Wys resultate 1 tot 9 van 9

Draad: Die biltong winde waai....

  1. #1
    Oudstryder Oudstryder
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Mon
    Plek
    Johannesburg
    Poste
    3,709
    Blog inskrywings
    50

    Verstek Die biltong winde waai....

    Soos Dr. Lets se seun sing......

    Die biltong winde waai... Die Generaal stap voor...

    Praat weer saam volgende week...

    Heita dit klink so goed....... Die biltong winde waai...

  2. #2
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Rooi Jan's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Jul-Mon
    Plek
    Pretoria, ZAR
    Poste
    16,287
    Blog inskrywings
    8

    Verstek Ant: Die biltong winde waai....

    Nou maak jy my nuuskierig oor hoe die lied klink.
    "Laat die leerstellige hansie-my-knegte uit ons midde padgee en hul slaafse wil en rampsalige vrese met hulle saamneem. Ons volk is niemand se kneg nie en is sy eie baas. Ons strewe daarna om in vrede met ander volke en nasies te lewe, maar ons sien met trots neer op die domastrantes rondom ons. Ons weier om smekend voor enigiemand te kruip in die waan om so ons vryheid as n geskenk te ontvang. Laat dit vir eens en vir altyd duidelik wees: ons volk sal nie langer n volgeling wees op die voetpaadjies van diegene met valse harte nie.

  3. #3
    Oudstryder Oudstryder
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Mon
    Plek
    Johannesburg
    Poste
    3,709
    Blog inskrywings
    50

    Verstek Re: Die biltong winde waai....

    Terug vanaf Marken.
    Twee Kudu's, Blesbok, Impala, Rooibok, Swart Wildebees.

    Die harde werk begin more.

    Wilds Boerewors.
    Wilds Maalvleis.
    Steaks
    Biltong en droe wors.

    Enige lekker resepte daarbuite?

  4. #4
    Staatmaker BVR
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Lets Pretorius's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Oct-Wed
    Poste
    1,535

    Verstek Re: Die biltong winde waai....

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur bravo Bekyk pos
    Terug vanaf Marken.
    Twee Kudu's, Blesbok, Impala, Rooibok, Swart Wildebees.

    Die harde werk begin more.

    Wilds Boerewors.
    Wilds Maalvleis.
    Steaks
    Biltong en droe wors.

    Enige lekker resepte daarbuite?
    Jou SKURK!!!
    Word deel van die BOEREVOLK
    wanneer jy n bewuste besluit neem dat jy n BOER is.

  5. #5
    Oudstryder Oudstryder
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Mon
    Plek
    Johannesburg
    Poste
    3,709
    Blog inskrywings
    50

    Verstek Re: Ant: Die biltong winde waai....

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Rooi Jan Bekyk pos
    Nou maak jy my nuuskierig oor hoe die lied klink.
    Die Lied is geskrywe deur Dr. Lets se seun.
    Dit handel oor Pa en seun (Klein Generaal) wat gaan jag.
    Kudu wat val.

    As jy daarna luister kry jy 'n traan in die oog.

  6. #6
    Steunpilaar BVR
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Stoffel's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Sep-Thu
    Plek
    Pretoria
    Poste
    2,174

    Verstek Ant: Re: Die biltong winde waai....

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Lets Pretorius Bekyk pos
    Jou SKURK!!!
    Dis nou uit jaloesie omdat jy alleen gaan jag het!!
    Demonstreer dat jy n BOER is, word deel van die OPLOSSING, REGISTREER op die VOLKSREGISTER:
    (KLIK OP DIE VLAG HIER ONDER)


  7. #7
    Oudstryder Oudstryder
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Mon
    Plek
    Johannesburg
    Poste
    3,709
    Blog inskrywings
    50

    Verstek Re: Ant: Re: Die biltong winde waai....

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Stoffel Bekyk pos
    Dis nou uit jaloesie omdat jy alleen gaan jag het!!
    Ek voel nou regtig skuldig.
    My vrou het my afgegee.... dan moet ek dit met beide hande gryp.
    Het julle gedink ek dra die broek in die huis?

    hahahaha...

  8. #8
    Steunpilaar BVR
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Stoffel's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Sep-Thu
    Plek
    Pretoria
    Poste
    2,174

    Verstek Ant: Die biltong winde waai....

    Ek het die draad in die korrekte Laer geplaas.

    Ons wag vir nog jagstories!

    Was daar ander suksesvolle jagters die Winter?

    Ek is ook seker onder die Plaasbewoners, is daar mense met baie kennis oor jaggewere?
    Demonstreer dat jy n BOER is, word deel van die OPLOSSING, REGISTREER op die VOLKSREGISTER:
    (KLIK OP DIE VLAG HIER ONDER)


  9. #9
    Kennis Volksregister funquin's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Jun-Thu
    Poste
    433
    Blog inskrywings
    3

    Verstek Re: Die biltong winde waai....

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur bravo Bekyk pos
    Terug vanaf Marken.
    Twee Kudu's, Blesbok, Impala, Rooibok, Swart Wildebees.

    Die harde werk begin more.

    Wilds Boerewors.
    Wilds Maalvleis.
    Steaks
    Biltong en droe wors.

    Enige lekker resepte daarbuite?

    Jy gan van hierdie skakel hou.

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::