Bladsy 1 van 23 1234511 ... LaasteLaaste
Wys resultate 1 tot 15 van 338

Draad: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

  1. #1

    Verstek Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    [Quote][In Hierdie Laer gaan ons bou aan die KuberBoerevolk, die Kubertrek na n onafhanklike Virtuele Gemeenskap met die uiteindelike doelwit om finale ONAFHANKLIKHEID namens die Boerevolk af te dwing!!][Unquote]

    Ons leer uit ons geskiedenis dat die Boerevolk n Godvreesende Volk is. Dit is ook so dat die wereld na ons kyk as die laaste bastion van die Christendom, maar kan ons werklik hedendaags nog aanspraak maak op hierdie titel, of het ons hierdie Volkereg reeds voor die aangesig van ons Vader verbeur?

    "My volk gaan ten gronde weens n gebrek aan kennis"

    Bogenoemde stelling het net meriete wanneer kennis "nie oorgaan na wysheid" en wysheid word net verkry deur die aanhoudende uitbreiding van jou kennis, om dit in die proses wysheid te verkry.

    Om in hierdie opvoedings proses wysheid te verkry, het jy insig nodig, en volgens my kennis, weet ek van geen akedemie wat insig as vak aanbied nie - insig word gebore uit n indiepte studie van die onderwerp wat jy ter tafel plaas om die juistheid van die onderwerp te ondersoek om die waarheid te ontsyfer. Dit is ongelukkig so dat n menigte van ons die Bybelse skrif misbruik net om ons gewete te sus, maar ons is te lui om dieper te delf na die waarheids inhoud wat die skrif aanbied.

    Wat is die waarheid? - die waarheid word weergegee deur die oningeligte te oortuig van jou standpunt wat jy huldig sonder dat die ander persoon die storie agter die storie snap, en sonder om jou kennis verkry deur indiepte studie met die student te deel, of om die motiewe van jou aanbieding te laat deurskemer.

    Die stellings in die skrif van die valsheid skrifgeleerdes en profete, is hier tweeledig tersake.

    Die eerste dan die in kerkverband, en die ander in die breere staatkundige/teologiese verband waar die meerderheid partye voorskriftelik is in die aanbieding van die waarheid vir eie gewin deur middel van die valse profete en die "akedemisie" binne en buite kerkverband.

    Hierdie tendens het dan gelei tot die leegloop van ons kerke, en word die valsheid vandag deur middel van politieke groeperinge en instansies voorgesit, want die werklike God's gelowiges het hierdie leun in die kerke reeds waargeneem en hulself in die proses afgesny van die leun van die kerk.

    Geen God-gelowige hetsy haar/sy akedemisie agtergrond behoort deur hierdie valse profete ge-intimideer te voel nie, want die Seun van ons Vader Jesus Christus het sy Meesters Graad as die Seun van God en as ambagsman in die vak van skrynwerk verwerf.

    Wat beteken bogenoemde dan? dit beteken eenvoudig dat alhoewel Jesus die kennis van n skrynwerker gehad het, die wysheid en insig Hom nie ontbreek het nie!

    Ek wil net 5 tot 6 punte hier behandel om vir julle in totale perspektief van die leun in die kerk en hoe die Bybel verdraai word te gee. Ek gaan begin deur een vraag hieronder te vra. Los jou kennis van die Bybel en antwoord volgens jou wysheid en insig.

    Hierdie is eintlik n strikvraag, maar antwoord net eerlik, dit is nie teregwysend as jy nie die antwoord ken nie, maar sonder die antwoord op die vraag hieronder sal jy nooit in ewigheid begrip vir die Skrif kan kry nie.

    Vraag: Wanneer en waar het die Antichris die eerste keer sy status in sy ontstaan gekry?
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  2. #2

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    [QUOTE=christo heinz;383348]
    [In Hierdie Laer gaan ons bou aan die KuberBoerevolk, die Kubertrek na n onafhanklike Virtuele Gemeenskap met die uiteindelike doelwit om finale ONAFHANKLIKHEID namens die Boerevolk af te dwing!!][Unquote]

    Reg so; ek sien daar is huiwering om die antwoord te waag, so ek maak n stelling hieronder. Sien of julle saamstem.

    Is dit nie so dat "voor" daar n Antichris kon wees, daar "eers" n Christus moes ontstaan?
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  3. #3

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    [QUOTE=christo heinz;383349]
    Kwoteer Oorspronklik gepos deur christo heinz Bekyk pos

    Reg so; ek sien daar is huiwering om die antwoord te waag, so ek maak n stelling hieronder. Sien of julle saamstem.

    Is dit nie so dat "voor" daar n Antichris kon wees, daar "eers" n Christus moes ontstaan?
    Kom ons neem dit verder.

    Dit is dan nou vanselfsprekend dat met die skepping van die mens deur God; Adam en Eva daar nie n Antichris bestaan het nie, want die geboorte van Christus het nog nie plaasgevind nie.

    So ons weet nou dat die die Antichris stelsel (teen Christus) sy ontstaan ongeveer 2000 jaar gelede het, maar daar was wel n verleier = die slang satan wat die wette van God die Vader verontagsaam het, en dan die mens gelei het om dieselfde te doen, en so ontstaan dan die sonde.

    Daarom le God die volgende Bybelse wet neer.
    MAT 6:24 “Niemand kan vir twee base tegelyk werk nie. Hy sal of die een minder ag en die ander een ho-er, of vir die een meer oorhe en die ander een afskeep. Julle kan nie God en Mammon dien nie”

    Dit is dan hierdie wet van God wat later die dood van Christus sal meebring!!
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  4. #4
    Staatmaker Volksregister Rosie's Avatar
    Aansluit Datum
    2010-Mar-Tue
    Plek
    Noord-Oos Vrystaat
    Poste
    1,139

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Christo, dit is soos jy se. Voordat daar n anti-chris kan wees moet daar n christus wees. Kan dit wees dat die hele anti-chris storie ontstaan het toe satan vir Jesus in die woestyn probeer verlei het?
    **Net 'n handjievol van ons teen 'n hele groot mag**

  5. #5

    Jammer die quote storie werk nie so lekker van my foon af nie. My vorige pos is op pos #2 n antwoord.
    **Net 'n handjievol van ons teen 'n hele groot mag**

  6. #6

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Rosie Bekyk pos
    Christo, dit is soos jy se. Voordat daar n anti-chris kan wees moet daar n christus wees. Kan dit wees dat die hele anti-chris storie ontstaan het toe satan vir Jesus in die woestyn probeer verlei het?
    Rosie; ek gaan vir julle die hele storie stuk vir stuk gee soos die Vader dit aan my openbaar het, dan kan die Volk nou eenmaal die verraad van n gedeelte van ons Volk se Antichristelike optrede teen ons Vader sien. Jy sal die verband duildelik waarneem.

    Terwyl ek nie op die blad aktief was nie, het ek met die woord van God teen die duiwel geworstel en nou kry hy sy pakslae, God is wonderlik!!!
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  7. #7

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    [QUOTE=christo heinz;383351]
    Kwoteer Oorspronklik gepos deur christo heinz Bekyk pos

    Kom ons neem dit verder.

    Dit is dan nou vanselfsprekend dat met die skepping van die mens deur God; Adam en Eva daar nie n Antichris bestaan het nie, want die geboorte van Christus het nog nie plaasgevind nie.

    So ons weet nou dat die die Antichris stelsel (teen Christus) sy ontstaan ongeveer 2000 jaar gelede het, maar daar was wel n verleier = die slang satan wat die wette van God die Vader verontagsaam het, en dan die mens gelei het om dieselfde te doen, en so ontstaan dan die sonde.

    Daarom le God die volgende Bybelse wet neer.
    MAT 6:24 “Niemand kan vir twee base tegelyk werk nie. Hy sal of die een minder ag en die ander een ho-er, of vir die een meer oorhe en die ander een afskeep. Julle kan nie God en Mammon dien nie”

    Dit is dan hierdie wet van God wat later die dood van Christus sal meebring!!
    Dit is so dat ons God n jaloerse God is, Hy se dit immers self. Maar ons God is ook n God van genade, en hy will he dat sy Volk sy wette moet verstaan en idv gee Hy die volgende leidraad.

    Openbaring 13:18 Hier kom die wysheid te pas. Wie die verstand het, laat hom die getal van die dier bereken, want dit is die getal van ’n mens; en sy getal is seshonderd-ses-en-sestig.

    "Die dier" = die geldstelsel - meer later hieroor.

    "Dit is die getal van n mens"

    "En die getal is seshonderd-ses-en- sestig"

    Nou hoe weet ek dit is die getal van n mens, en waar in die Bybel word dit uitgebeeld?

    Wanneer God se jy mag nie die geldgod mammon dien nie, dan meen dit nie dat God nie verstaan dat die wereld nie sonder geld kan funksioneer nie, maar God het n reel in hierdie verband, en Sy reel is die waarde van Goud, en "nie" die inflasionistiese Mammon papier geldstelsel nie.

    Daarom gee die Vader aan Salomo ("n mens") die goud geldstelsel om namens Hom hierdie ekonomiese reel te bewaar. Kom ek wys dit vir jou uit die skrif.

    1 Konings 10:14 EN die gewig van Salomo se inkomste aan goud in een jaar was seshonderd-ses-en-sestig talente goud,
    Last edited by christo heinz; 7 Dec 2013 at 15:43.
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  8. #8

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    [QUOTE=christo heinz;383356]
    Kwoteer Oorspronklik gepos deur christo heinz Bekyk pos

    Dit is so dat ons God n jaloerse God is, Hy se dit immers self. Maar ons God is ook n God van genade, en hy will he dat sy Volk sy wette moet verstaan en idv gee Hy die volgende leidraad.

    Openbaring 13:18 Hier kom die wysheid te pas. Wie die verstand het, laat hom die getal van die dier bereken, want dit is die getal van ’n mens; en sy getal is seshonderd-ses-en-sestig.

    "Die dier" = die geldstelsel - meer later hieroor.

    "Dit is die getal van n mens"

    "En die getal is seshonderd-ses-en- sestig"

    Nou hoe weet ek dit is die getal van n mens, en waar in die Bybel word dit uitgebeeld?

    Wanneer God se jy mag nie die gelgod mammon dien nie, dan meen dit nie dat God nie verstaan dat die wereld nie sonder geld kan funksioneer nie, maar God het n reel in hierdie verband, en Sy reel is die waarde van Goud, en "nie" die inflasionistiese Mammon papier geldstelsel nie.

    Daarom gee die Vader aan Salomo ("n mens") die goud geldstelsel om namens Hom hierdie ekonomise reel te bewaar. Kom ek wys dit vir jou uit die skrif.

    1 Konings 10:14 EN die gewig van Salomo se inkomste aan goud in een jaar was seshonderd-ses-en-sestig talente goud,
    [Openbaring 13:18 Hier kom die wysheid te pas. Wie die verstand het, laat hom die getal van die dier bereken, want dit is die getal van ’n mens; en sy getal is seshonderd-ses-en-sestig.]

    By nou behoort jy hieruit te verstaan dat die bogenoemde verwysing na die 666 deur ons Vader in Openbaring 13:18 nie die Antichris uitbeeld nie, maar wel die geldstelsel van die wereld wat deur Antichristelike optrede van die mens teen die woord van God gebruik word - daarom, Antichristelike optrede teen die Christendom, en so val Koning David, Koning Salomo en almal daarna wat die goud geldstelsel teen die wet van God gebruik. Lees nou self vanaf 1 KONINGS 10:14 en sien hoekom Koning Salomo gestraf is.
    Last edited by christo heinz; 20 Feb 2011 at 13:30.
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  9. #9

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    [QUOTE=christo heinz;383358]
    Kwoteer Oorspronklik gepos deur christo heinz Bekyk pos

    [Openbaring 13:18 Hier kom die wysheid te pas. Wie die verstand het, laat hom die getal van die dier bereken, want dit is die getal van ’n mens; en sy getal is seshonderd-ses-en-sestig.]

    By nou behoort jy hieruit te verstaan dat die bogenoemde verwysing na die 666 deur ons Vader in Openbaring 13:18 nie die Antichris uitbeeld nie, maar wel die geldstelsel van die wereld wat deur Antichristelike optrede van die mens teen die woord van God gebruik word - daarom, Antichristelike optrede teen die Christendom, en so val Koning David, Koning Salomo en almal daarna wat die goud geldstelsel teen die wet van God gebruik. Lees nou self vanaf 1 KONINGS 10:14 en sien hoekom Koning Salomo gestraf is.
    Kom ons plaas nou hierdie vers 13:18 in Openbaring in verdere perspektief om die waarde van die wysheid te besef.

    Sou ons net summier na die aanhalings in hierdie vers na die van n Antichris verwys, verdoem ons Jesus Christus as "mens", want het Jesus dan nie "as mens" soos jy en ek op aarde gewandel nie?

    Sou dit dan nie n aanklag teen Jesus Christus vanaf die mens wees deur Hom in die selfde lig te plaas nie.

    Die bybel se duidelik; "hier kom die wysheid te pas" en die wyshied is dit dat die 666 die nommer is van "n mens" = die geldstelsel in die hande van "die mens"
    Last edited by christo heinz; 7 Dec 2013 at 15:44.
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  10. #10

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    1 KONINGS 10:22
    Want die koning het Tarsis-skepe op die see gehad by die skepe van Hiram; een maal in drie jaar het die Tarsis-skepe ingekom, gelaai met goud en silwer, ivoor en ape en poue.

    Uit bo-gekwoteerde en die seshonderd-ses-en-sestig getal van "die mens" = goud en ander wereld handel, sien ons die ooreenkoms dat Koning Salomo internasionaal handel gedryf het met ander lande in die goud standaard, wat toe in 1971 deur n "mens" die USA na die papier geldstelsel verander is.

    Wat se waarskuwing rig die woord van God vir ons in hierdie verband?

    Kom ons kyk nou hoe die Boerevolk aan hierdie wet van God voldoen het of nie.
    Last edited by christo heinz; 7 Dec 2013 at 15:45.
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  11. #11

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur christo heinz Bekyk pos
    1 KONINGS 10:22
    Want die koning het Tarsis-skepe op die see gehad by die skepe van Hiram; een maal in drie jaar het die Tarsis-skepe ingekom, gelaai met goud en silwer, ivoor en ape en poue.

    Uit bo-gekwoteerde en die seshonderd-ses-en-sestig getal van "die mens" = goud en ander wereld handel, sien ons die ooreenkoms dat Koning Salomo internasionaal handel gedryf het met ander lande in die goud standaard, wat toe in 1971 deur n "mens" die USA na die paper geldstelsel verander is.

    Wat se waarskuwing rig die woord van God vir ons in hierdie verband?

    Kom ons kyk nou hoe die Boerevolk aan hierdie wet van God voldoen het of nie.
    Die belangrikheid van die 1933 en 1953 vertalings van die Afrikaanse Bybel moet nie onderskat word nie en die gebruik van die KJB 1610 weergawe by hierdie skakel: http://www.jesus-is-lord.com/thebible.htm - ook nie!

    Hierdie webwerf bevat die 1953 vertaling deur te click op die 1953 weergawe. http://www.bybel.co.za/search/search...rsion=1&GO=Wys

    Kom ons kyk nou hoe die Boerevolk aan hierdie wet van God voldoen het of nie.

    Die Vader gee aan die Boerevolk, soos in die dae van Koning Salomo die rykste goud neersetting in die wereld = meer as seshonderd-ses-en-sestig talente goud, maar tussen die Volk is ook Mammon mense.

    'n Goeie voorbeeld hiervan is Bloedrivier. Terwyl Mammon binne die kraal van Dingaan by name Piet Retief (met die Vrymesselaars teken op sy leersak waarin die traktaakte gevind is na hy gedood is) sit en onderhandel word hy daarna deur deur die Zuluvolk vermoor en toe die Volk dit sien gebeur; le hulle die Gelofte van Bloedrivier af en God gee aan sy Volk n oorwinning wat gelykstaande is aan enige groot slag in die Bybel wat God se guns geregverdig het.

    Hierna kom die Boererepublieke tot stand, maar die waarde van goud in Bybelse terme word gou deur die vyand van ons Vader (Mammon Britanje) besef, en ons word ontneem van hierdie goud geldstelsel van God, maar nie voordat President Paul Kruger hierdie orde van ons Vader "Sovereine geldstelsel" instel. Maw, die boerevolk se Salomo sien jy in die verskynsel van President Paul Kruger.

    Verwysing:
    Kruger Coins of 1892–1900The discovery of gold in the Witwatersrand in 1885 turned the South African Republic from an impoverished state dominated by farmers to one where fortunes could be made from mining. In 1892 President Kruger, facing an election campaign, ordered the building of a mint and the striking of the republic's first full coinage series. The government, which contained a number of Hollanders and Germans, debated whether to base the Republic's coinage on the British coinage or whether to introduce a decimal coinage. Eventually it was decided to adopt the British coinage system as the basis of the Republic's system.[1]

    There were 12 pence in one shilling, and 20 shillings in one pond. These coins depict the portrait of the President Kruger. The name of the Republic was Zuid-Afrikaansche Republiek, which was abbreviated on the obverse of the 1d, the 2s, the 5s, the 1/2 pond, and the 1 pond.

    In 1892 the coins that were issued are as follows;

    1 penny. (Struck in 1893, 1894 and 1898).
    3 pence or Tickey. (Struck 1893 to 1897).
    6 pence. (Struck 1893 to 1897).
    1 shilling. (Struck 1893 to 1897).
    2 shillings. (Struck 1893 to 1897).
    2 shillings. (Struck 1893 to 1897).
    5 shillings. (Struck in 1892 only).
    1/2 pond. (Struck 1893 to 1897).
    1 pond. (Srtuck through to 1900).

    http://en.wikipedia.org/wiki/Coins_o..._African_pound

    http://www.goldsovereigns.co.uk/firstsovereign.html

    Goud as wereld geldstelsel staan bekend as "First Sovereign" en die Kruger Rande was ook bekend as SA First Sovereign.

    Waar die Bybel ons dan leer dat jy nie jou familie binne dieselfde stam (van die twaalf stamme) mag rente vra nie, is die goud-standaard die enigste betaalmiddel wat nie rente loop nie, maar ons eindig egter op soos wat na Tarsis verwys en beskryf word in Bybelse tyd, wat dan die strafgerig van Openbaringe inlei in die tyd waarin ons nou leef.

    Die tydperk beskryf in die Bybel wat hom in hierdie tyd afspeel voor die strafgerig soos beskryf in Openbaringe.

    Jesaja 23:14 Huil, skepe van Tarsis, want julle vesting is verwoes!

    15 En in di dag sal Tirus vergeet word, sewentig jaar lank, soos die dae van een koning. Aan die einde van sewentig jaar sal dit met Tirus gaan volgens die hoerelied: Lees ook Jer. 25:9-11; 27:3-6.

    16 Neem die siter, gaan rond in die stad, vergete ho-er! Speel mooi, sing baie, dat hulle aan jou kan dink.

    17 En aan die einde van sewentig jaar sal die HERE op Tirus ag gee, en sy sal terugkeer na haar hoereloon en hoereer met al die koninkryke van die aarde wat op die aardbodem is. Lees ook Openb. 17:2; 18:3,9.

    18 Maar haar handelswins en haar hoereloon sal aan die HERE heilig wees; dit sal nie opgehoop of weggesit word nie; maar haar wins sal wees vir die wat voor die aangesig van die HERE woon, om te eet tot versadiging en vir pragtige klere

    (Dit sal nie opgehoop of weggesit word nie = nie le en rente trek in die bankstelsel nie)

    As ons dan vra wat het President Paul kruger dan so verkeerd gedoen dat God ons hierdie voorreg van voorspoed ontneem het, dan moet n mens die volgende in aanmerking neem en dan vra hoekom is Jesus Christus om die lewe gebring????

    Openbaring 17:17 Want God het dit in hulle (die mens 666) harte gegee om sy bedoeling uit te voer en een bedoeling uit te voer, en hulle heerskappy aan die dier te gee totdat die woorde van God volbring is.

    Die inleiding na hierdie typerk "totdat die woorde van God volbring is", is reeds in aanvang, en 2011 gaan n redelike bydrae tot hierdie tydperk lewer.

    Nou gaan dit interesant raak!!
    Last edited by christo heinz; 7 Dec 2013 at 15:52.
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  12. #12

    Verstek Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    [Nou gaan dit interesant raak!]

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur christo heinz Bekyk pos
    Die belangrikheid van die 1933 en 1953 vertalings van die Afrikaanse Bybel moet nie onderskat word nie en die gebruik van die KJB 1610 weergawe by hierdie link: http://www.jesus-is-lord.com/thebible.htm - ook nie!

    Hierdie webwerf bevat die 1953 vertaling deur te click op die 1953 weergawe. http://www.bybel.co.za/search/search...rsion=1&GO=Wys

    Kom ons kyk nou hoe die Boerevolk aan hierdie wet van God voldoen het of nie.

    Die Vader gee aan die Boerevolk, soos in die dae van Koning Salomo die rykste goud neersetting in die wereld = meer as seshonderd-ses-en-sestig talente goud, maar tussen die Volk is ook Mammon mense.

    N goeie voorbeeld hiervan is Bloedrivier. Terwyl Mammon binne die kraal van Dingaan by name Piet Retief (met die Vrymesselaars teken op sy leersak) sit en onderhandel word hy daarna deur deur die Zuluvolk vermoor en toe die Volk dit sien gebeur; le hulle die Gelofte van Bloedrivier af en God gee aan sy Volk n oorwinning wat gelykstaande is aan enige groot slag in die Bybel wat God se guns geregverdig het.

    Hierna kom die Boererepublieke tot stand, maar die waarde van goud in Bybelse terme word gou deur die vyand van ons Vader (Mammon Britanje) besef, en ons word ontneem van hierdie goud geldstelsel van God, maar nie voordat President Paul Kruger hierdie orde van ons Vader "Sovereine geldstelsel" instel. Maw, die boerevolk se Salomo sien jy in die verskynsel van president Paul Kruger.

    Verwysing:
    Kruger Coins of 1892–1900The discovery of gold in the Witwatersrand in 1885 turned the South African Republic from an impoverished state dominated by farmers to one where fortunes could be made from mining. In 1892 President Kruger, facing an election campaign, ordered the building of a mint and the striking of the republic's first full coinage series. The government, which contained a number of Hollanders and Germans, debated whether to base the Republic's coinage on the British coinage or whether to introduce a decimal coinage. Eventually it was decided to adopt the British coinage system as the basis of the Republic's system.[1]

    There were 12 pence in one shilling, and 20 shillings in one pond. These coins depict the portrait of the President Kruger. The name of the Republic was Zuid-Afrikaansche Republiek, which was abbreviated on the obverse of the 1d, the 2s, the 5s, the 1/2 pond, and the 1 pond.

    In 1892 the coins that were issued are as follows;

    1 penny. (Struck in 1893, 1894 and 1898).
    3 pence or Tickey. (Struck 1893 to 1897).
    6 pence. (Struck 1893 to 1897).
    1 shilling. (Struck 1893 to 1897).
    2 shillings. (Struck 1893 to 1897).
    2 shillings. (Struck 1893 to 1897).
    5 shillings. (Struck in 1892 only).
    1/2 pond. (Struck 1893 to 1897).
    1 pond. (Srtuck through to 1900).

    http://en.wikipedia.org/wiki/Coins_o..._African_pound

    http://www.goldsovereigns.co.uk/firstsovereign.html

    Goud as wereld geldstelsel staan bekend as "First Sovereign" en die Kruger Rande was ook bekend as SA First Sovereign.

    Waar die Bybel ons dan leer dat jy nie jou familie binne dieselfde stam (van die twaalf stamme) mag rente vra nie, is die goud-standaard die enigste betaalmiddel wat nie rente loop nie, maar ons eindig egter op soos wat na Tarsis verwys en beskryf word in Bybelse tyd, wat dan die strafgerig van Openbaringe inlei in die tyd waarin ons nou leef.

    Die tydperk beskryf in die Bybel wat hom in hierdie tyd afspeel voor die strafgerig soos beskryf in Openbaringe.

    Jesaja 23:14 Huil, skepe van Tarsis, want julle vesting is verwoes!

    15 En in di dag sal Tirus vergeet word, sewentig jaar lank, soos die dae van een koning. Aan die einde van sewentig jaar sal dit met Tirus gaan volgens die hoerelied: Lees ook Jer. 25:9-11; 27:3-6.

    16 Neem die siter, gaan rond in die stad, vergete ****! Speel mooi, sing baie, dat hulle aan jou kan dink.

    17 En aan die einde van sewentig jaar sal die HERE op Tirus ag gee, en sy sal terugkeer na haar hoereloon en hoereer met al die koninkryke van die aarde wat op die aardbodem is. Lees ook Openb. 17:2; 18:3,9.

    18 Maar haar handelswins en haar hoereloon sal aan die HERE heilig wees; dit sal nie opgehoop of weggesit word nie; maar haar wins sal wees vir die wat voor die aangesig van die HERE woon, om te eet tot versadiging en vir pragtige klere

    (Dit sal nie opgehoop of weggesit word nie = nie le en rente trek in die bankstelsel nie)

    As ons dan vra wat het President Paul kruger dan so verkeerd gedoen dat God ons hierdie voorreg van voorspoed ontneem het, dan moet n mens die volgende in aanmerking neem en dan vra hoekom is Jesus Christus om die lewe gebring????

    Openbaring 17:17 Want God het dit in hulle (die mens 666) harte gegee om sy bedoeling uit te voer en een bedoeling uit te voer, en hulle heerskappy aan die dier te gee totdat die woorde van God volbring is.

    Die inleiding na hierdie typerk "totdat die woorde van God volbring is", is reeds in aanvang, en 2011 gaan n redelike bydrae tot hierdie tydperk lewer.

    Nou gaan dit interesant raak!!
    [As ons dan vra wat het President Paul Kruger dan so verkeerd gedoen dat God ons hierdie voorreg van voorspoed ontneem het, dan moet n mens die volgende in aanmerking neem en dan vra hoekom is Jesus Christus om die lewe gebring????]

    Jy sien, president Paul Kruger het net soos Jesus Christus in Mammon terme gekrap waar dit nie jeuk nie. Paul Kruger was vermetel genoeg om die Boerevolk te wil laat deel in die "Sovereign Gold Pool" van die wereld wat Mammon (Die Masons = Vrymesselaars nie wou deel nie)

    Agv hierdie kennis van President Paul Kruger en die Geloftevolk in die bestuur van God se handels eenheid "goud" vir die beterskap van God se Volk, moes hy ontroon word, net soos toe Jesus Christus ook gekrap het waar dit nie jeuk nie, maar Jesus het n opdrag gehad van Sy Vader wat hy moes uitvoer, en dit het Hom sy dood gekos agv van die sondigheid van ("n mens 666") se liefde vir Mammon die geldgod.

    Kom ek gee vir julle die bewyse uit die skrif vir hierdie stelling, toe Jesus die Seun van God die Vader, Mammon op eie gesag durf teengegaan het, wat dan ook Sy dood teweeg gebring het.

    MARKUS 11:15 En hulle het in Jerusalem gekom; en toe Jesus in die tempel ingaan, begin Hy om die wat in die tempel verkoop en koop, uit te jaag; en die tafels van die geldwisselaars en die stoele van die duiweverkopers het Hy omgegooi;

    Sien, Jesus stamp koppe met die JSE en Wall Street die geldmag, hy jaag die gelwisselaars (Johannesburg Stock Exchange en USA Wall Street) uit die tempel uit - (Die KJB Engelse Bybel weergawe "money exchangers")

    MARKUS 11:18 En die skrifgeleerdes en die owerpriesters het dit gehoor en gesoek hoe hulle Hom kon ombring; want hulle was bang vir Hom, omdat die hele skare verslae was oor sy leer. = (Jy kan nie twee gode gelyktydig dien nie; dit is God of Mammon, nie altwee nie!!)

    1 JOHANNES 2:22 Wie is die leuenaars anders as hy wat nie wil erken dat Jesus werklik die Christus is nie? Hy is die die antichris, hy wat nie die Vader en die Seun wil erken nie.

    Die verduideliking van die strafgerig soos in Openbaring volg hierna, en die tyd is baie naby!!
    Last edited by christo heinz; 20 Feb 2011 at 16:12.
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  13. #13

    [Die verduideliking van die strafgerig soos in Openbaring volg hierna, en die tyd is baie naby!!]

    Waarvoor moet ons voorberei? ons moet eerstens hier verstaan dat die skale en die ho-er in Openbaring na verwys, die ekonomiese bestel van die hele wereld is wat tersprake is.

    As ons God se wraak-plan teen die mens wat sy Seun Jesus Christus en ander gelowiges vervolg en gedood het, dan skemer net een wraakplan deur in die geskrifte van Openbaring, en dit is God se wraak teen die geldgod Mammon.

    Kom ek gee die Vader se weergawe van sy plan hieronder aan, = God verwoes die huidige ekonomiese bestel totaal en al en met al die middele tot sy beskikking.

    Vanaf Openbaring 17:1

    1. EN een van die sewe engele met die sewe skale het gekom en met my gespreek en vir my ges: Kom hierheen, ek sal jou toon die oordeel van die groot ho-er wat op die baie waters sit, (Ekonomiese skeepshandel op die see want in hierdie tyd was daar nie vliegtuie, trokke of treine nie.)

    2. met wie die konings van die aarde gehoereer het, en die bewoners van die aarde het dronk geword van die wyn van haar hoerery.

    3. En hy het my in die gees weggevoer na ’n woestyn, en ek het ’n vrou sien sit op ’n skarlakenrooi dier, vol godslasterlike name, met sewe koppe en tien horings.

    4. En die vrou was bekleed met purper en skarlaken en versierd met goud en kosbare stene en prels, en sy het in haar hand ’n goue beker gehad, vol gruwels en die onreinheid van haar hoerery;

    5. en op haar voorhoof was ’n naam geskrywe: Verborgenheid, die groot Babilon, die moeder van die hoere en van die gruwels van die aarde. (Verborgenheid wat vir die gewone Volksgeneote weggesteek was en nou geopenbaar word.)

    6. En ek het die vrou gesien, dronk van die bloed van die heiliges en van die bloed van die getuies van Jesus, en ek het my uitermate verwonder toe ek haar sien.

    7. Toe s die engel vir my: Waarom het jy jou verwonder? Ek sal jou die verborgenheid van die vrou vertel en van die dier met die sewe koppe en die tien horings, wat haar dra.

    9. Hier kom die verstand wat wysheid het, te pas. Die sewe koppe is sewe berge waar die vrou op sit.

    15. En hy s vir my: Die waters wat jy gesien het, waar die ho-er op sit, is volke en menigtes en nasies en tale. = (Ekonomiee)

    Openbaring 18:3

    3. omdat al die nasies gedrink het van die wyn van die grimmigheid van haar ho-erery, en die konings van die aarde met haar geho-ereer het, en die handelaars van die aarde ryk geword het deur die mag van haar weelderigheid.

    5. Want haar sondes reik tot aan die hemel, en God het haar ongeregtighede onthou. (Die dood van God se Seun Jesus)

    8. daarom sal haar plae op een dag kom: dood en droefheid en honger; en met vuur sal sy verbrand word, want sterk is die Here God wat haar oordeel.

    11. En die handelaars van die aarde sal ween en rou bedrywe oor haar, omdat niemand hulle koopware meer koop nie,

    12. koopware van goud en silwer en edelgesteente en prels en fyn linne en purper en sy en skarlaken; en allerhande geurige hout en allerhande voorwerpe van ivoor en allerhande voorwerpe van die kosbaarste hout en van koper en yster en marmer

    13. en kaneel en reukwerk en salf en wierook en wyn en olyfolie en fynmeel en koring en grootvee en skape; en van perde en waens en slawe en mensesiele.

    15. Die handelaars in hierdie dinge, wat van haar ryk geword het, sal ver weg staan uit vrees vir haar pyniging, terwyl hulle ween en rou bedrywe en s:

    17. En elke stuurman en die hele menigte op die skepe, en die matrose en almal wat die see bevaar, het ver weg gaan staan ("Let wel skeepshandel")

    Ek dink nou behoort die skrif vir baie van julle meer verstaanbaar te wees, en die vraag wat ontstaan is; hoekom is hierdie eenvoudigheid van die skrif nie so aan ons vaders en ons in die kerke oorgedra nie???

    Gaan konfronteer julle skrifgeleerdes, predikante, pastore, priesters ens., ek het reeds myne gekonfronteer, maar hy dring nie meer aan dat ek my kerk-bywoning moet opknap nie, hy vermy my soos die graf, en nadat ek hierdie feite skriftelik aan hom gegee het, was dit die laaste sien van die blik-kantien!!

    Neem waar wat om julle gebeur, die tyd is regtig baie naby!

    Hou die Boerevolk/Geloftevolk se naam hoog, moenie geestelik ingee soos na 1902 sodat die "Retief's en die broeders" weereens ons Hemelse geluk bederwe nie.

    Vergeet van ons vyande rondom ons en dra God se woord uit na almal wat jul kan bereik, dit is waar ons heil in die onmiddelike toekoms le, "in die woord van ons Vader"!
    Last edited by christo heinz; 7 Dec 2013 at 15:56.
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  14. #14

    Verstek Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Visman Bekyk pos
    Goed om jou weer hier te sien Christo!

    Goeie pos en uitlegte, verseker redes om aandag te gee en dieper te ondersoek.
    Goed om van jou ook te hoor Visman!
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  15. #15

    Verstek Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Visman Bekyk pos
    Christo, ek dink jy sal die volgende draad interresant vind:

    http://www.boerevryheid.co.za/forums...410#post383410
    Visman; ek het dit nou net gesien toe jy n pos daar plaas en het dit begin lees - dankie!!
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig ws om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.

    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

Bladsy 1 van 23 1234511 ... LaasteLaaste

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::