satan en sy gesante is die die wat die meeste in God glo en odat hulle weet Hy is almagtig mislei hulle mense om te dink hulle kan soos God wees, hy doen homself voor as die engel vd lig, dis baie maklik dan vir mense wat na iets soek om aan vas te hou, die tydelike genot wat satan hul bied bo God te stel



Aanhaling
:saddam: 
