    Dink net gou....daar by die poorte....dink jy God gaan verskonings aanvaar oor hoekom jy nie Sy Woord geglo het nie? Iemand iewers het gesÍ Paulus was vals...? En Petrus is mislei? En Lukas het net leuens geskryf in Handelinge? Rerig Leo?

    Net wat ou diertjie....ek gaan my kanse vat met die Woord van God. Ek sal my kanse vat met die hele Woord van God....en nie die pick & mix geloof wat jy beoefen nie.

  2. #812
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,816

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    En dan het ook afgekom op hierdie absolute jewel....

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    Die onfeilbare maatstaaf is onfeilbaar slegs as jy Israeliet is. Dit feilbaar as jy geen vertroue maw geloof het dat die woorde van die Tanakh waar en ondubbelsinnig is nie. Die Tanakh word bevestig deur die woorde van Messias Yahshua en sy verkose dissipels.

    Maar net so min soos enige ateis, deis of paganis my met een van hulle waarhede gaan oortuig so min sal 'n aanhaling uit die Skrif vir jou enige betekenis he.
    En nou word daardie selfde woorde wat as bevestiging gedien het skielik afgemaak as vals.

  3. #813

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur PeetB Bekyk pos
    En dan het ook afgekom op hierdie absolute jewel....

    En nou word daardie selfde woorde wat as bevestiging gedien het skielik afgemaak as vals.] - KORREK want KENNIS is verkry, KENNIS van Yahweh, my God.
    Haai Peetb, so tussen die krap wil jy nie die vraag antwoord nie? Die sondoffer vraag. Dan krap jy verder - miskien moet daar gaan soek waar ek en jy gestry het oor gevalle engele en jy was reg en ek was verkeerd.

    Sien dit bring ure se plesier vir jou.

  4. #814
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,816

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die were

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    Haai Peetb, so tussen die krap wil jy nie die vraag antwoord nie? Die sondoffer vraag. Dan krap jy verder - miskien moet daar gaan soek waar ek en jy gestry het oor gevalle engele en jy was reg en ek was verkeerd.

    Sien dit bring ure se plesier vir jou.
    Lol Leo, glad nie 'n plesier nie.

    Soos ek voorheen gesÍ het, kennis kan daagliks verkry word van God. Dit kan gegee word en jy kan dit soek...dit is immers in die Skrif, OT en NT.

    Die probleem is dat ek kennis soek....Goddelike kennis. En as daar skielik 'n gedagte opkom, dan word dit heel eerste getoets aan die Woord van God. Elke keer. En raai wat....as dit daardie toets faal, dan word dit weggegooi....want enige iets van God SAL NOOIT TEEN SY EIE WOORD WEES NIE.

    Jy soek net rede om die Woord te verwerp en skileik het jy "kennis".

  5. #815

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur PeetB Bekyk pos
    Lol...nee Leo, jy was lankal voor daai versie al op die pad om Christus en die NT en al die skrywers en die profete en groot dele van die OT te verwerp!! LAAAANKAAL...

    Wow Leo....net absolute wow. Eerstens, die versie van Psalm 49 is rerig goed in 'n paar vertalings...

    6 They that trust in their wealth, and boast themselves in the multitude of their riches;
    7 None of them can by any means redeem his brother, nor give to God a ransom for him:
    8 (For the redemption of their soul is precious, and it ceaseth for ever
    9 That he should still live for ever, and not see corruption.
    10 For he seeth that wise men die, likewise the fool and the brutish person perish, and leave their wealth to others.


    Really! Thereís no such thing as self-rescue,
    pulling yourself up by your bootstraps.
    The cost of rescue is beyond our means,
    and even then it doesnít guarantee
    Life forever, or insurance
    against the Black Hole.


    Even those who trust in and rely on their wealth
    And boast of the abundance of their riches?
    7 None of them can by any means redeem [either himself or] his brother,
    Nor give to God a ransom for himó
    8 For the ransom of his soul is too costly,
    And he should cease trying foreveró


    En toe gaan jy en besluit dat omdat jy nie 'n broer kan loskoop met geld nie kan jy hom nie loskoop nie, period? Jy wil vir my sÍ dat ek nie genoeg geld of godskap het om iemand los te koop nie? Want 'n siel is te kosbaar??? Rerig??? En dit is waar jou "liggie" aangegaan het...???? Lol....

    Weereens Leo, moet ek waarlik weer vir jou gaan plaas wat jy geskryf het? Moet ek rerig weer gaan wys waar jy skryf dat God God is en Hy kan doen net wat HY WIL????

    Of gaan jy dit afmaak as leuens? Niemand op hierdie aarde sal ooit 'n broer kan loskoop uit die dood nie....OOIT.

    Verder Leo, Die Skrif waarop jou "liggie" aangegaan het sÍ nie jy MAG nie....dit sÍ jy KAN NIE. Want jy sal nooit genoeg hÍ nie.

    Miskien, soos 2 jaar terug, moet jy maar weer deur 'n lewensverandering gaan....want jy, Leo, is om die bos gelei deur iemand wat nie bestaan nie. Apparently.
    So volgens jou is ransom te doen met geld?

    Het julle Jesus nie gese hy is BROER van Almal en het hy nie nagelaat om EEN keer self te erken dat hy Yahwhe is nie? Het hy dan nie gese hy is 'n mensekind- seun van die mens nie.

    En het hy nie die volgende gespreek nie:
    Even as the Son of man came not to be ministered unto, but to minister, and to give his life a RANSOM for many

  6. #816
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,816

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die were

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    Haai Peetb, so tussen die krap wil jy nie die vraag antwoord nie? Die sondoffer vraag. Dan krap jy verder - miskien moet daar gaan soek waar ek en jy gestry het oor gevalle engele en jy was reg en ek was verkeerd.

    Sien dit bring ure se plesier vir jou.
    Ja, die sonde offer is volgens wet.

    En kom ek stop jou sommer daar. Ek weet wat kom....iewers iets het jy skrif gaan uitkrap en verdraai en jy hoop om 'n storie te verkoop dat dit nou eintlik nie volgens wet was nie. Volgens jou. Jy sal kom met lange stories en fantastiese ondersoek en redes en skrifte....Want jy het 'n great studie gedoen om te wys hoe dit nou eintlik nie reg gedoen was nie...

    Soos ek sÍ...let me stop you there. Want jou stories, jou sinnetjies, jou "indiepte studies" gaan nogsteeds nie die Waarheid verander nie.

    Die oomblik toe jy besluit het dat as jy genoeg studie doen dan sal die Woord van God as vals vorendag kom, toe besluit jy om wereldse kennis bo God te plaas.

  7. #817

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur PeetB Bekyk pos
    Lol Leo, glad nie 'n plesier nie.

    Soos ek voorheen gesÍ het, kennis kan daagliks verkry word van God. Dit kan gegee word en jy kan dit soek...dit is immers in die Skrif, OT en NT.

    Die probleem is dat ek kennis soek....Goddelike kennis. En as daar skielik 'n gedagte opkom, dan word dit heel eerste getoets aan die Woord van God. Elke keer. En raai wat....as dit daardie toets faal, dan word dit weggegooi....want enige iets van God SAL NOOIT TEEN SY EIE WOORD WEES NIE.

    Jy soek net rede om die Woord te verwerp en skileik het jy "kennis".
    Wel, as kennis van Yahweh nie gevra is nie, dan wat sal dit nou beteken?
    Hos 4
    geen kennis van Yahweh in die land is nie
    Ps 94
    Hy wat die mens kennis leer?

    Jes 58
    Wel soek hulle My dag vir dag en het 'n behae in die kennis van MY WEŽ!

  8. #818

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Gandalf Bekyk pos
    Leonor,jy vertel ons van 'n YHWH wat jy vervuil is met jou jou eie drange, begeertes en dogmas. Jy verwerp nie net die NT maar so ook dele van die OT wat jou nie pas nie. Israel het 'n duur prys hiervoor betaal en so gaan die kinders van ABBA Vader wat ook hieraan deel het. Die Bybel is duidelik dat min mense God se koninkryk gaan beerwe en God het 'n hele geslag Israeliete laat sterf in die woestyn oor hulle ongehoorsaamheid.
    Gandalf, jammer dat jy Yahweh nie ken nie. Hy is te vinde in OT. Dis sal dalk jou baat om maar weer te soek na Hom.

    Maar jy is so korrek: 'n hele geslag het uitgesterf omdat hulle nie na Yahweh se Stem geluister het net
    Ps 81
    Ek is Yahweh jou God wat jou laat optrek het uit Egipteland; maak jou mond wyd oop, dat Ek dit kan vul.
    Maar My volk het na MY STEM NIE GELUISTER NIE, en Israel was vir My nie gewillig nie.
    Toe het Ek hulle oorgegee aan die verhardheid van hul hart, DAT HULLE IN HUL EIE PLANNE KON WANDEL.
    Ag, as My volk maar na My wou luister, Israel in My weŽ wou wandel!

    So kom ons kyk.
    Julle christen luister na Mat, Mar, luk, Joh, en Paulus.
    En dan luister julle na julle The LORD Jesus Christ.

    In wie se weŽ wandel die christen?
    Joh
    Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie....LEUEN!!!!

    Deut 4
    NABY is soos Yahweh onse God SO DIKWELS AS ONS HOM AANROEP?
    Ps 50
    Offer dank aan God, en betaal jou geloftes aan die Allerhoogste;
    15 EN ROEP MY AAN in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp, en jy moet My eer.

    HET Yahweh VERGEET om te sÍ deur Jesus

    Nee, Hy lieg sommer net vir Israel.

    O dan het Paulus OOK ‘n weg en evangelie:
    Rom 2:16
    in die dag wanneer God die verborge dinge van die mense deur Jesus Christus sal oordeel, VOLGENS MY EVANGELIE.
    16
    Aan Hom dan wat magtig is om julle te versterk volgens MY EVANGELIE en die prediking van Jesus Christus, ooreenkomstig die openbaring van die verborgenheid wat eeue lank verswyg is,

    1Kron 4
    Hy sal julle herinner aan MY HANDELWYSE/WAY in Christus, SOOS EK ORAL IN ELKE GEMEENTE LEER.

    Ja min is gehoorsaam aan Yahweh se Stem.

  9. #819
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,816

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    So volgens jou is ransom te doen met geld?

    Het julle Jesus nie gese hy is BROER van Almal en het hy nie nagelaat om EEN keer self te erken dat hy Yahwhe is nie? Het hy dan nie gese hy is 'n mensekind- seun van die mens nie.

    En het hy nie die volgende gespreek nie:
    Even as the Son of man came not to be ministered unto, but to minister, and to give his life a RANSOM for many
    Nee Leo, ransom het nie altyd te doen met geld nie. Of bloed nie. Die woord wat hier gebruik word is H6299.

    to ransom, redeem, rescue, deliver
    (Qal) to ransom
    (Niphal) to be ransomed
    (Hiphil) to allow one to be ransomed
    (Hophal) redeemed


    Die deel wat jy geniet en lees soos jy wil is die vorige deel...so kom ek plaas dit weer.

    They that trust H982 in their wealth, H2428 and boast H1984 themselves in the multitude H7230 of their riches; H6239
    None of them can H376 by any means H6299 redeem H6299 his brother, H251 nor give H5414 to God H430 a ransom H3724 for him:


    Dit praat spesifiek oor hulle GELD. Their WEALTH. MULTITUDE OF THEIR RICHES.

    Eish Leo. Eish.

  10. #820

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van die

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur PeetB Bekyk pos
    Ja, die sonde offer is volgens wet.

    En kom ek stop jou sommer daar. Ek weet wat kom....iewers iets het jy skrif gaan uitkrap en verdraai en jy hoop om 'n storie te verkoop dat dit nou eintlik nie volgens wet was nie. Volgens jou. Jy sal kom met lange stories en fantastiese ondersoek en redes en skrifte....Want jy het 'n great studie gedoen om te wys hoe dit nou eintlik nie reg gedoen was nie...

    Soos ek sÍ...let me stop you there. Want jou stories, jou sinnetjies, jou "indiepte studies" gaan nogsteeds nie die Waarheid verander nie.

    Die oomblik toe jy besluit het dat as jy genoeg studie doen dan sal die Woord van God as vals vorendag kom, toe besluit jy om wereldse kennis bo God te plaas.
    Dit was nie die vraag nie. Peetb, jy het mos aanmekaar oor die sondoffer geskryf, so jy moet 'n expert wees.

    Antwoord net ja of nee. WAS JULLE JESUS GEOFFER AS "N SONDOFFER VOLGENS DIE WET VAN YAHWEH SE SONDOFFERS?

  11. #821
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,816

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    Wel, as kennis van Yahweh nie gevra is nie, dan wat sal dit nou beteken?
    Hos 4
    geen kennis van Yahweh in die land is nie
    Ps 94
    Hy wat die mens kennis leer?

    Jes 58
    Wel soek hulle My dag vir dag en het 'n behae in die kennis van MY WEŽ!
    Do not be wise in your own eyes; Fear the LORD and turn away from evil.

    As jy nie in die duiwel glo nie, hoe kan jy weg draai van evil af?

    There is a way which seems right to a man, But its end is the way of death.

    Woe to those who are wise in their own eyes And clever in their own sight!

  12. #822
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,816

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die oe van

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    Dit was nie die vraag nie. Peetb, jy het mos aanmekaar oor die sondoffer geskryf, so jy moet 'n expert wees.

    Antwoord net ja of nee. WAS JULLE JESUS GEOFFER AS "N SONDOFFER VOLGENS DIE WET VAN YAHWEH SE SONDOFFERS?
    Ja Leo. Rerig en waarlik Ja.

  13. #823

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die o

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur PeetB Bekyk pos
    Ja Leo. Rerig en waarlik Ja.
    Mooi, nou kan jy begin verduidelik, jy die expert oor priesters en offerandes. Jy weet, hoe die sondoffer wet uitgevoer moes word volgens voorskrifte.

  14. #824

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur die o

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur PeetB Bekyk pos
    Do not be wise in your own eyes; Fear the LORD and turn away from evil.

    As jy nie in die duiwel glo nie, hoe kan jy weg draai van evil af?

    There is a way which seems right to a man, But its end is the way of death.

    Woe to those who are wise in their own eyes And clever in their own sight!
    Is dit jou bewering dat boosheid slegs van julle satan af kom?

  15. #825
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,816

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Die Boerevolk gesien deur d

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    Is dit jou bewering dat boosheid slegs van julle satan af kom?
    Wel Leo, kom ons sien. Hoekom het boosheid in die wereld ingekom? O ja, die wilde dier wat die gepraat het en die vrou nie mislei het nie.

    Was daar boosheid en kwaad voor hierdie gebeure? Nee, daar was nie. Nou hoe kan ek sÍ daar was nie? Wel, dan sou God hulle bestraf het toe dit gebeur het.

    So, kom alle boosheid van die duiwel af? Dit is 'n baie interesante vraag....

    Ja, dit kom van die duiwel af want hy is die kern van alle boosheid.

    Nee, want die vlees en ons eie keuses het ook baie daarmee te doen.

    Ja, want selfs al het ons vlees baie daarmee te doen, die wortel is nogsteeds die boosheid van die duiwel. Sonder die slang was daar nooit enige probleem met die vlees nie.

    Interesant....hier kort daar bietjie studie...

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::