Wys resultate 1 tot 2 van 2

Draad: Geweld Teen Vroue En Kinders

  1. #1

    Verstek Geweld Teen Vroue En Kinders


    GEWELD TEEN VROUE EN KINDERS IS DIT DIE REGERING SE ERNS?

    Is the ‘TRC’ (sic) South African Government and media denying South Africans impartial access to the crime statistics and details; particularly of racially motivated black on white crime; which affect white minorities safety and security, in South Africa? Is the South African Government breaching and nullifying the TRC (sic) Constitution – the social contract – with white minority South Africans; by denying them:
    • the truth about racially motivated black on white crime details and statistics;
    • safety & security;
    • in an actions and knowledge conspiracy of complicit silence thereto, and cover up thereof?

    If the S. African State is deliberately denying white S. Africans their rights in accordance with the International Covenant on Civil & Political Rights (Res. 2200 (1966); 18 July ‘76): Does Security Council Resolution 1244 (1999) provide S. Africa’s minorities with international legal standing for Secession and Self Determination, – like Kosovo – by the “recognition of a human community within a sovereign state enjoying a right to self-determination.”
    • Boycott 2010 World Cup!
      Truth & Justice; or Secession?
      www.boycott-2010-world-cup.co.nr

    Die regering het 16 dae van aktivisme teen geweld op vroue en kinders afgekondig. Prysenswaardig. Maar is hulle ernstig? Of is hulle bedoeling teen geweld wanneer swartmense dronk van die sjebeens afkom en hulle vrouens en kinders by die huis aanrand!

    Hier is genoeg bewyse- wat ons sal voorlê- dat die aanranding, verkragting en moord op wit vrouens en kinders en plaasaanvalle gruwelike afmetings aanneem en dat die regering bitter weinig daaraan doen.

    Bring terug die doodstraf.

    As die regering ernstig is en nie net besig is met lippetaal nie sal hulle die doodstraf terug bring om hierdie afgryslike wandade teen ons vrouens en kinders te bekamp en beteuel en plaasmoorde hetsy dit op Wit of Swart gepleeg word. Dit sal dien as afskrikmiddel.

    Dit is egter ons erns om te bewys dat die ANC- regering se bedoeling met hulle veldtog, nie wreedhede gepleeg teen Blanke vrouens en kinders insluit nie. Hier is geen gelykheid in die land nie en daarom word wit slagoffers ongelyk behandel en word die indruk gewek dat die regering hierdie afgryslike wandade willens en wetens toelaat en dat sy polisiemag nie hulle werk wil of kan doen nie.

    Die foto’s in ons besit is al op ander webwerwe geplaas en kom uit polisieleêrs. Dit is van die wreedstes wat ek in 73 jaar gesien het en as ‘n oud- speurder met baie jare ervaring, het ek nog nooit sulke afgryslike bewysstukke gesien nie. Ons glo dat dit opsetlik van ons mense weggehou word om ons in die donker te hou. Self het ek die gevoel om dit eerder van ons vrouens weg te hou, maar langer kan ons ook nie so aangaan nie en as die boodskapper met die slegte tyding doodgemaak moet word kom ek om, so kom ek om. Ons sal van die foto’s in ons inligtingstuk plaas sonder kommentaar. Die regering moet egter weet dat ons optrede eis en verwag dat die misdadigers aan die MAN GEBRING EN VERVOLG GAAN WORD. Hierdie is ‘n toestand wat maklik daartoe kan lei dat die gevoel mag ontstaan om wet en orde in eie hande te neem as daar nie daadwerklik opgetreë word nie. Wat ons gaan plaas is nie alles nie, maar net ‘n druppel in ‘n emmer water.

    Staatsaandadigheid

    As daar gekyk word na die aantal moorde, plaasaanvalle en voertuigkapings, staan ‘n mens verstom oor die gebruik van R4 & 5, AK 47 (‘n ANC-wapen) en 9 mm pistole.

    Die R 4 & 5 is staatswapens wat aan die polisie, weermag en sekuriteitsmaat*skappye uitgereik word en Sekuriteitsinstansies word statutêr deur die regering hanteer en beheer. Die aaklige gevoel wat ‘n mens kry is dat die regering hierdie aanslag oogluikend toelaat en van hierdie misdade inderdaad deur polisiemanne, soldate en sekuriteitsbeamptes gepleeg word.

    Die insiggewende aanhaling uit bogenoemd is op sigself baie betekenisvol:

    As a South African Police Service (SAPS) officer, Derek Jonker investigated 52 separate farm attacks and he says, 'There has been a decline in the abilities of the police. There is a power struggle in the police and investigators are not qualified.

    'Crime prevention has collapsed totally,' he adds. 'And cops tracking cases lack experience and resources to gather evidence and arrest offenders. Dockets vanish and criminals get let out of jail.'

    SENSITIEWE KYKERS EN KINDERS

    Sensitiewe kykers en kinders word aangeraai om liewer nie na die foto’s te kyk nie. Dan moet ons egter nie die volstruis-politiek toepas en maak asof hierdie verskriklike aanslag teen ons nie bestaan nie. As u nie daarna wil kyk nie moet u my woord daarvoor aanvaar. Ons gee toe dat daar ook ‘n misdadige aanslag teenoor andere gepleeg word, maar ons beweer onomwonde dat die aanslag teen witmense politieke ondertone het.

    In die hoogverraadsaak van Nelson Mandela is ‘n dokument ingehandig deur die polisie as bewysstuk wat bekend gestaan het as OPERATION MAYIBUYE. Daarin word terreur teen witmense bepleit en is daarin geskryf dat die weerloses meedoënloos aangeval moet word en skaamteloos voor die sterkeres gevlug moet word. Is dit vandag se scenario?

    Die volgende foto’s uit die polisieleêrs en word geplaas sonder kommentaar:


    In opdrag van die Aksiekomitee,
    opgestel deur Piet Rudolph
    Orde Boerevolk

    Aangehegde prentjies Aangehegde prentjies Click image for larger version. 

Name:	geweld001.jpg 
Views:	201 
Size:	13.0 KB 
ID:	4321   Click image for larger version. 

Name:	geweld002.jpg 
Views:	313 
Size:	13.7 KB 
ID:	4322   Click image for larger version. 

Name:	geweld003.jpg 
Views:	173 
Size:	12.9 KB 
ID:	4323   Click image for larger version. 

Name:	geweld004.jpg 
Views:	160 
Size:	17.3 KB 
ID:	4324   Click image for larger version. 

Name:	geweld005.jpg 
Views:	202 
Size:	25.6 KB 
ID:	4325  


  2. #2

    Verstek Geweld Teen Vroue En Kinders


    GEWELD TEEN VROUE EN KINDERS IS DIT DIE REGERING SE ERNS?

    SENSITIEWE KYKERS EN KINDERS

    Sensitiewe kykers en kinders word aangeraai om liewer nie na die foto’s te kyk nie.

    Die volgende foto’s uit die polisieleêrs en word geplaas sonder kommentaar:


    In opdrag van die Aksiekomitee,
    opgestel deur Piet Rudolph
    Orde Boerevolk
    Aangehegde prentjies Aangehegde prentjies Click image for larger version. 

Name:	geweld006.jpg 
Views:	111 
Size:	15.8 KB 
ID:	4326   Click image for larger version. 

Name:	geweld007.gif 
Views:	117 
Size:	47.3 KB 
ID:	4327   Click image for larger version. 

Name:	geweld008.jpg 
Views:	144 
Size:	8.5 KB 
ID:	4328  

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::