Bladsy 1 van 3 123 LaasteLaaste
Wys resultate 1 tot 15 van 44

Draad: Registrasies vir plaaslike verkiesings.

  1. #1
    Staatmaker Volksregister Rosie's Avatar
    Aansluit Datum
    2010-Mar-Tue
    Plek
    Noord-Oos Vrystaat
    Poste
    1,138

    Verstek Registrasies vir plaaslike verkiesings.

    Daar word vir ons vertel om te registreer vir die opkomende plaaslike munisipale verkiesing. Dit klink maklik genoeg. Waar 'n groot probleem ontstaan is dat daar nie 'n verkiesbare party is nie. Of is daar een waarvan ek nie weet nie?
    **Net 'n handjievol van ons teen 'n hele groot mag**

  2. #2
    Staatmaker Juda leeu's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Oct-Tue
    Plek
    Piesang republiek
    Poste
    1,014

    Verstek Re: Registrasies vir plaaslike verkiesings.

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Rosie Bekyk pos
    Daar word vir ons vertel om te registreer vir die opkomende plaaslike munisipale verkiesing. Dit klink maklik genoeg. Waar 'n groot probleem ontstaan is dat daar nie 'n verkiesbare party is nie. Of is daar een waarvan ek nie weet nie?
    Jys reg daar is nie,amal kop en een mus
    Knegte van die ALLERHOOGSTE teen die hele wereld vry

  3. #3
    Staatmaker Volksregister Rosie's Avatar
    Aansluit Datum
    2010-Mar-Tue
    Plek
    Noord-Oos Vrystaat
    Poste
    1,138

    Verstek Ant: Registrasies vir plaaslike verkiesings.

    Juda, nou hoe maak ons nou? As ons nie stem nie tel dit teen ons.
    **Net 'n handjievol van ons teen 'n hele groot mag**

  4. #4

    Verstek Ant: Re: Registrasies vir plaaslike verkiesings.

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Juda leeu Bekyk pos
    Jys reg daar is nie,amal kop en een mus
    Om hierdie rede stem ek glad nie en die ANC oor donder die ander partye met besluite in die munisipaliteite.

  5. #5

    Verstek Re: Registrasies vir plaaslike verkiesings.

    Ons is nie deel van die politieke grapkas stelsel nie.
    Dit hou vir ons GEEN voordeel in nie.
    And when these things begin to come to pass, then look up, and lift up your heads; for your redemption draweth nigh.
    Luke 21:28 KJV

  6. #6
    Staatmaker Volksregister Rosie's Avatar
    Aansluit Datum
    2010-Mar-Tue
    Plek
    Noord-Oos Vrystaat
    Poste
    1,138

    Verstek Ant: Registrasies vir plaaslike verkiesings.

    Is dit nie dalk tyd dat ons, ons eie party kry nie. Sonder fieterjasies. Die afgelope 6 of 7 maande het ek n paar party sien ontstaan en weer val. Ek weet die anc 'oordonder' alles maar, dis omdat ons dit toelaat! Mense se 'Dis maar hoe dit is.' en dan los hulle dit daar en kla maar net verder! Mense stem nie en dan wil hulle kla oor die keuses wat daar vir hulle gemaak word.
    **Net 'n handjievol van ons teen 'n hele groot mag**

  7. #7
    Steunpilaar Volksregister boerseun3's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Jun-Sun
    Plek
    Vosloorus Ext.
    Poste
    2,726

    Verstek Re: Registrasies vir plaaslike verkiesings.

    As ons registreer, dan erken ons die wettigheid van die huidige "regering" of hoe? En dit wil ek nie doen nie. Raad asseblief!
    Slegs Geloof en Toewyding aan ons Enigste God sal ons deurbring!!!

  8. #8
    Bittereinder Volksregister Ben Kruger's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Nov-Sat
    Plek
    Transvaal
    Poste
    7,771
    Blog inskrywings
    9

    Verstek Re: Registrasies vir plaaslike verkiesings.

    Die huidige regering en alle vorms van regering sedert 1902 is onwettig. Lees weer die Flink Dink draad van A tot Z asook die Plan om ons Boere Republieke in volle ere te herstel.

    Ek het in alle eerlikheid vir die VF gestem met die laaste verkiesing. Hulle het my gepaai deur te se hulle sal saam met Boerevryheid vergader en praat oor die Boervolk se erkenning en na die verkiesing toe raak die mense soek...

    Ek het direk na die stemmery PTA toe gery en Gehelp om die Reuse Vierkleur op te rol nadat ons 'n lekker braai gehou het en daar vir almal vertel wat ek gedoen het. 'n Boer moet Opreg wees!

    Na vele gelees en vrae gevra, het ek besef dat hoe meer van die witmense registreer en deelneem aan die verkiesing hoe minder reg het jy as 'n Boer in hierdie land want jou mede landgenote gee hulle steun aan Politiek en nie aan God nie.

    Ja hulle gaan Kerk toe, hulle bid en sing maar hulle plaas hulle hoop in mense hande nie in God sin nie.

    As lede van die Boerevolk moet ons begin besef God kom eerste, daarom kies ons nie 'n Leier nie. Ons maak mense bewus van hulle Boerevolk Identiteit.

    Baie kan met my stry daaroor maar dit is my opregte opinie. Die dag as 'n Leier opstaan gaan die dag wees wat ons 'n Leier nodig het en daardie wysheid kom geen man of vrou toe nie maar slegs van bo.

    Nee wat. God is nie eers in die Grondwet nie, Hy is nie in die Parlement nie. Ek neem nie weer deel aan hierdie onderneming se verkiesings nie.

    Elke Politiese stem gaan die meerderheid in beheer hou en God nog meer uit ons Skole en ander instansies dryf. Wil jy jou rug draai op ons SKEPPER? Op die Gelofte?

    Nou dat ek daaraan dink, elke stem en registrasie op een of ander manier ondersteun Vryheid van Geloof. Dit beteken ook dat jy die Grondwet ondersteun wat swart bemagtiging wet maak en gee die huidige regering se verkiesing meer kredietwaardigheid omdat Wit mense daaraan deelgeneem het.

    Jy kan nie jou weg tot Vryheid oop stem nie. Dit is 'n toets van Jou Geloof dat God jou verlosser is, geen Politieke Party nie!!!
    Last edited by Ben Kruger; 5 Feb 2011 at 21:48.
    The correct term is "Boer nationalists" and not "right-wingers", as the Institute for Security Studies labels them. Boers are not an (extremist) element on the spectrum of the South African professional party-political comedy. Boers do not wish to be part of this "rainbow spectrum", nor do they consider themselves bound in conscience by a constitution, laws, rules and statutes made on their behalf without any form of consultation with them or consent by them. If and when they do obey these oppressive laws, they do it out of a higher conscience, and out of respect for the semblance of the order of things. The Boers have a right to resist an oppressive constitution and oppressive laws, as they believe that actions borne from coercion can never be interpreted as the giving of consent!

    "Crime expands according to our willingness to put up with it." - Farber, Barry J.

  9. #9
    Steunpilaar Volksregister Bee777's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Nov-Tue
    Poste
    2,192
    Blog inskrywings
    1

    Verstek Re: Registrasies vir plaaslike verkiesings.

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur boerseun3 Bekyk pos
    As ons registreer, dan erken ons die wettigheid van die huidige "regering" of hoe? En dit wil ek nie doen nie. Raad asseblief!
    Ek stem, as ons stem dan moet ons die "wenner"aanvaar.

    Rosie dit help nie ons het ons eie party nie, die nommers is teen ons. In elk geval ons soek "hulle"almal hier uit heel en al, stem gaan dit nie bereik nie
    www.bibleuncovered.co.za

    I tell the TRUTH not to convince those who do not know it, but to defend those that do; William Blake

  10. #10
    Staatmaker Volksregister Rosie's Avatar
    Aansluit Datum
    2010-Mar-Tue
    Plek
    Noord-Oos Vrystaat
    Poste
    1,138

    Verstek Ant: Registrasies vir plaaslike verkiesings.

    Bee, om niks te doen gaan ook nie help nie.

    Aan die ander: Ek weet nie juis veel van politiek af nie. Maar wat ek wel weet is wanneer julle nie stem nie dan sal die anc mos wen, of is ek verkeerd? Fine, hulle gaan in elk geval wen maar wanneer ons stem kan hulle sien ons stem NIE vir hulle NIE! Verstaan julle wat ek probeer se?
    **Net 'n handjievol van ons teen 'n hele groot mag**

  11. #11
    Staatmaker Volksregister Rosie's Avatar
    Aansluit Datum
    2010-Mar-Tue
    Plek
    Noord-Oos Vrystaat
    Poste
    1,138

    Verstek Ant: Re: Registrasies vir plaaslike verkiesings.

    Barend ek sukkel al vir maande om n antwoord uit die VF+ te kry. My vraag is: watter verskil gaan julle in my lewe maak as ek vir julle stem? En niemand kan my antwoord nie!
    **Net 'n handjievol van ons teen 'n hele groot mag**

  12. #12
    Bittereinder Volksregister Ben Kruger's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Nov-Sat
    Plek
    Transvaal
    Poste
    7,771
    Blog inskrywings
    9

    Verstek Re: Registrasies vir plaaslike verkiesings.

    Die VF plus kan geen Politiese verskil maak nie. Hulle is net te klein.

    Al staan al die ander Partye saam kan hulle nie wen nie.

    Die VF kan jou 'n afrikaner noem, dit is wat hulle, hulself noem - afrikanervolk. Wil jy weer die land in hul beheer plaas? Dit is wat Boere hulself moet vra. Jy het nie hul antwoord nodig nie, jy het nie eens nodig gehad om so 'n vraag te stel aan hulle nie.

    Jy moes net vra, is Dr. Mulder 'n opregte afrikaner. As die persoon vir my gesÍ het Ja sou ek net die foon neer gesit het.
    The correct term is "Boer nationalists" and not "right-wingers", as the Institute for Security Studies labels them. Boers are not an (extremist) element on the spectrum of the South African professional party-political comedy. Boers do not wish to be part of this "rainbow spectrum", nor do they consider themselves bound in conscience by a constitution, laws, rules and statutes made on their behalf without any form of consultation with them or consent by them. If and when they do obey these oppressive laws, they do it out of a higher conscience, and out of respect for the semblance of the order of things. The Boers have a right to resist an oppressive constitution and oppressive laws, as they believe that actions borne from coercion can never be interpreted as the giving of consent!

    "Crime expands according to our willingness to put up with it." - Farber, Barry J.

  13. #13
    Steunpilaar Volksregister Bee777's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Nov-Tue
    Poste
    2,192
    Blog inskrywings
    1

    Verstek Re: Ant: Registrasies vir plaaslike verkiesings.

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Rosie Bekyk pos
    Bee, om niks te doen gaan ook nie help nie.

    Aan die ander: Ek weet nie juis veel van politiek af nie. Maar wat ek wel weet is wanneer julle nie stem nie dan sal die anc mos wen, of is ek verkeerd? Fine, hulle gaan in elk geval wen maar wanneer ons stem kan hulle sien ons stem NIE vir hulle NIE! Verstaan julle wat ek probeer se?
    Rosie, lees BPK se pos 8, dit is die perfekte antwoord.
    Ons gaan nie niks doen nie, maar stem is glad nie die "way"nie
    www.bibleuncovered.co.za

    I tell the TRUTH not to convince those who do not know it, but to defend those that do; William Blake

  14. #14
    Bittereinder Volksregister Ben Kruger's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Nov-Sat
    Plek
    Transvaal
    Poste
    7,771
    Blog inskrywings
    9

    Verstek Re: Registrasies vir plaaslike verkiesings.

    Die deler is net so Goed soos die steler.

    Stem die lesers saam:

    Die ANC is 'n onwettige regering.
    Die Boerevolk is teen vreemde oorheersing.
    24000 Kinders en meer as 3000 Vrouens het gesterf, is Vermoor, is Verkrag - in die Anglo Boere Oorlog want hulle was gekant teen vreemde oorheersing.

    "Two Wrongs don't Make a Right?"
    The correct term is "Boer nationalists" and not "right-wingers", as the Institute for Security Studies labels them. Boers are not an (extremist) element on the spectrum of the South African professional party-political comedy. Boers do not wish to be part of this "rainbow spectrum", nor do they consider themselves bound in conscience by a constitution, laws, rules and statutes made on their behalf without any form of consultation with them or consent by them. If and when they do obey these oppressive laws, they do it out of a higher conscience, and out of respect for the semblance of the order of things. The Boers have a right to resist an oppressive constitution and oppressive laws, as they believe that actions borne from coercion can never be interpreted as the giving of consent!

    "Crime expands according to our willingness to put up with it." - Farber, Barry J.

  15. #15
    Steunpilaar Volksregister boerseun3's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Jun-Sun
    Plek
    Vosloorus Ext.
    Poste
    2,726

    Verstek Re: Registrasies vir plaaslike verkiesings.

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur BPK Barend Paul Kruger Bekyk pos
    Die deler is net so Goed soos die steler.

    Stem die lesers saam:

    Die ANC is 'n onwettige regering.
    Die Boerevolk is teen vreemde oorheersing.

    24000 Kinders en meer as 3000 Vrouens het gesterf, is Vermoor, is Verkrag - in die Anglo Boere Oorlog want hulle was gekant teen vreemde oorheersing.

    "Two Wrongs don't Make a Right?"
    En dit is net in die 2de ABO. Hoeveel ander is tot op datum deur vreemde oorheersing vermoor?
    Slegs Geloof en Toewyding aan ons Enigste God sal ons deurbring!!!

Bladsy 1 van 3 123 LaasteLaaste

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::