Wys resultate 1 tot 10 van 10

Draad: Enige boereraat vir brandvoete?

  1. #1

    Verstek Enige boereraat vir brandvoete?

    Het enige boer raat vir voete wat brand?. Tone, sole, bo en onder brand, bedags, maar erg in die nag!!

    Help asb!!
    Geniet die Oorlog, Vrede gaan nog erger wees!!

  2. #2
    WERFNAR marco's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Jul-Fri
    Plek
    Mandelasegat-topia
    Poste
    5,930

    Verstek Re: Enige boereraat vir brandvoete?

    Verwyder die kole uit jou skoene en pantoffels!

    Nee jong jammer, geen beter raad as dit nie!
    Aristotle: "We make war that we may live in peace"

  3. #3

    Verstek Re: Enige boereraat vir brandvoete?

    Kom jou voete gereeld in die son? Of dra jy heeldag skoene?

  4. #4
    Steunpilaar Volksregister boerseun3's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Jun-Sun
    Plek
    Vosloorus Ext.
    Poste
    2,726

    Verstek Re: Enige boereraat vir brandvoete?

    Wens ek kon help, jammer.
    Slegs Geloof en Toewyding aan ons Enigste God sal ons deurbring!!!

  5. #5

    Verstek Re: Enige boereraat vir brandvoete?

    Goeie raad gekry: meng kamfer in n bottel brandspiritus in en smeer aan brandplekke. Dit werk!!
    Geniet die Oorlog, Vrede gaan nog erger wees!!

  6. #6

    Verstek Ant: Enige boereraat vir brandvoete?

    Jy kry 'n Mentol room wat jy in die yskas bÍre , en dan smeer jy dit snags aan. Dit koel die brand en die seer sodat mens kan slaap. Probeer dit gerus. Of plaas twee klein klam hand doekies in die yskas en draai dit om die voete , dit lawe die brandpyn.

  7. #7

    Verstek Ant: Enige boereraat vir brandvoete?

    Ek wou gese het melksalf of speensalf, maar die kamfer klink beter.
    Ry dit asof jy dit gesteel het

  8. #8

    Verstek Re: Enige boereraat vir brandvoete?

    Nee hel ou pÍl die dokter sal beter weet vir daai brandende voetevel.
    And when these things begin to come to pass, then look up, and lift up your heads; for your redemption draweth nigh.
    Luke 21:28 KJV

  9. #9
    Boere Pelgrim
    Besoeker

    Verstek Ant: Enige boereraat vir brandvoete?

    Burning feet and pain in the legs Crumble four blocks of camphor into 500ml methylated spirits. Camphor is available from pharmacies. Shake the mixture well and apply with cotton wool to feet or legs.

    Feet must be rubbed DOWN from above the ankle and never up, the old people believed you rubbed the disease into confusion! The same applies for the legs, start above the knee and rub down.

  10. #10
    Registrasie B Lid Volksregister Anker's Avatar
    Aansluit Datum
    2010-Mar-Thu
    Poste
    1,376

    Verstek Ant: Enige boereraat vir brandvoete?

    Toets maar net eers vir Suikersiekte Whamo.... netnou behandel jy jouself met al bg raad terwyl jy eerder iets anders onderliggend het.
    Boeregroete

    Semper fidelis. Semper paratus.

    HEBREňRS 6:19 "...en ons het dit as 'n anker van die siel wat veilig en vas is en ingaan tot binnekant die voorhangsel..."

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::