Wys resultate 1 tot 2 van 2

Draad: 21 Desember 2012

  1. #1

    Verstek 21 Desember 2012

    Verwys Siener van Rensburg na die “nagaanval op Johannesburg” waar die vensters oopgelaat gelos is en die gordyne uit wapper? Korreleer Johanna Brandt se profesie oor dié aanval met Siener se visioen? Of word daar na iets anders verwys?

    Die smeltkroes waardeur die Boerevolk moet gaan – is dit die ramp wat Johanna Brandt “gesien” het? Johanna vertel self: “Ek het 'n pragtige land gesien wat deur 'n siedende orkaan geteister word. Die vreemdste vir my was die onverwagsheid van die storm. So angswekkend was dit dat selfs die aarde gelyk het asof dit brul en beef terwyl die bliksemslae en die gedonder van verwoede elemente die swart wolke uitmekaarskeur en toe 'n stortvloed van vuur en haelstene op die aarde neergeslinger het. Oraloor was daar bloed en verwoesting wat gedreig het om alles wat leef van die gesig van die aarde weg te vee. Ek het gesien hoe menslike gedaantes soos blare voor die wind uitmekaargejaag en na alle dele van die land agtervolg word”.

    En Siener se “hongesnood in Europa” asook “aardbewings wat Japan sal verwoes?” Waar pas dit in die groot geheel in?

    "Both the Hopis and Mayans recognize that we are approaching the end of a World Age... In both cases, however, the Hopi and Mayan elders do not prophesy that everything will come to an end. Rather, this is a time of transition from one World Age into another.

    Indien u kan, kyk môreoggend om 11:00 na Kyknet (kanaal 111) se program waar na die Hopis, Mayans, Siener van Rensburg en Nostradamus verwys word. Hierdie program dui aan dat hulle navorsing oor dit wat hulle aanbied op feite gebasseer is. Dit is skynbaar die laaste uitsending hieroor (drie herhalings) oor 21 Desember 2012.

  2. #2

    Verstek Re: 21 Desember 2012

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Slaggat Bekyk pos

    Die visioen van Johanna Brandt: Johannesburg, o Johannesburg!
    Ek sien die begin van ‘n groot staking wat gou-gou dwarsoor die land versprei en hoog bo in die lug hang die letters XL. Alles staan, selfs die groot besighede is gesluit en verlate, niks funksioneer meer nie. Die stakings is so groot dat die hele land lamgelê word. Terwyl hierdie staking aan die gang is, organiseer die swartes in die geheim en kom in een nag bymekaar in Johannesburg. Dan gebeur dinge vinnig en onverwags- Hulle sny die kragverbindings binne en rondom die stad af. Hierna vaar hulle die Blanke gebiede in en vermoor die mense voor die voet. Duisende en duisende gaan sterf in daardie Egiptiese nag wat oor die Blankes in Johannesburg gaan toesak. Toe ek in die visioen die talle verminkte lyke rondom my sien lê, het ek geskok en hardop uitgeroep: “Dit kan tog nie wees nie, want daar is nie so baie mense in Johannesburg nie!” Die wyse waarop hulle die Blankes vermoor het, is te afgryslik vir woorde, sê sy. Soos meer as 150 jaar gelede by Bloukrans het sy gesien hoedat die swartes Blanke babas aan die voete vat en hulle koppies teen die naaste harde voorwerp vergruis. Die gille was ontsettend. Vrouens en kinders, oud en jonk, is voor die voet afgemaai met gewere, assegaaie, knopkieries, kapmesse of enige soort wapen wat die swartes in die hande kon kry. Mense het probeer vlug, maar is ingehaal, doodgemaak en net so in hulle bloed laat lê. Daar was oral bloed… op die strate, op die sypaadjies, in die huise, woonstelle en winkels. Toe die dag breek, het ek gesien hoe die swart hordes in die rigting van Pretoria beweeg. Dit was die teken vir die ander swartes in die land om ook tot die aanval oor te gaan en om in hul eie dorpe die Blankes stelselmatig uit te moor. Sy het ook gehoor hoe hulle onder mekaar na hierdie dag verwys as “Our Great Day” Soos wat die swartes deur die dorpe spoel en verwoesting saai, mense vermoor en jillend op hulle pad van vernietiging voortstorm, vlug die Blankes soos blare in die wind voor ‘n storm. Maar baie van ons dapper manne sal vasstaan, hulleself bewapen en uiteindelik met Gods hulp die goddelose oormag breek.

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::