Wys resultate 1 tot 14 van 14

Draad: Bloemfontein - Soldate pak "Uhuru" klippe teen koppie

  1. #1

    Verstek Bloemfontein - Soldate pak "Uhuru" klippe teen koppie

    Boere ontsteld oor soldate se 'Uhuru'
    2010-05-25 13:32

    Charles Smith, Volksblad

    Bloemfontein - Boere in die omgewing van De Brug buite Bloemfontein is ontsteld oor die woord “uhuru” wat deur soldate teen ’n koppie reg langs die N8-hoofpad met klippe uitgepak en wit geverf is.

    Die gevoel is dat dit ’n politiek gelaaide woord is en veral ná die moord op Eugene Terre’Blanche, die AWB-leier, was dit ’n slegte tyd vir die weermag om dit toe te laat.

    “Uhuru” beteken “vryheid” in Swahili, maar word in regse kringe verbind met die mite “die nag van die lang messe”, waar swartes glo ná die dood van oudpres. Nelson Mandela wittes sal aanval.

    Die woord is Vrydag deur soldate van 14SA Infanteriebataljon van Umtata teen die koppie uitgepak nadat hulle met weermagvoertuie aangery is. Die eenheid word vandeesweek vir ’n vredesending na die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) ontplooi. Hulle word van De Brug af uitgeplaas.

    Hoewel in weermagkringe gesę word dit is die eenheid se tradisie om dié woord in ’n spanbousessie uit te pak, kan nie gesę word hoekom dit die woord “uhuru” moet wees nie.

    Volksblad verneem kol. Khotso Mpiwa, die basis se bevelvoerder, het die naampakkery goedgekeur en self gesę dat die verf en kwaste aan die 14SAI-soldate gegee word. Hy het gisteraand gesę ’n amptelike verklaring sal spoedig hieroor uitgereik word.

    Die woord is sowat twee jaar gelede ook teen ’n koppie wes van die basis uitgepak, maar dit was op private grond en is ná 14SAI se vertrek deur lede van die basis afgebreek omdat dit as haatspraak beskou kon word. Min mense kon dit toe sien.

    Piet Ferreira, landbouleier verantwoordelik vir veiligheid in die gebied, het gesę in die lig van die SMS op Vryheidsdag, waarin gewaarsku is oor ’n aanval op wittes, is dié voorval kommerwekkend.

    “Die SMS het geblyk ’n klomp nonsens te wees. Maar daarna en ook met die mite van die nag van die lang messe, word nou op ’n militęre terrein die woord ‘uhuru’ geskryf. In die lig van dié politiek sensitiewe goed, laat dit ons baie ongemaklik.”

    Ferreira het gesę hy gaan die kwessie vir seker met die weermag opneem en vra dat die klipstapel verwyder word. Hy kon nie gister die bevelvoerder in die hande kry nie.

    P.W. de Vos, ’n boer betrokke by die plaaswag, sę by De Brug is geen veiligheidsprobleme nie, maar die gemoedere word onnodig met die woord opgejaag.

    Die tyd is nou verkeerd om dit te doen.

    Doep du Plessis, leier van die Suidlanders in die Vrystaat, het by navraag bevestig die woord “uhuru” word deur hulle verbind met “totale vryheid”, die nag van die lang messe en operasie Iron Eagle, wat glo dieselfde sou beteken.

    http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nu...Uhuru-20100525
    Iemand sonder n geskiedenis is iemand sonder n toekoms!!

    Jes 43 & Mat 10:30

  2. #2
    Steunpilaar Volksregister Ook'nVan's Avatar
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Tue
    Poste
    2,095
    Blog inskrywings
    23

    Verstek Re: Bloemfontein - Soldate pak "Uhuru" klippe teen koppie

    Weereens word daar gekrap waar dit 'nognie' jeuk nie. Uiters onnodig of is dit die vinger wat dui op die voorgereg?
    When the government fears the people, there is liberty. When the people fear the government, there is tyranny.
    Thomas Jefferson (1743–1826)

    The real destroyer of the liberties of the people is he who spreads among them bounties, donations and benefits.
    Plutarch (AD 46–120)

    Remember remember the fifth of November; Gunpowder, treason and plot.
    I see no reason why gunpowder, treason; Should ever be forgot...

  3. #3
    Bittereinder Volksregister Ben Kruger's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Nov-Sat
    Plek
    Transvaal
    Poste
    7,765
    Blog inskrywings
    9

    Verstek Re: Bloemfontein - Soldate pak "Uhuru" klippe teen koppie

    Die lede van ons Volk in daardie area moet vir ons 'n foto neem en oplaai asseblief.

    Dankie.
    The correct term is "Boer nationalists" and not "right-wingers", as the Institute for Security Studies labels them. Boers are not an (extremist) element on the spectrum of the South African professional party-political comedy. Boers do not wish to be part of this "rainbow spectrum", nor do they consider themselves bound in conscience by a constitution, laws, rules and statutes made on their behalf without any form of consultation with them or consent by them. If and when they do obey these oppressive laws, they do it out of a higher conscience, and out of respect for the semblance of the order of things. The Boers have a right to resist an oppressive constitution and oppressive laws, as they believe that actions borne from coercion can never be interpreted as the giving of consent!

    "Crime expands according to our willingness to put up with it." - Farber, Barry J.

  4. #4
    Bittereinder Volksregister Henry's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Nov-Wed
    Plek
    Pretoria
    Poste
    9,376

    Verstek Ant: Bloemfontein - Soldate pak "Uhuru" klippe teen koppie

    Totaal onaanvaarbaar!

    Arresteer die kolonel!

  5. #5
    Staatmaker Volksregister VuurEnBloed's Avatar
    Aansluit Datum
    2010-May-Sat
    Plek
    Centurion
    Poste
    1,074

    Verstek Re: Bloemfontein - Soldate pak "Uhuru" klippe teen koppie

    Is dit nou nie toevalig nie, almal praat van uhuru en daar gaan die klippe op.

    Nog iets interesand, ek lees dat mandela se "clan" se koning nou dood is. Kan dit nie die tweede leier(wat siener gesien het) wees wat dood is nie? Ek weet konings se begrafnisse is anders as normale persone s'n en mag 7 dae duur. Ek voel dis heel toevalig maar ek vra in elk geval
    Farm Murder death list since 1987 to April 20 2010
    http://tinyurl.com/3xywtbk

  6. #6
    Bittereinder Volksregister
    BVR
    Trekos1's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Mar-Fri
    Plek
    Wes Transvaal
    Poste
    4,159

    Verstek Ant: Bloemfontein - Soldate pak "Uhuru" klippe teen koppie

    Moet mense nog verder na bewyse gaan soek dat Uhuru 'n realiteit is??

    Ons seker maar net raai dat malema ook daar teenwoordig was. Hy ondergaan mos nou sy militere opleiding
    Ek sal die sprinkaanswerm, uit die noorde afkomstig, van julle af wegjaag en dit wegdrywe.. En sy stank sal opstyg, en ’n slegte reuk uit hom opgaan; Joel 2:20

  7. #7

    Verstek Re: Bloemfontein - Soldate pak "Uhuru" klippe teen koppie

    Halo julle

    Ek sien op die berg by Theo martins poort dat da n hooppie klippe op mekaar gepak is en wit geverf is, wat sal dit beteken.
    Meskien niks nie ma wie kan help

    Groete
    HAAT HULLE

  8. #8

    Verstek Re: Bloemfontein - Soldate pak "Uhuru" klippe teen koppie

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Ampieb Bekyk pos
    Halo julle

    Ek sien op die berg by Theo martins poort dat da n hooppie klippe op mekaar gepak is en wit geverf is, wat sal dit beteken.
    Meskien niks nie ma wie kan help

    Groete
    a berg met sneeu op

    go have a closer look it might be a monument of sorts
    For those who betrayed us, our families and have dishonored our fallen for political exploit, The day will come when we are all together again and you will stand alone before the Almighty to explain!

  9. #9
    Boere Pelgrim
    Besoeker

    Verstek Ant: Bloemfontein - Soldate pak "Uhuru" klippe teen koppie

    Vanaf Soshanguve, Pretoria toe of andersom.

  10. #10

    Verstek Re: Bloemfontein - Soldate pak "Uhuru" klippe teen koppie

    Hi Barend

    Vanaf Soshanguve na PTA

    Groete
    HAAT HULLE

  11. #11

    Verstek Re: Bloemfontein - Soldate pak "Uhuru" klippe teen koppie

    hemel weet, dit raak net erger, ek wil so graag glo dat dit maar net weer soos voorheen se UHURU was, en niks gebeur, maar wat as?????? waar gaan ons heen??????? ek weet God is met ons, ma tog moet ons ook nie net agteroor sit en wag nie, ek weet regtig nie meer wat om te glo of wat om te doen, behalwe om aan God vas te hou! en almal met wie ek praat se dit sal nie gebeur, dis nou al so dat ek al self begin wonder het ,sal dit? maar heeltyd is daar stemmetjie in my wat se......dalk , net dalk?? Mag God ons en ons kinders beskerm en toevou in SY liefde, Asb Here ons as volk smeek dit van U..AMEN.

  12. #12
    Kennis Volksregister willempretorius's Avatar
    Aansluit Datum
    2010-Apr-Wed
    Plek
    Noord Transvaal :)
    Poste
    224

    Verstek Re: Bloemfontein - Soldate pak "Uhuru" klippe teen koppie

    Amen......

  13. #13
    Steunpilaar Volksregister boerseun3's Avatar
    Aansluit Datum
    2009-Jun-Sun
    Plek
    Vosloorus Ext.
    Poste
    2,749

    Verstek Ant: Bloemfontein - Soldate pak "Uhuru" klippe teen koppie

    Dinge soos hierdie word gedoen uit vrees vir die Boerevolk. hulle probeer ons te laat verstaan daar is niks wat ons kan doen nie!!!
    Slegs Geloof en Toewyding aan ons Enigste God sal ons deurbring!!!

  14. #14
    Boere Pelgrim
    Besoeker

    Verstek Ant: Bloemfontein - Soldate pak "Uhuru" klippe teen koppie

    Ek sal kyk.

    Wee die vyand wat teen die Boerevolk opstaan.Hy sal sleg tweede kom.

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::