Bladsy 28 van 37 EersteEerste ... 18242526272829303132 ... LaasteLaaste
Wys resultate 406 tot 420 van 542

Draad: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

  1. #406

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    En dan julle geliefkoosde Psalm 2

    Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste hou saam raad teen Yahwehיְהוָה en teen sy gesalfde en s:..

    Peetb, WIE is die gesalfde van Yahweh:

    Antwoord: ISRAEL.

    Ps 84
    o God, ONS SKILD, kyk en aanskou die aangesig van U GESALFDE

    Ps 28
    Yahwehיְהוָה is 'n sterkte VIR HULLE, en Hy is 'n vesting van VERLOSSING VIR SY GESALFDE. 9 VERLOS U VOLK EN SEN U ERFDEEL, EN WEES VIR HULLE 'N HERDER EN DRA HULLE TOT IN EWIGHEID.

    Klaaglieder 4

    Die asem van ONS neus, die GESALFDE VAN YAHWEHיְהוָה

    Is dit dan jou standpunt dat Yahweh NIE eintlik weet WIE nou Sy gesalfde is nie?
    (Dalk Tuimeldroer)

    Sluit af- julle EEN EEN verse wat 40 80 of 300 maak kan ELKE keer weerl word met ander verse-

    DUS, wie is nou reg, julle intepretasie vanaf die NT se stories of ons interpretasie

    WAT ELKE GOD WEGGOOI wat Yahweh se EER en GLORIE STEEL.

    NOOIT sal jy eerlik en opreg kan s dat as jy Jesus, die vader en die heilige gees aanbid dat dit met JOU HELE hart gedoen kan word.

    Te lank christen gewees om meer daai twak te glo.

    Dus weet dit Peetb, as daar EEN wet is wat ek TEN VOLLE onderhou is dit:
    Jy mag GEEN ander gode van MY Aangesig bring nie. Die sluit julle brullende leeu, duiwel of wat ook al in.

    Sela.
    NS - lees asb deeglik en moenie verse weer gee wat ek reeds aangespreek het, nie dat ek meer wil nie. Antwoord eerder vrae sonder VERSE soos wat beteken: sit aan die onsigbare regterhand van godgees met 'n liggaam maar al drie is CO-EQUAL.

  2. #407
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,574

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    Peetb, dit is nie n kwessie van hoeveel verse ek wil h nie, dit is n kwessie dat die EEN vers wat julle kies as messiaanse profesie, KAN STAAN TEEN die dosyne ander verse wat julle EEN vers weerspreek.

    En om te staaf wat ek hier s en wat duidelike voorbeelde is van julle waninterpretasie en wat julle ALTYD gee sal ek 'n paar verse deur ander verse ONGELDIG as profesie maak.

    Jy vra niks substansieel nie en antwoord niks behalwe om my dieselfde vrae oor en oor te vra. As ek stel en WYS dat Yahweh SE Heilige Gees van altyd daar was en dan vra WIE wn waar is julle se DIE Heilige Gees is daar n doodse stilte.

    AS ek vra verduidelik co-equal en co-exist- stilte.
    As ek vra HOE kan as julle 3god gees n liggaam IN die gees h?

    Waar is jou verduideliking van julle trinity?

    Nee stilte, doodse stilte maar resiteer dogma verse vir sie seungod.
    Leo, dankie vir die uiteenlegging. Ek dink ons moet eerder stop voordat ons weer moerig raak, want heel duidelik gaan ons nooit ooit op dieselfde bladsy land nie...ooit. Vir jou is die Woord net 'n boekie wat gebruik en misbruik kan word soos wat dit jou pas. Jy glo vas die hele NT is gefabriseer....en as sulks sal ons nooit dieselfde siening h nie.

    Maar, ek sal my bes probeer om jou vra te beantwoord, soos wat jy dit stel.

    Ongelukkig verstaan jy nie die Heilige Gees nie, want jy lees nie die NT nie. So, as jy wil praat oor die Heilige Gees, dan gaan jy moet lees waar Hy die meeste voorkom, die NT.

    Die Co-Equal Co-Exist is glad nie rocket science nie en ek het dit al vele kere verduidelik...jy stel net nie belang in daardie verduideliking nie. Maar, in maklike terme...hier is die verduideliking.

    Daar is EEN God, Die Vader, Die Seun en die Heilige Gees. Hierdie drie is EEN. Daar is nie Drie nie, daar is EEN.

    God die Vader is die Vader. Die begin en die Einde.
    God die Seun is is presies dit, die Seun van God. God die Vader het Sy eniggebore Seun gestuur om te sterf vir jou sondes, sodat ons deur Sy Bloed ewige lewe kan h. As gevolg van hierdie opoffering het God die Vader Jesus die Naam gegee bo alle name.
    God die Heilige Gees het soveel name....Die Comforter....So baie baie....en alles is montlik deur die Heilige Gees.

    Maar hey...dis ek. God vra my nie om Hom te verstaan voordat ek Hom aanbid nie....

  3. #408
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,574

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    Julle ou versies:

    Hosea:
    When Israel was a child, then I loved him, and called my son out of Egypt.

    Net om na hierdie vers te kyk as ek n Israeliet was in Hosea se tyd, LEES EK DIT DAT ISRAEL die seun was wat uit Egipte geroep is. Op watter ander manier SOU ek dit kon lees? Want ek sou mos die Torah gehad het en geweet het van Moses en hoe Israel verlos is uit Egipte.

    Ek is so moeg om stront interpretasies te lees wat opgedis word as: Sien Sien daar is n profesie!

    Nee Peetb,
    1. Jesus se naam was nie Israel nie- hoe kan julle verby dit lees?
    2. Israel is die naam wat Yahweh vir JAKOB gegee het.
    3. Jakob is Yahweh se EERGEBORE seun

    Exo 4:
    Dan moet jy vir Farao s: So spreek Yahweh: My EERSGEBORE SEUN is JAKOB/ Israel.
    23Daarom beveel Ek jou: Laat MY SEUN trek, dat hy My kan dien.

    Het Yahweh Israel LIEF gehad? Ja. Met n ewige liefde. Jer 31.

    Van waar het Yahweh Israel / Jakob gaan haal omdat hy hulle gekerm gehoor het. Uit Egipte Peetb, so hoe d d bring julle Hosea by julle Jesus?

    O ja, hoe het ek ges: lees die NT en soek n versie vir geloofwaardigheid en siedaar n profesie.
    Hosea.
    Interesant...maar as dit reg is, dan moes die Skrif anders gelees het.
    When Israel was a child, then I loved him, and called him out of Egypt.

    Maar die lees nie so nie. Jou volgende 3 punte maak staat op jou waninterpretasie van die Skrif.

    Ek ken ongelukkig nie die Exodus skrif nie, so sal gaan lees en terug voering gee.


    Jou laaste sinnetjie Leo, jy besef dis nie hoe dit werk nie? Jy besef 'n profisie is 'n profisie, nie 'n geskryf wat jy kan probeer geloofwaardig maak nie? Jy dink as jy 'n paar versies gryp en kyk na die OT dan kan jy skielik 'n profisie vervul...eish....

  4. #409
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,574

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    Ps 2
    Die seun wat gekus moet word is Israel, Yahweh se seun. Want as jy verby julle Daniel 7:3 lees ---

    Vers 27
    Dan word die koningskap en die heerskappy en die grootheid van die koninkryke onder die ganse hemel gegee aan die VOLK VAN DIE HEILIGES VAN DIE ALLERHOOGSTE; HULLE KONINKRYK IS N EWIGE KONINKRYK, EN AL DIE HEERSKAPPYE SAL HULLE VEREER EN GEHOORSAAM WEES.

    Die volk is Israel Peetb en Israel is Yahweh se EERSGEBORE seun. Hulle koninkryk is vir ewig en hulle gaan heersers wees oor nasies. Jou kerk bestaan nie in Yahweh se o nie en Hy sal hom nooit aan al julle dogmas steur nie. Sy saak is met regverdiges en die twee verse van Abraham en Habakuk wat julle wil gebruik om julle regverdig deur geloof nonsens word weerl as DIE weg tot regverdigheid met al die ander verse wat NIE geloof as voorwaarde vir die ewige lewe nie. Maar dit laat julle beter voel.

    Maar kom ons verifieer dat Israel die koninkryk gaan kry en hulle saam met hulle God, Yahweh as Koning, die aarde sal regeer.

    Jes 60
    Ja, op My wag die eilande, en die skepe van Tarsis kom vooraan, om jou seuns van ver te bring. Hul silwer en hul goud is by hulle, vir die Naam van Yahwehיְהוָה jou God en vir die Heilige van Israel, omdat HY JOU HEERLIK GEMAAK HET.
    11 En jou poorte sal altyddeur oopstaan; hulle sal bedags of snags nie gesluit word nie, OM NA JOU TOE AAN TE BRING DIE RYKDOM VAN DIE NASIES EN HULLE KONINGS IN TRIOMFTOG.
    12 WANT DIE NASIE EN DIE KONINKRYK WAT JOU NIE SAL DIEN NIE, sal ondergaan, en di nasies sal seker verwoes word.
    En die seuns van hulle wat jou verdruk het, sal gebukkend na jou toe trek; en almal wat jou verag het, sal hulle neerbuig by jou voetsole; EN HULLE SAL JOU NOEM: STAD VAN YAHWEHיְהוָה , SION VAN DIE HEILIGE VAN ISRAEL.
    15 In plaas dat jy verlate en gehaat is sonder dat iemand daar deurtrek, SAL EK JOU MAAK TOT N EWIGE HEERLIKHEID, N VREUGDE VAN GESLAG TOT GESLAG.
    16 En jy sal die melk van nasies suig en die bors van konings suig en SAL WEET DAT EK, YAHWEHיְהוָה , JOU HEILAND IS, EN JOU LOSSER DIE MAGTIGE VAN JAKOB.
    Jou son sal nie meer ondergaan nie, en jou maan nie kleiner word nie; want Yahwehיְהוָה sal vir jou wees n ewige lig, en die dae van jou treurigheid is verby.
    21 EN JOU VOLK SAL ALMAL REGVERDIGES WEES, VIR EWIG SAL HULLE DIE LAND BESITAS LOTE DEUR MY GEPLANT, N WERK VAN MY HANDE, TOT MY VERHEERLIKING.
    22Die kleinste sal n geslag word en die geringste n magtige nasie. Ek, Yahwehיְהוָה , sal dit op die regte tyd gou laat kom.

    So nee Peetb, julle Jesus gaan geen koninkryk kry nie, it is al in your mind.
    NS - ek kan NOG BAIE verse gee wat wys wie en wat Israel sal word. En Jer se NEW COVENANT, het jy al daar oor gedink dat dit op wit en swart staan SLEGS vir die huis van Juda en die huis van Israel?

    Of gly jy maar verby daardie een?

    Weer, julle lees EEN versie- dit is onmoontlik om die geheel prentjie van die OT te kry want dit word NOOIT gelees nie. Elke flippen preek begin met; kom ons kyk wat se Paulus...
    Leo, die Skrif spreek God se Seun sal gebore wees in Bethlehem. Was Israel gebore in Bethlehem?

    Weereens, die oomblik as jy begin s Abraham het nie geloof gehad nie, dan verloor jy my. Die Bybel is baie duidelik daar, en jou waninterpretasie daarvan is nie waar nie.

    Verder, jy kan nog baie verse gee....Dit glo ek. Die probleem is....Jy is seker een van die grootste gelowiges op hierdie forum. Jy MOET glo dat jy deel is van Israel...anders het jy nie 'n geloof nie. Jy MOET glo dat oor meer as 2000 jaar en duisende kilometers en kontinente en geslagte is jy deel van 'n groep mense, deur bloed. As jy dit nie glo nie, het jy nie 'n geloof nie. Jy is nie deel van God se Israel nie...jy het niks. So Leo, jou geloof is baie baie groter en beter as myne.

  5. #410
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,574

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    En dit bring ons by Ps 22
    Het mos al gevra of julle Jesus n wurm was?
    Maar lees weer so bietjie verder

    hulle wat Yahwehיְהוָה vrees, prys Hom! AL DIE NAKOMELINGE VAN JAKOB, VEREER HOM! JA, VREES HOM, AL DIE NAKOMELINGE VAN ISRAEL!
    WANT DIE KONINKRYK BEHOORT AAN YAHWEHיְהוָה , EN HY HEERS OOR DIE NASIES.
    Al die grotes van die aarde sal eet en aanbid; almal wat in die stof neerdaal, sal voor SY AANGESIG kniel en hy wat sy siel nie in die lewe kan hou nie.
    n Nageslag sal Hom dien; dit sal vertel word van Yahwehיְהוָה aan die volgende geslag.
    Hulle sal aankom en SY GEREGTIGHEID verkondig aan die VOLK WAT GEBORE WORD; want Hy het dit gedoen.

    Daar is dit duidelik Jakob is Israel en Israel is Jakob en hulle nageslag sal regeverdig wees EN Yahweh se GEREGTIGHEID verkondig. Klink dit nie bekend nie? Is dit nie nog een vers wat julle STEEL vir julle profesie verse nie?
    Jer 31
    In di dae sal Juda verlos word en Jerusalem veilig woon; en dit sal die naam daarvan wees: YAHWEHיְהוָה ONS GEREGTIGHEID.

    En hulle koninkryk behoort aan Yahweh en almal sal KNIEL voor Yahweh en nie julle jesusgod nie.

    Jesus christus is NIE ons Geregtigheid nie maar Yahweh, Skepper vam hemel en aarde.
    Uuuh...Leo, jy gryp nou na dagga walms.

    Eerstens, Christus is behandel soos 'n wurm...'n niks. Maar ek sien jy skip lekker oor die profisie deel van Psalm 2 en hoop ons skyf net aan?

    [B]They divide my clothing among them
    And cast lots for my garment.


    Hierdie spreek oor Jesus....en ongelukkig maak dit nie rerig saak hoe baie jy dit probeer wanintepreteer nie, dit is duidelik oor wie hier geskryf word....

  6. #411
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,574

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    En dan die liewe STEEN/KLIP/HOEKSTEEN.

    Laat ek jou gou inlig, die HOEKSTEEN wat VERWERP is ....., is....... hou vas...... is ....

    YAHWEH SE WET, my vriend. DIT is die hoeksteen wat julle verwerp het.

    Weereens Leo, jy soek 'n interpretasie wat jou pas....

    Eerstens, as die wet werklik die hoeksteen was...hoekom verwerp jy God se wet? Ek sien jou laaste sinnetjie daar...."Dit is die hoeksteen wat JULLE verwerp het"

    Nee nee....Leo, jy kan nie aangaan en aangaan en aangaan oor hoe dit vir Israel is dan skielik as iets verwerp word, nou is dit nie meer aan Israel geskryf nie. As die hoeksteen werklik die wet was, dan staan hierdie profisie oor Israel. JULLE het dit verwerp.

    Gelukkig is ek nie deel van Israel nie en het nie die hoeksteen verwerp nie....



    Maar Leo, soos ek s, kom ons eindig dinge hier. Ek is verbaas in jou geloof oor hierdie absolute massive conspiracy wat plaas gevind het...Besef jy hoe magtig die ouens moes wees om dit te bewerkstellig?

    Die OT profisiee was great...almal het geweet in die OT oor die Messiah. Maar hierdie mag moes 'n vrou kry..haar swanger maak. Seker maak sy gee geboorte in bethlehem...en dan die hele lewe van hierdie kind volg en seker maak hy vervul al 365 messianic profisiee. Dit is freakin amazing...

    Inteendeel, as ek weet wie hierdie mense was sou ek hulle graag wil join. Hulle is baie meer magtevol...

    Leo, Die OT is gekryf vir Israel. Ons leer so baie uit die OT uit...God se genade, Sy wette...So baie van Sy persoonlikheid. Terselftertyd leer ons ook van Israel...'n nasie wat so baie kere teen God gedraai. En keer op keer het God hulle vergewe....natuurlik na brandoffers en so aan.

    Die NT is nie geskryf met die OT boeke ter hand nie. En dis hoekom ek s kom ons stop eerder hier....want jy het gevra vir Jesus in die OT en ek het dit vir jou gegee. Keer op keer...En elke keer kies jy 'n waninterpretasie van die Skrif. Jou eie interpretasie. Die ding is Leo, as jou interpretasie reg was, dan sou dit reg wees en almal sou dit weet. Skoliere, geleerdes en mense wat die Bybel en die OT studeer vir jare en jare en jare kom tot ander konklusies....

    Verder, vir jou geloof om te werk moet jy geloof h in twee dinge, bo enige iets anders. En as ek s bo enige iets anders, dan bedoel ek selfs bo God.

    1. Jy is deel van 'n volk meer as 2000 jaar oud, sonder enige bewyse.
    2. Die Nuwe Testament is totaal en al vals.

    As enige van die bogenoemde dinge nie daar sit nie, dan het jy nie 'n geloof nie. En jy kan stry en tekere gaan....maar sonder daardie twee punte maak niks wat jy ssin nie...nie eens 'n bietjie nie.

    So, die vroegste Nuwe Testamanent Skrif is geskryf in die jaar 125. En reg deur kom die bewyse van waarheid deur....net nie soos wat jy wil h nie.

    Maar voorsped en vrede vir jou Leo. Mag jy geseend wees en mag die genade en liefde van God jou op 'n nuwe plek ontmoet.

  7. #412
    Steunpilaar Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Thu
    Poste
    2,574

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
    En dan julle geliefkoosde Psalm 2

    Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste hou saam raad teen Yahwehיְהוָה en teen sy gesalfde en s:..

    Peetb, WIE is die gesalfde van Yahweh:

    Antwoord: ISRAEL.

    Ps 84
    o God, ONS SKILD, kyk en aanskou die aangesig van U GESALFDE

    Ps 28
    Yahwehיְהוָה is 'n sterkte VIR HULLE, en Hy is 'n vesting van VERLOSSING VIR SY GESALFDE. 9 VERLOS U VOLK EN SEN U ERFDEEL, EN WEES VIR HULLE 'N HERDER EN DRA HULLE TOT IN EWIGHEID.

    Klaaglieder 4

    Die asem van ONS neus, die GESALFDE VAN YAHWEHיְהוָה

    Is dit dan jou standpunt dat Yahweh NIE eintlik weet WIE nou Sy gesalfde is nie?
    (Dalk Tuimeldroer)

    Sluit af- julle EEN EEN verse wat 40 80 of 300 maak kan ELKE keer weerl word met ander verse-

    DUS, wie is nou reg, julle intepretasie vanaf die NT se stories of ons interpretasie

    WAT ELKE GOD WEGGOOI wat Yahweh se EER en GLORIE STEEL.

    NOOIT sal jy eerlik en opreg kan s dat as jy Jesus, die vader en die heilige gees aanbid dat dit met JOU HELE hart gedoen kan word.

    Te lank christen gewees om meer daai twak te glo.

    Dus weet dit Peetb, as daar EEN wet is wat ek TEN VOLLE onderhou is dit:
    Jy mag GEEN ander gode van MY Aangesig bring nie. Die sluit julle brullende leeu, duiwel of wat ook al in.

    Sela.
    NS - lees asb deeglik en moenie verse weer gee wat ek reeds aangespreek het, nie dat ek meer wil nie. Antwoord eerder vrae sonder VERSE soos wat beteken: sit aan die onsigbare regterhand van godgees met 'n liggaam maar al drie is CO-EQUAL.
    Leo, ek gaan eerlik wees met jou hier....ek sukkel rerig. Dit is vir my moeilik om te sien hoe iets so duidelik is en hoe mense dit so baie kan verdraai. En ek praat nou nie eens van jou nie...maar sommer so baie ander goed ook in die Bybel. Kom ek gee jou 'n voorbeeld...

    Kom ons neem die hele Nuwe Testament weg. Geheel en al. Kom ons s die NT is nooit geksryf nie.

    As ons kyk na die Ou Testament kom die Messianic Prophicies nogsteeds voor. Daar staan nogsteeds dat die Messiah in Bethlehem gebore gaan word. Dat Hy 'n stad sal binngeaan op 'n donkie. Dat Hy Imanuel genoem sal word. Dit verander nie...dit is nogsteeds daar. Die enigste verskil is dat as ons die NT wegneem dan is die profisie nogsteeds daar....dit is net nie vervul nie.

    So nou kyk ons na al hierdie profisie en wonder wanneer dit gaan gebeur....OF dit gaan gebeur. Jy't 'n boek, die OT, wat so baie vertel oor dit wat kom...or WIE kom...en dit l net daar. Die vraag is Leo, glo jy werklik nie in die profisie nie? Glo jy werklik dat daar GEEN profisie is in die OT wat nog moet vervul word nie? Dis nou as dit NT weg is?

    En dan, vir my, kyk ek na die OT en ek wil nie so leef nie. Daar is nie 'n persoonlike verhouding met God nie....dit moet deur 'n Priester gedoen word. Ek moet elke keer as ek sondig 'n brandoffer gee....nie dat ek worry om te braai nie. Ek mag nie twee verskillende materiale dra nie...ek moet sondaars stenig...hierdie is alles OT WET. Dit is nie "open for discussion" nie...dit is WET. 613 wette. Leo, dit is 613 wette wat jy moet nakom....besef jy hoe ongelooflik ontmoontlik dit vir jou is? Jy kan probeer...en jy kan kom skryf hier dat jy die wette nakom, maar jy bluf net jouself.

    So, vir my....dit vat rerig nie baie om te verstaan wat ek glo nie. Waarlik...Drie in Een God? Rerig? Dis waarmee jy 'n probleem het? Kom ek stel dit so...weereens, in die maklikste terme...

    'n Hangbrug oor 'n groot oneindiglike diep kloof....Jy het die ankers aan die een kant...die brug....en die ankers aan die ander kant. Watter deel van die brug is die belangrikste? Die middel? Die ankers? Watter ankers?

    So is die Drie-eenheid vir my. Die Heilige Gees is die ankers aan hierdie kant van die kloof. Die Brug is Christus, en die ankers aan daardie kant God die Vader. Dit is EEN brug. Maar drie dele. Sonder God se Gees praat ek nie met Christus nie....sonder Christus het ek nie vergifnis voor God die Vader nie....

    As jy kyk na van die ander mense hier....hulle s baie keer Christus het foute gemaak om gekruisig te word....maar Skrif s Hy het Sy lewe gegee....dt is nie geneem nie.

    Maar wat erger vir my is somtyds....is die absolute arroganise van sommiges. En ek sluit jou nou nie in hier nie...maar sal jou gebruik om 'n punt te maak, as jy nie omgee nie.

    Jy lees die OT en sien hoe lief God vir Israel was. Jy skaar jouself by die Volk Israel want jy wil deel wees van daardie God en daardie verhouding...daardie liefde wat God vir Israel het.

    Vir my.....ek lees die Nuwe testament...en ek lees hoe God die Vader Sy eie Seun opgeoffer het vir Israel. Vir mens. Vir sondaars. Ek WEET God is lief vir my juis oor daardie opoffering...as 'n pa het ek geen idee waardeur die Vader moes gaan om Sy Seun te sien sterf....vir MY sondes???

    So, op die einde....ek glo die NT soos dit geskryf staan. My fokus is nie op die profisie nie...dit is nie op die Drie Enigheid nie....dit is op die Liefde van God. Ek beleef elke dag Sy liefde...Sy vrede. Ek sien Hom aan die werk in so baie dinge...in wonderwerke...in kleiner dinge. My lewe is nie oor die wet nie...daardie wet is op my hart geskryf. Ek weet as ek verkeerd is want die Heilige Gees spreek my aan daaroor....my lewe is oor die liefde en oor hoe ek Sy liefde aan ander kan wys. Deur die honger te voed....die naak te kleed.

    Jammer Leo, bietjie dieper gegaan hier, maar ek leef in 'n land wat amper glo soos jy...die Middel Ooste. Hulle glo ook in die OT...net Mohammed was hulle profeet. En ek glo anders...want ek is in 'n land waar ek nie mag nie....

  8. #413

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wer

    Peetb,

    Ek het jou laaste stuk gelees. Wil dit goed deurlees, en sal dan repliek lewer.

    Dis goed dat ons afsluit. Ek wys weer die verkeerde interpretasies maar dit dan daar gelaat.

  9. #414

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wer

    ‘n paar wilde stelling:
    Eers s jy:

    God vra my nie om Hom te verstaan voordat ek Hom aanbid nie....

    Jer 9
    maar laat hy wat wil roem, hom hierop beroem DAT HY VERSTAAN EN MY KEN, dat Ek Yahwehיְהוָה is wat goedertierenheid, REG EN GEREGTIGHEID OP DIE AARDE DOEN; want in DI DINGE HET EK 'N BEHAE, spreek Yahwehיְהוָה .

    1 Kron 28
    En jy, my seun Salomo, KEN DIE GOD VAN JOU VADER EN DIEN HOM MET 'N VOLKOME HART EN MET 'N GEWILLIGE SIEL, WANT YAHWEHיְהוָה DEURSOEK AL DIE HARTE, EN HY VERSTAAN ELKE VERSINSEL VAN DIE GEDAGTES. AS JY HOM SOEK, SAL HY HOM DEUR JOU LAAT VIND; MAAR AS JY HOM VERLAAT, SAL HY JOU VIR ALTYD VERSTOOT.

    Jes 1
    maar Israel het geen kennis nie, My volk verstaan nie. 4 Wee die sondige nasie, die volk swaar van skuld, die geslag van kwaaddoeners, die kinders wat verderflik handel! HULLE HET YAHWEHיְהוָה VERLAAT, DIE HEILIGE VAN ISRAEL VERAG, HULLE HET AGTERTOE WEGGEDRAAI.

    Jy noem Yahweh nie eers by Sy Naam nie, daarom sal jy ook nie verstaan nie. Yahweh is God en Hom alleen is waardig om gedien te word.

    Hoe kan jy beweer dat ek verstaan nie die Heilige Gees omdat ek nie die NT LEES NIE?

    Maw. Dawid het ook nie verstaan wat die Heilige Gees is nie? Nadat hy Yahweh vra om nie Sy Heilige Gees van hom af weg te neem nie. Is dit jou bewering? Is dit jou bewering dat Israeliete NOOIT geweet het nie en net julle christen eksklusiewe kennis het? Dink jy moet die stelling besin.

    Peetb, hoekom sal Yahweh s dat Israel – onthou eerste, lank voor julle NT dat, Sy Jakob SY EERGEBORE seun is. Dan skielik is Jesus die ENIGgebore seun. Julle glo Johannes maar hy lieg. Soos hy lieg oor baie dinge en wat lynreg teen Yahweh se woorde is. As Yahweh se dat Israel is Sy EERSGEBORE SEUN, hoe kan julle Jesusin elk geval, die ENIG, let wel ENIGgebore wees maw GEEN ander seuns nie?

    I smell a rat.

  10. #415

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wer

    Hosea:
    KJV nou die enigste outoriteit wat jy wil lees: So jy glo die THEN I loved him.

    Afrikaans:
    Toe Israel ‘n kind was, HET Ek hom liefgehad, en uit Egipte het Ek my seun geroep.

    YLT
    Because Israel [is] a youth, and I love him, Out of Egypt I have called for My Son.

    Maar kyk na die een:
    Brenton Greek Septuagint (LXX, Restored Names)
    — Early in the morning were they cast off, the king of Israel has been cast off: for Israel is a child, and I loved him, AND OUT OF MIZRAIM{GR.EGYPT} HAVE I CALLED HIS CHILDREN.

    Nou hierdie is die 100% KORREKTE vertaling want Yahweh HET JAKOB SE KINDERS UIT EGIPTE GEROEP.
    HIER is dit DUIDELIK dat HOSEA, soos die Afrikaans op EXO 4 geskool is, NOOIT NOOIT julle Jesus profeteer nie.

    Peetb, begin dink.

    Ek is vir enige profesie wat julle Jesus wil profeteer maar die vrek weet, kry dit dan net ten minste reg.

    So nee Peetb my punte maak nie staat op waninterpretasie nie, jy bevestig net- jy KEN nie Yahweh en Sy WOORDE. Maar dit is ok..

    Dan vra jy: Wie de donder is Cyrus ?

    Yahweh se uitverkore GESALFDE kneg, Peetb. Weens jou gebrek aan kennis kom jy minagtend voor vir Yahweh en Sy woorde.
    Jes 45
    So s Yahwehיְהוָה aan SY GESALFDE, aan KORES/CYRUS, wie se regterhand Ek gevat het om nasies voor hom neer te werp, terwyl Ek die lendene van konings losgord; om voor hom deure oop te maak, en poorte sal nie gesluit bly nie:
    3 En Ek sal jou die skatte gee wat in die donkerheid is en die verborge rykdomme, sodat jy kan weet dat Ek Yahwehיְהוָה is wat jou by jou naam roep, DIE GOD VAN ISRAEL;
    4 TER WILLE VAN JAKOB, MY KNEG, EN ISRAEL, MY UITVERKORENE, HET EK JOU BY JOU NAAM GEROEP; EK HET JOU ‘N ERENAAM GEGEE, HOEWEL JY MY NIE GEKEN HET NIE.
    5 Ek is Yahwehיְהוָה , en daar is geen ander nie; buiten My is daar geen God nie; Ek omgord jou, hoewel jy My nie geken het nie,
    6 sodat hulle kan weet van die opgang van die son en van sy ondergang af dat daar buiten My geeneen is nie; Ek is Yahwehיְהוָה , en daar is geen ander nie;
    7 wat die lig formeer en die duisternis skep, die heil bewerk en die onheil skep: Ek, Yahwehיְהוָה , is dit wat al hierdie dinge doen.

    Jy kan maar stry en filosofeer dat al die wette werk nie en dat jy nie so wil lewe nie. Dis ook ok. Maar weet dat jy nie kan stry teen die woorde van Yahweh nie.
    1. Israel is Yahweh se eersgebore seun
    2. Sy uitverkorene
    3. Sy kneg
    Dit is nooit verander nie. Julle het dit verander.

  11. #416

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wer

    Miga 5
    1. Now gather thyself in troops, O daughter of troops: he hath laid siege against us: they shall smite the judge of Israel with a rod upon the cheek.

    2 En jy, Betlehem frata, klein om te wees onder die geslagte van Juda, uit jou sal daar vir My uitgaan een wat ‘n H heerser in Israel sal wees; en sy uitgange is uit die voortyd, uit die dae van die ewigheid.

    Lees weer-
    1. Bethelem is Efrata, Hoekoem dit 2 keer noem? Rut 4
    2. Klein onder geslagte – wat beteken dit?

    Die engels vir geslagte in die KJV is thousands soos in
    a thousand, company
    2a) AS A COMPANY OF MEN UNDER ONE LEADER, TROOPS

    Peetb, ek dink ek kan lees.

    Wil jy vir my s dat ‘n DORP klein onder geslagte of troops van Juda is?

    Dit is soos om te deel met blou. Maak geen sin nie.

    Daar moes gestaan het die kleinste onder die DORPE van Juda.

    Maar dit staan nie daar nie.

    SO WIE is Bethlehem Efrata?
    1 Kron 2 en 4
    DIE SEUNS VAN HUR, DIE EERSGEBORENE VAN FRATA, WAS SOBAL, DIE VADER VAN KIRJAT-JERIM, 51 SALMA, DIE VADER VAN BETLEHEM, HAREF, DIE VADER VAN ...

    DIT IS DIE SEUNS VAN HUR, DIE EERSGEBORENE VAN FRATA, DIE VADER VAN BETLEHEM.

    En dis al oor Bethlehem Efrata.

    Lees die vader van die vader van die vader (Kronieke)en sien dat dit is ‘n CLAN van JUDA. ‘n STAM van Juda. ‘n Familie van JUDA. Dit is NIE ‘n dorp nie.

    Gather thy troops Bethlehem Efrata

    So wie is hulle dan.

    Isai, Dawid se pa is genoem EFRATIET EN BETHLEHEMIET. Hulle nageslagte was ‘n CLAN Bethlehem Efrata.

    Hier word nie van Bethlehem die DORP gepraat nie.

    1 Sam 17
    En Dawid was DIE SEUN VAN DI EFRATIET, uit Betlehem-Juda, met die naam van Isai; hy het agt seuns gehad, en die man was in Saul se dae oud, op jare gekom onder die manne.

    Dus Dawid was ‘n Efratiet.
    1 Samuel 16
    Daarna s Yahweh aan Samuel: Hoe lank sal jy treur oor Saul, terwyl Ek hom verwerp het om koning te wees oor Israel? Vul jou horing met olie en gaan heen: EK STUUR JOU NA ISAI, DIE BETLEHEMIET, Want Ek het onder sy seuns vir My ‘n koning uitgesoek.

    Dus Dawid was ook Bethlehemiet.

    DIT is wat Miga aan die Israeliete s om hulle hoop te gee: daar sal ‘n MILITERE leier uit die CLAN van BETHLEHEM EFRATA kom, NAGESLAG van beide Dawid en Isai om die leier te wees van die 1000 troepe.

    Nie dat ‘n heerser uit die DORP Bethlehem kom nie. Daar was in elk geval nooit ‘n dorp met die naam Betlehem frata en nie!

    Miga sonder HOOFLETTERS
    Nou sal jy by hope bymekaar moet kom, o dogter van krygsbendes; die vyand het ‘n wal teen ons opgegooi; MET ‘N STOK SLAAN HULLE DIE REGEERDER VAN ISRAEL OP DIE KAKEBEEN.
    2) En jy, Betlehem frata, klein om te wees onder die geslagte van Juda, uit jou sal daar VIR MY UITGAAN EEN WAT ‘N HEERSER IN ISRAEL SAL WEES; en sy uitgange is uit die voortyd, uit die dae van die ewigheid.

    Beter vertaling:
    AND THOU, BETHLEHEM{GR.BETHLEEM}, HOUSE OF EPHRATH{GR.EPHRATHA}, ART FEW IN NUMBER TO BE [RECKONED] AMONG THE THOUSANDS OF JUDAH{GR.JUDA}; [YET] OUT OF THEE SHALL ONE COME FORTH TO ME, TO BE A RULER OF ISRAEL; AND HIS GOINGS FORTH WERE FROM THE BEGINNING, [EVEN] FROM ETERNITY.

    Let wel HOUSE of EFRATA.

    So nee Miga 5 gaan nie oor julle Bethlehem nie.

    Maar ‘n Vraag: was Jesus ‘n RULER/HEERSER in Israel? Nee.

    Daarom sal Hy hulle prysgee tot op die tyd dat ‘n barende gebaar het. Dan sal die oorblyfsel van sy broers saam met die kinders van Israel terugkeer.
    4 En Hy sal optree en hulle laat wei in die sterkte van Yahwehיְהוָה , in die majesteit van die Naam van Yahwehיְהוָה sy God; en hulle sal rustig woon, want nou sal Hy groot wees tot aan die eindes van die aarde.

    Dog Jesus is GOD, maar hy laat hulle wei in die sterkte van SY God Yahweh.

    Of het die 3god nog ‘n god?

    EN was hy GROOT tot die eindes van die aarde
    5 (5:4) En Hy sal vrede wees. Wanneer Assur in ons land kom en hy ons paleise wil betree, sal ons teenoor hom sewe herders stel, ja, agt vorste uit die mense.

    Assyria was now ruling an empire that stretched from the Persian Gulf up and around the Fertile Crescent and south to the borders of Egypt and Shalmaneser V took the throne of Assyria in 727 B.C.

    TOE is hulle na 300 jr deur Babilon en met hulp van die Meders verslaan. Totaal verslaan.

    Nou Peetb, weet jy dat toe julle s Jesus geleef het , is Assirie, Persie en die Grieke verslaan deur die Romeine. So HOE kom ASSUR nou in die prentjie?

    Ondersoek maar die res van Miga 5, jy gaan nie jou christus daar kry nie.

  12. #417

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wer

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur PeetB Bekyk pos
    Weereens Leo, jy soek 'n interpretasie wat jou pas....

    Eerstens, as die wet werklik die hoeksteen was...hoekom verwerp jy God se wet? Ek sien jou laaste sinnetjie daar...."Dit is die hoeksteen wat JULLE verwerp het"
    Peetb, ken jy my goed genoeg om so ‘n bewering te maak? Jy matig jou aan om te oordeel oor iets waarvan jy maar net niks weet nie. Sal dit weer aanraak.

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur PeetB Bekyk pos
    Nee nee....Leo, jy kan nie aangaan en aangaan en aangaan oor hoe dit vir Israel is dan skielik as iets verwerp word, nou is dit nie meer aan Israel geskryf nie. As die hoeksteen werklik die wet was, dan staan hierdie profisie oor Israel. JULLE het dit verwerp.
    Kwoteer Oorspronklik gepos deur PeetB Bekyk pos
    Gelukkig is ek nie deel van Israel nie en het nie die hoeksteen verwerp nie....
    What a pity. Jy mis uit.

    Jy is heeltemal korrek Peetb, ons het die wet van Yahweh verwerp en agter ander gode aangeloop. PRESIES soos Hy die aan ons meegedeel het. Tot vandag toe.
    Maar weet jy ook Peetb, dat ‘n bitter klein oorbelysel van Israel wel terugkeer na die ENIGE Yahweh toe. Ons het die verbond by Horeb weer aanvaar en wandel in die weg en woorde van Yahweh alleen.

    Hier is ons vertroosting.
    Mal 3
    Want Ek, Yahwehיְהוָה , het nie verander nie; EN JULLE, KINDERS VAN JAKOB, IS NIE VERTEER NIE.

    Julle het ges: Dit is tevergeefs om God te dien, en wat baat dit ons om sy verordening te onderhou en in rouklere voor die aangesig van Yahwehיְהוָה van die lerskare te wandel?
    Toe HET DIE WAT YAHWEHיְהוָה VREES, met mekaar gespreek; en Yahwehיְהוָה het dit opgemerk en gehoor, EN DAAR IS ‘N GEDENKBOEK VOOR SY AANGESIG GESKRYWE VIR DIE WAT YAHWEHיְהוָה VREES EN SY NAAM EER.
    17En hulle sal My tot ‘n eiendom wees, s Yahwehיְהוָה van die lerskare, op die dag wat Ek skep, en Ek sal met hulle medelyde h soos ‘n man medelyde het met sy seun wat hom dien.
    18Dan sal julle weer die onderskeid sien tussen die regverdige en die goddelose, tussen die wat God dien en die wat Hom nie dien nie.

    Dit is vir my genoeg; Ek vrees Yahweh se oordele soos Dawid dit gevrees het en ek EER Sy ALLEEN Naam.

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur PeetB Bekyk pos
    Maar Leo, soos ek s, kom ons eindig dinge hier. Ek is verbaas in jou geloof oor hierdie absolute massive conspiracy wat plaas gevind het...Besef jy hoe magtig die ouens moes wees om dit te bewerkstellig?

    Die OT profisiee was great...almal het geweet in die OT oor die Messiah. Maar hierdie mag moes 'n vrou kry..haar swanger maak. Seker maak sy gee geboorte in bethlehem...en dan die hele lewe van hierdie kind volg en seker maak hy vervul al 365 messianic profisiee. Dit is freakin amazing...

    Inteendeel, as ek weet wie hierdie mense was sou ek hulle graag wil join. Hulle is baie meer magtevol...
    Lees jou geskiedenis van die Roomse kerk, julle kerkvaders, die council of Nicea en die skep van die christelike godsdiens.

    Dit IS freaking amazing dat met al die inligting julle steeds ‘n klomp antieke heidense priester se woord glo oor die trinity.

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur PeetB Bekyk pos
    Leo, Die OT is gekryf vir Israel. Ons leer so baie uit die OT uit...God se genade, Sy wette...So baie van Sy persoonlikheid. Terselftertyd leer ons ook van Israel...'n nasie wat so baie kere teen God gedraai. En keer op keer het God hulle vergewe....natuurlik na brandoffers en so aan.
    Ja Peetb begin al hoe meer insien. Die OT IS vir Yahweh se volk , Jakob, geskryf, vir Jakob se nageslagte. En die NT is vir die KERK geskryf wat die CHTISTENDOM en HULLE christus verkondig. NIKS met Yahweh se volk uit te waai nie.

    Brandoffers:
    Peetb, lees jy nie die verse wat ek gee nie. BRING vir my ‘n plek waar Yahweh beveel dat, as iemand Sy sonde belei voor Hom, Hy die persoon aans om ho priester toe te gaan.

    Jou kerk het jou kop vol stories geprop. Jy laat my dink aan hierdie libtards in hierdie land: alles van apartheid was sleg al is daar duidelike bewys dat almal BETER af was. Maar hou by hulle dogma- apartheid is a crime against humanity en NIKS sal hulle laat verander nie.

    So GLO jy vas dat die jesusgod die MEDIATOR is tussen mens en julle vader. Sug.


    Kwoteer Oorspronklik gepos deur PeetB Bekyk pos
    Die NT is nie geskryf met die OT boeke ter hand nie. En dis hoekom ek s kom ons stop eerder hier....want jy het gevra vir Jesus in die OT en ek het dit vir jou gegee. Keer op keer...En elke keer kies jy 'n waninterpretasie van die Skrif. Jou eie interpretasie. Die ding is Leo, as jou interpretasie reg was, dan sou dit reg wees en almal sou dit weet. Skoliere, geleerdes en mense wat die Bybel en die OT studeer vir jare en jare en jare kom tot ander konklusies....

    Verder, vir jou geloof om te werk moet jy geloof h in twee dinge, bo enige iets anders. En as ek s bo enige iets anders, dan bedoel ek selfs bo God.

    1. Jy is deel van 'n volk meer as 2000 jaar oud, sonder enige bewyse.
    2. Die Nuwe Testament is totaal en al vals.

    As enige van die bogenoemde dinge nie daar sit nie, dan het jy nie 'n geloof nie. En jy kan stry en tekere gaan....maar sonder daardie twee punte maak niks wat jy ssin nie...nie eens 'n bietjie nie.
    Hoe is dit my EIE intepretasie as ek swart op wit verse gee. Ja Peetb, sewe jaar teologie swot met die filosofie van die christendom, mooi man. En Paulus s......
    Jy weet alles- brandoffers, sonde en regverdigheid. Sal jy kibbel met 'n Moslem? Ek twyfel. Ek sal beslis nie want ek weet niks van die Koran. Jy weet niks van die OT.
    Het al vir Jes 56 gegee. Het jy dit gelees? Daar is Yahweh baie duidelik dat ENIGE een welkom is om Sy verbond te aanvaar. Ek hoef jou nie te oortuig nie. Ek weet dat my voorvaders kom uit die midde-ooste. Dit is eintlik maklik om te verifieer uit die geskiedenis uit. WANT die mag van kerk as die bewaarders van alles het gelukkig met internet tot ‘n einde gekom. Daarom weet ons vandag van die afskuwelike uitwissing van die Waldenese omdat hulle NIE die TRINITY wou aanbid nie.

    Daarom weet ons dat die Lombards, Vandal en Goths nie BARBARE was soos die kerk vertel het nie maar so genoem is omdat hulle die pous en sy god verwerp het.

    So Ja: vir punt 1 en BESLIS Ja vir punt 2.

  13. #418

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wer

    Peetb, so laaste paar goed.

    Abraham het Yahweh vertrou, sterker as net geglo MAAR duidelik moes Yahweh vergeet het om die geloof van Abraham in te bring toe hy die verbond wat Hy met Abraham gesluit het, met Isak henu het.

    2. Gen 26
    En Ek sal jou nageslag vermeerder soos die sterre van die hemel en aan jou nageslag al hierdie lande gee, en in jou nageslag sal al die nasies van die aarde gesen word;
    5 OMDAT ABRAHAM na MY STEM GELUISTER EN MY ORDENING, MY GEBOOIE, MY INSETTINGE EN MY WETTE ONDERHOU HET.

    Vreemd dat geloof, julle wat een vers gebruik vir julle hele geloof dogma, nie eers GENOEM word nie. Laat mens dink as jy al die kere in ag neem wat Yahweh hierdie sinsnede herhaal en herhaal:

    MY STEM GELUISTER EN MY ORDENING, MY GEBOOIE, MY INSETTINGE EN MY WETTE ONDERHOU HET.

    Die naam HERE.
    Jou voorbeeld: jy is direkteur en almal spreek jou altyd aan as direkteur. Direkteur jou vuur is lekker warm. Direkteur , nog ‘n bier?

    Gaan jy nie gatvol raak en op ‘n dag s: Hoor tog hier, my NAAM is PEETB.

    Julle HERE, VADER, GOD maar NOOIT gebruik julle Sy NAAM nie.

    Jes 42
    Ek is Yahwehיְהוָה , DIT is my Naam; en my eer sal Ek aan geen ander gee, of ook my lof aan die gesnede beelde nie.

    Jy sien Peetb, die rede hoekom julle nie Yahweh se Naam gebruik nie is eintlik eenvoudig:

    AS julle Hom aanroep met Sy Naam en in die naam van Jesus bid dan PER DEFINISIE roep julle TWEE gode aan. Of anders gestel, dan bring julle nog ‘n god se naam voor Yahweh se Aangesig- dit wat Hy uitdruklik verbied.

    Maar sien, HERE in die OT en Here in die NT is TWEE verskillende goed. HERE is OT is YHWH, en Here is die NT is sommer net lord. So met woordspel gly julle oor die Trinity sonder om die simpel konsep te verduidelik.

  14. #419

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wer

    Jy maak of dit maklik is om die drie-enigheid te verduidelik, maar jy kan waarlik nie my vrae antwoord nie.

    Die konsep van ‘n drie in God is so onlogies as wat kan kom. Moenie dit afmaak asof die dood natuurlik is nie. Jy bluf jouself.

    Die hangbrug:

    Duidelik verstaan jy nie die definisie van die Trinity nie. Duidelik verstaan jy nie wat CO-EQUAL is nie.

    Jy s: die brug is DRIE DELE.

    Die definisie van die Trinity is
    The three Persons are distinct, yet are one "SUBSTANCE, ESSENCE OR NATURE" (homoousios).[5]
    it is the Father who generates, the Son who is begotten, and the Holy Spirit who proceeds")[9] and in their relations with one another, THEY ARE STATED TO BE ONE IN ALL ELSE, CO-EQUAL, CO-ETERNAL AND CONSUBSTANTIAL, AND EACH IS GOD, WHOLE AND ENTIRE.[10]

    Substance: nee die brug en ankers is nie van EEN substance nie.
    Essence: nee die brug en die ankers is nie DIESELFDE ESSENCE nie
    Nature: Nee –ankers is ankers, brug is loopvlak.

    Ja daar mag drie dele in die brug wees, maar ewe gelyk is hulle beslis nie and that violates your own definition of the trinity.

    So nee Peetb, jou vergelyking werk nie. Net soos julle Johannes beweer God is gees maar daar MOET volgens julle storie ‘n LIGGAAM in hierdie geesgod wees. Wat dan weer die vlg vraag vra- WAAR is julle heilige gees dan, in die gees of in die ligaam?

    O en dan die siel- Jesus moes‘n siel gehad het, het julle vader ‘n siel? Is dit nou twee siele, twee geeste en een ligaam wat julle CO-EQUAL god is.

    Ja nee – Wikipedia is reg;
    According to this central MYSTERY of most Christian faiths


    Want ‘n MYSTERIE is dit beslis. Julle glo maar net blindelings sonder om te vra- HOE WERK DIT VOLGENS die 1600 jaar oue definisie. Daarom kan jy nie my vrae antwoord nie met l: God verwag nie dat ek moet verstaan om Hom te aanbid nie.

    Ek wil verstaan en ek het nie en sal NOOIT julle 'eenvoudige god' verstaan nie.
    Last edited by Leonor Bosman; 13 Jan 2018 at 15:21.

  15. #420

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wer

    Peetb, amper laaste. Sien in elk geval jy kan nie lees nie.

    1. Oor die offerandes wys ek die AS hulle wil. Jy hou aan met jou stories.
    2. Oor sonde bely en vergewe wys ek dat Dawid sy sonde BELY VOOR Yahweh en dat Yahweh hom vergewe maar klou aan die priester stories van jou. En Daniel in ‘n heidense paleis
    Ps 86
    Gebed van Dawid.Yahweh, neig U OOR, verhoor my, want ek is ellendig en behoeftig. 2 Bewaar my siel, want 'n gunsgenoot is ek; U, my God, verlos u kneg wat op U vertrou. 3 Wees my genadig, o Yahweh, WANT EK ROEP U AAN DIE HELE DAG DEUR.

    Loop ‘n priester agter hom aan sodat hy met Yahweh kan praat?
    Maar wonder net hoekom het Yahweh nie ges:
    Roep my aan deur die priester dan sal ek julle hoor. Soek my deur die priester dan sal Ek My laat vind.

    Ps 50
    en roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp, en jy moet My eer.


    3. Die 613 wette is vervat in die Talmud- ek voel ‘n veer. Soos daar wette was vir onreinheid daardie tyd, jy weet voordat Lillets in Clicks op die rakke was of Detol beskikbaar was so is daar wette vandag.
    Baie wette is maar dieselfde wette as wat ons vandag het. Jy soen nie iemand wat verkoue het nie want dan is jy onrein/ besmet. Vir amper 3000 jr gelede en tot onlangs was higiene nie ‘n baie groot prioriteit nie. Dink maar aan die plae- weens besmetting. En die reiniging; was met water – dalk het Zuma dit te ernstig opgeneem deur te stort.

    Yahweh se wet is NOOIT ‘n las nie maar beskerming vir liggaam siel en gees. In Yahweh se wet is veiligheid, beskerming, gesondheid en lang lewe.

    Interessant dat vet verbied was om te eet. Klink soos ons dokters vandag. Linne en wol- wie dd wil in elk geval dit so dra?

    Kreef eet, vark eet – nee wat – te veel deur Yahweh veroordeel.
    Ses dae werk ek en die sewende dag rus ek van sonop tot sononder.
    Yahweh se jaar begin eerste volmaan na 20 Maart en hou Yahweh se pasga saam met familie. Vir feesdae neem ek verlof en verder is dit maklik.

    Het ‘n stelling al gemaak: waar daar geloof is, is daar geen verstand.

    Met wetsonderhouding werk dit dieselfde. Maar nou ja, glo wat jy wil –dit laat jou tog goed voel.

    Doen jouself 'n guns - lees op oor die Maxims of laws.

    So paar vragies.
    1. Het Jesus al die joodse wette 613 onderhou?
    2. Hoekom is hy die Regverdige genoem? deur sy geloof?

    3. Verhouding met God? Wat beteken dit vir jou?
    4. Geloof:
    Wat is dit? Is dit dat jy glo in Jesus? Of jy GLO Jesus

    Want seker een van die mees absurdste woorde uit julle Jesus se mond:
    En die Here s: AS JULLE GELOOF GEHAD HET SOOS 'N MOSTERDSAAD, sou julle vir hierdie moerbeiboom s: Word Ontwortel En In Die See Geplant—En Hy Sou Julle Gehoorsaam Wees.

    Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek s vir julle, as julle geloof het soos 'n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg s: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik ...

    WOW!
    Deur die EEUE met al die christene, die wat jy opgenoem het, kon enige mens ‘n berg versit, of ‘n moerbeiboom ontwortel?

    En as ek dink my geloof is sterk genoeg en gaan staan en s vir ‘n berg: beweeg en dit gebeur nie, is ek dan swak in geloof? Dink ek sal my polse afkou.

    Yahweh het wette gegee vir ELKEEN om te KAN onderhou. En as julle dit wil betwis maak julle Yahweh ‘n leuenaar want HY het ges die wet is nie moeilik om te onderhou nie.

    Maar o wee, julle Jesus skryf julle geloof so voor dat julle MOET ‘n berg kan versit of ‘n BOOM ontwortel ander het julle nie geloof nie!

    Geloof is airy fairy met GEEN substansie. Dit is a mystery en slegs die wat dink hulle weet sal sulke twak glo.

    Die wet is ‘n wet:
    Sal maar jou voorbeeld volg met ‘n vergelyking.

    die wet s ek moet 60km/uur ry. Ek glo ek ry nie te vinnig nie en daarom hoef ek nie te kyk na my spoed nie. My geloof laat my 80 ry en’n ander se geloof laat hom 75 ry.

    Albei word gevang. Die landros sal beslis niks van; ek het geglo ek het nie te vinnig gery nie, wil hoor nie.

    Hy sal s: die wet s 60, jy moes dit MEET deur te kyk. Skuldig!

    Ek kan regverdigheid meet soos ek spoed kan meet. As ek regverdig is, ek hoef niks te glo daarom trent nie, ek weet wat die wette is en volg die.

    Maar geloof, hoe meet jy dit? Is jy GREAT as jy ‘n berg kan versit? Is jy ok as jy ‘n boom kan ontwortel?

    Hou julle geloof. Heeltemal te moeilik vir my.
    Last edited by Leonor Bosman; 13 Jan 2018 at 18:40.

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::