Ek gaan ook maar padgee hier. Soos met die geloofsdrade die geval is, is niemand oop vir oortuiging nie.
Ek gaan ook maar padgee hier. Soos met die geloofsdrade die geval is, is niemand oop vir oortuiging nie.
“Ons is in Afrika. Enigiets kan gebeur.” - Dr Pieter Mulder.
Ek hou ook maar net dop vir moontlike probleme. Ek weerhou my egter van oordeel wat hierdie sake aanbetref. Ek is te bang vir God se toorn.Ek gaan die een 'n mis gee.
STAAN OP MY VOLK. STAAN SAAM MY VOLK
Is jy PARAAT?
Mense hoef nie oortyg te word nie maar ons moet oplet en dalk net seker maak dat ons waak teen valse profete.
Ek het met Andy Buchan gepraat op email. Hy het vir my gese hulle stel nie belang op die oomblik in Boerevryheid nie.
Hulle kan ook nie vir ons mense van die BVS kom aanspreek nie want sy Pa is te besig.
Ek het gedink daar sou aankeer vir hom wees om met Boere te gesels.
Barend is reg. Hy is nie 'n Boer nie. Ek het my misgus, hy is 'n buitelander.
Mens kan jouself maklik laat oortuig van 'n ding, dit hang net af hoe groot die leemte in jou Hart rerig daarvoor is.
Uittreksel uit 'n berig oor AB:
http://charismamag.com/cms/news/archives/121008.phpIn a nation scarred by racial division, Buchan preaches a message of reconciliation. "The perception is that Angus Buchan is speaking to white farmers, but that's not what I'm doing," he told Charisma.
"I'm preaching to South African people. I don't care if I preach to 100,000 white people or 100,000 black people. I don't care if there are 60,000 Indians in Durban or 60,000 brown people in Cape Town. I'm happy to preach to whomsoever will come."
Despite the end of apartheid, South Africa still faces many political, racial and economic challenges. "I preach Jesus, not politics," Buchan said. "I speak for Jesus, not for or against the government. Change will come through the Lord. If people turn to Jesus, that will change our nation."
Buchan notes that "there is a lot of unforgiveness that needs to be dealt with" in South Africa. In Pretoria he asked people to forgive one another, especially requesting that older people leave the past behind, and called on the crowd "to believe, confess their sins, stop sinning and to forgive one another."
Hy mag miskien goeie bedoelings hê en op die oog af lyk dit tog of God sy bediening seën maar sy 'politieke oortuigings' suig! (As jy my vra!)
Wat 'n deurmekaar wêreld!![]()
Buchan ‘behoort gevrees te word’
LE ROUX SCHOEMAN
09/03/2009 09:09:57 PM - (SA)
Kaapstad. - Dit is nie net Luke Watson wat daarvan kan getuig dat ’n stampvol rugbystadion ook soms ’n skadelike skadu kan werp nie.
Volgens ’n dosent aan die Universiteit van KwaZulu-Natal steek daar groot gevaar in die boodskap van die Christen-prediker mnr. Angus Buchan, wat al Loftus Vers*feld én Nuweland vir sy mega-geloofsaamtrekke ingespan het.
Dr. Sarojini Nadar, senior dosent aan dié universiteit se Skool vir Godsdiens en Teologie, het Vrydag op ’n konferensie in Stellenbosch gesê daar skuil ’n filosofie van manlike oorheersing in die boodskap van Buchan wat selfs tot geweld teen vroue kan lei.
“Ek sou argumenteer dat Buchan se Mighty Men-konferensies die nuwe weergawe van hegemoniese Afrikaner-manlikheid is wat aan ’t kop uitsteek is,” het Nadar gesê op ’n tweedaagse konferensie, “Die euwel van patriargie in die kerk, die maatskappy en politiek in Suid-Afrika”.
Derduisende mans sal na verwagting in April vanjaar op Greytown in KwaZulu Natal toesak vir die gewilde Buchan se Mighty Men-konferensie 2009.
Watson het Saterdag tydens ’n Super14-rugbywedstryd deurgeloop onder Bulls-aanhangers op Loftus Versfeld wat hom glo onder meer met die dood gedreig het.
In ’n bydrae getiteld “Wie skrik vir die ‘Mighty Men’s Confe*rence?’” het Nadar Vrydag aan ’n klein groep akademici, kerkleiers en selferkende gender-kwaadstokers gesê Buchan se teologie moet fyn dopgehou word. “Ek sou argumenteer dat teologie van hoofskap (‘headship’) en onderdanigheid net nog ’n manier is om geweld aan te moedig deur die verraderlike mite dat mans as die sterker geslag vroue moet beskerm of hul oor die swakkes moet ontferm.”
Nadar het gesê Buchan en sy magtige mans behoort gevrees te word. Volgens haar kan sy boodskap toehoorders op die valse spoor plaas van wat dit werklik sou beteken om ’n man te wees deur te verwys na uitgediende, *afbrekende wyses van manwees waar vroueregte ingeboet word.
Die konferensie is gereël deur die drukgroep Inclusive & Affirming Ministries.
Buchan was nie gister vir kommentaar beskikbaar nie, volgens sy woordvoerder, me. Bianca Ortman.
Boerland
Klink vir my na 'n moslem in 'n moslem universiteit.Dr. Sarojini Nadar ’n dosent aan die Universiteit van KwaZulu-Natal
Ek het my bedenkings, maar sal tot ander insigte kom as die man kon verklaar het dat hy 'n wedergebore kind van God Drie-enig is.
STAAN OP MY VOLK. STAAN SAAM MY VOLK
Is jy PARAAT?
Dit was polities gedrewe om slegs wittes in jou kerk toe te laat.
Baie ou boere het swart wesies by hulle "onder die kombuis tafel" groot gemaak, in Afrikaans natuurlik, baie van dié wesies het 'n Hollandse Bijbel gehad én hom goed geken ook.
Ek was nou nie daar om dit te bevestig nie, maar daar is aanduidings dat die touleiers en helpers saam met die Voortrekkers saans "boeke gevat" het.
Ek persoonlik dink nie dat Angus eerlik is met homself en met die mense wat hom aanhang nie,ek mag verkeerd wees. Indien ek ou uitvind dat ek wel verkeerd was is ek bereid om vrskoning daarvoor aan te bied.
Tans glo ek hy is besig om mense om die bos te lei vir eie gewin. Ons as Boerevolk kan nie saam met volksveemdes ons JAHWHE aanbid nie want JAHWEH se baie duidelik in Sy woord vir ons dat ons Heilig moet lewe. Ons almal weet seker dat die woord Heilig in Hebrews beteken om Apart te wees. Ons moet dus bereid wees om Apart te lewe asook om Apart te aanbid.
Kom ons kyk wie is diegene wat nie wil he dat ons Apart moer lewe en aanbid nie, dit is die vyande van JAHWHE want hulle weet dat hulle tyd van afrekening naby is en nou werp hulle alles in die stryd om JAHWHE se Heiligheid hier op aarde en in die Hemel tot niet te maak, deur 'n multikulturele kultuur onder mense te kweek.
Multikulturealisme glo ek is nie van JAHWEH nie anders sou dit wat by die toring van Babel gebeur het nooit plaasgevind het nie. JAHWEH het juis daarmee verskillende volke, kulture, tale en gelowe tot stand gebring waarom moet ons dit nou weer tot niet maak. Onthou alles wat JAHWEH geskep of gemaak of laat gebeur het was goed en sal goed bly ons mag dit nie gaan verander om by menslike planne aan te pas nie.
Angus se diense en byeenkomste verteewoordig alle kulture en tale - kan ons dit Heilige aanbidding noem? So is daar ook baie ander pedikers wat dieselfde doen.
Ons as Boerevolk/Afrikanervolk/blankevolk moet weer terug keer na die wee van JAHWEH en dit is om 'n Heilige/Aparte volk te word soos wat Hy ons beveel in Sy woord.
Tans is ons te bang om te praat van apart lewe en aanbid of dit te doen want die mense gemaakte wette van die kommunistiese regime se vir ons dit is verkeerd en dit is sonde. Vir wie luister ons nou eintlik - mense gemaakte wette of die wet van JAHWEH.
Solank as wat predikers nie bereid is om bv 'n Magtige Manne Konferensie slegs vir blanke Afrikaans sprekendes te hou nie kan ek hulle nie ondersteun en vertrou nie. Kyk maar hoe ver ons mense weg is van JAHWEH se woord oor Heilig lewe - toe daar 'n verootmoedigings dag gehou was in Oktober 2007 het daar slegs 4000 blanke Afrikaners ogedaag, volksmense wat gehoor wil gee aan JAHWEH se woord.
As 'n persoon soos Angus so iets reel en daar word gese dit is oop vir almal dan daag die mense, ons eie mense ingesluit, in hulle duisende daarop - hoekom vra ek, hoekom gaan daardie selfde blanke Afrikaners nie ook na 'n verootmoedigings dag soos deur die blanke Afrikaners gereel nie.
As daardie blanke Afrikaners ook die dg by die skilpad saal so baie was dan sou ek dalk kon saam stem met wat Angus doen maar ons mense is steeds vasgevang in polities korrekte optredes - ek daag dus al daardie blanke Afrikaners, wat die MMC bygewoon het of gaan bywoon, om ook die volgende verootmoedigings dag van die blanke Boere/Afrikaner volk by te woon.
As hulle nie wil nie is my vraag aan hulle aanbid ons dan nie dieslefde JAHWEH nie?
VIERKLEUR BO
Daaglikse Motivering
Ek stem honderd persent saam met jou. Wat my betref is daar te veel geld op die spel om te verloor. Waar kom die storie van faith like potatoes nou eindelik vandaan. Ons voorouers het altyd geglo dat JAHWEH sal voorsien wat nodig is. As jy agter die hedendaagse sisteem aan hardloop dan is jou volle vertoue nie regtig in jou geloof nie maar die politieke sisteem wat soos heuning van roomys afdrip. Of so nie is hulle te bang en glo nie regtig dat JAHWEH hulle sal uitred in hulle benoudheid nie. Die MMC waarvan jy praat, is daar so iets wat gaan plaasvind want dit is die eerste keer dat ek daarvan hoor. Waar daar net wit is, daar wil ek wees. Tussen my eie gelowige volksgenote !
Ek wil net hier meld dat dit algemene praktyk was dat die werkers tydens boekevat in die aande op die kombuisvloer hulle plekke moes inneem. Dit het ek nog ondervind toe ek 'n laerskool seun was, en ons vir die familie op die plase gaan kuier het.
STAAN OP MY VOLK. STAAN SAAM MY VOLK
Is jy PARAAT?
Ek kan nie fout find met sy boodskap nie aangesien dit die posisie van die man in die huishuiding uitspel.
Ek het sy boodskap geluister op radio
Daar is egter n kans dat hy reeds bygekom is en nou in iemand anders se agende inwerk
DIE WAT WEET TEL VIR TWEE
SAL JESUS I SWART MAN WEGJAAG AS HY LANGS HOM IN I "kerk" KOM BID . ONS HARTE IS NIE REG NIE. WEES LIEF VIR JOU VYAND ANDERS SAL JY NOOIT DIE LAND BEWIN NIE. IN GOD IS DAAR GEEN SWAKHEID NIE. AS ONS MOET VEG EN DIS GOD SE WIL DAN SAL DIT SO WEES. DIE REGVERDIGE SAL DIE LAND INNEEM EN DIE ONREGVERDIGE SAL TOT I VAL KOM. "MY VOLK VERGAAN AS GEVOLG VAN I GEBREK AAN KENNIS"
KEN ONS GOD SE HART ?
WAT IS DIE WARE BOER SE HART ?
DAAR IS AFRIKANERS = fw DE KLERKIE
DAAR IS MENSE WAT HULLE SELF BOERE NOEM = KEN NIE GOD SE HART NIE
DAN IS DAAR I BOER = I MAN VAN GOD, I MAN WAT STAAN AS HY STAAN I MAN VAN WOORD EN WYSHEID