DIE VOORBLAD IS OP DIE OOMBLIK ONDER KONSTRUKSIE.
+ Reply to Thread
Results 1 to 15 of 98

Thread: Kinder mishandeling !!!!!!!

Hybrid View

  1. #1
    Bittereinder Volksregister
    Kampkommandant
    Scrooge is op die regte pad Scrooge's Avatar
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Brakpan
    Posts
    3,371

    Default Re: Kinder mishandeling !!!!!!!

    Wie stel belang om my van hulp te wees. Ek is van plan om `n kinder beskermings huis op die been te bring. Is op die stadium besig met onderhandelings oor `n perseel.
    Ek het ook verskeie mense geraadpleeg en daar is vele wat my van hulp sal wees. Dit is net om al die "nitty Gritty" goedjies afgehandel te kry. Ongelukkig sal ek saam met die huidige SAPD moet saam werk in sekere gevalle. Ek het dit baie onomwonde gestel dat ek beplan om alleenlik met blanke kinders te werk, snaaks genoeg dit was nie een keer gekritiseer nie, in teendeel het ek bo verwagting ondersteuning gekry van die wat daar was. Ek sal almal op hoogte hou van hoe die proses vorder. Ek sal enige voorstelle en idees verwelkom.
    God sy met julle

  2. #2
    Bittereinder Volksregister
    Kampkommandant
    BPK Barend Paul Kruger has disabled reputation BPK Barend Paul Kruger's Avatar
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Johannesburg Suid, ZAR
    Posts
    3,305
    Blog Entries
    1

    Default Re: Kinder mishandeling !!!!!!!

    Quote Originally Posted by Scrooge View Post
    Wie stel belang om my van hulp te wees. Ek is van plan om `n kinder beskermings huis op die been te bring. Is op die stadium besig met onderhandelings oor `n perseel.
    Ek het ook verskeie mense geraadpleeg en daar is vele wat my van hulp sal wees. Dit is net om al die "nitty Gritty" goedjies afgehandel te kry. Ongelukkig sal ek saam met die huidige SAPD moet saam werk in sekere gevalle. Ek het dit baie onomwonde gestel dat ek beplan om alleenlik met blanke kinders te werk, snaaks genoeg dit was nie een keer gekritiseer nie, in teendeel het ek bo verwagting ondersteuning gekry van die wat daar was. Ek sal almal op hoogte hou van hoe die proses vorder. Ek sal enige voorstelle en idees verwelkom.
    Se net hoe jy vorder asseblief en laat weet as daar iets is wat ons mee kan help.

    Groete.

    Kontak my op barend@boerevryheidjeug.com

    Volks Register Verduidelik.
    http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?p=347161

+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::