+ Reply to Thread
Page 5 of 17 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 15 ... LastLast
Results 61 to 75 of 251

Thread: Hou Jul Vuil Pote Af Van Ons Vrouens En Kinders

  1. #61

    Default Re: Hou Jul Vuil Pote Af Van Ons Vrouens En Kinders

    Quote Originally Posted by BPK Barend Paul Kruger View Post
    Ek het 'n kort pos op facebook in VF+ draad gaan plaas.

    http://www.facebook.com/topic.php?to...uid=2454964918

    Kom ons hoop die manne en vrou neem sterk standpunt in en kom saam vir ondersteuning.

    Ons werk eerder Pro Aktief saam en doen wat ons kan doen.
    Barend

    Het ek reg gelees daar??? wat is daardie man se probleem...

  2. #62

    Default Re: Hou Jul Vuil Pote Af Van Ons Vrouens En Kinders

    Kan iemand vir my se hoeveel hofsake daar nou is wat ondersteun moet word, waar en wanneer???

    Dit lyk my daar is een in Witbank en in Pretoria en nog een???

    Help asb.

  3. #63
    Bittereinder Volksregister Henry is sterk oppad vorentoe Henry's Avatar
    Join Date
    Nov 2005
    Location
    Pretoria
    Posts
    5,827

    Default Ant: Hou Jul Vuil Pote Af Van Ons Vrouens En Kinders

    Doen dit asb, Sanderis.

  4. #64

    Default Ant: Re: Hou Jul Vuil Pote Af Van Ons Vrouens En Kinders

    Quote Originally Posted by Afrancois View Post
    Kan iemand vir my se hoeveel hofsake daar nou is wat ondersteun moet word, waar en wanneer???

    Dit lyk my daar is een in Witbank en in Pretoria en nog een???

    Help asb.
    Daar is net een hofsaak waarvan ek weet, die een in Odendalsrus, die een waar daai siek gemors van ondiere die twee vrouens wreed vermoor het, dit vind plaas die 17de April......daar is geen ander hofsaak nie, Ja ons kan saamry, net een ding ons moet baie
    vroeg reeds hier vertrek.......dit is nogal ver soontoe...
    Die volk sal nog eendag dinge in sy eie hande neem, en dié wat nie wil padgee nie, trap hulle dood. SIENER VAN RENSBURG Boodskapper van God.

  5. #65

    Default Re: Ant: Re: Hou Jul Vuil Pote Af Van Ons Vrouens En Kinders

    Quote Originally Posted by peter henderson View Post
    Daar is net een hofsaak waarvan ek weet, die een in Odendalsrus, die een waar daai siek gemors van ondiere die twee vrouens wreed vermoor het, dit vind plaas die 17de April......daar is geen ander hofsaak nie, Ja ons kan saamry, net een ding ons moet baie
    vroeg reeds hier vertrek.......dit is nogal ver soontoe...
    Peter die skakel hierbo wat Barend op VF+(facebook) gesit het lees soos volg:

    Sal julle ons kan kom ondersteun by 'n Hof in Pretoria vir 'n vreedsame Protes Optog teen moordenaars en verkragters wat 'n bejaarde tannie Verkrag het en toe stukke glas in haar privaat dele gedruk het sodat sy 'n marteldood gesterf het.

    Die tannie se gesig is vergrys en hel mense dit maak my te seer om verder hieroor te praat.

    Sal julle die draad self lees en kyk of julle mense ons kan bystaan asb.

    Ek sal dit waardeur as julle vir ons kan email of julle sal kan kom krisis@boerevryheid.co.za

    http://www.boerevryheid.co.za/forums...ad.php?t=17325

    Baie dankie by voorbaat.

    Dan was daar nogal n antwoord wat skrik vir niks, of sal ek se sal moet skrik vir baie:

    Barend,
    Hoekom kom sê jy nie namens wie julle hierdie kastige "protes" optoggie wil hou nie en ook sommer HOEKOM julle so kastig vir die Volk omgee.....
    Sekerlik nie namens die BoerVolk / BoerAfrikaner van Suid Afrika nie want julle het geen mandaat met julle leier en sogenaamde "president" lets pretorius wat uit is op `n half miljoen Rand se borg nie ne....

    Julle klomp boeremag gespuis is `n vernedering vir enige persoon wat homself `n Boer / Afrikaner noem.

    Gaan lees gerus hier hoe julle president die Volk al verneder het, JA, selfs met julle bloed offers daar op Kerkplein en al...
    http://boervolk.com/forums/index.php

    Ongelukkig moet ek ook my teleurstelling uitspreek dat die VF+ hierdie tipe boodskappe op hul blad toelaat.

    Gaan weg slang, die VF+ het def. nie julle advertensies nodig nie want dit is ook `n groot rede dat jy hier kom spoeg en plak het.

    Groetnis
    Frikkie Kubaan

    Nou wat is hierdie een dan?

  6. #66

    Default Ant: Re: Ant: Re: Hou Jul Vuil Pote Af Van Ons Vrouens En Kinders

    Gaan lees die eerste pos van hierdie draad die antwoord is daar, ek loop nie rond op ander forums nie, so ek gee nie om wat daar gesê word nie...................
    Die volk sal nog eendag dinge in sy eie hande neem, en dié wat nie wil padgee nie, trap hulle dood. SIENER VAN RENSBURG Boodskapper van God.

  7. #67
    Staatmaker Volksregister
    Kampkommandant
    Ria Graaff is op die regte pad Ria Graaff's Avatar
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Wesselsbron
    Posts
    1,475

    Default Ant: Hou Jul Vuil Pote Af Van Ons Vrouens En Kinders

    Ek gaan die draad nou so 'n bietjie ontspoor, want ek dink ons kan doen met goeie nuus.

    My baas en sy vrou het Vrydag 'n pragtige babaseun ryker geword.

    Ria

  8. #68

    Default Ant: Re: Hou Jul Vuil Pote Af Van Ons Vrouens En Kinders

    Quote Originally Posted by Afrancois View Post
    Kan iemand vir my se hoeveel hofsake daar nou is wat ondersteun moet word, waar en wanneer???

    Dit lyk my daar is een in Witbank en in Pretoria en nog een???

    Help asb.
    HET JY AL REGGEKOM MAAT, EK WEET VAN GEEN VRIENDELIKE OPTOGTE BY WITBANK OF PRETORIA NIE......EK DINK ÊRENS HET IETS VERLORE GEGAAN...
    Die volk sal nog eendag dinge in sy eie hande neem, en dié wat nie wil padgee nie, trap hulle dood. SIENER VAN RENSBURG Boodskapper van God.

  9. #69
    Bittereinder Volksregister
    Kampkommandant
    BPK Barend Paul Kruger has disabled reputation BPK Barend Paul Kruger's Avatar
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Johannesburg Suid, ZAR
    Posts
    3,292
    Blog Entries
    1

    Default Re: Hou Jul Vuil Pote Af Van Ons Vrouens En Kinders

    Hierdie draad is begin vir Welkom/Odendaalsrus area.

    As daar ander betogings beplan word kontak asseblief ons krisis sentrum en bespreek dit met Nadine. krisis@boerevryheid.co.za

    Aangaande Die Hof betoging te Welkom / Odendaalsrus;

    Hier is 'n boodskap wat U kan aanstuur aan vriende om te versprei so gou moontlik asb. Dankie.

    Middag Burger,
    Nie so goed nie, en met jou?

    Hier het n lelike ding hier by ons gebeur, en ek soek asb jou en al jou vriende se ondersteuning op die 17de April by die hof in Odendaalsrus.

    Daar is twee vrouens wreedaardig vermoor op Allenridge naby Welkom, en die beskuldigdes kom op die 17de April voor vir borg in Odendaalsrus by Welkom.

    Hulle is gemartel deur gebreekte glas stukke in hul privaat dele op te druk totdat hulle gesterf het. Hierdie mense is barbare, en dieselfde het destyds in die Congo gebeur toe hulle die Nonne lewendig wydsbeen deur die boomsae opgesny het.

    Hierdie tendens kan nie verder voortgaan sonder dat ons mans ten minste vreedsaam voor die hof op Odendaalsrus op die 17de April teen borgtog betoog nie.

    Ons is besig om slaapplek vir mense met karavane en tente asook in plaashuise te reel, maar die wat om agt uur die oggend hier kan wees en dan weer terug vertrek is ook welkom om so te maak.

    Ons is besig om n landswye aksie vir teenwoordigheid hier te reel, gee asb jou aandag hieraan binne jou volle vermoe, want uiteraard het ons ook vrouens en kinders.

    Moet ons: die MANS van Suid-Afrika nie maar ons voete deur ons bejaardes en vrouens laat was nie????

    Daardeur kan ons onsself
    verontskuldig deur geen aksie te neem teen hierdie "misdadigers" wat glasstukke in bejaardes se vrouedele opdruk en toekyk hoe hulle sterf nie.

    Sal, julle:
    die vrouens van Suid Afrika so 'n man in haar huis verdra, en skouers optel met die woorde:"wat kon hulle tog doen??"

    Manne, ons moet 'n beroep op mekaar doen, om ons vrouens en bejaardes te begin beskerm.

    Alle organisasies en bewegings se manne moet NOU opstaan en 'n standpunt teen "misdaad" inneem.

    "Die skrif is nou aan die muur!”

    Stuur asb 'n email aan krisis@boerevryheid.co.za as jy ons kan kom ondersteun.

    Kontak my op barend@boerevryheidjeug.com

    Volks Register Verduidelik.
    http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?p=347161

  10. #70

    Die Facebook pos is gekorrigeer. Ek het die Opskrif Welkom gemerk en vir een of ander rede Pretoria genoem.

    Ek is net baie lief vir die Naam.

    Kontak my op barend@boerevryheidjeug.com

    Volks Register Verduidelik.
    http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?p=347161

  11. #71
    Bittereinder Volksregister
    Kampkommandant
    voortrekker is op die regte pad voortrekker's Avatar
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Konfederale Boererepubliek
    Posts
    3,455

    Default Re: Hou Jul Vuil Pote Af Van Ons Vrouens En Kinders

    Quote Originally Posted by BPK Barend Paul Kruger View Post
    Hierdie draad is begin vir Welkom/Odendaalsrus area.

    As daar ander betogings beplan word kontak asseblief ons krisis sentrum en bespreek dit met Nadine. krisis@boerevryheid.co.za

    Aangaande Die Hof betoging te Welkom / Odendaalsrus;

    Hier is 'n boodskap wat U kan aanstuur aan vriende om te versprei so gou moontlik asb. Dankie.

    Middag Burger,
    Nie so goed nie, en met jou?

    Hier het n lelike ding hier by ons gebeur, en ek soek asb jou en al jou vriende se ondersteuning op die 17de April by die hof in Odendaalsrus.

    Daar is twee vrouens wreedaardig vermoor op Allenridge naby Welkom, en die beskuldigdes kom op die 17de April voor vir borg in Odendaalsrus by Welkom.

    Hulle is gemartel deur gebreekte glas stukke in hul privaat dele op te druk totdat hulle gesterf het. Hierdie mense is barbare, en dieselfde het destyds in die Congo gebeur toe hulle die Nonne lewendig wydsbeen deur die boomsae opgesny het.

    Hierdie tendens kan nie verder voortgaan sonder dat ons mans ten minste vreedsaam voor die hof op Odendaalsrus op die 17de April teen borgtog betoog nie.

    Ons is besig om slaapplek vir mense met karavane en tente asook in plaashuise te reel, maar die wat om agt uur die oggend hier kan wees en dan weer terug vertrek is ook welkom om so te maak.

    Ons is besig om n landswye aksie vir teenwoordigheid hier te reel, gee asb jou aandag hieraan binne jou volle vermoe, want uiteraard het ons ook vrouens en kinders.

    Moet ons: die MANS van Suid-Afrika nie maar ons voete deur ons bejaardes en vrouens laat was nie????

    Daardeur kan ons onsself
    verontskuldig deur geen aksie te neem teen hierdie "misdadigers" wat glasstukke in bejaardes se vrouedele opdruk en toekyk hoe hulle sterf nie.

    Sal, julle:
    die vrouens van Suid Afrika so 'n man in haar huis verdra, en skouers optel met die woorde:"wat kon hulle tog doen??"

    Manne, ons moet 'n beroep op mekaar doen, om ons vrouens en bejaardes te begin beskerm.

    Alle organisasies en bewegings se manne moet NOU opstaan en 'n standpunt teen "misdaad" inneem.

    "Die skrif is nou aan die muur!”

    Stuur asb 'n email aan krisis@boerevryheid.co.za as jy ons kan kom ondersteun.
    Lyk my die draad is nou weer op sy spoor.
    DIE WAT WEET TEL VIR TWEE

  12. #72

    Default Ant: Hou Jul Vuil Pote Af Van Ons Vrouens En Kinders

    kan Ons N Voorlopige Opname Doen Van Die Persone Wat Gaan,

    1) Peter H
    2)B Pienaar
    Last edited by Barend Pienaar; 1st April 2009 at 17:24.
    Die volk sal nog eendag dinge in sy eie hande neem, en dié wat nie wil padgee nie, trap hulle dood. SIENER VAN RENSBURG Boodskapper van God.

  13. #73
    Oudstryder Oudstryder Vicky is 'n rowwe juweel Vicky is 'n rowwe juweel Vicky is 'n rowwe juweel Vicky is 'n rowwe juweel Vicky's Avatar
    Join Date
    Dec 2005
    Location
    Bloemfontein
    Posts
    5,060

    Default Re: Ant: Hou Jul Vuil Pote Af Van Ons Vrouens En Kinders

    Quote Originally Posted by peter henderson View Post
    kan Ons N Voorlopige Opname Doen Van Die Persone Wat Gaan,

    1) Peter H
    2)B Pienaar
    Peter, ek wil nie onnodige vrae vra nie, maar ek het nou al 'n hele paar plekke se name hier gelees. Kan jy asb net vir oulaas sê presies waar die protes gaan wees en hoe laat? Ek weet darem dis 17 April.

    Ek en Stefanus wil baie graag ons bes doen om daar te wees. Indien ons ons sake so gereel kry, kan ons ook miskien aan nog een of twee Bloemfonteiners 'n geleentheid aanbied?

  14. #74

    Default Ant: Re: Ant: Hou Jul Vuil Pote Af Van Ons Vrouens En Kinders

    Quote Originally Posted by Vicky View Post
    Peter, ek wil nie onnodige vrae vra nie, maar ek het nou al 'n hele paar plekke se name hier gelees. Kan jy asb net vir oulaas sê presies waar die protes gaan wees en hoe laat? Ek weet darem dis 17 April.

    Ek en Stefanus wil baie graag ons bes doen om daar te wees. Indien ons ons sake so gereel kry, kan ons ook miskien aan nog een of twee Bloemfonteiners 'n geleentheid aanbied?
    Hier het n lelike ding hier by ons gebeur, en ek soek asb jou en al jou vriende se ondersteuning op die 17de April by die hof in Odendaalsrus.

    Daar is twee vrouens wreedaardig vermoor op Allenridge naby Welkom, en die beskuldigdes kom op die 17de April voor vir borg in Odendaalsrus by Welkom.

    GAAN KYK GERUS NA POS EEN.....JULLE MOET DAAR WEES, EK WIL NIE TE VEEL UITLAAT HIER OP DIE FORUM NIE MAAR DIT SAL DIE MOEITE WERD WEES.........

    KOM ONS ONDERSTEUN ONS TWEE TANNIES EN HUL FAMILIE DAARDIE DAG, EN SOMMER TERSELFDERTYD STUUR ONS DAAI SIEK SADISTIESE GOED HEL TOE!!!!!!!!!!!!!!!!

    BRING TERUG DIE
    Die volk sal nog eendag dinge in sy eie hande neem, en dié wat nie wil padgee nie, trap hulle dood. SIENER VAN RENSBURG Boodskapper van God.

  15. #75
    Oudstryder Oudstryder Vicky is 'n rowwe juweel Vicky is 'n rowwe juweel Vicky is 'n rowwe juweel Vicky is 'n rowwe juweel Vicky's Avatar
    Join Date
    Dec 2005
    Location
    Bloemfontein
    Posts
    5,060

    Default Re: Ant: Re: Ant: Hou Jul Vuil Pote Af Van Ons Vrouens En Kinders

    Quote Originally Posted by peter henderson View Post
    Hier het n lelike ding hier by ons gebeur, en ek soek asb jou en al jou vriende se ondersteuning op die 17de April by die hof in Odendaalsrus.
    Dankie Peter.

+ Reply to Thread
Page 5 of 17 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 15 ... LastLast

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::