Wys resultate 1 tot 15 van 15

Draad: AWB lid het Oppikoppi op hol

  1. #1
    Oudstryder Oudstryder
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Mon
    Plek
    Johannesburg
    Poste
    3,709
    Blog inskrywings
    50

    Verstek Re: Verwyder hierdie naam

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur blouvis Bekyk pos
    Bravo, daar is mense wat klein bietjies doen op hulle eie manier. Of hulle nou aan die of daai Boere of Afrikaner organisasie behoort. Tot die dag kom dat die volk soos een groot leeu opstaan, laat die mense hulle vuurtjies maar stook. Ek en jy gaan hulle nie oortuig dat hulle reg of verkeerd is nie.
    Dit sal van bo kom.
    Klomp klein liggies maak 'n " Spotlight "
    Die klem moet wees op op klein dingetjies doen.
    Watse klein dingetjies doen hulle waarop hulle gemeet kan word?

    Ek sien dat een AWB lid op sy eie 'n gruwe kantor oopgemaak het by oppikoppie in Potchefstroom.
    Hy sal seker verjaag word deur Steyn omdat hy nie permisie daarvoor het nie.
    Hier verkoop hy bronsbeelde van Eugene Terreblache.
    Mure is toegeplak van koerant uitknipsels van Volks moord.

    Nou so ou moes die leier wees van die AWB... doener en nie prater nie.
    Die hele stadsraad skop vas teen hom en hy verwyder dit vanaf 'n gehuurde perseel na sy eie huis en gaan nog steeds om die publiek in te lig.
    Wie staan teen hom.... reg geraai ook daai holbuny Casper de Vries.

  2. #2
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Rooi Jan's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Jul-Mon
    Plek
    Pretoria, ZAR
    Poste
    16,336
    Blog inskrywings
    8

    Verstek Ant: AWB lid het Oppikoppi op hol

    Dit lyk vir my na 'n goeie stuk propaganda.
    AWB-lid s hy lug net mening met plakkate
    2010-09-30 00:31
    Hilda Fourie






    ‘Toe ek in die dorp inry, sien ek hierdie Nazi-hoofkwartier en mense wat ‘ goose step’ toilet toe en terug.

    “Ek dog dis ’n ‘attraction ’, jy weet, soos in ’n ‘ joke’ . Dis toe eintlik ernstig.”

    Di “hoofkwartier” waarby Casper de Vries verby gery het, is die AWB se Gru Galery van die Nuwe Suid-Afrika op die hoek van Hoofman Albert Luthuliweg en Goudstraat in Potchefstroom.

    Die Vierkleur en ’n vlag met die AWB se swastika-agtige kenteken wapper op die perseel en op die heining is plakkate vasgemaak wat lui “Daarom was daar Apartheid” en “Gru Galery van die Nuwe Suid-Afrika”.

    Di plakkate het die begin van die week op lamppale in Potchefstroom gepryk.

    Mnr. Christo Conradie, ’n lid van die AWB en eienaar van die huis waar die Gru Galery is, het ges ’n stadsraadslid het hom gevra om dit af te haal, “want dit is te na aan rassisme”. “Ek verstaan dit nie, want dit verwys na die tydperk van apartheid. Dit verwys nie na rassisme of ’n instansie nie,” het Conradie ges.

    “Die boodskap wat ek wil deurgee, is kyk na die verval van die land. Ek het net my opinie gelug.”

    Conradie het die plakkate “uit goeie maniere” afgehaal en dit by sy huis waar die Gru Galery is, gaan opsit.

    Die galery se mure is beplak met koerantberigte oor moord.

    Daar is ook foto’s en bronsbeelde van mnr. Eugne Terre’ Blanche, vermoorde AWB-leier.

    Mnr. Willie Maphosa, woordvoerder van die Tlokwe-munisipaliteit, het ges die AWB het aansoek gedoen om plakkate op te sit vir ’n vergadering.
    Dit is toegestaan.

    “Ons het later ’n beswaar van Aardklop se bestuur gekry dat die plakkate vir ’n uitstalling is en nie ’n vergadering nie. Die uitstalling is nie goeie smaak nie,” het Maphosa ges.

    “Die stadsraad het hulle opdrag gegee om dit te verwyder.”

    Volgens De Vries het mnr. Maphetle Maphetle, burgemeester, gisteroggend tydens die People’s Choice-prysuitdeling sy ontevredenheid oor die plakkate uitgespreek.

    “Ek het vir hom ges ek gaan ’n nuwe party stig, dan parlement toe en dan gaan ek die land ‘run’ . Hy is welkom om my te ‘join’ ,” het De Vries ges.

    “Ons sal vir die AWB ’n tuislandjie daar langs Robbeneiland gee. Ons sal sand by Orania koop, dit in die see bliksem en dan hoef niemand te kyk wat hulle doen nie.

    “Daar is omtrent net 300 AWB-lede in die land oor, so hulle sal mooi op die eiland pas.

    “Hulle kan hul heinings en plakkate opsit en doen wat hulle wil.”
    http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuu...ate-20100929-2
    Die waarheid is onsmaaklik? Die leuen het inderdaad die waarheid geword!

    En ou Caspertjie - as jy met 'n spies in jou rug by my laer aankom sal jy toegang geweier word.
    Last edited by Rooi Jan; 30 Sep 2010 at 09:36.
    "Laat die leerstellige hansie-my-knegte uit ons midde padgee en hul slaafse wil en rampsalige vrese met hulle saamneem. Ons volk is niemand se kneg nie en is sy eie baas. Ons strewe daarna om in vrede met ander volke en nasies te lewe, maar ons sien met trots neer op die domastrantes rondom ons. Ons weier om smekend voor enigiemand te kruip in die waan om so ons vryheid as n geskenk te ontvang. Laat dit vir eens en vir altyd duidelik wees: ons volk sal nie langer n volgeling wees op die voetpaadjies van diegene met valse harte nie.

  3. #3
    Staatmaker Volksregister FourieMartin's Avatar
    Aansluit Datum
    2010-Jun-Mon
    Plek
    Germiston
    Poste
    1,186

    Verstek Re: AWB lid het Oppikoppi op hol

    Christo Conradie verdien n madalje......
    Meer mense soos hy is nodig, die Volk moet wakker gemaak word en wakker gehou word....
    Verstaan jy wat jy doen as jy dit seel met n eed voor God Almagtig..?
    In, Deur en vir God Almagtig en Sy Boervolk

  4. #4
    Oudstryder Oudstryder
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Mon
    Plek
    Johannesburg
    Poste
    3,709
    Blog inskrywings
    50

    Verstek Re: AWB lid het Oppikoppi op hol

    Wat is die wedenskap dat Steyn nie hier gesien sal word nie.
    Sy eie lede raak nou al gatvol vir hom en doen dinge al op hul eie.

    Hier is een groot... mooi so my vriend aan die lid wat dinge doen op sy eie.

    Hier is Steyn se atwoord...

  5. #5
    Boere Pelgrim
    Besoeker

    Verstek Ant: AWB lid het Oppikoppi op hol

    Ou kasper is net goed vir een ding.

    N jong eendag ou bulkalfie en n kraal waarin die een vasgemaak is kom nou ewe skielik by my op.

  6. #6
    Oudstryder Oudstryder
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Mon
    Plek
    Johannesburg
    Poste
    3,709
    Blog inskrywings
    50

    Verstek Re: Ant: AWB lid het Oppikoppi op hol

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Barend Pienaar Bekyk pos
    Ou kasper is net goed vir een ding.

    N jong eendag ou bulkalfie en n kraal waarin die een vasgemaak is kom nou ewe skielik by my op.
    En dan probeer die holbunny nog die kalklig steel.
    'n Bul met Viagra in sal sy bunny dae laat eindig.

  7. #7
    Boere Pelgrim
    Besoeker

    Verstek Ant: Re: Ant: AWB lid het Oppikoppi op hol

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur bravo Bekyk pos
    En dan probeer die holbunny nog die kalklig steel.
    'n Bul met Viagra in sal sy bunny dae laat eindig.
    Nee man dit is eintlik andersom.

  8. #8
    Kennis Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-May-Sun
    Plek
    Vereeniging
    Poste
    204

    Verstek Ant: AWB lid het Oppikoppi op hol

    Bul, Viagra, my ouma sou n rol geroeste doringdraad voorgestel het. Hierdie pap-, spoegbek grillerige mannetjie maak hope geld uit afrikaanssprekende mense en vervuil hul met sy vloekende, swetsende simpel grappe. Hy dra niks by tot die taal nie en misbruik dit net. Intellektuele gevatheid behoort die lagspiere te tokkel nie n drillerige jelliebol met verbale diarree wat Hollands of is dit hollangs probeer praat nie. Ek verstaan De Vries maak binnekort sy verskyning in Vereeniging, nie ver van waar n 6jarige ou dogtertjie ure alleen met net die vernielde lyk van haar pa deurgebring het nie. Wonder of hy n ou grappie daaroor ook gereed gaan he, want ek is seker vir Christo Conradie is dit geen grap nie, maar n saak van die uiterste erns eilandjie met 300 AWB-lede of nie!

  9. #9
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Rooi Jan's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Jul-Mon
    Plek
    Pretoria, ZAR
    Poste
    16,336
    Blog inskrywings
    8

    Verstek Ant: AWB lid het Oppikoppi op hol

    AWB STAAN VAS MET UITSTALLING VAN MOORDFOTOS
    Thursday, 30 September 2010 11:48


    So praat nog 'n 'bruikbare idioot', daarby een wat nie die verskil tussen Afrikaans en griltaal ken nie; sy naam is Casper Rasper de Vries, daai uitlandse vuilbekkarakter wat die grusaamste taal in die openbaar en op nasionale televisie huldig, s banaal dat dit enige reggeaarde Afrikaner tot in sy nagmerries laat ril: "Toe ek in die dorp (Potchefstroom) inry, sien ek hierdie Nazi-hoofkwartier en mense wat ‘ goose step’ toilet toe en terug. Ek dog dis ’n ‘attraction ’, jy weet, soos in ’n ‘ joke’ . Dis toe eintlik ernstig.” Lekker 'common', n Casper.

    Di “hoofkwartier” waarby Casper de Vries verby gery het, is die AWB se Gru Galery van die Nuwe Suid-Afrika op die hoek van Hoofman Albert Luthuliweg en Goudstraat in Potchefstroom waarvan die fotos hierbo verskyn.

    Die Vierkleur en ’n vlag met die AWB se swastika-agtige kenteken wapper op die perseel en op die heining is plakkate vasgemaak wat lui “Daarom was daar Apartheid” en “Gru Galery van die Nuwe Suid-Afrika”. Hoogtyd dat iemand die grufotos aan die wreld wys.

    Di plakkate het die begin van die week op lamppale in Potchefstroom gepryk.

    Mnr. Christo Conradie, ’n lid van die AWB en eienaar van die huis waar die Gru Galery is, het ges ’n stadsraadslid het hom gevra om dit af te haal, “want dit is te na aan rassisme”. Kostelik, die barbaarsheid van verkragting, verminking en moord deur Swart op Wit mag nie uitgestal word nie, nee, vee dit onder die matras in want dit mag dalk die wreld se o oopmaak oor die gruwelike uitwissing van die Blankes in Suid-Afrika.

    “Ek verstaan dit nie, want dit verwys na die tydperk van apartheid. Dit verwys nie na rassisme of ’n instansie nie,” het Conradie ges. “Die boodskap wat ek wil deurgee, is kyk na die verval van die land. Ek het net my opinie gelug.” Doet so voort Christo, dis al hoe die wreld sal weet wat werklik hier gebeur.

    Conradie het die plakkate “uit goeie maniere” afgehaal en dit by sy huis waar die Gru Galery is, gaan opsit. Die galery se mure is vol geplak met koerantberigte oor moord maar ons vermoed een huis se mure sal te min wees vir al die moorde op ons volksgenote sedert 1994.

    Daar is ook foto’s en bronsbeelde van mnr. Eugne Terre’ Blanche, vermoorde AWB-leier, wat natuurlik nog 'n verleentheid vir die Swart moordbende is omdat dit almal herinner aan een van die mees gruwelike politieke moorde die afgelope tyd.

    Die AWB het klaarblyklik aansoek gedoen om plakkate op te sit vir ’n vergadering. Dit is toegestaan maar later is ’n beswaar van Aardklop se bestuur by die stadsraad ingedien dat die plakkate vir ’n uitstalling is en nie ’n vergadering nie, vermoedelik aangevuur deur klein ongeskikte vuilbek uitlandertjies wat hulself in die 'kunste' begewe. Die stadsraad het hulle opdrag gegee om dit te verwyder.

    Volgens De Vries het Maphetle, Swart burgemeester van Potchefstroom, gisteroggend tydens die People’s Choice-prysuitdeling sy ontevredenheid oor die plakkate uitgespreek.

    Met nog 'n platvloerse stelling van De Vries: “Ek het vir hom ges ek gaan ’n nuwe party stig, dan parlement toe en dan gaan ek die land ‘run’ . Hy is welkom om my te ‘join’. Ons sal vir die AWB ’n tuislandjie daar langs Robbeneiland gee. Ons sal sand by Orania koop, dit in die see bliksem en dan hoef niemand te kyk wat hulle doen nie," was dit seker die beste waartoe die vierkantige vuilbek in staat was. 'n Man wat nie oor feite beskik nie moet liewer sy vuil mond toehou anders verkondig hy sy onkunde wyd soos De Vries ook het met die volgende:

    “Daar is omtrent net 300 AWB-lede in die land oor, so hulle sal mooi op die eiland pas. Hulle kan hul heinings en plakkate opsit en doen wat hulle wil.”

    Daar wag 'n verrassing op Vuilbek de Vries...
    http://www.afrikanervolksparty.org/i...id=185&lang=en
    Mense is al geteer en -veer vir nietiger dinge as wat Casper de Vries nou aangevang het. Ek wonder net...
    Last edited by Rooi Jan; 30 Sep 2010 at 15:36.
    "Laat die leerstellige hansie-my-knegte uit ons midde padgee en hul slaafse wil en rampsalige vrese met hulle saamneem. Ons volk is niemand se kneg nie en is sy eie baas. Ons strewe daarna om in vrede met ander volke en nasies te lewe, maar ons sien met trots neer op die domastrantes rondom ons. Ons weier om smekend voor enigiemand te kruip in die waan om so ons vryheid as n geskenk te ontvang. Laat dit vir eens en vir altyd duidelik wees: ons volk sal nie langer n volgeling wees op die voetpaadjies van diegene met valse harte nie.

  10. #10
    Oudstryder Oudstryder
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Mon
    Plek
    Johannesburg
    Poste
    3,709
    Blog inskrywings
    50

    Verstek Re: AWB lid het Oppikoppi op hol

    Volgens my inligting het die AWB die standbeelde laat maak van Oom Eugene wat daar verkoop word.
    Die persoon by die huis van die AWB in Potchefstroom se die beelde kom van die AWB se hoof kantore af.
    Kyknet sit buite kant die huis.
    Kan gerus kyk wat se die manne op kyknet vanaand oor misdaad/genocide
    19:00 vanaand op Kyknet

  11. #11

    Verstek Re: AWB lid het Oppikoppi op hol

    English:
    http://www.volkstaat.it/index.php?op...test&Itemid=82

    Italian:
    http://www.volkstaat.it/index.php?op...time&Itemid=50

    ===
    x Rooi Jan
    Hi,
    I sent you an e-mail, have you received it?

  12. #12

    Verstek Ant: AWB lid het Oppikoppi op hol

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Rosie Engelbrecht Bekyk pos
    Bul, Viagra, my ouma sou n rol geroeste doringdraad voorgestel het. Hierdie pap-, spoegbek grillerige mannetjie maak hope geld uit afrikaanssprekende mense en vervuil hul met sy vloekende, swetsende simpel grappe. Hy dra niks by tot die taal nie en misbruik dit net. Intellektuele gevatheid behoort die lagspiere te tokkel nie n drillerige jelliebol met verbale diarree wat Hollands of is dit hollangs probeer praat nie. Ek verstaan De Vries maak binnekort sy verskyning in Vereeniging, nie ver van waar n 6jarige ou dogtertjie ure alleen met net die vernielde lyk van haar pa deurgebring het nie. Wonder of hy n ou grappie daaroor ook gereed gaan he, want ek is seker vir Christo Conradie is dit geen grap nie, maar n saak van die uiterste erns eilandjie met 300 AWB-lede of nie!
    Briljant - jy het `n vlymskerp verstand ek hoop die 'jellievis' sien op die een of ander manier jou antwoord en sien in homself hoe `n walglike grap werklik lyk en doen homself terselfdetyd `n guns en bekyk homself so `n bietjie uit die oogpunt van `n regdenkende Boer(rin) en wat sy antwoord betref oor die sand wat vanaf Oranje langs Robben eiland gegooi moet word vir `n mensgemaakte eiland en waar volgens hom die sowat driehonderd Boere(alwat oor is) 'verban' moet word, sal die arme idioot vind, dat daar oor paar jaar `n volmaak ontwikkelde klein paradys sal wees, wat by die dag groter vanuit die sand van die bodem van die see sal groei en dit weereens deur die vindingrykheid van die Boer en wat teenoor `n morsdooie woestyn wat eens Suid-Afrika was sal staan.
    Ek is die ALEF en die TAW, die EERSTE en die LAASTE!!

  13. #13
    Steunpilaar Volksregister boerseun3's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Jun-Sun
    Plek
    Vosloorus Ext.
    Poste
    2,726

    Verstek Re: AWB lid het Oppikoppi op hol

    Dit moet uiters pynlik wees as jou seksuele voorkeur n gruwel is in die oe van God ne cassie?
    Slegs Geloof en Toewyding aan ons Enigste God sal ons deurbring!!!

  14. #14
    Kennis Volksregister
    Aansluit Datum
    2010-May-Sun
    Plek
    Vereeniging
    Poste
    204

    Verstek Ant: AWB lid het Oppikoppi op hol

    Dankie Judith de B maar ek kan dit nie verdra as sulke sotte iemand afkraak - en dit nogal in die openbaar - wat eintlik n prysenswaardige daad verrig nie! Dink julle regtig dat ENIGIEMAND seksueel in De Vries kan belangstel??

  15. #15
    Registrasie B Lid Volksregister Anker's Avatar
    Aansluit Datum
    2010-Mar-Thu
    Poste
    1,376

    Verstek Ant: AWB lid het Oppikoppi op hol

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Rosie Engelbrecht Bekyk pos
    Dankie Judith de B maar ek kan dit nie verdra as sulke sotte iemand afkraak - en dit nogal in die openbaar - wat eintlik n prysenswaardige daad verrig nie! Dink julle regtig dat ENIGIEMAND seksueel in De Vries kan belangstel??

    Nee wat... sy (of in sy geval hy) moet maar hardop wees....
    Boeregroete

    Semper fidelis. Semper paratus.

    HEBRERS 6:19 "...en ons het dit as 'n anker van die siel wat veilig en vas is en ingaan tot binnekant die voorhangsel..."

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::