Bladsy 1 van 10 12345 ... LaasteLaaste
Wys resultate 1 tot 15 van 149

Draad: Die GKK en die BOEREVOLK

  1. #1
    Staatmaker BVR
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Lets Pretorius's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Oct-Wed
    Poste
    1,531

    Verstek Die GKK en die BOEREVOLK

    Die GKK het goeie werk gedoen deur navorsing te doen oor die instelling van 'n Teokratiese regeringstelsel vir die Boerevolk.
    Andersins het die Komitee egter momentum verloor.
    Daar is ook duidelik verdeelde lojaliteit en sentimente jeens die twee roetes nl. die Volksregister roete wat ons volg en die politieke verkiesings register roete van die VVK.
    Na aanleiding hiervan het die BVS gister tydens n vergadering sekere besluit geneem wat aanleiding tot die volgende brief gee.
    (Lewer gerus hieroor kommentaar)
    ________________________________________
    BRIEF AAN DIE GKK

    Geliefde Vriende en Volksgenote,

    Tydens die Boeremagsaak is aanvanklik n aansoek gebring dat die hof geen jurisdiksie oor die aangeklaagdes het nie, op grond van die feit dat die huidige regering onwettig aan bewind gekom het(deur Paul Kruger gebring)...............De Klerk en die leuens en die referendum ens. ens.

    Die uitspraak was onomwonde dat dit moontlik mag wees dat die regering "de jure" (juridies) nie wettig is nie maar dat die huidige regering "de facto" maw feitelik, in plek is en deur die wÍreld aanvaar word. Om nou daaroor te sanik is soos die Zoeloes in n spreekwoord sÍ " om teen die wind te piepie"

    Feit is ons het ons magsbasis verloor.

    Ons magsbasis was gesetel in die politieke beheer van die land, daarom ook militÍr, daarom ook ekonomies en daarom kon wette gemaak en toegepas word wat ons ( die wit mense ) asook die ander inwoners(al het hulle nie stemreg gehad nie) tot voordeel gestrek het.
    Hierdie politieke magsbasis is deur de Klerk as n "blanko tjek" oorhandig sonder om seker te maak dat ons n magsbasis behou.

    Om nou n magsbasis terug te kry, kan dit nie per kieserslys verkry word nie. n Kieserslys is n tydelike en onstabiele entiteit. (sien die NP, die KP, die HNP en die VF as voorbeelde)

    Die enigste onweerlegbare magsbasis wat ons tans in staat is om te verwesentlik is om as volk te groepeer. Hierdie groepering kan nie lukraak per kieserslys gevorm word nie en kan slegs op n wettige en internasionaal aanvaarbare kriteria (ISO 9000, en ISO-20 000 ITIL standaard) tot stand gebring word.

    Verder sal ons moet ophou om met eindelose debatte die bestaan van die Boerevolk te probeer ontken en verdag maak.
    Die Boerevolk is die enigste Blanke Volk in Afrika wat locus standi het om as "inheems" geklassifiseer te word.

    Die Boerevolk is die enigste Volk wat Republieke tot stand gebring hett, n internasionaal erkende Vlag en Volkslied gehad het (meer as een)
    Die enigste Blanke volk wat amptelik oorloŽ geveg het en verdrae gesluit het.


    Ek wil dan op hierdie stadium dit aan u stel dat , indien die GKK nie duidelik rigtinggewend in die verband gaan optree nie, is dit maar net nog een van die futiele pogings wat tot mislukking gedoem is.

    Ek moet aan u nou reeds meedeel dat die bestuur van die BVS gister vergader het en die verdere deelname aan die GKK ernstig gaan heroorweeg in die lig van die feit dat ons nie ons aandag en energie wil verdeel en in beslag laat neem deur aksies wat nie duidelik bydra tot die verwesenliking van die Boerevolk se vryheidsideaal nie.

    Boeregroete,
    Lets Pretorius
    Ons is die enigste groepering in die wÍreld wat die Boere volk op n amptelke Volksregister, bymekaar bring.
    Last edited by Stoffel; 21 Jun 2010 at 21:19.
    Word deel van die BOEREVOLK
    wanneer jy n bewuste besluit neem dat jy n BOER is.

  2. #2
    Steunpilaar Volksregister boerseun3's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Jun-Sun
    Plek
    Vosloorus Ext.
    Poste
    2,749

    Verstek Ant: Die GKK en die BOEREVOLK

    Dankie dok Lets
    Slegs Geloof en Toewyding aan ons Enigste God sal ons deurbring!!!

  3. #3

    Verstek Re: Die GKK en die BOEREVOLK

    Goeie samevatting van die werklikheid.

    Ons Afrikaner Volksgenote moet nou maar verlief neem met die werklikheid, ons hande, en vorentoe kyk sodat ons ons Volksideale kan verwesenlik.
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig wťťs om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.


    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  4. #4
    Registrasie B Lid Volksregister
    Aansluit Datum
    2007-Dec-Thu
    Plek
    Brakpan
    Poste
    4,571

    Verstek Re: Die GKK en die BOEREVOLK

    Die vraag is Christo....Hoe lank voordat die res van die volk dit besef?

    Dok, baie dankie en ook vir die inligting. Soos u in die brief dit stel, kom die vraag klaar by my op...Is dit nie klaar gedoem nie?
    God sy met julle

  5. #5
    Registrasie B Lid Volksregister Anker's Avatar
    Aansluit Datum
    2010-Mar-Thu
    Poste
    1,374

    Verstek Re: Die GKK en die BOEREVOLK

    Oom Lets, my kommentaar veral tov die laaste 2 reels van die gerigte skrywe: As dit vir julle soos ou hout voel... sny dit af! Ek dink ook dat daar nie meer tyd is om energie op goed te spandeer as dit nie 100% tot die soewereiniteit van die Boervolk bydra nie. Daar was lanklaas so baie mense wat so entoesiasties wil deel wees, bydra of die saak wil ondersteun soos nou. Daar sal maar altyd mense wees wat duiwelsadvokaat speel maar self hulle is ook nodig sodat ons net dubbel seker van ons saak maak.

    Die bus is besig om weg te trek, en ek glo ons Hemelse Vader van Bloedrivier is aan die stuur (hoor jy Gert). Die wat op is, is op. Die wat eers wil kyk waarheen die bus ry... ook goed, julle kan later aankom as daar nog tyd is; die wat geen positiewe bydrae of opbouende kritiek wil lewer nie, staan eenkant.. ons het julle nie nou nodig nie!
    Boeregroete

    Semper fidelis. Semper paratus.

    HEBREňRS 6:19 "...en ons het dit as 'n anker van die siel wat veilig en vas is en ingaan tot binnekant die voorhangsel..."

  6. #6
    Registrasie B Lid Volksregister Anker's Avatar
    Aansluit Datum
    2010-Mar-Thu
    Poste
    1,374

    Verstek Re: Die GKK en die BOEREVOLK

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Scrooge Bekyk pos
    Die vraag is Christo....Hoe lank voordat die res van die volk dit besef?

    Dok, baie dankie en ook vir die inligting. Soos u in die brief dit stel, kom die vraag klaar by my op...Is dit nie klaar gedoem nie?
    Dis ook my vraag Scrooge.... daar is klaar 'n negatiewe gevoel hier rondom.
    Boeregroete

    Semper fidelis. Semper paratus.

    HEBREňRS 6:19 "...en ons het dit as 'n anker van die siel wat veilig en vas is en ingaan tot binnekant die voorhangsel..."

  7. #7
    Burger Volksregister JPCBurger's Avatar
    Aansluit Datum
    2010-May-Tue
    Plek
    Boerplaas 1
    Poste
    528

    Verstek Ant: Re: Die GKK en die BOEREVOLK

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Anker Bekyk pos
    Oom Lets, my kommentaar veral tov die laaste 2 reels van die gerigte skrywe: As dit vir julle soos ou hout voel... sny dit af! Ek dink ook dat daar nie meer tyd is om energie op goed te spandeer as dit nie 100% tot die soewereiniteit van die Boervolk bydra nie. Daar was lanklaas so baie mense wat so entoesiasties wil deel wees, bydra of die saak wil ondersteun soos nou. Daar sal maar altyd mense wees wat duiwelsadvokaat speel maar self hulle is ook nodig sodat ons net dubbel seker van ons saak maak.

    Die bus is besig om weg te trek, en ek glo ons Hemelse Vader van Bloedrivier is aan die stuur (hoor jy Gert). Die wat op is, is op. Die wat eers wil kyk waarheen die bus ry... ook goed, julle kan later aankom as daar nog tyd is; die wat geen positiewe bydrae of opbouende kritiek wil lewer nie, staan eenkant.. ons het julle nie nou nodig nie!
    Ek stem 100% saam. Ek is ook nie gepla oor getalle nie. Die wat God wil deel hÍ van sy Volk is klaar wakker en die laatslapers is besig om die slaap uit hul oŽ te vee. Ek dink dit het tyd geword om op te hou praat en wonder en net te doen (biddend natuurlik) God sal ons die regte pad wys en die nodige deure oopmaak.
    "We find comfort among those who agree with us - growth among those who don't."
    Frank A. Clark

  8. #8

    Verstek Re: Die GKK en die BOEREVOLK

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Scrooge Bekyk pos
    Die vraag is Christo....Hoe lank voordat die res van die volk dit besef?

    Dok, baie dankie en ook vir die inligting. Soos u in die brief dit stel, kom die vraag klaar by my op...Is dit nie klaar gedoem nie?
    Ek weet self nie Scrooge, maar Anker se pos hieronder is vanpas - die voertuig het reeds vertrek.

    Ek stem saam met hom, kom ons gaan voort om die voertuig instand te hou sodat die wat wil opklim n behoudende reis saam met die Boerevolk kan aandurf.
    Boere Groete,
    Christo.

    Om iets te se moet dit nooit nodig wťťs om daarvoor verskoning aan te bied nie.
    ----------------------------------------------------------------------------------------------
    Saying something is never having to say you are sorry.


    Laai Volksregister Vorm in druk formaat hier af.

  9. #9
    Bittereinder Volksregister
    Aansluit Datum
    2006-May-Mon
    Poste
    4,021
    Blog inskrywings
    2

    Verstek Ant: Die GKK en die BOEREVOLK

    Soos deur Dr Pretorius gestel is dit 'n gegewe dat daar met volksplanting aan die suidpunt van Afrika, twee uiteenlopende blanke groepe ontstaan en ontwikkel het - die sogenaamde Afrikaner/Afrikaanses en die Boerevolk.

    Die een groep het hulle onderwerp aan die Oos Indiese Kompanje en Britse oorheersers, maar die ander het 'n versugting na totale vryheid gehad en uit die staanspoor die onbekende ingetrek opsoek na vryheid.

    Dit het dan ook tot gevolg gehad dat die Kerk van destyds, onder invloed van die destydse regeerdes van die land, hierdie trekkers onder sensuur van die kerk geplaas het omdat hulle teen die integrasie beleid van die regeerders en die kerk was. Vandag nog is die Boerevolk teen hierdie intergasie en sosiale vermening gekant.

    Dit het aanleiding gegee tot die Gelofte en die uiteindelike totstandkoming van die twee republieke wat internasionale erkenning geniet het.

    Dit het ook aanleiding gegee die Boere oorloŽ en die finale oorgawe van die Boervolk se vryheid in 1902.

    Hierna het baie gebeur en is die Boervolk verswelg deur die liberale elemente van die "Cape Dutch" wat sedert 1910 die meerderheid van die blankes in die land verteenwoordig het.

    Een van die enkele grootste redes hiervoor wat die uitwissing van die Boerevolk se vrouens en kinders in die konsentrasie kampe tydens die tweede Anglo-Boereoorlog. By die 27 000.
    Gepaard hiemee was die verlammende effek van die oorlog op die boerevolk en die verarming van die Boerevolk deur die oorlog. Dit het die Boerevolk jare terug geplaas in vergelyking met die "Cape Liberals"

    Die Boerevolk is nou in ere herstel en kan op alle terreine van die samelewing homself laat geld. Dan ook nou die finale fase om homself af te skei van die Afrikaner en sy toekoms vir homself uit te werk, sonder die Afrikaner.

  10. #10
    Boere Pelgrim
    Besoeker

    Verstek Ant: Die GKK en die BOEREVOLK

    Ek wil nie graag die gedagtegang ontwrig nie maar die tyd het gekom dat ons die lyk moet afsny.

    BOER IS BOER

    AFRIKANER IS AFRIKANER


    Niks minder en niks meer nie.

    Ons wil Vry wees.

    Ons wil nie eenheid verkry nie.Wat beteken eenheid?

    Eenheid binne hierdie goddelose bestel of Vryheid buite hierdie goddelose bestel?

  11. #11
    Burger Volksregister JPCBurger's Avatar
    Aansluit Datum
    2010-May-Tue
    Plek
    Boerplaas 1
    Poste
    528

    Verstek Ant: Die GKK en die BOEREVOLK

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Barend Pienaar Bekyk pos
    Ek wil nie graag die gedagtegang ontwrig nie maar die tyd het gekom dat ons die lyk moet afsny.

    BOER IS BOER

    AFRIKANER IS AFRIKANER


    Niks minder en niks meer nie.

    Ons wil Vry wees.

    Ons wil nie eenheid verkry nie.Wat beteken eenheid?

    Eenheid binne hierdie goddelose bestel of Vryheid buite hierdie goddelose bestel?
    Dankie Barend ek sekkondeer
    "We find comfort among those who agree with us - growth among those who don't."
    Frank A. Clark

  12. #12
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Die Ou Man's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Sep-Tue
    Plek
    Boerland
    Poste
    6,066
    Blog inskrywings
    4

    Verstek Ant: Die GKK en die BOEREVOLK

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Barend Pienaar Bekyk pos
    Ek wil nie graag die gedagtegang ontwrig nie maar die tyd het gekom dat ons die lyk moet afsny.
    Na al jou wedervaringe met die Oranjemanne?

    Waarvoor wag jy?

    Begin sommer hier en maak skoon wat nie suiwer, uitsluitlik en onherroeplik Boer is nie.

    "Eenmaal sal daar wel 'n wiel oor ons wÍreld rol wat vir u en vir my onkeerbaar is"
    Andries Pretorius. 1848

  13. #13
    Burger Volksregister
    Aansluit Datum
    2008-Jan-Thu
    Plek
    Kaapstad
    Poste
    498

    Verstek Re: Die GKK en die BOEREVOLK

    Ek wonder net hoeveel manne hier het by die GKK geregistreer. Ek het hulle van n afstand dop gehou en hulle soos hier bo in die geskrewe het duidelik meer n politieke nastrewe gehaad as die bevordering van die Boervolk.

    So as ons nou DOM se raad moet volg hoeveel BV manne bly dan oor. Jammer Dom maar baie het gedink dit was n goeie idee soos selfs deur die geskrewe hier bo uitgelig.

    En as mens begin sny sal dit intersant wees wat die ruglyne vir sny gaan wees.

    Nee wat ek stem met volle harte saam met die wegbeweeg van enige organisasie wat n politieke ruglyn volg, want soos die geskiedenis ons geleer het die Boer kom altyd tweede wanneer dit by politiek kom.

  14. #14
    Bittereinder Volksregister propatria's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Feb-Fri
    Poste
    4,602

    Verstek Re: Die GKK en die BOEREVOLK

    Dok, ek moet saamstem maar ook verskil, en ek staan vas by dit:

    Die vvk is n hopelose probeerslag van mense en daar is geen waarde daarin nie, ek kan baie uitbrei daaroor, maar los dit vir die oomblik hierby (ek neem nie deel aan die Zoeloes se metodes om hulle leiers aan te wys nie, en daarom het gemenge Afrikaner strukture absoluut niks met my uit te waai nie, ek het genoeg vra gevra aan ondersteuners en 10/10 het ek die waarneming gemaak dat hulle my Vader buite die deur gelos het, of hulle nou stry of nie, hulle het niks met my te doen nie)

    Die GKK
    Om die woord Boer nie aan te neem nie, is opsigself deelname aan volksmoord, ek het dit ervaar toe ek daar was dat ek in daardie saal sit en mense wil aan my Vader voorskryf wat hulle wil doen, julle was n getuie hoe my sagte hard skierlik verander het en ek het agterna baie nagedink daaroor en ek is bitter spyt dat ek meegedoen het aan die amptelike vorstelling van die komitee.Die beginsel is dat die woord Boer omseil word en dit is volksmoord en klaar.

    Die volksregister
    Goeie gedagte en ek worsel baie hard of ek nie maar moet toegee nie, maar ek kry dit net nie reg nie en dit is ook om die volgende rede;

    Mense dink as hy sy naam op die register geplaas het dat hy die saakondersteun, hierdie is papierplannetjies en is nul werd. Die hart van die Boer is wat tel, die deelnemende Boer wat uit liefde vir sy volk met liggaam, siel en verstand deelneem aan Boerwees, en geen register gaan dit regkry nie.

    As n gebaar van Boerwees, ontrek onverwyld uit die GKK, om nie wetend of onwetend deel te he aan volksmoord nie (Lesers moet asseblief begryp dat die ontneming van n volk se identiteit ook n vorm van volksmoord is)

    Groete
    Fortitudinem nostram ipsa manifestat desperatio

  15. #15
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Die Ou Man's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Sep-Tue
    Plek
    Boerland
    Poste
    6,066
    Blog inskrywings
    4

    Verstek Ant: Re: Die GKK en die BOEREVOLK

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur SAF-Scorpion Bekyk pos

    En as mens begin sny sal dit intersant wees wat die ruglyne vir sny gaan wees.
    'n Individu of organisasie wat steeds met die een voet in Afrikaner Nasionalisme staan moet uitgesny word.

    Sodanige persone behoort nie noodwendig permanent uitgesluit te voel nie, maar behoort kennis daarvan te neem dat Boerskap ondubbelsinnig en eksklusief is.

    As jy Boerskap wil opneem, moet jy daarvan kennis neem dat Boerskap nie toelaaat dat jy met die ander voet tussen die Oranjemanne staan nie. Die term "Boere Afrikaner" is 'n foefie van Regse Afrikaner Organisasies. In die werklike lewe bestaan daar nie iets soos 'n Boere Afrikaner of 'n halwe Boer nie.

    Anders as Afrikanerskap en Afrikaner Nasionalisme, is Boerskap nie 'n politieke ideologie nie.

    Boerskap is 'n psigiese bewussyn wat oor die eeue deur die Trekboere, Voortrekkers en in die Boere Republieke gevestig is.

    Jy is Boer of nie Boer nie.

    Daar bestaan nie 'n "goue middeweg" nie.

    "Eenmaal sal daar wel 'n wiel oor ons wÍreld rol wat vir u en vir my onkeerbaar is"
    Andries Pretorius. 1848

Bladsy 1 van 10 12345 ... LaasteLaaste

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::